2
21 Oktober 2012 Vergaderings Raad van Ouderlinge en Diakens vergadering 22 Oktober 2012 om 19h00. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 15 Oktober 2012 is die volgende ouderlinge en diakens Herkies/Verkies. Ouderlinge en Diakens moet antwoord voor of op 04 November 2012 om bevestig te word 18 November 2012. Ouderlinge Herkies A Brand(mev.) C Otto Ouderlinge Verkies op die Kerkraad JM van Staden (mev.) Ouderlinge verkies A Klut(mev.) E Olivier(mev.) Diakens verkies Jomarda van der Wal(mev.)
9:00 – Nagmaal: Ds. Werner Schroeder
LOFLAND: 09:00 LOFTJOKKERS 09:00
Tienerselgroep: By Ds. Jaques Grobler se huis
Spreker: Steve Ferreira
Volwasse Belydenisaflegging Vanessa Havenga gaan vandag Volwasse Belydenis aflê. Baie geluk aan haar. Belydenisaflegging vind plaas op 11 November 2012. Alle voornemende kandidate moet voor 21 Oktober 2012 aanmeld by die kerkkantoor. Inpas Diens Vanaand: Steve Ferreira is ons spreker met die onderwerp: “Die krag van jou denke na aanleiding van Rom: 12: 1-2 – God het ons geskape met die vermoë om keuses te kan maak. Ons kan nie help dat ‘n gedagte by ons opkom nie, maar ons kan die gedagte verhoed om wortel te skiet want soos die mens in sy hart dink, so is hy.” 28 Oktober 2012: ‘n Baie spesiale aand waar Hettie Brittz haar getuienis met ons kom deel. Sy was tydens ‘n inbraak in haar huis verkrag maar het met die genade van die Here tenvolle herstel en het ook haar verkragters vergewe. ‘n Besondere persoon met ‘n besondere boodskap wat nie misgeloop moet word nie. 4 November 2012: Friedrich Konig kom gesels oor sy werk onder die stedelike swartmense.
Loflandkamp 26-28 Oktober by Malonjeni Guest Farm Gr 4-7's. Ons gaan regtig kamp in tente. Kostes beloop R250 per kind (sonder vervoer) Kampvorm op die web beskikbaar onder "Kinderbediening".
27 Oktober 2012 - 19:00 H/v Nasturtium- en Evastraat Brackenhurst. R50 per Persoon R30 vir Laerskool kind Voorskool kinders gratis Kontakpersone: Amanda 011 869-9700 Kaartjies beskikbaar by NG Alberton-‐Suid Kerkkantoor. Wegneem Etes/Pannekoek/Koeldrank beskikbaar Open om 16:00 CD’s Besikikbaar @ R40.00
Datum Tyd Gebeurtenis
22 Oktober Maandag
09:00 19:00
Bybelstudie Raad van Ouderlinge en Diakensvergadering
23 Oktober Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
24 Oktober Woensdag
06:00 19:00
Manne van die Woord – Alberton Pyp en Staal Bybelstudie
25 Oktober Donderdag
10:00 Senior Selgroep
28 Oktober Sondag
08:30 09:00 09:00 09:00 18h30
Biduur in gebedskamer Erediens – Ds. Corneil du Plessis Lofland Loftjokkers Inpas: Hettie Britz
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428 , Marlene Visagie 011 869-4045/
082 385 9319 , Susan van Zyl 011 869 1787 , Tommie Dijzel 011 907-4009,
Hannes Jooste 082 412 2072, Kobus Greyling 084 588 8218 ,
Lizanne Coetzee 083 635 8442, Lynette Harman.
Oom Gert Botha is oorlede. Ons innige meegevoel met sy familie. Sy Roudiens was
reeds Vrydagoggend uit ons gemeente.
Tannie Jakoba Dyason is Dinsdag oorlede. Ons innige meegevoel met Desiree en
Gerhard Almon. Tannie Jakoba is Vrydagmiddag uit ons gemeente begrawe.
Tannie Henda Human is gediagnoseer met Spinale Stenosis. Sy gaan Vrydag onder
narkose ‘'n inspuiting kry om te help met die pyn. Ons bid dat die inspuiting sal werk.
21 Oktober
Sondag
Dian Ehrke, Liani Groenewald, Dawie Jacobs, Eugene Kühn, Lynette
Odendaal, Karin van der Mescht.
22 Oktober
Maandag
Salomie Burger, Nic du Plessis, Hannetjie Mare, Mike Paulsen, Susan
Pretorius, Brant van Nieuwenhuizen, Mariska van Tonder, Andre van Zyl.
23 Oktober
Dinsdag
Koekie Botha, Liezel Coetzee, Tanya de Klerk, Michelle du Plessis, Marli
Erasmus, Kian Fouche, Jaco Grobler, Elma Jacobs, Mieke Kachelhoffer,
Annette Klut, Dons Schmidt, Esmerelda Swanepoel.
24 Oktober
Woensdag
Henri Barnard, Christa Doman, Deidre Schoeman, Maria van Westing,
Rudolf Viljoen, Willem Vos.
25 Oktober
Donderdag
Megan Bezuidenhout, Arno du Plessis, Jakes du Preez, Johan Klut, Rico le
Roux, Ruwan le Roux, Rigardt Nel, Wicus Potgieter, Anna van der Schyff,
Erna van Staden, Rohan van Wyk.
26 Oktober
Vrydag
Elizna de Korte, Gerhard Nel, Harold Struwig, Quintis van den Heever,
Kobus Vorster.
27 Oktober
Saterdag
Justin Bantjies, Rainer Coleman, Christien Fourie, Sean Roux, Gerhard
Schoeman, Cindy Veldsman.
Recommended