Tel (053) 831 2331 Woensdag 14 Januarie 2015 www.noordkaap.co.za GRATIS
Die Diamantstad se koerant
André Botha
DIE Noord-Kaapse onderwysdepartement isnou reeds op 2019 gefokus.Die aksieplan in aanloop tot 2019 vorm
deel van die nasionale ontwikkelingsplan.Só het Grizelda Cjiekella-Lecholo, LUR vir
onderwys, gesê toe sy verlede week op ’nnuuskonferensie die Noord-Kaap se ma-triekuitslae bekend gemaak het.Die provinsie het in dié eksamen die
beste prestasie die afgelope vyf jaar behaal,met ’n slaagsyfer van 76,4%. Die departe-ment se teiken was egter 80%.Cjiekella-Lecholo het gesê 2014 was ’n jaar
van hoogtepunte én laagtepunte.Politieke onrus in die John Taolo Gaetse-
we-distrik het meegebring dat 482 kandidatevan 8 skole in die distrik nie die eksamenkon skryf nie.“Altesame 6 715 uit 8 794 leerlinge het
geslaag.“Nog goeie nuus is dat veel meer leerlin-
ge (2 176) as in die verlede universiteitstoe-lating gekry het.“Dit is ’n verbetering van 1,4% wat die
hoogste in vyf jaar is,” het sy gesê.“Altesame 22 skole het minder as ’n
60%-slaagsyfer behaal.”Sy het belowe dat haar departement by
dié skole sal ingryp om die situasie teverbeter.“Ons sal dringend met meer kreatiewe en
werkbare oplossings vorendag moet kom.”’n Slaagsyfer van 76,1%, net-net minder
as die provinsiale slaagsyfer, is in dieFrances Baard-distrik behaal.Dit is ’n verbetering van 73,1% teenoor
2013.Dié distrik het die enigste vier kandidate
in die Noord-Kaap opgelewer wat agtonderskeidings behaal het.Drie van dié leerlinge is van die Hoër-
skool Diamantveld, en een van KimberleyGirls’ High.Die distrik het ook 13 kandidate in die
uitsoeklys van 20 beste kandidate in dieNoord-Kaap.Ses in dié groep is van Girls’ High, vyf
van Diamantveld en twee van die HoërskoolNoord-Kaap.Girls’ High is die tweede jaar agtereenvol-
gens as die akademiese topskool in die
Noord-Kaap aangewys.Dié skool is ook die topskool in die
Frances Baard-distrik.Die Hoërskool Adamantia, ook van
Kimberley, is tweede in die provinsie,gevolg deur die Hoërskool De Aar.Adamantia is ook in die Frances Baard-
distrik in die tweede plek geplaas.Die Hoërskool Vaalrivier van Barkly-Wes
moet met die derde plek tevrede wees.) Die Noord-Kaap se top-20 is Tayla Botha(Hoërskool Kalahari), Carli Groenewald(Hoërskool Diamantveld), Yeshara Packiris-amy, Shawna Petersen en Faaria Kana(almal van Kimberley Girls’ High), HelenéSnyders (Hoërskool Diamantveld), JohannesSlabber (Hoërskool Duineveld), Alri vanden Berg (Hoërskool Kalahari), CaseyPreece (Kimberley Girls’ High), wyle JohanFourie (Hoërskool Duineveld), Devan Desai(Hoërskool Noord-Kaap), Robyn Arnold enChante Bisschoff (albei van KimberleyGirls’ High), Stephanie Potgieter (HoërskoolDiamantveld), Milandro Mouton (HoërskoolUpington), Moremogolo Gaetsewe (BaitirediTech), Anke van der Westhuizen (HoërskoolDiamantveld), Carla Kruger (HoërskoolDuineveld), Deon du Plessis (HoërskoolDiamantveld) en Dane Smith (HoërskoolNoord-Kaap).
Jaar van goed én slegNoord-Kaap presteer beter,maar ingryping steeds nodig
DIE nasionale junior skaakkampioenskap is in Kimberley gehou. Bykans 2 000jong skaakspelers het aan die toernooi deelgeneem. Dié Noord-Kaapse leer-linge wat in die toernooi hul slag in nasionale en internasionale toernooiegewys het, is van links (kloksgewys)Marelize enBernize van derWalt, identie-se tweelingsussies (12) van Kimberley, Anell Maasdorp van Upington (9), ZoeMilford van Kimberley (10), Sanannah Ahjun van Kimberley (7), DonriqueJoseph vanUpington (9) enMinike Smith van Kimberley (9).Foto: Emile Hendricks
“Altesame 6 715 uit 8 794leerlinge het geslaag.
Nog goeie nuus is dat meerleerlinge (2 176) universiteitstoelating gekry het.Dit is ’n verbetering van
1,4%wat die hoogste in vyfjaar is.
“Altesame 22 skole hetminder as ’n 60%slaagsy
fer behaal.”XGrizelda CjiekellaLecholo
Wys hul slag stuk vir stuk
TRANSVAALWEG 110, TEL: 053-832 7990 FAX: 053-832 7801Free quantity quotations at your homeas well as free colour specifications.
While stock last.
DIMENSIONSILK20 litrePastel /White
ROCK GRIPPLIOTEX20 litreStandard colours
ROCK GRIPACRYLIC ROOF
20 litreStandard colours
R935,00 R650,00 R682,00
(White, Fresh Clay, Savanna Earth, African Sunset,Dark Bark, Desert Sand, iver Bed)R
(White, Terra Cotta, Rustic Red, Green,Deep Green, Charcoal, Black)
KIMBERLEY
X1PLDJ9-NK140115
TYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTSTYRES * BATTERIES * SHOCKS * EXHAUSTS14 Cecil Sussman Street -14 Cecil Sussman Street - Tel. 053 831 1189 Tel. 053 832 5864/ 102 Long Street -
X1PLFNXD-NK140115
X1PLNWRW-NK140115
2 NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015
X1PLFPE1-NK140115
ALMAL is mos maar platsak in Januarie,en dus sal ’n geskenkbewys van R200 vandie Diamond Pavilion Shopping Mall inNoordkaap Soek-en-wen-kompetisie besliswelkom wees.
