Bergsig Boodskap 5 Februarie 2017
NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:
5 –9 Febr: Week van Gebed 5 Febr: Regeneration Groepindeling
11 Febr: Betesda-mark
12 Febr: Ek behoort Veldtog begin
Valentys GLOW diens 14 Febr: Veritas 2 begin
15 Febr: Veritas 1 & 2
17 Febr: Straatuitreik
18 Febr: Gawes van die Gees
kursus 23 Febr: Seniors
24 Febr: Belydeniskamp
26 Febr: Nagmaal, 1ste
Lydensweek 27 Febr: Kerkraadsvergadering
28 Febr: TGIF Vroue-aand
08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning
Deuroffer: Geopende deure
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els
Valentyns GLOW Kinder-diens (Saal) Bea Pretorius
18:00 Aanddiens Ds. Johan Els
12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag 12 Februarie 2017, Biddag Onderwys & OpvoedingOnderwys & OpvoedingOnderwys & OpvoedingOnderwys & Opvoeding
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
Deuroffer: Milangefonds
10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
Kinderdiens (Saal)
Johan Els
18:00 Aanddiens Ds. Mizelle Prinsloo
5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP,5 Februarie 2017, DOOP, WEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, JeugsondagWEEK VAN GEBED, Jeugsondag
Die offer is ter ondersteuning van sendelinge in Mosambiek spesifiek die Milange omgewing. Bergsig het ’n jarelange verbintenis met die Milange-projek.
Die Psalmdigter skryf: "Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water."
Smag jy na die Here se naby-heid?
Elke aand hier by Bergsig in die Ouditorium om 19:00.
Tydens die week kan jy op jou tyd by God kom stil word met kreatiewe gebedstasies as hulpmiddel. Daar sal ook vir kinders gebedstasies wees.
Bid saam met ons vir die 10de Durbanville Plaasfees wat op 11 Maart D.V. sal plaasvind
Like Durbanville Plaasfees op Facebook www.durbanvilleplaasfees.co.za • [email protected]
Kaartjies by die kerk te koop vanaf vandag.
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke
wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Bergsigprojekte op ons voorstoep
Vanuit die Uitreikkantoor ...
Gawes van die gees-kursus
18 Febr. 9:00 - 15:00
Ontdek jou God-gegewe GENADEGAWES Aanbieder: Michelle Kleinhans Koste R230
Ontdek die doel van jou lewe en waar jy jou gawes kan ge-
bruik in die gemeente, maar ook waar jy woon en werk.
Rom 12:6a Ons het genadegawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het.
Bel Liezl Loubser by kerkkantoor om in te skryf of e-pos na:
Huweliksvoorbereidings-klasse vir eerste kwartaal:
13,14 en 15 Febr. van 20:00-21:00 by Uitsig Ge-meente
Navrae: Francois Swart 0827816854
BERGSIG 4 x 4 & GEMEENTEKAMP
17 – 21 Maart 2017
ALLE staanplekke IS VOL!
Daar wel selfsorgeenhede
beskikbaar indien iemand
belangstel.
Navrae: Jolene
[email protected] / 083 444 3550.
Buitedienste: Daar word baie dringend ekstra persone be-nodig. Kontak uitreikkantoor vir meer inligting.
Durbanville Kliniek: Daar is ’n dringende behoefte aan broodsmeerders vir pasiente wat die Durbanville Kliniek be-soek. Die persone kom honger by die kliniek aan en moet eers eet voordat hulle TB of HIV medikasie kan neem. Kon-tak asb. die uitreikkantoor. Baie dankie vir die wat reeds laat weet het hul kan help.
Klereprojek: Daar word nuwe lede benodig by die projek. Lidamte bring tweedehandse klere na die kerk. Een maal per kwartaal word dit dan uitsorteer en na ongeveer 5-7 be-hoeftige organisasies versprei.
Magdalenahuis: Sien Valentysdans uitnodiging hiernaas.
STRAATUITREIK: Ons eerste straatuitreik vir die jaar is 17 Febr. Ons vergader 18.30 vir lof en aanbidding en die uitreik begin om 19.00, vanaf die kantore van FCD by die taxi staanplek in Durban-ville. Daar is lekker koffie en koekies!!
