9
SONDAG 21 NOVEMBER 2010 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Welkom by die erediens Teks: Kolossense 3: 1-17 Tema: Leer mekaar BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! AFKONDIGINGS 21-27 November 2010 Teks en tema vir vandag:

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

SONDAG 21 NOVEMBER 2010

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Welkom by die erediens

Teks: Kolossense 3: 1-17 Tema: Leer mekaar

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

AFKONDIGINGS 21-27 November 2010

Teks en tema vir vandag:

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

PERSONEEL VERLOF

Ds Neels 1-22 Des

Ds Kenneth 24 Des – 2 Jan

Vyf en twintigste week in

Koninkrykstyd Lukas 23: 33-43

Jeremia 23:1-6; Lukas 1: 68-79; Psalm 46; Kolossense 1: 11-20

Vandag 21 08:30 Erediens 11:00 Bestuursraad Afsluiting

Sondag 28 08:30 Erediens 19:00 Kerssangdiens Wessel Duif het na vele jare as Jeug Portefeuljeleier bedank. Wessel, ons sê baie dankie vir jou harde werk. Sanette du Plessis het ingestem om hierdie belangrike werk oor te neem. Indien jy enige besware teen haar komende aanstelling het, handig dit asb skriftelik in by die kerkkantoor teen Vrydag 26 November 2010.

10de maand BEGROTE BEDRAG: R200 000

TOTALE BEDRAG ONTVANG: R190 500

BAIE DANKIE aan almal wat die stem van die Here hoor en hulle 10de so getrou gee

Bydraes nog welkom – help ons asb om ons doelwit te bereik

November is Muldersdrif Gemeente se beurt vir kosinsameling vir NG Welsyn.

In die voorportaal is daar sakke met ’n

voedsellys wat gebruik kan word om die

kos aan te koop. Alles wat op die lys genoem word, hoef nie gekoop te word nie, maar elke item kan ’n verskil maak

aan ’n honger maag. Baie dankie aan almal wat in die verlede

hierdie projek ondersteun het en dit weer doen.

Neem asseblief vandag nog ’n sak.

Koslys vir NG-Welsyn Pasta Soppoeier

Olie Grondboontjiebotter Mieliemeel Blikkies vleis, vis, groente Koekmeel Konfyt Suiker Sout Koffie Rys Tee Stampmielies Poeiermelk “Soja-mince” Oatspap Aanmaak koeldrank

Ietsie lekkers vir die kinders

Toiletware: Seep Waspoeier Toiletpapier Sjampoe Tandepasta Tandeborsels

GEDENKMUUR

Muur is amper klaar

gebou…

Nissies te koop @ R1000 elk

Navrae : kerkkantoor

Fokustekste

Kalender

NG Welsyn

Bestuursraad

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-behandeling (084 585 6714) Amanda Schutte: steeds behandeling vir dikderm, baie pyn, bid vir oplossing vir probleme (072 382 2112) Koot Woest: kanker, chemo behandeling, gaan beter (083 260 2007) Isabel Stander (niggie van Lenie Mulder):

breingewas, chemo behandeling, bid asb vir

haar

Gerda Raath: knie-operasie, herstel stadig na

infeksie, maar is verbetering (073 925 7352)

Leon van Rooyen: bid vir herstel na gordelroos

om oog, pyne is steeds probleem (082 884

2274)

Annetjie Botha: motorongeluk, sterk aan in

hospital (084 556 5460)

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook"

Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed

Dorkas

Gebedsaksie

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

RAAISEL

VAN

DIE

WEEK

Van weeskind tot… koningin

Antwoord: Ester. Verhaal in die boek Ester. Mordegai en Ester. Ballinge in ‘n vreemde land. Maar …ballinge met ‘n verskil. Hulle God het nie in Jerusalem agtergebly nie. Hy was by hulle. Was daar al ‘n stadium in jou lewe, miskien nou, dat jy wens jy was nie waar jy jou nou bevind nie? Moontlik a.g.v. omstandighede buite jou beheer?!! Of dat jou herkoms/status of wat ookal anders kon wees? Onthou, ons dien dieselfde God as Mordegai en Ester. Jesus Christus is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde (Heb. 13:8). Dit maak geen verskil waar jy vandaan kom of wat jou omstandighede was en tans is nie. As jy in Jesus glo en op hom vertrou het jy ‘n toekoms en ‘n verwagting! (Jer. 29:11). Ester, ‘n weeskind, het seker nie in haar wildste drome gedink dat sy ooit ‘n koningin sou word nie. Dit nog boonop in ‘n vreemde land!! Kyk nie na jou verlede nie, kyk ook nie na jou omstandighede nie. Bly glo in jou God en hou aan Hom vas want HY laat alles ten goede meewerk vir dié wat HOM liefhet (Rom. 8:28). Gaan ons dit waag om TEN SPYTE van omstandighede gelowig, gehoorsaam en getrou te bly? Die Here beskerm die wat op Hom vertrou!!! Shalom tot die volgende RAAI WIE.

Gebedsaksie

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 21 November 2010 *Rheinard Ferreira Magdel Auret 082 603 1641 *Corne Pretorius 083 583 4020

Maandag: 22 November Quintus Olivier Charlotte Schourie 083 273 6303 Althea Swanepoel 076 734 8960 Leon Arangies 082 821 1150

Dinsdag: 23 November Frikkie de Kock 083 387 3791 *Morne Greyvenstein 011-957 2836 George Abrie 072 686 1431 Danie Kleynhans 071 157 3248 *Jason Mostert 011-768 3616

Woensdag: 24 November Jaco Olivier 083 324 5129 Ann Woest 083 730 6533 *Andries Putter 012-664 1881 Ria Schoeman 072 452 1903 Toinette de la Harpe 011-659 1219

Donderdag:25 November *Mikyla Duif 082 786 4306 Jeanette Cronje 011-957 2476 Elize Pretorius 083 633 2400

Vrydag: 26 November Gerty Nell 011-662 1536 Johan Mare 011-464 1435

Saterdag: 27 November Geen

*Jeug

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op die databasis bygevoeg kan word. ‘n Spesiale welkom aan die volgende lidmate wie se vorms deur ons ontvang is: Stan en Phyllis Carney van Featherbrooke (011-662 2482)

Verjaardae

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

MAAK VERHOUDINGS JOU NOMMER EEN PRIORITEIT

Deur Benescke Janse van Rensburg

In my werk as joernalis het ek die voorreg om gereeld met mense oor hoogtepunte en laagtepunte in hul lewens te gesels. Daar was al diegene wat my vertel het hoe God hulle deurgedra het nadat hulle of ’n geliefde met ’n siekte gediagnoseer is. Ander het my al vertel hoe God deurbrake oor hul pad gebring het toe hulle in ’n finansiële krisis vasgevang was. Nog ander het vertel hoe God hulle van ’n verslawing vrygemaak het, hoe Hy aan hulle ’n baba gegee het toe dit gelyk het asof kinderloosheid hul lot in die lewe is, hoe Hy aan hulle ’n beter werk gegee het toe hulle afgelê is en/of hoe Hy fantastiese verassings oor hul pad gebring het op ’n tydstip wat hulle dit glad nie verwag het nie. Dít is die God wat ons aanbid. Wat my uit hierdie gesprekke opgeval het, is dat die meeste van die mense aan die einde van die storie sal sê: “Ek het in hierdie moeilike tyd opnuut die waarde van vriende en familie ontdek. Ek wil net vir almal baie dankie sê vir hul ondersteuning in die tyd wat ek dit geweldig nodig gehad het.” Dit is waar. Wanneer ons deur moeilike tye gaan, verlang ons na iemand wat ons hand kan vashou en ons kan verseker dat dit “nie so erg is nie”. Wanneer ons gelukkig is, wil ons, ons geluk met iemand deel. Wanneer ons hartseer is, verlang ons na iemand se arms om ons om ons te vertroos. En wanneer ons onseker oor ’n saak is, wil ons met iemand gesels wat ons kan help om perspektief op die saak te kry. Ek wonder: Maak jy verhoudings só ’n prioriteit dat jy met vrymoedigheid ander se bystand sal vra as ’n krisis môre oor jou pad kom? Soek jy daagliks na geleenthede om jou verhoudings met jou huweliksmaat, jou kinders, jou kollegas, jou skoonouers en/of jou