Noorkaap spring weer vandeesweek metdié kompetisie weg.
Elke tweede week word ’n miniatuur-logovan die Diamond Pavilion Shopping Malliewers in Noordkaap geplaas.
Al wat jy moet doen, is om dit te soek.SMS die sleutelwoord “logo”, jou naam,
telefoonnommer en die bladsynommerwaarop die logo geplaas is, na 45527.
Dit kos jou R1,50 om jou in te skryf. DieSMS-lyn sluit Vrydag om 10:00.
Soek-en-wenis weer terug
Francois Williams
’n VERDERE ekonomiese inspuiting wag opdie Noord-Kaap met bouwerk aan die nuwegekonsentreerde-sonkragaanleg by Postmas-burg wat vanjaar kan begin.
Volgens die ontwikkelaars, die Ameri-kaanse groep SolarReserve en ACWAPower, gaan die 100 MW-aanleg genoeg kragopwek om meer as 200 000 huise te voor-sien.
Dit sal die eerste gekonsentreerde-son-kragaanleg in Suid-Afrika wees watenergieberging met gesmelte sout benut.Die aanleg sal elektrisiteit vir 12 uur selewering kan berg sodat hy dag en nag opaanvraag krag kan lewer, selfs nadat dieson al gesak het.
Die projek, genaamd Redstone, was eenvan die suksesvolle bieërs in die derderonde van die departement van energie segroenkragaankoopprogram.
Weens vertragings by Eskom met diekoppeling van nuwe hernubare energiepro-jekte aan sy netwerk, is dit een van talleprojekte wat nie onmiddellik met bouwerksal kan begin nie en daar word nog gewagop die finale finansiële goedkeurings. Dieontwikkelaars is luidens ’n verklaring volmoed dat hulle teen vroeg 2018 sal kanbegin krag opwek.
SolarReserve het reeds ’n soortgelykeprojek in die VSA gebou wat vloeibare soutas kragbattery benut.
Kevin Smith, uitvoerende hoof vanSolarReserve, sê danksy die kragbergings-vermoë kan die aanleg net soos ’n konven-sionele steenkool- of kernkragstasie krag opaanvraag voorsien, maar sonder besoedelingof gevaarlike afvalmateriaal. Volgens homis die prys waarteen Eskom krag van dieaanleg koop, die laagste tot dusver vanenige gekonsentreerde-sonkragaanleg inSuid-Afrika.
Gekonsentreerde-sonkrag-pryse vir diéronde was minder as R1,70 per kWh, dusnog heelwat duurder as die pryse waarteenEskom wind- en sonkrag aankoop – wat indie derde ronde al minder as R1 per kWhis, luidens dokumentasie van die departe-ment van energie.
SolarReserve het ook die fotovoltaïesesonkragprojekte Lesedi en Jasper vanonderskeidelik 75 MW en 96 MW ontwikkel.
Die Redstone-projek sal langs dié aanlegtegebou word.
ACWA Power het die Bokpoort-gekonsen-treerde-sonkragaanleg van 50 MW nabyGroblershoop ontwikkel.) Ander gekonsentreerde-sonkragaanlegtewat ontwikkel word, is Eskom se eie projekvan 100 MW by Upington, die Spaanse groepAbengoa se drie projekte van 250 MW, dieKaroshoek-projek van 100 MW waarinInvestec, die Nywerheidsontwikkelingskor-porasie en die staat se Openbare Beleg-gingskorporasie (OBK) belange het, en dieKathu Solar Park van 100 MW waarbyInvestec, die OBK en die Franse groep GDFSuez betrokke is.
) Ekonomiese voordele vir die Noord-Kaapis:
Finansiering: Suid-Afrikaanse maatskap-pye sal R2,4 miljard in die projek belê.Plaaslike en internasionale banke sallenings van R5,6 miljard voorsien.
Belastinginkomste: Meer as R6 miljard seinkomstebelasting kan oor die eerste 20 jaarvan die projek tot die staatskas bygedraword. Bedryfsuitgawes: Meer as R150 mil-joen per jaar sal oor die meer as 30 jaarvan die projekleeftyd aan salarisse en anderbedryfskoste bestee word, wat grond,versekering en onderhoud insluit.
Werkskepping: Meer as 4 000 regstreekseen nieregstreekse poste kan in die kon-struksiefase geskep word. Tussen 60 en 70mense sal werk kry om die aanleg tebedryf.
Aanleg eerste in sy soort in SA
’n KUNSTENAARSVOORSTELLINGvanhoedieRedstonegekonsentreerdesonkragaanlegby Postmasburg in die NoordKaap kan lyk wanneer dit voltooi is. Links agter en linksvoor is die voltooide fotovoltaïese sonkragaanlegte Lesedi en Jasper. Foto: SolarReserve
X1PLNXV9-NK140115
087 802 0266 053 831 5468/9
X1PLP7C5-NK140115
NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015 3
X1PJUC1H-NK140115
Charné Kemp
CARLI GROENEWALD, oudleerling vandie Hoërskool Diamantveld, het agtonderskeidings behaal, al het sy gedinkdit sal sewe wees.Daarby het sy die tweede plek in die
provinsie en die eerste plek in Kimber-ley behaal.Sy het onderskeidings in al haar
vakke gekry. Dit is Afrikaans (huistaal),Engels (huistaal), Duits (tweede addisio-nale taal), wiskunde, lewensoriëntering,ingenieursgrafika en -ontwerp, lewens-wetenskappe en fisiese wetenskap.Haar geheim vir sukses is om regdeur
die jaar op die hoogte met leerwerk tebly.“Ek het ook vir klastoetse hard geleer.
Die belangrikste was om elke daghuiswerk te doen. Dit maak eksamen-voorbereiding baie makliker.”
