week 8 woensDAG · 2020-06-05 · WEEK 8 WOENSDAG Graad 5 Bron: Almal verstaan Afrikaans(MacMillan)...

Preview:

Citation preview

WEEK 8 WOENSDAG

Graad 5Bron: Almal verstaan Afrikaans(MacMillan)

Afrikaans

Laerskool Mikro Kopiereg ©

LEES: Lees die informatiewe teks

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Dink oor die volgende vrae: (Gebruik sover moontlik volsinne wanneer jy praat.)

1) Hoe voel jy oor die foto’s by die teks?

2) Wat het jy in jou tas of kamer wat van plastiek gemaak is?

3) Is daar van jou klere wat dalk van plastiek gemaak is?

4) Dink jy mense doen genoeg om plastiekbesoedeling te verminder?

Gee ’n rede vir jou antwoord.

5) Hoe raak julle gesin van plastiek produkte ontslae?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

SKRYF ’N OPSOMMING:Verkort die teks oor plastiek na 60-80 woorde met behulp van die

opskrifte hieronder.

1) Geskiedenis van plastiek.

2) Voordele van plastiek.

3) Hoekom moet ons plastiek herwin?

4) Wat doen ons in SA oor plastieksakke?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Recommended