1
p 14 22 January 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Rustenburg – Sukkel jy met jou kind se dissipline? Sukkel jou kind met lees en leer? Gooi hy oor alles “tantrums”? Jou kind mag dalk getraumatiseer wees. In die tye waarin ons leef en veral in Suid-Afrika, word kinders dikwels aan trauma blootgestel. Nuus vir ouers: om te trek is geweldig traumaties vir kinders. Ander dinge wat trauma kan veroorsaak: motorongelukke, inbrake, dood van ‘n ouer/ troeteldier/ maatjie/ nabye familielid, hospitalisasie, egskeiding ensovoorts. Kinders lyk dikwels (veral direk na ‘n dood of insident) asof hulle glad nie daardeur geraak is nie. Kinders sal byvoorbeeld na die dood van ‘n ouer “in en uit hul rouproses spring”. Hul sal dikwels maak asof alles reg is om onwetend die oorlewende ouer te beskerm. Trauma sal tog mettertyd sy kop uitsteek en wys ongelukkig gewoonlik eerste deur gedrag. Dogtertjies word huilerig en klouerig en seuntjies word aggressief en baklei. Natuurlik word dit nou baie veralgemeen, maar hierdie tipe gedrag kom dikwels voor. Kinders sukkel soms om te lees, of sukkel met Wiskunde. Hul sukkel om te leer en vorder moeilik op skool. Hoe kan sulke kinders gehelp word? Help dit om net met kinders te praat? Ongelukkig nie. Nie-verbale metodes moet gebruik word, want kinders (veral voorskoolse kinders) beskik nog nie oor die nodige taalvaardigheid om emosies uit te druk nie. Hulle weet eintlik nog glad nie wat hulle voel nie. Kinders kan hul gevoelens die beste uitdruk deur speel, teken en nie-verbale gedrag (Read, 2006:183). Speel is hoe kinders van hul wêreld leer. Dit is noodsaaklik vir gesonde ontwikkeling. Vir kinders is speel ‘n vorm van self-terapie. In Rustenburg is daar ‘n klompie dames wat ‘n passie vir kinders het en besluit het om saam in kantore in te trek. Almal onder een dak, maar elkeen afsonderlik in sy eie kantoor. Daar is twee spelterapeute wat kinders wat emosionele probleme het of trauma beleef het, kan help, ‘n maatskaplike werker wat met seksuele molesterings- en toesig-en beheersake werk, ‘n leesterapeut wat van die Wise Eye-metode gebruik maak en ‘n leerterapeut wat die Skool Slim – Leer Slim studievaardigheidsprogram gebruik. LEER-PROGRAM By die Learning Wellness Centre word skoolgaande kinders bemagtig om self te leer en suksesvol in hul studies te wees deur die volgende programme: x Die “Skool Slim – Leer Slim” studie vaardigheidsprogram word by elke kind se graad en skoolwerk aangepas sodat dit relevant vir daardie kind is. Sodoende word leer en studeer deel van elke dag se gewoonte-roetine en onnodige angstigheid rondom toets en eksamentyd word iets van die verlede; x Study Toolbox x Skryf van toesprake x Hulp vir ouers wat hul kinders se reis na grootwees beter wil verstaan. Hierdie hulp is in die vorm van ‘n ouerleidingskursus x Skoolgereedheidstoetsing x Disleksietoetsing Volgende week volg meer inligting oor die leesprogram en terapeutiese ondersteuning. Kontak vir Hantie van der Merwe by 082 849 8837 of epos: [email protected] vir meer inligting. 1 John 2:1-6 1 My little children, these things I write to you, so that you may not sin. And if anyone sins, we have an Advocate with the Father, Jesus Christ the righteous. 2 And He Himself is the propitiation for our sins, and not for ours only but also for the whole world. 3 Now by this we know that we know Him, if we keep His commandments. 4 He who says, “I know Him,” and does not keep His commandments, is a liar, and the truth is not in him. 5 But whoever keeps His word, truly the love of God is perfected in him. By this we know that we are in Him. 6 He who says he abides in Him ought himself also to walk just as He walked. Rustenburg Child Welfare House for Sale (Private Sale) The biological father of boy child Thebe date of birth 2003/05/09 is hereby requested to make contact with Louise van Zyl, Social Worker at Child Welfare SA: Rustenburg urently. Contact details: 014 597 0914 / ORXLVHODEXVFKDJQH#JPDLOFRP RU YLVLW WKH RI¿FH DW 56 Bosch Street, Rustenburg. 3 Bed 2 Bath Open plan Kitchen/lounge with extra room/garage. very big yard in Geelhout park. R800 000. Contact 084 813 2449. SOULFOOD New King James Version (NKJV) SUDOKU CLASSIFIEDS Cazabella Sales Avon Rustenburg Tupperware Woonstel te Huur Avon Sales Ladies Needed CAZABELLA. Earn money. Sell handbags, watches, jewellery, PERFUMES. Elizma 083 630 3407 [email protected] AVON RUSTENBURG. Earn money. Sell direct to friends, SMS name to Elizma 083 630 3407. Join the new 2016 Tupperware team, contact Elizma Coetsee 083 630 3407 or [email protected] Groot 1 slaapkamer woonstel, badkamer, kombuis, leefarea met sunroof. Baie spasie. Bo dorp. Modern en netjies. R4500 pm + deposito. Water en ligte ingesluit. Tuindienste ingesluit. Moet kan intrek teen einde Januarie. Kontak Samantha 073 500 7660. Sales ladies Needed, Free training and support provided. Rustenburg area. Contact Lissel 072 573 9326. Betrekkings Gevra Gerhard Nel is ‘n blanke man wat opsoek is na ZHUN +\ LV µQ JHNZDOL¿VHHUGH NHWHOPDNHU HQ KHW ondervinding in plaaswerk, instandhouding en vele meer. Kontak: 072 853 0310. Terapeute kan kinders help

