1
INA BONETTE Sondag 30 Maart 2014 om 18:00 Koste: R40-00 pp NHK Gemeente, Hartbeeshoek h/v Plaintainlaan en Oaklandweg Na die trauma wat Ina in 2012 beleef het, is sy twee jaar later besig om stuk- kie vir stukkie weer op te staan. Kom ervaar iets van haar en God se ongelooflike reis van hoop te midde van haar seer. RONELL BURGER VROUE VERRYKINGSKURSUS ‘n Vriendelike uitnodiging aan alle tuisbly dames, Bybelstudie, gebeds– en omgee groepe. Kom word geinspireer, bemoedig en geestelik versterk vir die eise van elke dag! Word bemagtig deur Sy Woord en leer saam om tot rus te kom ten spyte van onrusklanke. DIE PITKOS-PROGRAM VIR 2014 - Tema: KOM TOT RUS (Matt 11:28) Vandag word ons van alle kante gebombardeer met onrusklankemisdaadkorrupsiewerkloosheid! GEVOLG: Ons Lewenslus word lamgelê en die sin van ons bestaan vervaag. DRINGENDE UITNODIGINGJESUS : KOM TOT RUS! LW: Sy WOORD bring ons tot bedaringSy WOORD bemagtig ons om aan ons skeppingsdoel te kan beantwoord 3) NEEM Sy JUK opMatt 11:28 - 8 Mei 4) SOOS ‘n KINDJIE—Ps 131:2 - 5 Jullie 5) BEHOORT aan die KUDDESef 3:13 - 7 Augustus 6) GOD is jou ROTSPs 62:3 - 4 September 7) WOON en WERK rustig voortPs 37: 3 - 2 Oktober 8) AFSLUITING - 6 November Aangebied deur: Ronell Burger Koste : R30 per optrede Tel.: 012993 2533 Datum : 8 Mei 2014 Skakelpersoon: Rene Geldenhuys: 012 546 4886 / 076 153 9059 DIE HART VAN JAKARANDA AFRIKAANSE MUSIEKFEES! ‘n Kwaliteit musiek produksie met trots aangebied deur en ten bate van Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise Datum : 11 April 2014 om 18:30 Plek : Heartfelt Arena, Voortrekkerhoogte, Pretoria Kaartjies by : Pick ‘n Pay Tickets vanaf R160 pp www.pnptickets.co.za Tydens hierdie spog geleentheid gaan van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars jou vermaak: Juanita du Plesiss, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Pieter Koen, Adam, Ricus Nel, Hennie Jacobs (Diederick van 7de Laan) en LASER X Vir meer inligting besoek gerus www.hartvanjakaranda.co.za of volg op Facebook by www.facebook.co/hartvanjakaranda RETREAT: GELEI DEUR WILLEM NICOL Waar : Hartbeespoortdam (Good Shepherd) Wanneer : Vrydag 11 April om 18:30 tot Sondag 13 April om 13:30 Tema : My verhouding met my pyne Prysvolle losies: R1100 per persoon vir 'n enkelkamer en R980 as jy 'n kamer met iemand van eie keuse deel. As jy wil inskryf: sms vir Helena Sander om te vra of daar nog plek is: 082 335 2290 sodra jy ’n ja per sms ontvang, kan jy betaal: HJM Sander, Absa spaar- rekening 113091088 (Tak: Woodlands, takkode 630-193). Betaal met inskrywing liefs die volle bedrag, anders R300 deposito. Skryf “retreat + jou van + jou noemnaam by die betaling epos ’n bewys van betaling aan Helena by [email protected] as jy dit deur die bank stuur, stuur dan net ’n aparte epos vir Helena, want ons benodig jou eposadres; meld duidelik daarop vir wie die betaling is. RUSTENBURG se CHRISTEN MANNEKAMP Vind vanaf 1113 April 2014 plaas. Enige man is welkom. Lofprysing: Louis Brittz Sprekers: Johan Smit, Gideon Jacobs, Jurgens Prinsloo, Johnny Louw Vir meer inligting besoek facebook: Rustenburg-mannekamp Of skakel: 