10
17 September 2014 rd stil saam met Berg

17 September 2014

  • Upload
    milica

  • View
    59

  • Download
    11

Embed Size (px)

DESCRIPTION

17 September 2014. Word stil saam met Bergsig. Luister na God se Woord. Lectio. 2 Korinthiërs 4:16 – 5:9 16: Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie . Al is ons uiterlik besig om te vergaan , innerlik word ons van dag tot dag vernuwe . - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

PowerPoint Presentation

17 September 2014Word stil saam met Bergsig

Luister na God se WoordLectio

2 Korinthirs 4:16 5:9

16: Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie.Al is ons uiterlik besig om te vergaan,innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.

17 Ons swaarkry in die lewe is gering en gaan verby,maar dit loop vir ons uit op n heerlikheid wat alles verreweg oortref en ewig bly.

5:1 Ons weet dat, wanneer ons aardse woning watmaar n tent is, afgebreek word, ons n vaste gebou in die hemel het. Dit is n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly ewig staan.8 Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die Here gaan woon.Maar, of ons hier woon of daar woon , ons het net een wens,en dit is om te lewe soos Hy dit wil.

Oordink God se Woord

* Ervaar jy ook soms dat die lewe baie druk is en jou wil oorweldig?* Die teks roep ons om oor die horison te kyk, en God se mre vandag te sien?* Die lewe is soveel meer as net ons elke dag se gewoel en stryd? * Daar is Hoop en as ek more sienkan ek vandag anders leef!

Meditatio

OratioHoor die Woord as waarheid vir jou eie lewe?

*Vra God om jou geesteso so te open dat jy oor die horison kan kyk . *Vra Hom om jou te wys hoe Sy groter, ewige wreld, die donker in jou vandagoorskadu sodat jy met Hoop kan leef.

Bid vir die gemeente en elke lidmaat om opnuut hulle Hoop in God se perspektief te kry.Intersessie

Attie de Jongh (082 568 1710)Barto Giessing (082 774 7940)Chris Horn (082 822 1073)Corrie & Johannes (083 319 1166)Esme Kock (082 804 7471)Gwen Venter (078 082 4848) Jan Vermaak (082 675 5037)Janes Beukes (ma Lizette) (082 953 2678)Judith van Straten (082 546 2142)Laneska Bergh (074 958 9289)Lien Brittz (014 592 5616)Odette Brandow (083 229 2341)Rina Oberholzer se skoonseun, Johan Crause (082 875 1093)Sra de Oliveira (082 575 1301)Skalk Louw (083 455 7159)Tannie Annatjie Koekemoer se dogter, Lina (073 284 7279)Tannie Martie Kruger (082 564 2347)

GEBEDSLYSHospitaalPeglerae Hennie Steyn (084 489 0478)Pretoria-OosEdu Steyn (072 204 2726)

Innige meegevoel

Delene Vermaak met die afsterwe van haar man, JanDave Fensham met die afsterwe van sy vrou, Mari

Psalm 113:2-3Die Naam van die Here moet geloof word,nou en vir altyd.Van waar die son opkomtot waar dit ondergaan,moet die Naam van die Heregeprys word!DoxaJoyful JoyfulPraise ClassicsInstrumental, track 22002Religious201755.55