Dit is ‘n voorreg om vandag te sien en te hoor en te beleef hoe 12 van ons kinders op
hul eie manier kom bely Wie Jesus in hulle lewens is. Ons kan dink aan die belydenis
wat ons in ons gemeente so dikwels bely: Die Apostoliese Geloofsbelydenis :
1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die
aarde
2. En in Jesus Christus, Sy enig-gebore Seun, ons Here;
3. Wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria:
4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en
ter helle neergedaal het;
5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode;
6. wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die
almagtige Vader,
7. van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf
het.
8. Ek glo in die Heilige Gees.
9. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die
heiliges;
10. die vergewing van sondes;
11. die opstanding van die vlees;
12. en ’n ewige lewe.
Wanneer jy dit lees kan jy dalk terugdink aan jou belydenis wat jy voor ‘n gemeente
gedoen het. Jy kan dalk dink aan die belydenis wat jy vanoggend gedoen het in die
manier hoe jy leef. Praat met God oor jou belydenis in 4 woorde of meer: Jesus
Christus is Here (Fil.2:11) Geniet die diens saam met ons 12 getuies.
Volgende Sondag is Konstitusiestr se
Blom & Teebeurt:
Maak Robyn en Marlene se dag deur hulle
te laat weet of jy haar kan kom help.
Dagboek Sondag: 20 Oktober 2019
DANKDAG IN DIE OVERBERG
(Landbou & Besighede)
09:30 Erediens / Kategese
Belydenisaflegging
Deuroffer: Gemeente Studiefonds
Blomme en teebeurt: Klein Wyke
Saterdag: 26 Oktober 2019
09:00 Heidehof Basaar
Vlg Sondag: 27 Oktober 2019
09:30 Erediens met Rina Hugo / Geen
Kategese
Deuroffer: Badisa
Blomme en Teebeurt: Konstitusiestr.
Program Vorentoe:
28 Oktober – 2 November 2019 Caledon Kersmark Sondag: 3 November 2019 09:30 Nagmaal & Dankoffersondag
Leer leef met Jesus
DIENSe-POS Caledongemeente – jou Christus-familie
se nuusdiens met nuus vir diens
Kerkkantoor: 028 212 1202 [email protected]
Ds. Marinus:028 212 2293 [email protected]
Ds. Dewald: 028 212 1332 [email protected]
www.ngcaledon.co.za. 18 Oktober 2019
Sondag se diens word gelei deur
Ds. Dewald. Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg Tekste om te oordink: Rom 8:22-27, Mat. 5:3-12, Luk. 9:18 -36, Gen.12
ONS GEMEENTE VERLEDE SONDAG:
Oggenddiens (bywoning): 284 Kollekte: R 6 743.95 Deuroffers: R 1 769.00 Dankoffers: R 7 440.00
Voorbidding: • Willem Victor – Crassula Wyk
• Lina de Waal – Fynbos
• Frans Claassen- Meulstraat
• Annatjie Otto- Konstitusiestraat
• Joachim Loubser – Freesia Wyk
• Martin du Toit- Sentrale Wyk
Preeknotas:
Preeknotas vir Belydenisaflegging en Dankdag in die Overberg
Vandag is ‘n Dankdag vir die Overberg
Waarvoor is ek dankbaar?
Tekste om te oordink: Rom8:22-27, Mat 5:3-12, Luk.9:18-36, Gen.12
As kinders van God kom ons saam vandag om ‘n gawe te ontvang, die gawe van geloof. Geloofsekerheid is ten diepste om seker te
wees Wie Jesus in my lewe is. Klein bietjie geloof in die Grote God is baie beter as ‘n groot klomp geloof in myself.
Deur die gawe van geloof kan ek bely hoe ek wil leef.
Ons kyk tydens die diens na 3 afdelings, skryf dit gerus in soos jy dit raakhoor:
1.(oulike liedjie)
2. (verbeeldingryke storie)
3.(opdrag om te leef)
Skryf ook weer jou belydenis neer wat jy kan deel met mense rondom jou.
My Belydenis:
Nuwe intrekkers kom sê hallo by die kerkkantoor! Kantoor ure is 09:00 – 12:00 en 14:00 – 15:00.
In die rakkies by die deurer in die kerk is nuwe lidmatevorms beskikbaar. Voltooi asb. en kom gee af by die kerkkantoor.
Omgee en hulp aan NG Fraserburg: Die twee NG gemeentes op Caledon wil graag die nodige ondersteuning aan NG Gemeente Fraserburg verleen, sodat NG Fraserburg hulle roeping in hulle plaaslike gemeenskap kan uitleef deur in hierdie uitdagende tye steeds “sout en lig” in hulle gemeenskap te wees.
In `n eerste poging tot ondersteuning wil ons die volgende doen:
• Bederfpakkies aan elke huisgesin (besoekpunt) van hierdie gemeente te stuur as `n klein, tasbare bewys van liefde en hoop. (ons werk dus met 115 pakkies)
• Finansiële bydrae aan NG Fraserburg ten einde barmhartigheidswerk te doen onder andere aan die huis vir bejaardes, “Onze Rust”.
• Finansiële ondersteuning aan die gemeente vir hulp in die breër gemeenskap, wat ook plaaswerkers en kontrakwerkers, soos skeerspanne insluit.
Hierdie hulp sou bes moontlik ook in die vorm van kospakkies kon geskied, wat basiese middele soos bv. koffie, suiker, meel en kookolie insluit. Hierdie is `n eerste tree op die pad saam in die uitleef van ons gemeenskaplike roeping van die Here Jesus. (Daar word beplan om later in November met `n groepie van ons lidmate daar `n besoek te bring.) Navrae: NG Caledon: Francis & Charline Dixon
Bederfpakkies vir huisgesinne in NG Fraserburg:
Ons benodig 115 bederfpakkies vanuit ons twee gemeentes vir die huisgesinne van die NG Gemeente Fraserburg.