Sy was die beste akademiese presteer-der in haar jaargroep in gr. 10, gr. 11 engr. 12.Carli was die hoofmeisie van die skool
en ’n kranige hokkiespeler wat haarGriekwa-kleure behaal het.Haar buitemuurse aktiwiteite het
klopdanse ingesluit.Sy is baie opgewonde om te gaan
studeer en nuwe wêrelde te ontdek.Sy gaan haar vanjaar by haar ouer
susters in Stellenbosch aansluit wan-neer sy medies by die Universiteit vanStellenbosch studeer.Haar oudste suster, Yolani, is ’n
mediese student in haar sesde jaar ensuster Luzelle is ’n skoonheidstegnoloog.“Ek is opgewonde om nader aan my
susters en die see te wees.”Haar ouers is Pieter Groenewald, ’n
mediese dokter, en Christelle, ’nkliniese tegnoloog.
Carli opgewondeoor mediese studie
DIE vier leerlinge van Kimberley was die enigstes in die NoordKaap wat agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal het. Van links is Deon du Plessis (Diamantveld), Carli Groenewald (Diamantveld), Yeshara Packirisamy (Girls’ High) en Helené Snyders (Diamantveld). Foto: Emile Hendricks
DEON DU PLESSIS het van al sy vakkegehou en het daarom agt onderskeidings insy nege vakke behaal. Sy onderskeidings isin Afrikaans (huistaal), Engels (huistaal),wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde,ingenieursgrafika en -ontwerp, lewensweten-skappe en fisiese wetenskap. Hy is 19de indie Noord-Kaap. Dié oudleerling van dieHoërskool Diamantveld sê sy gunstelingvakwas fisiese wetenskap. Hy glo jy moet ’ngevoel vir die vak hê. “Dan is ’n mens nieverveeld met ’n vak nie en behaal jy goeiepunte.” Sy onderwyser, Yvonne de Villiers(wat vanjaar onderhoof van die HoërskoolAdamantia word), het sy liefde vir die vak
aangewakker. Hy gaan BCom (aktuarieel)aan die Universiteit van Stellenbosch (US)studeer. “ ’n Mens moet uitdagings aanpaken geleenthede benut om van jou ’n gebalan-seerde mens te maak.”Hy was die tesourier van die leerlingraad
en redakteur van die skoolkoerant. Hy hethokkie gespeel en het in vorige jare goed inprovinsiale en nasionale wiskunde-olimpia-des gevaar. Hy het ook al verskeie medaljesas ’n skopbokser in sy vroeë hoërskoolloop-baan ingeoes. Sy suster, Michelle, studeerBCom aan die US. Sy ouers is Deon en Judy,eienaars van die bekende Vermeulens BuildIt en ander ondernemings.
‘Jy moet ’n gevoel hê vir die vak’
YESHARA PACKIRISAMY, oudleerling aandie Kimberley Girls’ High, gaan vanjaarmega-elektroniese ingenieurswese studeer.Sy het onderskeidings in agt uit nege
vakke in die matriekeksamen behaal en isderde in die Noord-Kaap. Die vakke is Engels(huistaal), Afrikaans (eerste addisionele taal),wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde,inligtingstegnologie, lewenswetenskappe enfisiese wetenskap.Packirisamy, wat in Kimberley grootge-
word het, kan nie wag om die liggies van diegroot stad te ervaar wanneer sy by dieUniversiteit van Kaapstad gaan studeer nie.“Ek is nie eintlik ’n plattelandse meisie nie.”Sy was die onderhoofmeisie, die akademiesetoppresteerder en het eerbewyse in verskeievakke ontvang.Sy was op verskeie buitemuurse Engels-,
wetenskap-, rekeningkunde- en wiskunde-olimpiades, ekspo’s en uitstallings. Sy isveral trots op haar medalje wat sy in gr. 11in die Eskom- Nasionale Wetenskapekspobehaal het. “ ’n Mens moet op die hoogte vanjou skoolwerk bly. Werk hard, en moenieagter raak nie.” Sy het ’n suster, Veeasha(15). Haar ma, Vanessa, is ’n tuisteskepper,en haar pa, Kuberin, is waarnemende hoofvan die Noord-Kaapse departement vanekonomiese ontwikkeling en toerisme en diefinansiële hoof.
HELENÉ SNYDERS, oudleerling aan dieHoërskool Diamantveld, gaan haar ma sedroom volg en ’n geoktrooieerde rekenmees-ter word. Haar agt onderskeidings wat sybehaal het, behoort dié droom te verwesen-lik. Sy is sesde in die Noord-Kaap.Dié finalis in Volksblad en die Universi-
teit van die Vrystaat se Matrikulant vandie Jaar-kompetisie het onderskeidings inal haar vakke behaal – Afrikaans (huistaal),Engels (huistaal), wiskunde, lewensoriënte-ring, rekeningkunde, rekenaartoepassings-tegnologie, lewenswetenskap en fisiesewetenskap. Sy gaan aan die Universiteitvan die Vrystaat studeer en sal in HuisSoetdoring woon.“My ma, wat ’n graad in rekeningkunde
het, kon nie ’n geoktrooieerde rekenmeesterword nie. Sy moes ons grootmaak. Ek houbaie van syfers. Dit maak my opgewonde.Syfers praat met my, en ek verstaan dit. Ekis nie so goed met mense nie,” sê sy. Sy hetdaagliks haar huiswerk gedoen om ophoogte van haar leerwerk te bly. Sy het ookvan kêrels weggebly. “Ek sal op kampusuitkyk vir oulike manne.” Helené het haarGriekwa-kleure in hokkie behaal en was indie skool se eerste span. Haar pa, Neels, is’n elektrisiën en ma, Elna, is ’n belasting-konsultant. Haar boetie, Divan, is in gr. 9.