014534 0914 / 083 455 1368 LEWENSVERRYKING SEMINARE Huweliksvoorbereiding Egpaar en Egpaar Opvolg 2325 Mei (Middelburg) 28 Maart1 April (Middelburg) 2224 Augustus (Middelburg) 30 April4 Mei (Middelburg) 2426 Oktober (Middelburg) 27 Junie1 Julie (Middelburg) 37 Oktober (Middelburg) 1014 Desember (Middelburg) Spanopleiding 1113 April (Middelburg) Vroueseminaar 13 Augustus (Middelburg) 810 Augustus (Middelburg) Tienerseminaar 28 Maart1 April (Kwaggasrus) Enkel en Enkel opvolgseminaar 1721 April (Paasnaweek Middelburg) 1316 Junie (Middelburg) 59 Desember (Middelburg) DIE “KONINKRYKSBLADBEVAT INLIGTING VAN GEBEURE OP KERKLIKE GEBIED EN ANDERSINS WAT BINNE ONS GEMEENSKAP EN STAD GEBEUR. ONS VOORNEME IS OM HIERDIE BLAD MAANDELIKS AAN U BESKIKBAAR TE STEL EN OM SODOENDE AAN TALLE VERSOEKE VAN ONS LIDMATE TE VOLDOEN. U WORD UITGENOOI OM INLIGTING EN GEBEDSVERSOEKE VIR PLASING AAN ONS BESKIKBAAR TE STEL. DANKIE VIR U SAMEWERKING EN GENIET DIE “KONINKRYKSBLADVAN ONS GEMEENTE. KOM STAP SAAM MET HELP SENIORS (Kampioene vir Suksesvolle Veroudering) Datums - 2014: 25 Mrt, 27 Mei, 24 Jun,29 Jul, 26 Aug, 14 Okt, 11 Nov. Plek : Pretoria Nasionale Botaniese Tuin Omgewingsopleidingsentrum Tyd : Registrasie - 08:30 en Stap - 09:00 Roetes: 1, 2 of 4 km Inskrywingsfooi: R23 per persoon per stap - sluit medaljes, watersakkies, toegang, ligte verversings, vermaak en ander verrassings in. Navrae en vooraf-registrasie,kontak Anneke: 072 349 8395 / [email protected] Trauma ondersteuningskamp: Ds Piet Oberholzer hou op 21-23 Maart 2014 ‘n trauma ondersteuningskamp vir families wat deur misdaadgeweld (moord/roof ens) getref is. Die kamp word op ‘n kampterrein naby die Roodeplaatdam gehou. Omdat Piet se familie self deur die trauma gegaan het, is hy uitstekend toegerus om die kamp aan te bied. Selnommer: 082 332 5782. E-pos is [email protected] VOLBLOED VROUEKAMP aangebied deur Gretha Wiid 21—23 Maart 2014 @ La’WiiDA Lodge R1200 per persoon Bespreek by www.itickets.co.za / 0861 000 291 Kom raak stil voor God en hoor Sy fluistering vir jou (getroude of ongetroude) vouehart. Maak klaar met issues, kry hoop en rigting... Be ready to step out into a wonderous journey! Live praise & worship, hemelse verblyf, feesmaal-etes en die bosveld om ju die hupstoot te gee wat jy nodig het. In tipiese Gretha styl en met die Heilige Gees in jou seile, gaan jy lag, leer en loskom op La’WiiDA Lodge! MALVAPOEDING PROJEK VROUEBEDIENING Die dames wil graag die Gemeente se steun vra met die volgende projek om fondse vir die Vrouekamp in September maand bymekaar te maak. Daar sal op die volgende datums 30 Malvapoedings teen R30.00 te koop aangebied word na die oggenddiens in die Koffiekroeg. Sondag 16 Maart, 13 April, 4 Mei, 1 Junie, 27 Julie en 10 Augustus. Indien daar enige dames is wat bereid is om ‘n malvapoeding te bak en ‘n donasie te maak, skakel asseblief vir: Jenny Booyse 082 887 3748 Of Wendy Strydom 083 621 7466 Baie dankie vir u ondersteuning! 16 Maart 2014 Bydraes vir hierdie blad kan per e-pos gestuur word na [email protected] Om in te skryf vir hierdie seminare, kontak asb. Lewensverryking se kantoor by 012 546 8098.