1 John 2:1-6 - Platinum KOSH of 22 Jan 2016 PW.pdf · Hulle weet eintlik nog glad nie wat hulle voel nie. Kinders kan hul gevoelens die beste uitdruk deur speel, teken en nie-verbale

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 1 John 2:1-6 - Platinum KOSH of 22 Jan 2016 PW.pdf · Hulle weet eintlik nog glad nie wat hulle voel nie. Kinders kan hul gevoelens die beste uitdruk deur speel, teken en nie-verbale

p 14 22 January 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Rustenburg – Sukkel jy met jou kind se dissipline? Sukkel jou kind met lees en leer? Gooi hy oor alles “tantrums”?Jou kind mag dalk getraumatiseer wees. In die tye waarin ons leef en veral in Suid-Afrika, word kinders dikwels aan trauma blootgestel. Nuus vir ouers: om te trek is geweldig traumaties vir kinders. Ander dinge wat trauma kan veroorsaak: motorongelukke, inbrake, dood van ‘n ouer/ troeteldier/ maatjie/ nabye familielid, hospitalisasie, egskeiding ensovoorts.Kinders lyk dikwels (veral direk na ‘n dood of insident) asof hulle glad nie daardeur

geraak is nie. Kinders sal byvoorbeeld na die dood van ‘n ouer “in en uit hul rouproses spring”. Hul sal dikwels maak asof alles reg is om onwetend die oorlewende ouer te beskerm. Trauma sal tog mettertyd sy kop uitsteek en wys ongelukkig gewoonlik eerste deur gedrag. Dogtertjies word huilerig en klouerig en seuntjies word aggressief en baklei. Natuurlik word dit nou baie veralgemeen, maar hierdie tipe gedrag kom dikwels voor. Kinders sukkel soms om te lees, of sukkel met Wiskunde. Hul sukkel om te leer en vorder moeilik op skool.Hoe kan sulke kinders gehelp word? Help dit om net met kinders te praat? Ongelukkig nie. Nie-verbale metodes moet gebruik word, want kinders (veral voorskoolse kinders) beskik nog nie oor die nodige taalvaardigheid om emosies uit te druk nie.

