28

Classification of matter a

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Classification of matter a
Page 2: Classification of matter a

Enigiets wat mass besit en

ruimte beslaan

Page 3: Classification of matter a

Chemies Fisies

Te doen met hoe chemikalië

mat mekaarreageer

Eienskappe watons met onssintuie kanobserveer

Page 4: Classification of matter a

1) Sterkte

Vermoë om groot lading te weerstaan

2) Termiese Geleiding

Vermoë om hitte te gelei

3) Elektriese Geleiding

Vermoë om elektrisiteit te gelei

Page 5: Classification of matter a

4) Brosheid

Hoe maklik iets breek/verkrummel

5) Pletbaarheid/ Smeebaarheid

Vermoë om in lae uitgerol te word

6) Rekbaarheid

Vermoë om in drade uitgerek te word

Page 6: Classification of matter a

7) Elastisiteit

Hoe maklik dit uitgerek kan word

8) Digtheid

Massa per eenheid volume

Page 7: Classification of matter a

9) Smeltpunt en Kookpunt

Temperatuur waar stof smelt

en kook

10) Magneties

Of dit ferromagnetiese stoowe

aantrek of nie

Page 8: Classification of matter a

‘n Kombinasie van twee of

meer suiwer stowwe wat nie

chemies gebind is nie

Page 9: Classification of matter a

1) Stowwe kan in enige verhouding

gemeng word

2) Stowwe behou hul afsonderlike

eienskappe

3) Stowwe kan meganies geskei

word

Page 10: Classification of matter a

Homogene Heterogene Uniforme

samestelling

Stowwe kan

nie maklik

onderskei

word ni

Nie-uniforme

samestelling

Stowwe kan

maklik

onderskei word

Page 11: Classification of matter a

Soutwater

Oplossings Stowwe is in dieselfde

fase Stowwe kan nie met die

sintuie onderskei word nie

Page 12: Classification of matter a

Sand en water

Stowwe is waarskenliknie in dieselfde fase nie

Stowwe kan met sintuieonderskei word

Page 13: Classification of matter a

Olie en water

Meervoudigevoelistof fases

Page 14: Classification of matter a

Emulsions Suspensions

Page 15: Classification of matter a

Verbindings ElementeTwee of meer

VERSKILLENDE

elemente wat

chemies gebind is

Kan nie in

eenvoudiger stowwe

opgedeel word nie

Molekules van atome van dieselfde element is NIE

verbindings NIE!

Page 16: Classification of matter a
Page 17: Classification of matter a

Atome van

‘n elementMolekules van

‘n element

Page 18: Classification of matter a

Molekules van

‘n verbindingMengsel

Page 19: Classification of matter a

A

B

C

Page 20: Classification of matter a

D

E

F

Page 21: Classification of matter a

‘n Metode om mengsels the

skei deur dit in ‘n oplossing (of

gas stroom) oor ‘n

absorberende materiaal te

dra.

Page 22: Classification of matter a

Gebasseer op die beginseldat verskillende stowweteen verskillende tempo’s oplos.

Gebruik om mengsels teskei.

Gebruik om onbekendestowwe te identifiseer.

Page 23: Classification of matter a

Stationêrefase

MobieleFase

AnalietMonster

Kontrolemonsters

Chromatogram

Page 24: Classification of matter a

1. Sny die filtreer papier sodat dit nie die

kante van die beker raak nie.

2. Trek ‘n dun potlood lyntjie omtrent 1 cm

vanaf die onderkant.

3. Dra die monsters oor na die potoodlyntjie

op die flitreer papie en merk duidelik.

4. Hou die monsters ten minste 1 cm

uitmekaar

Page 25: Classification of matter a

5. Vul ‘n glas beker met oplosmiddel van

omtrent 1 cm hoog.

6. Hang die filtreer papier aan ‘n potlood, en

laat sak in die oplosmiddel sodat die

vloeistof nie die potloodlyn raak nie.

7. Vergelyk die analiet met die kontrole om

onbekende stowwe te identifiseer, ens.

Page 26: Classification of matter a

1. Stationêre fase absorbeer die vloeistof

Vloeistof beweeg opwaarts

2. Vloeistof bereik monsters

Monsters los op en beweeg opwaarts

saam met die vloeistof.

3. Komponente word tot verskeie mates

deur die stationêre fase vasgehou

Skeiding

Page 27: Classification of matter a

Suiwer stowwe het unieke kookpunte

Onsuiwerhede verhoogdie kookpunt

Stowwe kook nou oor ‘n reeks temperature afhangende van hulkonsentrasies.

Page 28: Classification of matter a

Suiwer stowwe het unieke smeltpunte

Onsuiwerhede verlaagdie smeltpunt

Stowwe smelt nou oor ‘n reeks temperature afhangende van hulkonsentrasies.