12
1

2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

1

Page 2: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

2

INHOUDSOPGAWE

VOORSITTERSVERSLAG ...................................................... 3

TROFEË-WENNERS ................................................................... 7

LIGA UITSLAE ........................................................................... 8

OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE ................... 9

FINANSIES .............................................................................. 12

Page 3: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

3

STEINHOFF MATIES HOKKIEKLUB

KOSHUISHOKKIE VERSLAG 2017 HOKKIE KOMITEE Ashley Kriel (Voorsitster)

Inus Bernardo

Carina Pienaar

Tim Coxon

Judy Mellet

Alanah Hartzer

Scharlize Crafford (Maties Hokkie verteenwoordiger)

KOSHUISHOKKIE VERTEENWOORDIGERS

Koshuis Naam Koshuis Naam

Academia Tegan Gibbes Majuba Neil Dippenaar

Aurora Caleb Jooste Medies (Mans) Keenan O'shea

Artistea Carli Medies (Dames) Jessica Human

Boland College Geraldine Jacobs Metanoia (Mans) Louw Kriel

Dagbreek Jeandre Joubert Metanoia (Dames) Christine Kritzinger

Eendrag Inus Barnardo Minerva

Sune Raspel

Equité Ashley-Anne Kriel Lize Coetzee

Erica Annalien van Rooyen Monica

Anke van der Merwe

Goldfields (Dames) Christine Bronwen Seager

Goldfields (Mans) Bingle Kruger Nemesia Ghiete Merbold

Harmonie Lana de Jongh Nerina Nicola van der Westhuizen

Hanna Kotze Old Boys Matthys Walters

Heemstede Ina-Mari van Niekerk

Olympus (Dames)

Jack Perrett

Helderberg Cornelius Jonker Ali Grewar

Steph v Rensburg Jenna Seegmuller

Helshoogte I Brandon-Lee Olympus (Mans)

Jason Murray

Helshoogte II Deon Bruintjies Tim Coxon

Huis Marais Le Roux Brand Oude Molen Joshua Schenck

Ben-Louis Kriel Oud-Studente Gail Jordaan

Huis ten Bosch Deandi vd Vyver Pieke Melt Lategan

Huis Visser Nicus Bothma Silene Esmari Esterhuisen

Irene Alanah Hartzer Serruria Mika Engelbrecht

Kelsey Scott Simonsberg Henri Strydom

Isa Dameskoshuis

Janke Mostert Sonop

Mieke Relihan

Mari Niemand Christi Kruger

Libertas

Morne Bester Venustia Chante van Zyl

Vesta Matthew Sewyer

Gareth de Bruin Wilgenhof Lodewyk Vogel

Sebastian Potgieter

Lydia Judy Mellet

Page 4: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

4

Inleiding

Die 2017 Steinhoff Koshuishokkie seisoen was, nes vorige jare, ‘n uiters suksesvolle een. Ek wil graag vir

Scharlize Crafford bedank vir haar toewyding en harde werk dwarsdeur die seisoen. Baie dankie ook aan

Maties Hokkieklub dat al die Superliga en Uitdaagliga wedstryde op die onderskeie Astro bane kon

plaasvind.

‘n Groot dankie aan Steinhoff vir die borgskap van die Maties Hokkieklub, wat ook deur filter na die

Koshuishokkie. Hierdie jaar het elke deelnemende koshuisspan ‘n unieke kleur hempie van Steinhoff

ontvang wat nie net vir die Somerliga nie, maar ook vir die Winterliga gebruik kon word.

Toernooie

Die 2017 seisoen het afgeskop met die jaarlikse toernooie op 2 opeenvolgende Saterdae in die eerste

kwartaal. Die toernooie was die Eerstejaarstoernooi en die Interkoshuistoernooi.

Dankie aan die Maties hokkie klub komiteelede wat gehelp het met die organisasie van die toernooie asook

aan al die skeidsregters wat die wedstryde geblaas het.

Die toernooie was ‘n positiewe afskop vir die seisoen. Dit het vir spanne die geleentheid geskep om mekaar

te leer ken en om bekend te raak met die Koshuishokkie kultuur. Hierdie toernooie help kweek die goeie

gees van die koshuisliga.