Hulle weet eintlik nog glad nie wat hulle voel nie. Kinders kan hul gevoelens die beste uitdruk deur speel, teken en nie-verbale gedrag (Read, 2006:183). Speel is hoe kinders van hul wêreld leer. Dit is noodsaaklik vir gesonde ontwikkeling. Vir kinders is speel ‘n vorm van self-terapie.In Rustenburg is daar ‘n klompie dames wat ‘n passie vir kinders het en besluit het om saam in kantore in te trek. Almal onder een dak, maar elkeen afsonderlik in sy eie kantoor. Daar is twee spelterapeute wat kinders wat emosionele probleme het of trauma beleef het, kan help, ‘n maatskaplike werker wat met seksuele molesterings- en toesig-en beheersake werk, ‘n leesterapeut wat van die Wise Eye-metode gebruik maak en ‘n leerterapeut wat die Skool Slim – Leer Slim studievaardigheidsprogram gebruik.LEER-PROGRAMBy die Learning Wellness Centre word skoolgaande kinders bemagtig om self te leer en suksesvol in hul studies te wees deur die volgende programme:

Die “Skool Slim – Leer Slim” studie vaardigheidsprogram word by elke kind se graad en skoolwerk aangepas sodat dit relevant vir daardie kind is. Sodoende word leer en studeer deel van elke dag se gewoonte-roetine en onnodige angstigheid rondom toets en eksamentyd word iets van die verlede;Study Toolbox Skryf van toesprakeHulp vir ouers wat hul kinders se reis na grootwees beter wil verstaan. Hierdie hulp is in die vorm van ‘n ouerleidingskursusSkoolgereedheidstoetsingDisleksietoetsing

Volgende week volg meer inligting oor die leesprogram en terapeutiese ondersteuning.

Kontak vir Hantie van der Merwe by 082 849 8837 of epos: [email protected] vir meer inligting.

1 John 2:1-61 My little children, these things I write to you, so that you may not sin. And if anyone sins, we have an Advocate with the Father, Jesus Christ the righteous. 2 And He Himself is the propitiation for our sins, and not for ours only but also for the whole world. 3 Now by this we know that we know Him, if we keep His commandments. 4 He who says, “I know Him,” and does not keep His commandments, is a liar, and the truth is not in him. 5 But whoever keeps His word, truly the love of God is perfected in him. By this we know that we are in Him. 6 He who says he abides in Him ought himself also to walk just as He walked.

Rustenburg Child Welfare

House for Sale (Private Sale)

The biological father of boy child Thebe date of birth 2003/05/09 is hereby requested to make contact with Louise van Zyl, Social Worker at Child Welfare SA: Rustenburg urently. Contact details: 014 597 0914 /

56 Bosch Street, Rustenburg.

3 Bed 2 Bath Open plan Kitchen/lounge with extra room/garage. very big yard in Geelhout park. R800 000. Contact 084 813 2449.

SOULFOOD

New King James Version (NKJV)

SU

DO

KU

CLASSIFIEDS

Cazabella Sales

Avon Rustenburg

Tupperware

Woonstel te Huur

Avon Sales Ladies Needed

CAZABELLA. Earn money. Sell handbags, watches, jewellery, PERFUMES. Elizma 083 630 3407 [email protected]

AVON RUSTENBURG. Earn money. Sell direct tofriends, SMS name to Elizma 083 630 3407.

Join the new 2016 Tupperware team, contact Elizma Coetsee 083 630 3407 or [email protected]

Groot 1 slaapkamer woonstel, badkamer, kombuis, leefarea met sunroof. Baie spasie. Bo dorp. Modern en netjies. R4500 pm + deposito. Water en ligte ingesluit. Tuindienste ingesluit. Moet kan intrek teen einde Januarie. Kontak Samantha 073 500 7660.

Sales ladies Needed, Free training and support provided. Rustenburg area. Contact Lissel 072 573 9326.

Betrekkings GevraGerhard Nel is ‘n blanke man wat opsoek is na

ondervinding in plaaswerk, instandhouding en vele meer. Kontak: 072 853 0310.

Terapeute kan kinders help