Moslembediening:
Vir almal wat nog altyd betrokke wou raak by ‘n Uitreik hier naby, hier is die geleentheid!!
Ons is in vennootskap met hierdie bediening in die suidelike voorstede en Bo-Kaap.
Die huis wat gebruik word om bekeerde persone veilig te bedien, word tans gerestoureer. Heelwat materiaal en fondse word benodig.
Goeie werk en mooi planne vir die toekoms word daar in plek gesit in samewerking met ‘n hele netwerk van ge-meentes wat betrokke is.
Onder andere gaan daar ook uitreikgeleenthede op Donder-dae en oor naweke plaasvind.
Vir meer inligting, gesels met Andre van der Westhuizen by 0743304431.
Boeke by Betesda Goeie fiksie en nie-fiksie boeke en CD’s word teen die weggegee prys van R10.00 verkoop by ons maandelikse mark. Eet en drinkgoed sowel as ander produkte word ook verkoop. Die Betesda Uitreikprojek se eerste mark van 2017 is op Saterdag 11 Februarie by Bergsig se Kerksentrum in Bo-landweg, Vierlanden, Durbanville van 8:30-14:00. Die pro-jek ondersteun volwassenes en kinders in die gemeenskap met een of ander beperking wat fisies, emosioneel, intel-lektueel of geestelik is. Organisasies wat ondersteun word is die Masonic House vir kwadrupleë in Uitzicht en die Yarden Children’s Enrichment Centre vir ernstig gestremde kinders in Vierlanden. Die projek finansier Perdepret, ‘n terapeutiese aktiwiteit met perde vir persone met een of ander beperking of wat getroumatiseer is, soos kinders van Durbanville Kinderhuis. Indien u ons wil ondersteun of wil deelneem aan die mark kontak Hans Human vir meer inligting by 082 549 0518. Boek en CD skenkings word dringend benodig.
Downsindroom seun by Camphill Village in 2017.
Die betrokke seun en sy gesin is bekend aan Badisa Trio Kraaifontein, sedert 2009. Hy is ‘n 18 jarige blanke Downsindroom Seun, wat tans in die sorg van Lindelani Kinder-en Jeugsorgsen-trum verkeer.
Die kind is in 2013 uit die sorg van sy biologiese ouers verwyder, a.g.v ernstige fisiese mishandeling. Die biologiese ouers het dit duidelik gemaak dat hulle die kind nie langer in hul sorg wil hê nie en het my versoek om alternatiewe sorg te bekom.
Die seun is ‘n hoog funksionerende Downsindroom kind. Hy het so pas sy skoolloopbaan aan ʼn Kinder en Jeugsorg Sentrum voltooi. Hy kan egter nie langer aanbly in die sorg van die sentrum nie en kan ook nie terugkeer na die sorg van sy ouers nie. Hy benodig dus dringend ‘n alternatiewe plasing. Aansoek is gedoen by Camphill Village en hulle is bereid om hom op te neem ge-durende 2017. Ons benodig egter finansiele ondersteuning hi-ermee, aangesien die koste per maand by Camphill Village R 5446 beloop.
Daar is 2 persone wat R 1000 en R 500 per maand betaal vir sy verblyf. Ons kort nog R 3946-00. Hierdie seun het in sy leeftyd nog net verwerping van sy ouers ervaar. By Camphill Village gaan hy die geleentheid kry om in ‘n veilige omgewing te woon, waar hy die nodige ondersteuning en versorging sal kry.
Enige hulp en ondersteuning hiermee, sal hoog op prys gestel word.
TEL: 021 987 2940, E-POS: [email protected]
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Die week se program:
Glow kidz trek
rooi aan op
12 Febr.
Bergsig Poe Pieter Henning
O827667371
Chips Dirk & Anita Roux
Kostent 074 132 1492
078 456 0240
Gourmet Werner Willemse
083 382 9015
Plaaswinkel Chanel 072 907 4505
Liezl 0825630939
Mizelle .833941101
Jaffels Heidi Botes
0833992013
Ansie van der Vyver
083 703 8459
Koffie & Tee Elize Cronje
084 548 4725
Pannekoek Christelle Bouwer
083 309 0625
Poeding Christelle de Jager
083 601 4091
Roosterkoeke Sanelle Thiart
084 257 2549
Braaigoed Schalk Basson 082 497 4663
Karola Venter 0762304123
Koeltrok Wynand Breytenbach 071 640 9797
Koeldrank Ludi Erasmus 063 6911754
Bergsigstalletjie Sameroepers
HELP ONS MET DIE BEHOEFTELYS ASB. 35 kg. rys 75 kg. maalvleis Borg vir aankoop van brood (R150 vir 10 brode) 30 Jaffelpanne Vol gasbottels met primuskop. ± 40 kg. suiker 12 blikkies kondensmelk ± 500g kakao ± 3 kg. Appels ± 5 liter room ± 1 kg. gemengde neute Versiersuiker Tennisbeskuitjies Mariebeskuitjies Strooisuiker Botter Koeke en terte Vintage koppies, Pierings, borde, glase, messe, vurke, lepels, erde houers, meubels, ou fotorame, hoede, handsakke, knope, linte, boeke, juwel, horlo-sies, ou houtstoele. Leë ingemaakte blikkies. Linte (pastel kleure) Knope (pastel kleure) Platboom swartpotte
Plaasfeeskompetisie Eerste prys:
1 Naweek weg vir 4 mense
na Milkwood Chalets in
Pearly Beach (waarde R1800)
Tweede prys:
Vars skaap van plaas
(Waarde R1200)
Derde prys:
1 x Mini Valet & 2 Wash & Go
(Waarde R350)
Die kaartjies is teen R20 van
vandag af te koop.
Daar is ook pryse vir diegene wat die meeste kaartjies ver-
koop (1ste plek R1000, 2de
plek R750 & 3de plek R500)
Navrae:
Marlize Nel 0615495407
Die Durbanville Plaasfees-span het jou hulp nodig om die 10 jaar fees ’n sukses te maak.
Die Bergsigstalletjie sameroepers is die groep wat die die meerderheid van die fondse op die dag van die plaasfees help
insamel. Ons vra dat jul hul sal in gebed opdra, maar ook dat julle hulle sal bel, ’n hand uitreik en help.
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]
KNIELTYD: 5 Februarie
R603 091,00
Bergsig het Zapper en Snapscan as betaalmetode geïmplemen-teer om bankkollektes en dankoffers te betaal.
Laai gerus die applikasie op jou selfoon af. (Dit is handig oral waar mens gaan en ’n slimfoon gebruik om betalings te maak.)
Die Zapper en Snapscan blokkies is by die ontvangstoonbank aangebring asook teen die glasvensters op pad na die binnehof vir maklike gebruik.
Bel Pieter Henning, indien daar na-vrae is, by 021 976 4106.
Geniet die gerieflike betaalkanaal. Ons sien reeds hoe maklik dit nou vir mense is om hul bydrae te maak.
KONINKRYKSTYD
Die bedrag wat ons insamel vorder en ons
kan die teiken van R700 000.00 bereik teen
die einde van Februarie 2017.
Bergsig gebruik die begroting oordeelkundig en spaarsaam. Ons is dankbaar vir elke
bydrae. Ons prys en vertrou God vir die res
wat ons nog kort.
NAAM ADRES REDE BID VIR
Dolf en Desirée Laäs Naguilslot 5. 021 979 2948 Dogter oorlede Troos en bemoediging
Charl en Ronel Laäs Hermonstraat 27. 021 975 1741 Suster oorlede Troos en bemoediging
Koos van Zyl Jankelslot 3, 021 975 1375 Vrou oorlede Troos en bemoediging
Carinne Coetzee en kinders Columbinestr. 3, 021 976 2224 Man oorlede Troos en bemoediging
Joan Hoffmann La Gratitude 54, 021 976 4037 Kanker Herstel en bemoediging
René le Roux Leanerstraat 4, 021 979 1269 Kanker Herstel en bemoediging
Maria van Greunen Shillingstraat 13, 021 975 5454 Moeder oorlede Troos en bemoediging
Ester Lombard Manor on Lords Walk 6, 021 976 5582 Broer ,Hennie ernstig siek Herstel en bemoediging
Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging
Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging
Koba Pieterse Lisbonstraat 1 Kanker Dank vir beterskap
Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging
Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Kanker in remissie Dankbaarheid vir remissie
Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging
Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging
Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106
Dit was vir ons ʼn groot voorreg om die
bevestiging van ds. Ko-bus Eksteen op 29 Jan-uarie, te Rietbron by te woon. Kobus en Nana
was vir 10 jaar ons sendelingpaar op
Milange in Mosambiek. Hierdie sendingstasie
het in 1993 ontstaan en van die grond af ontwikkel, danksy die visie en onvermoeide ywer van ds Teyo Smit en ʼn handjievol begeesterde lidmate. Daarom was hierdie geleentheid, te midde van al die unieke plattelandse gasvryheid, gemeng met ʼn tikkie hartseer oor die afsterwe van
Teyo op 4 Februarie 2016. Ons weet dat Kobus en Nana ʼn geseënde bediening op Rietbron sal hê, omdat beide hulle en die
gemeente in goeie Hande is – dié van ons Hemelse Vader. Philip en Anneke Scholtz. Kom ons bid ook vir hulle.