Yeshara sienuit na jaar
Helené volgma se droom
4 NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015
X1PJLLAD-NK140115
DIE matriekeindeksamen seuitslae is bekend, en nou is alleoë op vanjaar se matrieks.Die Noord-Kaap het wel nie die
teiken van 80% gehaal nie, maarnogtans verbeter op die afgelopepaar jaar se uitslae.Die onderwysdepartement, wat
verskeie ingrypingsplannedeurgevoer het, verdien dus ’nklop op die skouer.Nogtans kan selfvoldaanheid
nie bekostig word nie.Die slaagsyfer is steeds te laag
in ’n provinsie wat vroeër jareelke jaar meer as 80% behaalhet.Daarby het die provinsie slegs
die sesde hoogste slaagpersentasiein die land, in teenstelling metvroeër jare toe ’n tweede plekbehaal is.Daar is verskeie ligpunte.Daar was talle leerlinge uit
voorheen agtergeblewe skole watgeskitter het.En daar was enkele agtergeble-
we skole wat kan spog met ’nslaagsyfer van 100%.Dit wys dat leerlinge kan
presteer selfs in skole waarhulpmiddels skaars is.Met toegewyde onderwysers en
harde werk kan bo uitgekomword.Daar is ook gevaarligte.Daar is steeds skole waar nie
eens 60% van die leerlingegeslaag het nie.Swak prestasies in die alge-
meen in sekere vakke.Harde werk gaan vorentoe
nodig wees om ook die skolewaar steeds swak uitslae is, ookop peil te kry.Die ideaal moet nie ’n slaagsy-
fer van 80% wees nie, maarminstens 90%.
Leer ander om te dienHannes Nöeth
SY naam is Surprise. Hy is ’n polisieman.Getrou in sy werk en ywerig in wat hy doen.Ek het hom nooit spontaan ontmoet nie,
maar sy naam het hom vooruit geloop. Juisdaarom het ek moeite gedoen om hom tegaan leer ken.Aan die Suidkus van ons land waar baie
mense gereeld by die see gaan uitrus en indie branders en sand kop skoonmaak hetSurprise nie gerus nie.Waar ander rus, daar is sy werksplek. By
die klein, tog besige ou see-plekkie isSurprise gestasioneer.Hy sou seker ook net die nodige kon doen
soos baie van ons, maar nee, hy glo jy doendie ekstra moeite, jy dra daardie ekstra vrag,jy help onvoorwaardelik. As jy hom leer kendan kom jy dit onmiddellik agter. Dit wasnie moeilik om hom op te spoor nie – ja,almal ken vir Surprise.By die laaste huis waar hy ’n inbraaksaak
hanteer het, het hy uit omgee vir hulle koslaat aflewer.By die voertuig wat langs die pad gaan
staan het, het hy nie net iemand gebel nie,maar haar later gebel en gevra of sy veilig
tuis gekom het. ’n Ander se klein seuntjie setrane het hy afgedroog.Nou ja, so kan ons seker baie dinge oor
baie mense vertel – wat Surprise andersmaak, is dat die dinge nie ’n nou en danverskynsel in sy lewe is nie, dit is hoe hyelke dag leef.Dit is wie hy is. Onvoorwaardelik altyd
dienend. Sy lewe is gevul met diensbaarheid.In my gesprek met hom vra ek hom: “Hoe
kry jy dit reg dat almal so mooi praat vanjou, wat maak jou so anders?Dit lyk of hy beledig voel oor my vraag.“Anders, Meneer? Ek is nie anders nie, ons
is mos maar almal dieselfde. As ons oë kyk,sien hulle ’n plek waar hulle kan help, asons ore luister, hoor hulle ’n plek waar hullekan help, as ons mond praat dan bring ditsagtheid.”In ’n nuwe jaar met nuwe dinge kan ons
by Surprise iets leer: Dien.
DIE Halfway House is een van Kimberley se bakens en bestaan reeds sedert 1872. Veral sy kroeg islegendaries. In Kimberley word allerweë na die Half verwys. Die naam kom daarvan dat dit op diegrens tussen die destydse munisipaliteite van Kimberley en Beaconsfield was. Die eerste gebou wasop die terrein waar die McGregormuseumwas, oorkant die huidige gebou. Dit is eers die Coginshotelgenoem, maar die naam is in 1875 na die Halfway Househotel verander. Dié hotel is in 1897 na syhuidige perseel verskuif toe die sanatorium (die huidige McGregormuseum) opgerig is. Een van diegereelde klante was Cecil John Rhodes. Die hotel was vir baie jare een van net twee inrykroeë in diewêreld. Die enigste ander eenwas ook in Kimberley (die toenmalige Kimberlitehotel). Mense kon buiteparkeer, waar drank dan aan hulle bedien is. Een van die legendes is dat Rhodes, te perd onderwegtussen Kimberley en Beaconsfield, graag die kroeg aangedoen het. Hy het geweier om van sy perdaf te klim, en daarop aangedring om bedien te word terwyl hy op sy perd sit. Dit is dan glo hoe dietradisie van die inrykroeg ontstaan het. ’n Ander legende is dat die destydse stadsvaders nie gehouhet van dié drinkery in die openbaar nie. Hulle het daarop aangedring dat ’n muur van ses voet omdiehotel geboumoesword.Die eienaars het toeglo ’n gat van ses voet diep rondomdiegebougegrawe,en die muur in die gat gebou. Foto’s: McGregor Museum en André Botha
Toeennou
Karin Muller
OF dit veronderstel is om ’n groot of kleinverandering mee te bring in die diepsteveseltjie van sy bestaan het elke Nuwejaars-voorneme iets in gemeen: hoop.Hoop op ’n beter jy, goeie gewoontes,
haalbare uitdagings en groter sukses. ElkeLotto-kaartjie wat gekoop word, verteen-woordig hoop X hoop op finansiële vryheiden ’n beter toekoms. Elke boom of blom watgeplant word, verteenwoordig ook hoop –hoop op lewe, ’n mooier tuin of meer koelte.Met die aanbreek van die nuwe jaar word
baie dinge herhaal, al het jy waarskynlikjouself vantevore belowe dat jy die nuwejaar dinge anders gaan benader.Of jy glo in Nuwejaarsvoornemen of nie,
die nuwe jaar verteenwoordig ’n skoonbladsy. Selfs al koop jy nie ’n Lotto-kaartjieof plant ’n boom nie, hou die koms van dienuwe jaar ’n nuwe hoofstuk van hoop in.Hoop dat jy dinge beter gaan hanteer in diejaar wat voorlê, dat jy minder opdraandesen meer afdraandes in jou lewe gaan beleef.
