Upload
chris-van-wyk
View
392
Download
6
Embed Size (px)
Citation preview
Handelinge 4:5-12
“Ek het geleer dat Jesus my liefhet.”
“Die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense.”
“Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop.”
“Petrus … was vol van die Heilige Gees”
“Hy bring die verlossing en niemand anders nie.”
Jesus is die Verlosser van die wêreld.
Hy is sentraal in die wêreldgeskiedenis
Hy is die enigste weg.
Waarom?
Opstanding
Goeie dade
Charisma van die Heilige Gees
Sosiologiese skuif van die tempel na die huis