MANS TGIF 05:45
Vrydag- oggende om
Luister ook na getuienisse
by www.tgifcape.co.za
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
Ons is BAIE opgewonde dat
die Veritas Bybelskool
(www.veritascollege.org) weer dié jaar by ons aange-
bied gaan word.
Hierdie sertifikaatkursus wat
uit 4 modules bestaan is in-
ternasionaal geakkrediteer en deelnemers kan na elke
module self kwalifiseer as
fasiliteerder om dit aan te
bied die jaar!
Die hooffokus van Veritas is om lidmate toe te rus met die
basiese vaardigheid om die
Bybel verantwoordelik te kan
lees, van toepassing te maak vandag en bedieningsvaar-
dighede te leer. Jy kan ver-
wag om geweldig te groei in
jou verhouding met Jesus
omdat jy
God se
stem baie duideliker
leer
onderskei
vanuit die Woord.
Module 1 & 2 word by Berg-sig aangebied op Dinsdag-
en Woensdagoggende en
Woensdagaande vanaf 14
Februarie tot Oktober. Die koste vir die hele jaar is
R400 per deelnemer. ’n Ad-
dissionele Engelse Module 1
sal op Woensdagoggende ook aangebied word.
Kontak Ds Johan Els vir
verdere navrae by
GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Dr. Kobus de Jager sal Dinsdag 7 Februarie 09:30 begin met ’n weeklikse of tweeweeklikse Bybelstudie vir Seniors by Bergsig. Dit sal in skoolkwartale plaasvind.
Alle seniors word genooi om deel te word daarvan, in be-sonder diegene wat nie tans deel is van ’n ander Bybel-studie- of omgeegroep nie. Vervoer sou ook gereël kan word indien vervoer ’n probleem is. Dit is ’n goeie geleen-theid om saam met ander te groei en die saamwees te ge-niet. Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel.
VERITAS BYBELSKOOL
Studentekuier (20-25jr) Donderdagaande 19:00
Coram Deo is ʼn 2-jaar ge-vorderde sertifikaatkursus wat deur die Universiteit van Pretoria onderskryf word. Jy word ingelei en toegerus aan die hand van die uiters suk-sesvolle narratiewe model.
Dit is nie alleen gefokus op toerusting nie, maar word op ʼn interaktief aangebied wat persoonlike groei waarborg. Dit is gerig op die ganse spektrum van die samelew-ing en is bedoel vir oud en jonk, ongeag waar jy woon.
Die enigste kwalifikasie is: Jy moet kan lees en skryf. Hierdie kursus is bedoel om lewensveranderende en le-wensverrykende gevolge te hê en om mense te help om geestelik en emosioneel vol-wasse te leef.
Kom kry meer inligting op Woensdag 8 en 15 Februarie om 19:00 by Durbanville-Bergsig kerkgebou.
Inskrywingskoste is R7 900
per jaar en is eenmalig of
oor tien maande betaalbaar.
’n Jaar bestaan uit 34, 3-uur
weeklikse aanbiedings.
Aanbiedings vind op Dinsdagaande plaas vanaf
21 Febr en word op ʼn
Woensdagoggend herhaal
(dus 22 Feb.).