16 Maart 2014 - ngkflorauna.za.net Maart 2014.pdf · sms vir Helena Sander om te vra of daar nog plek is: ... om fondse vir die Vrouekamp in September maand bymekaar te maak. Daar

  • Upload
    ngoanh

  • View
    247

  • Download
    14

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 16 Maart 2014 - ngkflorauna.za.net Maart 2014.pdf · sms vir Helena Sander om te vra of daar nog plek is: ... om fondse vir die Vrouekamp in September maand bymekaar te maak. Daar

INA BONETTE Sondag 30 Maart 2014 om 18:00

Koste: R40-00 pp NHK Gemeente, Hartbeeshoek

h/v Plaintainlaan en Oaklandweg Na die trauma wat Ina in 2012 beleef het, is sy twee jaar later besig om stuk-kie vir stukkie weer op te staan. Kom ervaar iets van haar en God se ongelooflike reis van hoop te midde van haar seer.

RONELL BURGER VROUE VERRYKINGSKURSUS

‘n Vriendelike uitnodiging aan alle tuisbly dames, Bybelstudie, gebeds– en omgee groepe. Kom word geinspireer, bemoedig en geestelik versterk vir die eise van elke dag! Word bemagtig deur Sy Woord en leer saam om tot rus te kom ten spyte van onrusklanke.

DIE PITKOS-PROGRAM VIR 2014 - Tema: KOM TOT RUS (Matt 11:28) Vandag word ons van alle kante gebombardeer met onrusklanke—

misdaad—korrupsie—werkloosheid!

GEVOLG: Ons Lewenslus word lamgelê en die sin van ons bestaan vervaag.

DRINGENDE UITNODIGING—JESUS SÊ: KOM TOT RUS! LW: Sy WOORD bring ons tot bedaring—

Sy WOORD bemagtig ons om aan ons skeppingsdoel te kan beantwoord

3) NEEM Sy JUK op—Matt 11:28 - 8 Mei 4) SOOS ‘n KINDJIE—Ps 131:2 - 5 Jullie 5) BEHOORT aan die KUDDE—Sef 3:13 - 7 Augustus 6) GOD is jou ROTS—Ps 62:3 - 4 September 7) WOON en WERK rustig voort—Ps 37: 3 - 2 Oktober 8) AFSLUITING - 6 November

Aangebied deur: Ronell Burger Koste : R30 per optrede Tel.: 012—993 2533 Datum : 8 Mei 2014

Skakelpersoon: Rene Geldenhuys: 012 546 4886 / 076 153 9059

DIE HART VAN JAKARANDA AFRIKAANSE MUSIEKFEES! ‘n Kwaliteit musiek produksie met trots aangebied deur en ten bate van

Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise

Datum : 11 April 2014 om 18:30 Plek : Heartfelt Arena, Voortrekkerhoogte, Pretoria Kaartjies by : Pick ‘n Pay Tickets vanaf R160 pp www.pnptickets.co.za

Tydens hierdie spog geleentheid gaan van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars jou vermaak:

Juanita du Plesiss, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Pieter Koen, Adam, Ricus Nel, Hennie Jacobs (Diederick van 7de Laan) en LASER X

Vir meer inligting besoek gerus www.hartvanjakaranda.co.za of volg op Facebook by www.facebook.co/hartvanjakaranda

RETREAT: GELEI DEUR WILLEM NICOL

Waar : Hartbeespoortdam (Good Shepherd) Wanneer : Vrydag 11 April om 18:30 tot Sondag 13 April om 13:30 Tema : My verhouding met my pyne Prys—volle losies: R1100 per persoon vir 'n enkelkamer en R980 as jy 'n kamer met iemand van eie keuse deel.

As jy wil inskryf:

sms vir Helena Sander om te vra of daar nog plek is: 082 335 2290

sodra jy ’n ja per sms ontvang, kan jy betaal: HJM Sander, Absa spaar-

rekening 113091088 (Tak: Woodlands, takkode 630-193). Betaal met inskrywing liefs die volle bedrag, anders R300 deposito. Skryf “retreat + jou van + jou noemnaam by die betaling

epos ’n bewys van betaling aan Helena by [email protected]

as jy dit deur die bank stuur, stuur dan net ’n aparte epos vir Helena, want

ons benodig jou eposadres; meld duidelik daarop vir wie die betaling is.

RUSTENBURG se CHRISTEN MANNEKAMP Vind vanaf 11—13 April 2014 plaas.