Eendrag wat die mans Interkoshuistoernooi gewen het. Hulle het ook die toernooi in 2016 gewen.

Uitslae van die onderskeie toernooie:

Toernooi Vroue Mans

Eerstejaarstoernooi Irene Dagbreek

Interkoshuistoernooi Medies Eendrag

Somerliga

Page 5: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

5

Somerliga is elke jaar n groot toernooi met sterk kompetisie en wedstryde van goeie gehalte wat saans onder

die spreiligte op die astro plaasvind. Hierdie jaar was daar 25 Vroue- en 21 Mansspanne van die US se

koshuise.

Klubspelers mag ook in hierdie toernooi speel vir hulle onderskeie koshuise. Dit sorg natuurlik vir

uitstaaande gehalte hokkie en verskaf ook net verdere rede vir die koshuise om hul onderskeie koshuise te

ondersteun en geesdriftige toeskouers te verseker.

Die finale is weereens in ‘n goeie feestelike atmosfeer gespeel. Hierdie jaar was die vroue finaal tussen Huis

Ten Bosch en Medies, terwyl die mans finaal uitgeveg was tussen Eendrag en Libertas.

Wenners van die Somerliga:

Vroue Mans

Huis Ten Bosch Eendrag

Winterliga

Die formaat van hierdie jaar se liga het bestaan uit 3 ligas, vir beide mans en vroue. LSL, LCL, L2, MSL,

MCL en M2. Beide die Super Ligas en die Uitdaag Ligas het op die astro-bane plaasgevind. Die Super- en

Uitdaag ligas het elk 8 spanne bevat. Met die L2 7 spanne en M2 het 9 spanne. Die drie ligas van beide die

mans en vroue, het n rondomtalie rondte gespeel, waarna hierdie ligas in die top 4 en onderste 4 verdeel het.

Binne hierdie verdeling, het die spanne dan in elke liga semi finale gespeel om te sien wie dan in die finaal

speel om sodoende die finale posisies van die spanne in elke liga te bepaal.

Die skeidsregters was ‘n probleem hierdie jaar, met van die studente wat nie opgedaag het vir hulle

wedstryde nie. Ons sal verseker kyk na ‘n beter oplossing vir volgende jaar. Die onderste ligas se

verteenwoordigers moes self sorg vir n skeidsregter vir hulle wedstryde. Hierdie wedstryde het op die

grasvelde by Welgevallen plaasgevind. Die onderskeie ligas het gesorg vir spannende en baie vermaaklike

wedstryde.

Uitslae:

Hierdie jaar se aantal spanne wat deelgeneem het was meer as in 2016. Mans het 25 en vroue het 23 spanne

gehad wat in die onderskeie ligas deelgeneem het.

Die uitslae vir die onderskeie ligas was dan ook as volg:

Vroue

Super Liga Steinhoff Huis Ten Bosch

Uitdaag Liga Steinhoff Serruria

L2 Steinhoff Monica

Mans

Super Liga Steinhoff Majuba

Uitdaag Liga Steinhoff Wilgenhof

M2 Steinhoff Dagbreek II

Baie geluk aan die onderskeie wenners.

Page 6: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

6

5-A-Side Toernooi

In 2017 het ons nie ‘n 5-a-side toernooi aangebied nie, die klub se astro’s was vervang en ons het ook ‘n

binneshuis liga gereel vir die eerste keer. Die koshuise het nie so baie spanne ingeskryf vir die toernooi nie

en het meeste van die spanne bestaan uit klub lede, maar ons sal kyk om volgende jaar die ligas appart te

hou sodat ons meer koshuis spanne kan betrek.

Die klub wil ook kyk om 5-a-side borde aan te skaf of ekstra velde te bou, indien dit in 2018 al beskikbaar

is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied.