Inskrywings vir 2017 is nou
oop en kan plaasvind tot die
begin Februarie 2017.Om in
te skryf of vir meer inligting:
Bel Liezl Loubser 021-9764106 (x106) of [email protected]
Coram Deo Opleidingsentrum
DAMES TGIF
05:30 Dinsdagoggende
Alle vroue is welkom om by te woon.
As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang As jy graag die nuusbrief van die vrouebediening wil ontvang laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: laat weet gerus by: [email protected]
Like DURBANVILLE-BERGSIG Vrouebediening se facebook blad
NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure
H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106
Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606
S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]
[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za
Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers
NAMIBIË BESOEK
Arno Mattheus, seniorjeug be-
dienaar by Durbanville-Bergsig,
was op besoek aan Namibië,
Windhoek vanaf 19 - 22 Janua-rie.
Hy het daar as jeug mentor op-
getree vir verskeie kerke se
jeugbedienaars wie hy al die
afgelope paar jaar mentor. Men-
torskap behels onder andere een-tot-een gesprek met die
jeugbedieners en dit is ook spe-
sifiek bediening gerig.
Daar was in die tyd ook ’n inter-
kerklike jeugnaweek gewees en
daar het Arno as spreker opge-
tree. Die hooffokus van die tema was: “Waar bloed en Genade
meng” en ook die “Refleksie in
die spieël. Die jeug kon weer
opnuut hoor hoe hul identiteit
verander wanneer hul die ge-nadegawe van God se vergifnis
hul eie maak en aanvaar.
Ons vind hierdeur ook die
geleentheid om die groter kerk
van Christus tot diens te wees. Dankie, Bergsig dat julle saam
wyd gaan saai.
JEUGLEIER OPLEIDING IN BERGSIG
Op Vrydag, 27 Januarie het
Arno opleiding gebied aan die jeugbedienaars van die
VG Kerk Wynberg, LOGOS
gemeente en Durbanville
Presbytarian as deel van die
IMGAGINE IGNITE konfe-rensie. Dit is een van die
Imagine Ignite doelwitte om
wyer leieropleiding te
verskaf. Daar was 8 jeug-bedienaars wat bygewoon
het.
Die verskillende kerke kon
saam dink rondom die jeug-
tot-jeug bediening in hul onderskeie kerke.
Daar is spesifiek gefokus om
die potensiaal van tieners in
hul bediening raak te sien, te
ontwikkel en te benut.
Dit is belangrik om te besef die tieners is nie net die kerk
van môre nie, maar beslis
ook van vandag en dat die
potensiaal nou reeds benut
moet word en nie uitgestel
word nie.
Vir Bergsig is dit wonderlik
dat ons eie seniorjeug be-
dienaar, Arno die kans kry om sy kennis wyer te deel as
net hier. Jare se ervaring
kring uit na ander ge-
meentes.
Saterdag, 28 Jan was daar
ook opleiding gegee vir
Bergsig se seniorkategete met die fokus op: Verstaan
die leefwêreld van die tiener.
Daar was 22 van Bergsig se
seniorkategete / klein-
groepleiers en 4 van NGK Bloubergstrand. Was ook
geseënd.
Navrae oor die seniorjeug-
bediening:
Ds. Johan Els, Arno Mat-
theus en Ds. Wynand Brey-
tenbach.
BOUWER BOSCH OPTREDE
Op 29 Jan het ons die voorreg
gehad om na Bouwer Bosch en sy orkes te luister. Hy is ’n baie
bekende sanger en akteur wat
’n groot navolging van die jeug
beleef. As rolmodel vir die jeug leef hy ook sy Christenskap uit
waar hy besig is met die kunste.
Bouwer noem homself nie ’n
Christen musikant nie, maar
eerder ’n Christen wat musiek
maak. Arno en Wynand het
Sondagaand die geleentheid
benut om ’n baie informele
onderhoud te voer met betrek-king tot sy musiek en die
boodskap wat dit vir volgelinge
van Jesus inhou.
Die ouditorium was stampvol
gepak met ongeveer 700 men-
se. Dit was ’n inspirerende geleentheid vir almal wat dit
bygewoon het.
Dit is vir ons lekker om mense
te kon ontvang wie ons nie ken
nie.
Seniorjeug het bedrywige week agter die rug