Hoop op geleenthede, hoop op gesondheid,samesyn en vrede.Met ’n terugblik op die ou jaar moet jy
darem, heimlik of openlik, erken dat diejaar wat ten einde gespoed het nie net uitslegte herinneringe saamgestel is nie. Daarwas ook goeie tye en voorspoed, hoewel ditdalk yl gesaai was en versmoor is deur dieminder goeie tye. Dalk leef jy van Nuwejaartot Nuwejaar wat opgedeel word in ’n lewevan week tot week.’n Vrydag-tot-Vrydag-lewe. So word die
weke opmekaargestapel wat weer op hulbeurt maande en jare opmekaarstapel.Maar ongeag moontlike wroegings,
oorweldigende uitdagings of teëspoed isdaar altyd ’n sprankie hoop in jou binneste.En hoop gee lewe.
Nuwe jaar bring nuwe hoop
Alle oë nouopmatrieks
NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015 5
MOTORSPieter Oosthuizen
DIE groepie strydrosse waarmeedie Chinese vervaardiger GreatWall Motors destyds vir homself’n stukkie respek in die wêreld setaaiste bakkiemark gedêps het, isvandag ’n volwaardige stoeterymet waardevolle potensiaal.Nou wil die groep sy portefeulje
in die ontspanningsegment verderuitbrei. Klap dus hande vir dieopgeknapte Steed-bakkiereeks watpas met enkele nuwe modelle
uitgebrei is. Die basiese Steed 5gaan nou sterker op die onderkantvan die ontspanningsmark fokus.Die bestaande 2,2 liter-petrolenjinin die enkel- en dubbelkajuitbak-kies word behou, maar veilig-heidstoerusting is verbeter.Die Steed 6 is nou die vlagskip-
bakkie aangesien hy met die
meeste veiligheidstelsels toegerusis. Hy tref dadelik die oog met sydiep neus. Daar is ook ’n ryLED-liggies onder die misligte.Binnelangs was dit opmerklik
dat die instrumente reg voor jou’n gewone glas- (plastiek?) skermhet. Skyn die sonlig direk daarop,weerkaats dit so dat die snelheid
onleesbaar is. Die 5E op sy beurtis met sy nuwe neus eintlik diemooi ene. Sy SX-model het, netsoos die Steed 6, rigtingwysers indie kantspieëls en kanttrappe.Op die grondpad ry die bakkies
(Steed 5E en 6) baie hard. Diestuurwerk in die 6 was wel nie sovaag soos in die 5E nie. Hoewel
veral die 5E lekker stewig gevoelhet, leun die bakkies effens indraaie. Die versneller-reaksie isook traag met die wegtrek en ’nmens moet maar die enjintoereaan die gang kry om jou ry tekry. Die sesde rat is ook net as ’ntoerrat op ’n gelyk pad geskik.Dit is dalk ’n rits negatiewe
kommentaar, maar in wese kry ’nmens steeds hope motor vir ’ngoeie prys. As jy met ’n paarkrapperighede kan saamleef, maakhy sin.
Hopemotor vir goeie prys
2013 Toyota Hilux 3.0 D-4d 4x4A/t - 44 000 km
R249 900 R399 9002009 Toyota Fortuner 4.0 V6 A/tEpic - 115 000km
2014 Toyota Fortuner 4.0 V6Ltd Edition - 12 000 km
2012 Mercedes Benz C250Avantgarde - Lots Of Extras30 000 km
R319 9002014 Toyota Yaris 1.3 XS 5dr Cvt15 000 km
R389 900
2013 Hyundai I X 35 2.0 A/T,50 000 km
R269 900 R209 9002014 Toyota Avanza 1.5 TX19 000 km
2014 Toyota 86 , Full Trd Kit -2000 km
R389 900
R249 9002012 Toyota Quantum 2.7 10Seater - 103 000 km
R179 9002014 Toyota Etios 1.5 XsH/B - 30 000 km
R124 900
2011 Toyota 1.3 Prof52 000 km
2009 Renault Sandero -75 000 km
1.4 29 000 km2013 Ford Figo 2013 Hilux 3.0 D-4D 4X2 Ex Cab -55 000 km
2011 FJ Cruiser 4.0 V6- 74 000 km
2013 VW Tiguan 1.4 TFSi DSG45 000 km
3.02011 Toyota FortunerD-4D 4x4 A/T 102 000 km
R139 900 R84 900 R104 900 R299 900
R319 900 R299 900 R249 900 R319 900
Oranje Toyota Kimberley89 Memorial Road, Kimberley • Tel: 053 836 4700 • www.automark.co.zaCall: Sydney McPherson 083 533 7215 • •Rodney Samuels 076 803 9947Mariëtte Cloete • 079 523 5717 • Suzette Galloway 079 362 7788 • Elaine Joubert 072 827 0293Sales Manager: Tiaan van Vuuren, [email protected]
2013 Hyundai IX 35 2.0 A/t -53 000 km
R269 900240 Le D/C -2013 Isuzu KB
48 000 km
X1PLMMQM-NK140115
MasterCarsUsed cars you can trust.
CEV Motors11 Shone Street, Postmasburg • Tel: 053 313 0090 • Fax: 053 313 0569Jackie Jacobs 082 415 2656 • Gert Claassens 082 738 [email protected] • www.cevmotors.co.za
*All prices shown are recommended retail prices, which are not binding on the Dealers or Volkswagen Group South Africa. The recommended retailprice excludes Dealer delivery and related charges. Please contact your Volkswagen Dealer or visit www.vw.co.za for full details as well as terms andconditions relating to the MasterCars Brand Promise.
