15
Vat jou goed en trek Hebreërs 11: 8-19 (NV)

4 sept - Vat jou goed en trek

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 4 sept - Vat jou goed en trek

Vat jou goed en trekHebreërs 11: 8-19 (NV)

Page 2: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:8Omdat Abraham geglo het, het hy gehoor gegee toe God hom geroep het om weg te trek na die plek toe wat hy as erfdeel sou ontvang. Hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou uitkom.

Page 3: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:9-109Omdat hy geglo het, het hy in die beloofde land gaan woon, 'n vreemdeling in 'n vreemde land. In tente het hy daar gewoon, en so ook Isak en Jakob wat saam met hom erfgename van dieselfde belofte was, 10want hy het uitgesien na die stad wat vaste fondamente het en waarvan God self die ontwerper en bouer is.

Page 4: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:11Omdat Abraham geglo het, het hy, hoewel Sara onvrugbaar was en hy al te oud, krag ontvang om 'n kind te verwek, omdat hy God wat dit beloof het, getrou geag het.

Page 5: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:12Die gevolg was dat daar van een man, 'n man wat nie meer 'n kind kon verwek nie, kinders afgestam het so talryk soos die sterre van die hemelruim en so baie soos die sand van die see.

Page 6: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:13Terwyl hulle steeds geglo het, het al hierdie mense gesterwe sonder om te verkry wat beloof is, maar hulle het dit uit die verte gesien en daaroor gejuig, en hulle het erken dat hulle hier op aarde slegs vreemdelinge en bywoners is.

Page 7: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:14-1514Mense wat so praat, gee daarmee duidelik te kenne dat hulle op soek is na 'n vaderland. 15As hulle terug verlang het na daardie land waaruit hulle weggetrek het, sou hulle die geleentheid gehad het om daarheen terug te gaan.

Page 8: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:16Maar hulle het na 'n beter vaderland, dit is die hemelse, verlang. Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie; trouens, Hy het vir hulle 'n stad gereed gemaak.

Page 9: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:17-18Omdat Abraham geglo het, het hy, toe hy op die proef gestel is, Isak as offer afgestaan. Ja, hy wat die belofte ontvang het en aan wie gesê is: “Uit Isak sal jou nageslag gebore word,” het gereed gestaan om sy enigste seun te offer.

Page 10: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hebreërs 11:19Hy was daarvan oortuig dat God by magte is om uit die dood op te wek, waaruit Abraham vir Isak ook, om dit so te stel, terug ontvang het.

Page 11: 4 sept - Vat jou goed en trek

InleidingSoms vra God ons om ons goed op te pak en te trek...Trek gaan met ongemak gepaardOm te trek uit ons gemaksone/verkeerde persepsies en gewoontes na ’n plek waar God se wil kan seëvier.

Page 12: 4 sept - Vat jou goed en trek

Want dit wat God vir ons beplan het, is nog beter (vers 39 - 40)

Abraham en ander moes sterf sonder om die volle belofte te verky

Ons het by Sionsberg aangekom, die stad van die lewende God, die hemelse Jerusalem... (Hebr.12:22-24). God wil nuwe dinge in en deur ons kom doen.

Page 13: 4 sept - Vat jou goed en trek

Dit vra geloof om te doen wat God wil hê (vers 6)

Dis om met die regte oë na goed te kyk

Dis om seker te wees van die dinge wat ons hoop en om oortuig te wees van dit wat ons nog nie sien nie

As ons twyfel, kla of murmereer, kan ons die beloftes mis

Page 14: 4 sept - Vat jou goed en trek

Ons sal opofferings moet maak

Kan met ongemak/onsekerheid/verandering gepaard gaan

BEKERING - As God ’n mens roep, moet jy jou lewe in lyn bring met Hom

Page 15: 4 sept - Vat jou goed en trek

Hoe lyk die stad waarna God ons wil lei ?

’n Plek waar goed meer reg is/heel is/nuut is

Ons opofferings/geloof is boustene van die stad wat Hy bou

’n Plek wat reg is vir Hom om terug te kom ...