Wenke:
• Gebruik byvoorbeeld `n leë skoendoos wat oorgetrek kan word met koerantpapier of iets dienlik;
• Plaas `n paar bederfgoed daarin soos byvoorbeeld handeroom, sjampoe, deodorant, lekkergoed of enigiets wat
jy sou waardeer;
Die gedagte is dus om iets tasbaar en prakties vir iemand te gee as `n uitdrukking van hoop en omgee.
• Skryf `n kort brief van bemoediging, dalk met `n mooi teksgedeelte vir die gesin.
• Jy kan dit ook persoonlik maak deur jou naam en telefoonnommer by te voeg.
• Letwel! Ons beplan om `n koevertjie met `n klein bietjie kontant uit die bestaande fondse by te voeg van die twee
Kerkrade se kant.
• Teikendatum om in te handig is voor of op Maandag 4 November by die 2 kerkkantore
• Plaas asb jou naam op die lys na afloop van die erediens of kontak die kerkkantoor 028 212 1202.
Veels geluk aan almal wat gedurende die week verjaar! Oktober
20 Ben Louis Fourie Hoopstraat 9B 083 330 8049 20 Louis Fourie Hoopstraat 9A 028 212 2225 083 409 3151 20 Francina Otto Prins Alfred Weg 4 084 681 9215 20 Dana Steenkamp Klein Sandfontein 028 214 1421 082 775 2513 20 Lianke Swart De Hoek 083 226 3670 21 Jan Hendrik Van Straaten Hillside 028 212 1886 083 444 3538 22 Dani Du Toit Springerskuil Plaas 028 212 2213 082 223 1381 23 Neil De Beer Metcalfweg 15 071 863 4503 23 Tanja De Kock Ruigtevlei 028 212 2562 082 711 8811 24 Louise De Bruyn Heidehof Tehuis 24 Robyn Fourie Hoopstraat 9B 028 212 1050 082 413 4186 24 Petru Matthee Kerkstraat 5 028 212 2604 072 957 6867 25 Markus Eksteen Dunghy Park 028 214 1715 25 Mari Fourie Trinitystraat 10 25 Marilee Germishuys Smalstraat 44 028 212 3555 073 404 0583 25 Isabella Marais Remkuil Boerdery 25 Maryné Smith Proteastraat 9 083 444 3557 26 Hennie Matthee Watsoniastraat 5 028 212 3253 083 305 4387
Datum: 27 Oktober 2019 Tyd: 09:30 Plek: NG Moedergemeente Caledon
HEIDEHOF TEHUIS VIR
BEJAARDES
Hou hul jaarlikse Basaar
Saterdag 26 Oktober 2019
om 09h00
By Heidehof, Hoopstraat 11,
Caledon
Kom geniet die dag saam
met ons inwoners.
Die program sluit in
9H00-10H00 Registrasie & verversings by aankoms
10H00-10H15 Verwelkoming, Openings boodskap
en gebed
Fredine dansgroep item
10H20-11H20 Waardes
Sang item
11H30-12H00 Vrouegesondheid
12H00-13H00 Middag ete
13H00-13H30 Fasfacts (nadele van alkohol tydens
swangerskap en gevolge)
Geestelike dans item
13H40-14H20 Risiko's/Nadele van Alkohol &
Dwelms
14H20-14H45 Persoonlike
Beskerming (gesinsgeweld)
14H45-15H45 Oop vir vrae en bespreking
15H45-16H00 Bedankings & Afsluiting
3. October is Breast Cancer Awareness
Month
The incidence of breast cancer among South
African women is increasing and it is one of the
most common cancers among women in South
Africa. Early detection can lead to effective
treatment and a positive prognosis. About 90% of
patients survive for many years after diagnosis
when breast cancer is detected during the early
stages. Click here for more information.
'n Lewe van eenvoud prioriteit vir
droogteverligtingsprogram
My lewenstyl het 'n direkte impak op die omgewing – plaaslik en
globaal. 'n Lewe van eenvoud maak die impak van my lewe ligter.
Ry en vlieg so min as moontlik. Dit sal help om klimaatsverandering
in toom te hou en dit is 'n wonderlike manier om vir die mense in
ons land wat droogtes beleef, te wys dat ons regtig omgee. Lees
meer hier.
Met dank ontvang van Projekspan Ekologie.
OPTOG BRING DIE KUNSTE NA DIE
PLATTELAND
DRIE VAN DIE BESTES
BESOEK CALEDON op 8 November 2019
Plek : NG Moedergemeente, Caledon
Prys R150 pp Tyd 19:00 Geen
plekbesprekings : Deure open 18:00
Skakel vir enige navraag :
Stephanie Visser 082 921 4971
VERVERSINGS SAL BESKIKBAAR WEES!
Kerrie-en-rys R35 pp : Kaartjies beskikbaar by
Heidehof
Kaartjies beskikbaar by : iTickets.co.za
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar by
Stephanie Visser 082 921 4971
. Lees in LiG se November-uitgawe oor...
* Pragtige Rolene Strauss se reis
* Kunstenaar Piet Grobler se soeke na betekenis
* Johrné van Huyssteen se bedrywige lewe
* Hoe om jou kinders te leer waar hul waardes lê
* Hoe om terug te bons as die lewe jou platslaan
* Hoe om die seer van onreg te verwerk
* 19 prettige maniere om jou kinders oor kleure te leer
Die November-uitgawe is vanaf 21 Oktober op die rakke.
Geniet die naweek vanuit die kerkkantoor.