Enige man is welkom. Lofprysing: Louis Brittz

Sprekers: Johan Smit, Gideon Jacobs, Jurgens Prinsloo, Johnny Louw Vir meer inligting besoek facebook: Rustenburg-mannekamp

Of skakel: 014—534 0914 / 083 455 1368

LEWENSVERRYKING SEMINARE

Huweliksvoorbereiding Egpaar en Egpaar Opvolg 23—25 Mei (Middelburg) 28 Maart—1 April (Middelburg)

22—24 Augustus (Middelburg) 30 April—4 Mei (Middelburg) 24—26 Oktober (Middelburg) 27 Junie—1 Julie (Middelburg) 3—7 Oktober (Middelburg) 10—14 Desember (Middelburg) Spanopleiding 11—13 April (Middelburg) Vroueseminaar 1—3 Augustus (Middelburg) 8—10 Augustus (Middelburg) Tienerseminaar 28 Maart—1 April (Kwaggasrus)

Enkel en Enkel opvolgseminaar 17—21 April (Paasnaweek – Middelburg)

13—16 Junie (Middelburg) 5—9 Desember (Middelburg)

DIE “KONINKRYKSBLAD” BEVAT INLIGTING VAN GEBEURE OP KERKLIKE GEBIED EN ANDERSINS WAT BINNE ONS GEMEENSKAP EN STAD GEBEUR. ONS VOORNEME IS OM HIERDIE BLAD MAANDELIKS AAN U BESKIKBAAR TE STEL EN OM SODOENDE AAN TALLE VERSOEKE VAN ONS LIDMATE TE VOLDOEN. U WORD UITGENOOI OM INLIGTING EN

GEBEDSVERSOEKE VIR PLASING AAN ONS BESKIKBAAR TE STEL. DANKIE VIR U SAMEWERKING EN GENIET DIE “KONINKRYKSBLAD” VAN ONS GEMEENTE.

KOM STAP SAAM MET HELP SENIORS (Kampioene vir Suksesvolle Veroudering)

Datums - 2014:

25 Mrt, 27 Mei, 24 Jun,29 Jul, 26 Aug, 14 Okt, 11 Nov.

Plek : Pretoria Nasionale Botaniese Tuin Omgewingsopleidingsentrum Tyd : Registrasie - 08:30 en Stap - 09:00 Roetes: 1, 2 of 4 km

Inskrywingsfooi: R23 per persoon per stap - sluit medaljes, watersakkies, toegang, ligte verversings, vermaak en ander verrassings in.

Navrae en vooraf-registrasie,kontak Anneke: 072 349 8395 / [email protected]

Trauma ondersteuningskamp: Ds Piet Oberholzer hou op 21-23 Maart 2014

‘n trauma ondersteuningskamp vir families wat deur misdaadgeweld (moord/roof ens) getref is.

Die kamp word op ‘n kampterrein naby die Roodeplaatdam gehou. Omdat

Piet se familie self deur die trauma gegaan het, is hy uitstekend toegerus om die kamp aan te bied.

Selnommer: 082 332 5782. E-pos is [email protected]

VOLBLOED VROUEKAMP aangebied deur Gretha Wiid

21—23 Maart 2014 @ La’WiiDA Lodge

R1200 per persoon

Bespreek by www.itickets.co.za / 0861 000 291

Kom raak stil voor God en hoor Sy fluistering vir jou (getroude of ongetroude)

vouehart.

Maak klaar met issues, kry hoop en rigting...

Be ready to step out into a wonderous journey!

Live praise & worship, hemelse verblyf, feesmaal-etes en die bosveld om ju

die hupstoot te gee wat jy nodig het. In tipiese Gretha styl en met die Heilige

Gees in jou seile, gaan jy lag, leer en loskom op La’WiiDA Lodge!

MALVAPOEDING PROJEK – VROUEBEDIENING

Die dames wil graag die Gemeente se steun vra met die volgende projek om fondse vir die Vrouekamp in September maand bymekaar te maak.

Daar sal op die volgende datums 30 Malvapoedings teen R30.00 te koop aangebied word

na die oggenddiens in die Koffiekroeg.

Sondag 16 Maart, 13 April, 4 Mei, 1 Junie, 27 Julie en 10 Augustus.

Indien daar enige dames is wat bereid is om ‘n malvapoeding te bak en ‘n donasie te maak, skakel asseblief vir:

Jenny Booyse – 082 887 3748 Of Wendy Strydom – 083 621 7466

Baie dankie vir u ondersteuning!

16 Maart 2014

Bydraes vir hierdie blad kan per e-pos gestuur word na [email protected]

Om in te skryf vir hierdie seminare, kontak asb.

Lewensverryking se kantoor by 012 546 8098.