vriende en vriendinne sterker te maak of wag jy dat iemand anders altyd eerste na jóú uitreik? Kan jy met ’n geruste hart sê dat jy jou verhoudings bó jou werk, sport of doelwitte vir die toekoms stel? In Mattheus 22:37-39 vra die skrifgeleerdes vir Jesus wat die grootste gebod is. Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’” Wees lief vir God. Wees lief vir mense. Dít is God se opdragte aan ons omdat Hy weet watter vreugde op ons wag as ons hierdie dinge in ons lewens toepas. Ek moedig jou aan om van vandag af doelbewus in die verhoudings in jou lewe te belê. Mag jy só leef dat jy met vrymoedigheid na ander kan uitreik wanneer jy ondersteuning benodig, maar ook dat jy die persoon word met wie ander eerste die vreugdes in hul lewe wil deel. En mag jou nalatenskap op aarde nie net spreek van al jou prestasies nie, maar eerder oor wat jy vir die mense rondom jou beteken het. Sterkte. Vader God, baie dankie dat U mense in my lewe geplaas het wat my ondersteun en wie ek kan ondersteun. Help my asseblief om verhoudings in my lewe ’n prioriteit te maak en in elke situasie met wysheid op te tree om só ander se lewens beter te maak. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

EXCUSES

Luke 14:18-21 "But they all alike began to

make excuses. The first said, 'I have just

bought a field, and I must go and see it.

Please excuse me.' "Another said, 'I have just

bought five yoke of oxen, and I'm on my way

to try them out. Please excuse me.' "Still

another said, 'I have just got married, so I

can't come.' "The servant came back and

Voel die lewe se hartklop

In die werkplek

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

reported this to his master. Then the owner of

the house became angry and ordered his

servant, 'Go out quickly into the streets and

alleys of the town and bring in the poor, the

crippled, the blind and the lame.' (NIV)

Jesus was telling the parable of a generous man who was preparing a banquet for his friends. When the time came for the feast to begin, servants were sent to inform all those who had been invited. However, they made excuses and rejected the possibility of being included. It was in just the same way that Jesus came for His own (John 1:11), but they did not welcome Him ... and excluded themselves from all the blessing He would have brought to them.

In the parable, Jesus says that the excuses produced anger in the generous man, to the extent that the invited guests were no longer welcome; and so the poor and despised people were urged to come instead. Jesus meant the Gentiles - all those whom the favoured Israelites had detested for generations.

Excuses are still a convenient way of saying "No". By placing business or family before the claims of Jesus Christ, many people think that their rejection of the King's command is somehow acceptable. It is not! Whoever Jesus calls has the responsibility to respond to the invitation. To accept, is to enter into God's blessing; to refuse, is to incur God's wrath. So excuses (which are always self-centred ways of avoiding the responsibility of saying, "Yes" to Jesus) have no validity. We cannot give a higher priority to personal preferences, our work or our relationships, than to the Lord. So, in Mary's words, "Do whatever he tells

you." (John 2:5)!

Prayer: Father God. Thank You for being so

generous, but please forgive me for being so

slow to respond and so quick to place my

own interests before Yours. Please help me to

understand that what You say has absolute

priority over everything, and give me the

courage to set aside my own agenda in

order to fulfil Yours. In Jesus Name. Amen.

. Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 0760511455/011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot

onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir verkope:

Kontak Anita Duif op 082 411 7015

Kennisgewingbord

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 21 November 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Musiekleier Sanet Louw: 082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier VAKANT

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente VAKANT Getuienis VAKANT Jeug VAKANT Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Wag vir

Foto