10
Graad 12 IT 2D Skikkings Page 1 of 10

itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Graad 12IT2D Skikkings

Page 1 of 10

Page 2: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Page 2 of 10

Page 3: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Page 3 of 10

Page 4: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Page 4 of 10

Page 5: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

VRAAG 3: DELPHI – PROGRAMMERING [45]Skole kom besoek die grote gereeld. Dit is ‘n baie interesante uitstappie wat die skole kan reel.‘n Teksleer (Gidse.txt) is gegee met die name van die gidse van die Sudwala grotte. Daar moet altyd ‘n gids wees om die toer groepe deur die grotte te vat.Doen die volgende:• Herbenoem die lêergids Vraag 3 as Vraag3_XXX(waar X met jou Naam en Van vervang moet word).• Maak Delphi oop en maak dan die lêer Vraag3_P.dpr in die lêergids Vraag3_X oop.• Gaan na 'File/Save Project As …' en stoor die eenheid ('unit') as SkikkingSudwala_UXXXX.pas(waar XXXX met jou naam en van vervang moet word).• Gaan na 'File/Save Project As …' en stoor die projek as Vraag3_PXXXX (waar XXXX met jou naam en van vervang moet word).Doen die volgende

Verklaar 'n skikking met die naam arrGidse wat 'n maksimum van 5 stringe moet bevat. Lees die name van die teksleer in die skikking (in die on activate event handler).

Page 5 of 10

Page 6: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Verklaar ‘n twee dimesionele skikking om die aantal leerders wat elke gids gehad het in te stoor. Vra die gebruiker vir die aantal leerders wat die gidse gehad het vir dag1, dag2 en dag3. (in die on activate event handler).

Voorbeeld:

In Button 1 doen die volgende Werk uit die totaale besoekers vir elke gids gehad het vir die drie dae. Stoor die antwoord in die twee dimensionele skikking of ‘n nuwe een dimensionele skikking.

In Button 2 doen die volgende Vertoon al die inligting van al die skikkings in die StringGrid.Voorbeeld

In die button 3 doen die volgende: Werk uit watter gids het die meeste besoekers gesien oor die drie dae. Vertoon ‘n boodskap in die label wat se watter gids die meeste besoekers gehad het en hoeveel was die total.

Page 6 of 10

Page 7: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Page 7 of 10

Page 8: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

unit vraag3Answers_u;

interface

uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, Grids, StdCtrls;

type TForm1 = class(TForm) btn1: TButton; btn2: TButton; btn3: TButton; stgrdPunte1: TStringGrid; lbl1: TLabel; procedure FormActivate(Sender: TObject); procedure btn1Click(Sender: TObject); procedure btn2Click(Sender: TObject); procedure btn3Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public icounter:Integer; arrGidse:array[1..5] of string; arrBesoekers:array[1..5,1..3] of Integer; arrTotaal:array[1..5] of Integer; end;

var Form1: TForm1;

implementation

{$R *.dfm}

procedure TForm1.FormActivate(Sender: TObject);var myfile:TextFile; sline:string; j,k:Integer;begin AssignFile(myfile,'Gidse.txt'); Reset(myfile); while not Eof(myfile) do begin inc(icounter); Readln(myfile,sline); arrGidse[icounter]:=sline;

end;for j:= 1 to icounter do for k:= 1 to 3 do

Page 8 of 10

Page 9: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

begin arrBesoekers[j,k]:=StrToInt(inputbox(arrgidse[j],'Hoeveel besoekers vir dag' +#32+inttostr(k),'')); end;end;

procedure TForm1.btn1Click(Sender: TObject);var j,k:Integer;begin for j:= 1 to 5 do for k:= 1 to 3 do begin arrTotaal[j]:= arrtotaal[j]+arrbesoekers[j,k]; end;end;

procedure TForm1.btn2Click(Sender: TObject);var j,k :Integer;

begin for j:= 1 to 5 do for k:= 1 to 3 do begin stgrdPunte1.Cells[0,j]:=arrGidse[j]; stgrdPunte1.Cells[k,0]:= 'Dag'+#32+inttostr(k); stgrdPunte1.Cells[k+1,0]:='Totaal'; stgrdPunte1.Cells[k,j]:=IntToStr(arrBesoekers[j,k]); stgrdPunte1.Cells[k+1,j]:=IntToStr(arrTotaal[j]); end;end;

procedure TForm1.btn3Click(Sender: TObject);var j,k:Integer; igroottotaal:Integer; snaam:string;begin igroottotaal:=arrtotaal[1]; snaam:=arrgidse[1]; for j:= 2 to icounter do if arrTotaal[j]>igroottotaal then begin igroottotaal:=arrtotaal[j]; snaam:=arrgidse[j]; end;lbl1.Caption:='Hoogste is '+#32+snaam+#32+ 'met '+#32+inttostr(igroottotaal)+#32+'besoekers'end;

end.

Page 9 of 10

Page 10: itelspark.files.wordpress.com€¦ · Web viewXXX (waar X met jou Naam en Van vervang moet word). • Maak Delphi oop en maak dan die lêer . ... UXXXX.pas (waar XXXX met jou naam

Page 10 of 10