en vigs word 'n Behandeling vir MIV werklikheid · PDF fileBehandeling vir MIV en vigs...

Preview:

Citation preview

Behandeling vir MIVen vigs word 'nwerklikheid

Vertaal deur Marieti ie Naude

Die regering se besluit om anti-retrovirale terapie in dieopenbare gesondheidstelsel te voorsien is prysenswaardigomdat dit die grondwetlik verskanste regte van lewe engesondheid gestand doen. Nou staan meer Namibidrs watmet MIV en vigs saamleef die kans om langer en meerproduktiewe lewens te lei, terwyl die uitwerking van dieii"kt. op ons gemeenskap en ekonomie lrcrminder word'

In M.ei vanjaar het die Mihisterie van Gesondheid enMaatskaplike Dienste. riglyne vir anti-retrovirale terapiebekend gestel, wat standaarde stel vir dokters wat anti-retrovirale medikasie voorskryf. Die eerste fase van dievoorsiening van did medikasie het egter net ses streke,naamlilc Khomas, Kara's, Caprivi, Oshana, Erongo enKavango gedek. Teen die einde van die jaar behoort allemense wat met MIV en vigs leef toegang tot arlti-viralebehandeling in hierdie streke te h6. Van volgende jaar af salanti-retrovirale behandeling ook in die oorblywende sewestreke van Namibid voorsien word. Die ministerie het ookaangekondig.dat planne onderweg is om die medikasie inNamibie te vervaardig

Watter behandeling is daar vir MIV en vigs?Nevirapine is die medikasie wat gebruik word om die

oordrag van MIV van moeders nd hul babas gedurende diegeboorteproses te voorkom. N6-Blootstelling-Profelakse(PEP) word voorsien om die infeksie van gesondheids-werkers wat per ongeluk kontak met d ie b loed vangeinfekteerde pasidnte gehad het, te voorkom en omslagoffers van verkragting teen inf'eksie te beskerm' Hoogsakt iewe ant i - ret rov i ra le behandel ing (HAART), watgewoonlik 'n kombinasie van drie soorte medikasie is, wordaan mense gegee wat gevorderde MIV infeksie het'

HAART genees nie vigs nie, maar vertraag die vorderingvan die siekte, deur die liggaam se vermoe om opportunistieseinfeksies afte weer, tetrerstel. Te danke aan di6 behandeling,is MIV/vigs nou 'n behandelbare siekte net soos suikersiekteen hipertensie. Die behandeling begin eers wanneer 'n

persoon wat die MIV virus opgedoen het, begin om vigs teontwikkel. 'n Geinfekteerde persoon kan vir baie jare goedleef sonder die noodsaaklikheid vir behandeling deur goedna hulself om te sien en 'n goed gebalanserde dieet te volg'

Wanneer pasiente anti-retrovirale behandeling kry, moethulle die medikasie gereeld en elke dag van hul lewe neem'Indien die behandeling gestaak word wanneer 'n pasient beterbegin voel, kan dit lei tot die mislukking van die behandelingterwyl die virus 'n weerstand teen anti-retrovirale medikasiekan opbou.

Wie sal HAART ontvang?Alvorens pasiente HAART ontvang, sal hulle berading

ontvang en voorberei word om die medisyne lewenslank teneem. Elke gesondheidsentrum wat die behandeling verskaf

Gedurende die afgelope jaar was daar minderinfeksies in die ouderdomsgroep 13 - 19 .laar, maardie infeksie tempo het in alle ander ouderd<jms-groepe toegeneem.MIV voorkoms volgens ouderdomsgroepe in 2002

13 - 19 jaar20 - 24 jaar25 - 29iaar30 - 34 iaar35 - 39 jaar40 - 44iaar45 jaar en ouer

10,7o/o .22%28o/o27o/o21o/o16Yo12%

l lll

Brcn: National HIV Sentinel 5uruey 2002

sal 'n komitee hd wat verantwoordelik is vir die hersieningvan verwagte voordele en moontlike newe-effekte van diegekose behandeling; die moontlikheid van interaksie vanmedikasie in gevalle waar die pasient byvoorbeeld oralevoorbehoedmiddels neem, asook die vennootskap tussen diepasient en die versorger.

Ewe belangrik is die komitee se hersiening van of diepasient hom of haarself vir die res van sy of haar lewe kanverbind tot die beoefening van veiliger seksgewoontes, teneinde die oordrag van MIV te voorkom. Die beoefening vanveilige seks is krities vir mense wat medikasie neem omdathulle 'n mutasie van die virus, wat weerstandig is tot anti-retrovirale mediaksie, kan oordra.

Die komitee kan besluit om die behandeling te vertraagindien die pasidnt nie in staat ofbereid is om hom ofhaar tenvolle tot die navolging van die behandeling te verbind nie'Voortgesette monitering en deurlopende opvoeding enondersteuning van pasiente is noodsaaklik sodra die pasientmet terapie begin. Dit sluit in opvoeding en berading virfamilielede en vriende wat die pasidnt moet ondersteun metdie neem van medikasie sonder om een dag oor te slaan'

Benewens behandeling met HAART' behoort pasiente watopportunistiese infeksies en MIV verwante siektes opdoen,ook toegang rc he tot behandeling daarvoor. Die riglyne isduidelik dat in gevalle waar behandeling misluk, die nodigeen toepaslike sorg en ondersteuningsdienste beskikbaar moetwees. Ander voorwaardes wat met die voorsiening vanHAART gepaard gaan, sluit in maklike toegang tot vrywilligeberading en toetsing vir vroee diagnose van MIV infeksie enom die tydige toegang tot behandeling te verseker: Diegenewat mediesehulpfonds dekking geniet' sal nie in die openbaregesondheidstelsel van HAART voorsien word nie' $