View
2.017
Download
18
Category
Preview:
DESCRIPTION
Citation preview
•Willemien van der Merwe12361552
• JPS : Aktiwiteit 18•Me. De Jager
• Leerders
•Graad 10 •30 leerlinge•17 meisies en 13 seuns•Afrikaans as eerste taal•Vak: Besigheidstudies
•Uitkomste• Leerders sal in staat wees om entrepreneurskap
te definieer.• Leerders sal in staat wees om
karaktereienskappe van ‘n entrepreneur te identifiseer.• Leerders sal bewus wees van entrepreneurskap
as ‘n beroep.• Leerders sal ‘n positiewe gesindheid hê oor
entrepreneurskap. • Leerders sal in staat wees om ‘n dialoog te skryf.
•Gedagte vir die dag
•Wie van julle wil eendag julle eie besigheid besit?
Inleiding tot entrepreneurskap
• Wat is ‘n entrepreneur?????• ‘n Persoon wat ‘n geleentheid raaksien in die mark
• Neem risiko’s
• Die persoon is kreatief en kom met nuwe idees vorendag
• Begin sy of haar eie besigheid
• Die persoon verkry hulpbronne
(Nieman & Nieuwenhuizen 2009:9)
•Karaktereienskappe van ‘n entrepreneur
neem risiko’s
uithouvermoë hardwerkend
Passievol identifiseer geleenthede
Getrou en vertrou innovere
nd
Vermoë om te
beplan
Kreatief
•Entrepreneurskap as ‘n beroep
Begin jou eie besigheid of koop ‘n “franchise”
•Die voordele van entrepreneurskap as ’n beroep
• Onbeperkte geleenthede
• Vryheid
• Onafhanklik
• Bestuur die besigheid soos JY wil
• Wees jou EIE baas
• Dra by tot die verbetering van die ekonomie
• Verminder armoede
•Plaas julle “thinking caps”op
•Aktiwiteit
• Doen navorsing oor entrepreneurs in die 20ste eeu, byvoorbeeld Henry Ford
of Donald Trump. Skryf ‘n dialoog tussen jou en die bekende
entrepreneur( jou groep maat). Verbeel jou die onderhoud wat jy met die
entrepreneur gaan voer, gaan op televisie verskyn. Skryf in die dialoog watter
vrae jy aan die entrepreneur sal vra.
• Werk in groepe van twee. Beide MOET vrae opstel vir die onderhoud en dan
moet daar gekies word, watter vrae julle gaan gebruik vir die toespraak.
• Jy en jou groep maat moet die onderhoud/ dialoog in die klas kom uitvoer.
Kyk die video van entrepreneurskap en doen dan dieselfde met die dialoog
wat julle moet voorberei.
•SE
LFAS
SESS
ERIN
G
Ja Gedeeltelik Nee
Ek het navorsing gedoen oor entrepreneurs in die 20ste eeu
Ek verstaan entrepreneurskap beter
Ek het realistiese vrae opgestel, gebaseer op entrepreneurskap
Ek het goed voorberei vir die onderhoud
My vrae het eienskappe beklemtoon van ‘n goeie entrepreneur
•Bronne•Nieman, G & Nieuwenhuizen,C.2009. Van Schaik Publishers: Pretoria
pouse
Recommended