Visit www.cevmotors.co.za
Amarok14 Amarok 2.0 BiTDi Highline 132 kW D/C, canopy, side steps, leather, rubberised, safety film,
PDC, .........................................................................................................................................................R419 50011 Amarok 2.0 TDi Trendline 90 kW D/C, canopy, side steps, safety film, rubberised ...................R261 500
Polo Vivo14 Polo Vivo 1.4 Trendline Sedan, Electric windows, Alloys, RCD, C Locking ...................................R149 50014 Polo Vivo 1.4 Trendline Cruise Control, Alarm , Alloys.....................................................................R158 50014 Vivo Maxx 1.6 20 000 km ....................................................................................................................R165 50013 Polo Vivo GT 1.6 .....................................................................................................................................R147 500
Golf14 Golf 1.4 TSI BMT Comfortline, zenons, comp radio, media interface ............................................R297 500
Polo14 Polo Sedan 1.4 Comfortline PDC, 300km ...........................................................................................R195 50014 Polo 1.6 Comfortline, Bluetooth, RCD .................................................................................................R199 500
Passat14 Passat 2.0 TDi DSG, 6-CD, silver ........................................................................................................R331 500
Jetta14 Jetta 1.6 TDi Comfortline,T/B, Xenons, 6-CD, Leather, iPod/iPhone cables .................................R306 500
Tiguan14 Tiguan 2.0 TDi Sport & Style, tow bar, PDC, 6-CD ...........................................................................R425 500
Caddy10 Cady Maxi 1.9 TDi Trend 7 Seats, TBar, Safety Film ........................................................................R198 500
Non-MasterCars12 Toyota Yaris 1.3 XS 5-dr 36 000 km Warranty Service Plan ...................................................R146 50013 Toyota Etios 1.5 XS Sedan..............................................................................................................R121 50011 VW Vivo 1.6 Trendline.....................................................................................................................R129 50009 Mazda 2 1.5 Individual.................................................................................................................R105 50008 Honda NXR 125 Bross Motor Cycle ............................................................................................R 12 50008 Isuzu KB 250D Fleetside, A/C, Conopy, Bakkieliner, Bullbar .................................................R110 50007 Chevrolet Aveo 1.5LT......................................................................................................................R 62 50003 Corolla 160i GLE.............................................................................................................................R 59 50099 Mitsubishi Pajero 3.0 GLS .............................................................................................................R 51 500
X1PLNVTM-NK140115
Visit VAN DER LINDE TOYOTA
Tel: 053 313 0080Fax 053 313 0349
Main Street, Postmasburg
www.automark.co.zaTerms and conditions apply.
[email protected] 082 415 2656Gert 082 738 1237
1. Backed by Toyota2. Guaranteed not stolen3. Automark warrantyavailable
4. Guaranteed mileage
5. Seven day exchange plan6. Guaranteed year model7. Every vehicle subject toa check list
THE AUTOMARK PROMISE
DEMO’S2014 Etios 1.5 XS, 5-dr, Silver R131 5002014 Hilux 3.0 D-4D Raider, D/C, Silver, Nudgebar, Rollbar, T-cover R399 5002014 Fortuner 2.5 D-4D, R/B, Auto, White R365 5002014 Etios 1.5 Xi 5-dr Gold R118 5002014 Corolla 1.6 Quest +, R/CD, alloys R187 5002012 Yaris XR 1.0 3-dr R119 500
R148 500MOTORS2014 Volkswagen Polo 1.6 Comf Sedan 8 000km R198 5002013 VW Cross Polo 1.6 TDi, curtain airbags, cruise control 23 000 km R220 5002013 Mini Cooper 17 000 km R199 5002013 Chevrolet Cruze 1.6 LS 5dr 9 500 km R187 5002012 Toyota RAV 4 2.0 GX 64 000km R215 5002012 Toyota Fortuner 3.0 D-4D A/T Heritage, T/B 50 000 km R369 5002012 Toyota Avanza 1.3 SX R129 5002012 Land Cruiser Prado TX 3.0 TDi TB 44 000 km R505 5002011 Toyota Verso 2.0 D-4D TX t/bar, PDC, 70 000 km R199 5002011 VW Polo 1.2 TDi Blue Motion R148 5002010 Toyota Fortuner 3.0 D-4D 4x4 Nudge, t/bar 116 000 km R295 5002010 Land Cruiser Prado VX 4.0, V6 A/T 141 000km R430 5002010 VW Golf TSi Comf R171 5002003 Mercedes-Benz C180K Classic A/T R 83 500
BAKKIES2013 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX, Xtra Cab, Alloys 24 000 km R248 5002013 Toyota Hilux 3.0 D-4D D/C, r/rising 15 000 km R352 5002012 Land Cruiser 4.2D S/C, Rails, TBar, Rubberised, Mags, ARB R398 5002012 Toyota Hilux 2.5 D-4 D Raider R/b, D/C canopy, t/bar R293 5002011 Toyota Hilux 2.0 VVTi, A/C, rails, rubberised 90 000 km R149 5002010 GWM 2.8 TCi D/C 4X4, TB, Canopy R119 500
X1PLNW75-NK140115
X1PLPME5-NK140115
6 NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015
KIMBERLEY GIRLS’ HIGH once again excelledin the matric exams. The school was crownedas the top school in the Northern Cape. Sixlearners were placed in the list of top-20 can-didates.
Girls achieve top places in NC
SHAWNA PETERSON achieved seven distinctions andwas placed fourth in the Northern Cape. Photos: Supplied
FAARIA KANA achieved seven distinctionsand was ranked fifth in the Northern Cape.
CASEYPREECE achieved seven distinctionsandwas ranked ninth in the Northern Cape.
ROBYN ARNOLD achieved six distinctionsand was placed 12th in the Northern Cape.
CHANTE BISCHOFF achieved six distinctions and was ranked 13th in the NorthernCape.
LEERLINGE aan die Hoër-skool Noord-Kaap het talleonderskeidings in diematriekeindeksamen be-haal.Twee van die skool se
matrieks is ook op die lysvan die Noord-Kaap se 20topkandidate.
SlimmesHNK setrots
RIANCA BOSHOFF het sewe onderskeidings behaal. Foto’s: Verskaf
DEVANDESAI het sewe onderskeidings behaal en was 11de in die NoordKaap.
JASON GROENEWALD het ses onderskeidings behaal.
KURTIS MPISI het ses onderskeidingsbehaal.
DANE SMITH het ses onderskeidings behaal en was 20ste in die NoordKaap.
SAMUEL WALTERS het vyf onderskeidingsbehaal.
MATHEW ROHLANDT het vier onderskeidings behaal.
X1PLAJ3D-NK140115
PERSOONLIKE
DIENSTE
LENINGS
1445
OP SOEK NA
1485
I am looking for knittingmachines: Empisals andPassaps, in any condition.Will pay cash. ContactCecilia 082 482 4686.
TE KOOP
ALLERLEI
1655
UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
PLAFONISOLASIE:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS.Gratis kwotasies.Skakel 082 3880307of 053 832 9194.