Skeidregters

Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend gestaan het. (meer

besonderhede onder Instituut verslag) Die skeidsregters wat aan die Groep 20 inisiatief behoort het, het

die wedstryde van die Somer- en Winterliga behartig. Hierdie inisiatief het gekom weens die

onbetroubaarheid van die klubspelers. Die ideaal sal wees dat elke koshuis n skeidsregter sal voorstel vir

die groep en die persoon sal die nodige opleiding onvang en sal dan ingedeel word om wedstryde te blaas

deur die seisoen. Die inisiatief was grootendeels suksesvol, ons hoop egter om volgende jaar meer

skeidsregters in hierdie groep te he.

Die wedstryde in die Uitdaagligas is deur klubspelers waarngeneem, en ongelukkig is daar weer bevind

dat die klubspelers nie altyd opdaag vir hulle skeidsregters diens nie. Vir die klubspelers wat wel

opgedaag het, wil ons baie dankie voor se, dit word regtig opreg waardeer.

Ek wil net weer van nie geleentheid gebruik maak om vir die Maties Hokkie klub dankie te se vir als

waarmee hull eons gehelp en aangebied het.

Finansies

Die klub word hoofsaaklik gefinansier deur Affiliasie en Registrasiefooie. Met die registrasie gelde wat

hierdie jaar verminder was, moes daar ‘n paar veranderinge plaasgevind het om die te kort te kan bestuur.

Baie dankie aan die verteenwoordigers wat seker gemaak het dat die vorms ingevul word en ingegee word.

Sonder dit sal die koshuishokkie nie kan funksioneer nie.

Boetes maak ook ‘n deel uit van die inkomste. Dit het wel onder ons aandag gekom dat hierdie sisteem nie

werk nie en ons volgende jaar die boetes sal verwyder.

Baie dankie ook vir die spanne en verteenwoordigers wat die reëls so mooi nakom en dinge reg doen, dit

word weerspieël in die boetes.

Samevatting

2017 was ‘n baie suksesvolle jaar vir Koshuishokkie. Baie dankie aan Scharlize, elke komiteelid en ook elke

koshuisverteenwoordiger. Julle bygedra het gelei tot nog ‘n gesonde jaar van Koshuishokkie.

Dankie ook vir die spelers wat elke wedstryd in goeie gees gespeel het, sonder julle en julle liefde vir die

sport is die klub niks. Ons hoop ons kan jaarliks groei en dat volgende jaar selfs n beter jaar sal wees en dat

die veranderinge wat saam met die jaar kom, tot beter wedstryde sal lei.

