11
ONTDEK DIE ONVERWAGSE att. 21:18-22

14 junie 2015 ontdek die onverwagse

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

ONTDEK DIE ONVERWAGSE

Matt. 21:18-22

Page 2: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

’n Doodgewone dag’n VyeboomJesus ontdek die onverwagseDie dissipels ontdek die onverwagse

Page 3: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

Mat 21:20 En toe die dissipels dit sien,

was hulle verwonderd en sê: Hoe het die vyeboom so onmiddellik verdroog?

Page 4: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

2 Kon 6,7

2 Kon 7:1 ...Luister ’n bietjie wat sê die

Here: “Môre omtrent hierdie tyd, sal 6 liter fynmeel of 2

liter garsmeel op Samaria se mark net ’n paar gram silwer

kos.” (DB)

Page 5: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

2 Kon 7:2 ... Selfs al maak die Here die

hemel se vensters nou oop, kan jou storie nie waar

word nie!”

Page 6: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

2Kon 7:5 En hulle het klaargemaak in die aandskemer om in die laer van die Arameërs in te

gaan; maar toe hulle aan die buitekant van die laer van die

Arameërs kom, was daar niemand nie.

Page 7: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

2 Kon 7:6-7 Want die HERE het die leër van die

Arameërs ‘n gedruis van waens en ‘n gedruis van perde, ...‘n groot

leërmag laat hoor, .... Daarom het hulle in die skemer klaargemaak en gevlug, maar hulle tente en perde

en esels, die laer soos dit was, in die steek gelaat; en hulle het vir hul

lewe gevlug.

Page 8: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

Ontdek hulle die onverwagse

2 Kon 7:16 ... So het waar geword dat 6

liter fynmeel en 2 liter garsmeel net ’n paar gram

silwer gekos het”

Page 9: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

’n BegrafnisstoetLuk 7:14-15 ...

En Hy sê: Jongman, Ek sê vir jou, staan op! En die dooie het regop gaan sit en begin praat; en Hy het hom aan sy moeder teruggegee.

Ontdek die onverwagse

Page 10: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

Joh 8:11 En sy antwoord:

Niemand nie, Here. En Jesus sê vir haar: Ek

veroordeel jou ook nie. Gaan heen en sondig nie

meer nie.

Ontdek die onverwagse

’n Getroude vrou slaap met ’n ander man

Page 11: 14 junie 2015 ontdek die onverwagse

Toepassing

Ontdek die onverwagse