Meganiese/Tegniese Bestuurder:Die dienste van 'n persoon met 'nbelangstelling en 'n basiese
vaardigheid in meganika word vereis.Die pos is op junior bestuursvlak en
bied 'n goeie uitdaging engeleëntheid aan 'n energieke jongman. Pos is onmiddelik beskikbaar.Hooftake: Bestuur en herstel van
voertuie en implemente.Rapporteer: Die persoon rapporteerdirek aan die hoofbestuurder en word
geondersteun deur 'npersoneelbestuurder enadministratiewe beampte.
Pakket: Vergoeding sal markverwantwees. Behuising is op plaas
beskikbaar.
Skakel 073 160 7303 vir verdereinligting. Aansoeke moet gerigword aan: Die Bestuurder by
[email protected] sluit 31 Januarie 2015.
SEWENSTER BOERDERY,GROBLERSHOOP
X1PLM7A5-NK140115
NOORDKAAP, WOENSDAG 14 JANUARIE 2015 7
DIE Hoërskool Diamantveld se o.14Anetbalspan het in die Cokeuitdaagtoernooi,wat in Desember gehou is, uitgeblink. Die span het saammet die Hoërskool Durbanville derde geëindig en is op doelgemiddeld vierde in die land geplaas. Van linksis, voor: MariNel Roets, Tharien van der Walt, Leané Diederichs, Monique van derWesthuizen en Rochelle van Zijl; agter: Karla van Heerden, Mické Engelbrecht, ElRéTintinger, Beate Stemmet (afrigter), Janneke Pienaar en Dedré Botes. Foto: Verskaf
Karin Muller
“ONS tennisklub hetdie vermoë om rond-loperkatte te lok,”vertel Alet Dippe-naar, een van die be-stuurslede van dieVictoria-tennisklubin Kimberley.“Hulle kry soveel
liefde en aandag byons klublede, dieklubhuis word vin-nig hul nuwe tuis-te.“Ons het selfs al
twee van die kattelaat steriliseer,” sêsy.Die Victoria-ten-
nisklub het in 1920tot stand gekom náteenkanting van diemanlike klubledevan die Victoria-park-tennisklub datvroue saam methulle mag tennisspeel.Die klub was eers
in Parkstraat geleëwaar die huidige par-keerterrein vir hos-pitaalpersoneel is enhet later na De Beersse tennisbane ver-skuif.“Vandag is daar eg-
ter klublede van al-bei geslagte en enigeouderdom.”Saam met Alet hou
die res van die be-stuurslede, RobertFletcher, Sybil Flet-cher, Elaine Meer-holtz en Veronica Ro-se, die leisels.Robert is al meer
as 50 jaar lid van diebestuur.“Hierdie klub bied
aan klublede ’n gesel-lige en rustige at-mos-feer waarin hul-le kan tennis speel.“Ons is amper soos
’n familie waar klub-lede in mekaar selief en leed deel.”’n Hoogtepunt van
die klub is die kwar-taallikse Burgerdagwaar daar van vroegtot laat tennis ge-speel word en ’nsmaaklike hambur-ger tussen-in genietword.Hoewel tenniskom-
petisies in Kimber-ley afgeneem het, isdaar geleenthede virklublede om virNoord-Kaap tennis tespeel.Daar is ongeveer
20 klublede, maardie getal wissel vantyd tot tyd weensklublede wat ver-huis.“Ons klub spog op
die oomblik met ’nspeler van Engelandwat ses maande byons speel en sesmaande oorsee.”
Enige speler met ’nvoorliefde vir tennisis welkom om hom ofhaar by die klub aan
te sluit.“Tennis is ’n sport
waaraan jy tot op ’nhoë ouderdom kan
deelneem en dit is ’nwonderlike sosialeuitlaatklep,” sê Dip-penaar.
Spelers gou tuisby tennisklub
ELAINE MEERHOLTZ, die Victoriatennisklub se nommereenvrouespeler. Foto: Karin Muller
Your College –Your Future
TAKE CONTROL OF YOURFUTURE AND REGISTER FROM12 JANUARY 2015
Level 2 (Grade 9 pass is the minimum requirement for admission)
· Primary Health City Campus
· Safety in Society Moremogolo Campus
· Finance/Economics/Accounting City Campus
· Office Administration Moremogolo Campus
· Tourism City Campus
· Information Technology and Computer Science City Campus
· Electrical Infrastructure Construction City Campus
· Civil Engineering and Building Construction Moremogolo Campus
· Engineering and Related Design City Campus
Nated Courses (Grade 12 pass is the requirement for admission)· N4 – N6 Business Studies
Marketing Management, Management Assistant &
Financial Management City Campus
Human Resource Management & Public Management Moremogolo Campus
· N1 – N6 Engineering Studies
Electrical and Mechanical City Campus
Information Technology· End User Computing (ICDL), CompTIA, A+ Computer
Technician, Network+ Pastel, CCNA (CISCO) City Campus
SkillsJewellery Manufacturing, Plumbing, Electrical, Brick Laying, Motor Mechanic, Welding, Upholstery, Carpentry and Masonry
REGISTRATION REQUIREMENTS:Certified copies each of:*Student ID, (3) *School report/statement of results, *Parent's/guardian's ID, *Proof of residential address ofparent's/guardian(s), *Salary slips of both parents/guardian(s) * Address of student during studies, *Parent(s) /guardian(s) banking details with bank stamp, *Copy of deposit slip,CITY CAMPUS MOREMOGOLO CAMPUSCullinan Street, Kimberley 777 Nobengula Road, Galeshewe, KimberleyTel: (053) 839 2000 Tel: (053) 802 4700
www.ncutvet.edu.za
X1PLMG09-NK140115
SportSportDie Diamantstad se koerant
André Botha
SWEMMERS van die Hoërskool Noord-Kaap het 2014 met blink vertonings opverskeie byeenkomste afgesluit en behoor-lik die medaljes ingeryg.Op die Flamingo-gala in Kimberley in
Oktober het ses swemmers van die skoolnie minder nie as 26 medaljes verower.Devon Smith het sy slag gewys en ses