Ashley Kriel KOSHUISHOKKIE VOORSITSTER 2017

Page 7: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

7

Trofeë-Wenners 2017

Neels van Niekerk- trofeë

Wenners Mans Eerstejaarstoernooi Dagbreek

Botha- trofeë

Wenners Vroue Eerstejaarstoernooi Irene

Rein Kelder- trofeë

Wenners Mans Interkoshuistoernooi Eendrag

Prestige- trofeë

Wenners Vroue Interkoshuistoernooi Medies Dames

Wenners Vroue Somerliga Huis Ten Bosch

Wenners Mans Somerliga Eendrag

Wenners Vroue Superliga Huis Ten Bosch

Wenners Mans Superliga Majuba

Wenners Vroue Uitdaagliga Serruria

Wenners Mans Uitdaagliga Wilgenhof

Wenners Vroue Tweedeliga Monica

Wenners Mans Tweedeliga Dagbreek II

Besonderse prestasie Huis Ten Bosch

Besonderse bydrae deur die jaar Jenna Bam

Page 8: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

8

KOSHUISHOKKIE FINALE 2017

MANS LIGAS

SUPERLIGA UITDAAGLIGA 2DE LIGA

1 Majuba I 1 Wilgenhof I 1 Dagbreek II

2 Eendrag I 2 Huis Visser 2 Eendrag II

3 Medies 3 Olympus 3 Helderberg II

4 Simonsberg 4 Huis Marais 4 Huis Marais II

5 Helderberg I 5 Metanoia 5 Wilgenhof II

6 Dagbreek I 6 Pieke 6 Helshoogte II

7 Helshoogte I 7 Old Boys 7 Majuba II

8 Vesta 8 Libertas 8 Oude Molen

9 Eendrag III

DAMES LIGAS

SUPERLIGA UITDAAGLIGA 2DE LIGA

1 Huis Ten Bosch 1 Serruria 1 Monica

2 Medies 2 Nerina 2 Medies II

3 Aristea 3 Equite 3 ISA Dames

4 Minerva 3 Olympus 4 Harmonie

5 Lydia 5 Nemesia 5 Silene

6 Oud Studente 6 Metanoia 6 Venustia

7 Goldfields 7 Irene 7 Boland College

8 Heemstede 8 Monica

Page 9: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

9

OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE

Somerliga Eerstejaars toernooi Interkoshuis toernooi

Mans Dames Mans Dames Mans Dames

2005 Simonsberg Serruria Simonsberg Nemesia Eendrag Nerina

2006 Simonsberg Heemstede Eendrag Nerina Wilgenhof Nerina

2007 Simonsberg Heemstede Simonsberg Nemesia Helderberg Nerina

2008 Wilgenhof Heemstede Simonsberg Nemesia Helderberg Medies l

2009 PSO lll Heemstede Simonsberg Heemstede Helderberg Nerina

2010 Club Mix Nemesia Medies Heemstede Helderberg Erica

2011 Wilgenhof Erica Simonsberg Minerva Eendrag Medies l

2012 Paul Roos Aristea l Libertas Nerina Vesta Aristea

2013 Simonsberg Bloemhof

Old Girls Helderberg Nemesia Libertas Aristea

2014 Helderberg Bloemhof Eendrag Aristea Dagbreek Heemstede

2015 Libertas Oud

Studente Helshoogte Medies Eendrag Aristea

2016 Libertas Oud

Studente Medies Heemstede Eendrag Aristea

2017 Eendrag Huis Ten

Bosch Dagbreek Irene Eendrag Medies

Page 10: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

10

Winterliga - Mans

MSL MCL M2 M3

2005 Helshoogte l Huis Visser l Elsenburg l

2006 Medies l PSO l Goldfields

2007 PSO l Elsenburg l Metanoia l

2008 Medies l Simonsberg l Helderberg ll

2009 Eendrag l Huis Marais l Helderberg ll

2010 Helshoogte l Goldfields l Academia l

2011 Dagbreek l Metanoia l Libertas

2012 Medies l Huis Marais l Vesta Helshoogte ll

2013 Helshoogte l Simonsberg l Majuba Olympus

2014 Dagbreek l Majuba Wilgenhof Oude Molen

2015 Simonsberg Vesta Huis Visser

2016 Dagbreek Medies Olympus

2017 Majuba Wilgenhof Dagbreek II

Page 11: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

11

Winterliga - Dames

LSL LCL L2 L3 L4

2005 Rhenish l Nemesia l Serruria l Heemstede lll Minerva ll

2006 Bloemhof l Medies l Monica l Academia Elsenburg l

2007 Bloemhof l Aristea l Aristea ll Nerina ll

2008 Rhenish l Nemesia l Lydia l HS Strand l

2009 Bloemhof l HS

Stellenbosch HS Strand Equite

2010 Medies l Minerva l HS Strand Goldfields l

2011 Medies l Sonop l Goldfields l Huis ten Bosch Bloemhof ll

2012 Medies l Nerina l Harmonie l Rhenish ll

2013 Medies l Goldfields l HS Strand Rhenish ll

2014 Rhenish l HS Strand l Rhenish U/16 A Venustia

2015 Medies I Sonop Metanoia

2016 Medies I Huis Ten Bosch Olympus

2017 Huis Ten Bosch Serruria Monica

Page 12: 2 INHOUDSOPGAWE · 2017-11-27 · is sal ons defnitief hierdie liga weer aanbied. Skeidregters Soos verlede jaar voorgestel is, is ‘n nuwe inisiatief begin wat as die Groep 20 bekend

12

FINANSIES

MATIES KOSHUIS HOKKIE

AGM SUMMARY

Inkomste/Income

156 860

Summer league

44 000

Winter league

112 860

Uitgawes/Expenses

146 520

Admin

84 000

Umpires

22 520

Support Staff

30 000

Facility

10 000

Profit/Loss

10 340