22

CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Geniet die somer gedurende Desember, Januarie en Februarie deur veilig in die son te wees, adviseer die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA). Velkanker is een van die mees algemene kankers in Suid-Afrika en is as gevolg van vel selbeskadiging, wat in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel) begin. Lees meer: http://www.cansa.org.za/be-sunsmart/

Citation preview

Page 1: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014
Page 2: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Wat is velkanker?

• Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging

• Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel)

Page 3: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014
Page 4: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCDE

• A-simmetries – ‘n moesie of merk met een helfteanders as die ander helfte (dus nie simmetriesnie). Gewone moesies is rond en simmetries

• Buitelyn afwykings – gekartelde/swak omlyndekante. Gewone moesies is glad en het gelykmatige rante

• Chromatiek – kleur variasies; taankleurig, swart, bruin, rooi, wit, blou. Gewone moesies is gewoonlik ‘n enkel-skakering van bruin of swart

• D – Deursnit is groter as 6mm

• E – Evoleer – word groter en word meerprominent

Page 5: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Tipes velkanker

Basaalselkarsinoom (BSK):1 in 30* vir mans & 1 in 62* vir vroue

• Dit is die mees algemene vorm van velkanker

• BSK begin in die boonste lae van die vel wat gereeld aan sonlig blootgestel word, dws die bokant van die kop of kopvel

SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007*

Plaveiselkarsinoom (PK):

1 in 63* vir mans & 1 in 152* vir vroue

• Dit is die tweede mees algemene velkanker

• PK is geneesbaar in 95% van gevalle indien vroeg opgespoor

• Dit kom meestal voor in mense met ligte velle, middeljarige enou mense wat langtermyn blootstelling aan die son gehad het

Maligne Melanoom (MM):

1 in 227* vir mans & 1 in 342* vir vroue

• MM is tans verantwoordelik vir ongeveer 1% van alle kankersterftes

• SA het een van die hoogste voorkoms van MM in die wêreld

• MM kan onder alle etniese en rassegroepe voorkom

Page 6: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Risiko Faktore

)

Page 7: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Risiko Faktore

Page 8: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Risiko Faktore

Page 9: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Hoe om die risiko van velkanker te verminder

• Vermy sonlig tussen 10vm en 3nm. Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘n sambreel

• Dra beskermende klere: dig-geweefde wye rand hoede en UV-beskermende klere/swemklere

• Dra sonbrille met UV-beskerming van UV400

• Wend sonskerm gereeld aan volgensveltipe (SPF 20-50)

• Vermy sonbeddens en sonlampe

Page 10: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

KANSA se siening oor

sonbeddens• Sonbeddens straal UVA en UVB uit –

beide veroorsaak skade in die DNA van die velselle

• Sonbeddens lewer gekonsentreerde UVA bestraling na onbeskermde vel en behoort vermy te word

• Dit verouder jou vel en verhoog jou risiko vir velkanker

• KANSA het die Minister van Gesondheid versoek om die gebruik van sonbeddens deur die persone onder die ouderdom van 18 te verbied

Page 11: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Hoe om die risiko van velkanker te verminder

Merk die merk :

• Ondersoek jou vel gereeld elke maand

• Volg die ABCDE reëls

• Vra 'n familielid of vriend om jou rug te ondersoek, sowel as die bokant van jou kop

• As jy enige waarskuwingstekens opmerk - sien 'n dokter of dermatoloog onmiddellik

Page 12: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Hoe om die risiko van

velkanker te verminder

Siftingstoets:

• Nuutste opsporingstegnologie virvelkanker (dmv FotoFinder)

• Siftingstoets beskikbaar by meeste KANSA Sorgsentra en Mobiele Gesondheidskliniekelandswyd

Page 13: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Wat is SPF?

• Die ‘Sonbeskermingsfaktor’ (SBF of SPF in Engels) wat op die houer staan is ‘n aanduidingvan hoe goed dit jou vel teen UV-strale beskrem

• Dit dui aan hoe lank jy in die son kan bly voor sonbrandplaasvind, in teenstelling met wanneer jy geen sonskerm aanhet nie

Page 14: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Hoe werk SBF?

• Indien dit 3 - 4 minute neem vir‘n onbeskermde vel om rooi tebegin raak, sal die gebruik van ‘n SBF30 sonskerm die rooiverkleuring met 30 maalvertraag (dit wil sê ‘n gemiddeld van 1½ tot 2uur)

Page 15: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Watter sonskerm en SBF behoort gebruik te word?

• Gebruik ‘n sonskerm met ‘n SBF 20-50

• Verkieslik ‘n SBF 30-50 vir ligte tot baie ligte velle

• Wend elke 2-3 ure mildelik aan

• Gebruik ‘n sonskerm wat die KANSA Seëlvan Erkenning vertoon

• Sonskerm het gewoonlik 'n verval-datum van 2 jaar, maar moenie gebruik word na 1 jaar nadat dit oopgemaak is nie

Page 16: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Wat is die KANSA Seël van Erkenning? (KSVE)

• Die KSVE verskyn op alle goedgekeurde sonskermprodukte

• Dit waarborg dat die vervaardigers van hierdie UV-beskermende produkte aan streng kriteria voldoen soos deurKANSA bepaal

Page 17: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

KANSA UV-Slim

Armbande

• Monitor die UV-bestralingwaaraan jy en jou gesindwarsdeur die jaar blootgestelword deur die dra van KANSA UV-Slim Armband

• Dit word donkerder van kleursoos UV-bestraling toeneem

• Elke skakering van kleur gee beskermings aanbevelings wat jykan volg om sonbrand te voorkom

Page 18: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

KANSA UV-Slim Armbande

• Die UV-Slim Armband

verkoop vir R30 elk en is

beskikbaar in blou, pienken pers in volwassene en kinder groottes

• Koop jou UV-Slim Armband by KANSA Sorgsentra landswyd of skakel tolvry 0800 22 66 22

Page 19: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Watter UV-klere en hoede moet gebruik word?

• Die UV-Beskermingsfaktor (UBF) is ‘n skaalwat opgestel is om die mate van beskerming wat klere teen UV-stralebied, te bepaal

• UBF is direk vergelykbaar met die Sonbeskermingsfaktor (SBF) vir sonskerms– indien dit 3 - 4 minute neem vir ‘n onbeskermde vel om rooi te begin raak, sal die gebruik van ‘n UBF30 kledingstukdie rooi verkleuring met 30 maal vertraag(dit wil sê ‘n gemiddeld van 1½ tot 2uur)

• Tensy anders vermeld, is die UBF bepalinggeldig vir droë en nuwe klere

Page 20: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Watter UV-klere en hoede moet gebruik word?

• Dra dig-geweefde materiaal hoede met wye rande

• Vermy pette en hoede wat nie die nek en ore beskerm nie

• Let op vir die KSVE

Kliek hier om die KANSA SonSlimadvertensie te kyk

Page 21: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Dankie

Page 22: CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014

Disclaimer:

Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation

wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.