goue medaljes en een silwermedalje gewen.Chanté Robinson (vier goud en drie
silwer) en Jakon Changfoot (twee silwer,vyf brons) het ook die medaljes ingeryg.Martin Wiid het twee silwermedaljes
gewen, met Jeanne-Ami Steenkamp (eensilwer, een brons) en Juandré Olivier (eenbrons) wat gehelp het om die skool setotaal op te stoot.Steyn het die trofee gekry vir die beste
swemmer in die ouderdomsgroep 14 tot 15jaar, en is ook as senior victor ludorumaangewys.Robinson het die trofee vir beste swem-
mer vir meisies 16 jaar en ouer gekry, enook die trofee as senior victrix ludorum.Changfoot is as die beste swemmer vir
seuns 16 jaar en ouer aangewys.Op die Penguin-gala in November in
Kimberley het Steyn vier goue medaljes en
een silwermedalje gewen. Wiid het tweesilwermedaljes behaal, Robinson drie bronsen Steenkamp twee silwer.Steyn, Robinson en Tyrone Maritz is vir
die Noord-Kaapse span gekies wat aan dieSuid-Afrikaanse Olimpiese kampioenskapvir skole in Pretoria deelgeneem het.Robinson was kaptein van die span.Steyn het een silwermedalje en een
bronsmedalje op dié byeenkoms gewen.Op die interprovinsiale gala in Sasolburg
het Steyn een goue, een silwer- en driebronsmedaljes verower.Changfoot het een silwer en twee
bronsmedaljes gekry, en Robinson tweebronsmedaljes.Die jaar het op ’n skitterende wyse
geëindig op die Noord-Kaapse watersport-vereniging se byeenkoms in Desember inKimberley.Steyn het ’n yslike nege goue medaljes
op dié byeenkoms gewen. Kort op sy hakkewas Changfoot met sewe goues en eensilwer. Wiid het ook ’n goue medalje in sysak gesteek, met drie silwermedaljesdaarmee saam.Robinson het drie silwer- en drie brons-
medaljes gewen, en Olivier het twee brons-medaljes gekry. Melissa Carney was ooklid van dié span.
Swemmers rygmedaljes in
DEVONSMITH van die Hoërskool NoordKaap het in die huidige swemseisoen reeds 'n rits goue medaljes op verskillende byeenkomste verower. Foto: Verskaf
VIER leerlinge en ’noudleerling van dieHoërskool Noord-Kaap is vir dieo.19-Knights Cub-krieketspan gekies.Hulle is ReubenVisagie, WazeedAlexander, MathewRohlandt, PuleMokwena en AidenBrooker (oudleer-ling). Hier is Roh-landt in aksie.
Foto: Verskaf
Gekies virkrieketspan
Vir meer foto’s en nuus besoekwww.noordkaap.co.zaen ook op Facebookby NoordkaapKoerant
Tel. 053 831366156 Stockdalestraat • KimberleyE-mail: [email protected]
2 jaar waarborg by alle voertuie ingesluitof surplus van fabrieks waarborg
Hennie Vos 082 820 8959
2009 Hyundai I20 1.496 600 km
R119 900
2010 Mazda 2 Active 1.3145 000 kmR99 900
Desmond Madella 073 117 3620
2010 Renault Sandero 1.6 United59 400 km
R99 900
2009 Mecedes-Benz C300 EleganceA/T 110 000 kmR272 900
2010 VW Polo 1.4 Comfortline 86 500 kmR137 900
2013 Ford Figo 1.4 Ambiente,36 000 km
R104 900
2011 Ford Bantam 1.6XLT74 800 km
R122 900
2013 Chev Base 1.8 utilityplus canopy 29 500 km
2009 Mazda 3 1.6i sedan 110 000kmR87 900
2013 Ford Ranger 2.2 TDCI,XL,Supercab,4x2 73000kmR239 900
2008 Opel Corsa 1.6i OPC150 000 km
R113 900
2012 RANGER 3.2D XLT Double Cab,6-spd, a/t, D/C, 143 600 km
R299 900
2012 Ford Ranger 2.2 TDCI,XLS,Single Cab 132 485km
R192 900
2011 Nissan Juke 1.6 Dig.T- Tekna54 500 km
R199 900
2012 Yaris 1.3 Xi 3dr, 9 000 kmR129 900
R124 000R124 000
X1PLM6H5-NK140115
Adres: Kimdustria Kimberley, Tel. 053 807 7760Sel:082 555 1974 Web: www.crescentbikes.co.za
EF 5200 EYamaha
GeneratorsAvailable!
EF 5200 EYamaha
GeneratorsAvailable!
EF 5200 EYamaha
GeneratorsAvailable!
EF 5200 EYamaha
GeneratorsAvailable!
X1PLDMKR-NK140115
Tel. 053 591 0059Sel 071 683 7175
Gratis afleweringWoensdae, Donderdae enVrydae in Kimberley!
LAM/SKAAP SPECIAL –HEEL OF HALWE KARKASLAM/SKAAP SPECIAL –
HEEL OF HALWE KARKASLAM/SKAAP SPECIAL –
HEEL OF HALWE KARKASLAM/SKAAP SPECIAL –
HEEL OF HALWE KARKASLam A2/3.. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R69,95/kg
Lam A6.................................R59,95/kg
Skaap...................................R49,95/kg
Maalvleis................................R44,95/kg
Lam A2/3.. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R69,95/kg
Lam A6.................................R59,95/kg
Skaap...................................R49,95/kg
Maalvleis................................R44,95/kg
Lam A2/3.. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R69,95/kg
Lam A6.................................R59,95/kg
Skaap...................................R49,95/kg
Maalvleis................................R44,95/kg
Lam A2/3.. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .R69,95/kg
Lam A6.................................R59,95/kg
Skaap...................................R49,95/kg
Maalvleis................................R44,95/kgX1PLKL1H-NK140115
CHANTE ROBINSON van die Hoërskool NoordKaap is een van die skool se swemuitblinkers. Sy het dié seisoenreeds die medaljes ingeryg en was kaptein van die NoordKaapse span wat in Desember aan die SuidAfrikaanseOlimpiese kampioenskap vir skole in Pretoria deelgeneem het. Foto: Verskaf
Recommended