12
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke Graad 6 2-D en 3-D vorms, Hoeke 2-D vorm is enige plat vorm wat net twee “dimensies” het, gewoonlik lengte en ‘n breedte. 2-D vorms kan reguit sye hê, of geboë sye of reguit en geboë sye. 2-D vorms met reguit sye word veelhoeke genoem en ons groepeer hulle volgens die aantal sye of, lengte van die sye of groottes van die hoeke in die vorms. Voorbeelde van 2-D vorms:

 · 2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

Graad 6

2-D en 3-D vorms, Hoeke

2-D vorm is enige plat vorm wat net twee “dimensies” het, gewoonlik

lengte en ‘n breedte.

2-D vorms kan

• reguit sye hê,

• of geboë sye

• of reguit en geboë sye.

2-D vorms met reguit sye word veelhoeke genoem en ons groepeer

hulle volgens

❖ die aantal sye of,

❖ lengte van die sye of

❖ groottes van die hoeke in die vorms.

Voorbeelde van 2-D vorms:

Page 2:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

2-D vorms wat net reguit sye het word ‘n poligoon genoem.

Gewilde 2-D vorms met reguit sye en lengtes van die sye wat ewe

lank is :

Aantal sye Aantal hoeke Naam

Vierhoek 4 4 Vierkant

Vyfhoek 5 5 Pentagoon

Seshoek 6 6 Heksagoon

Sewehoek 7 7 Heptagoon

Aghoek 8 8 Oktagoon

Negehoek 9 9 Nonagoon

Tienhoek 10 10 Dektagoon

Gewilde 2-D vierhoek vorms

Vierkant : is ‘n vierhoek met vier regtehoeke en 4 ewe lang sye

Reghoek : is ‘n vierhoek met vier regtehoeke en teenoorstaande

sye wat ewe lank is

Page 3:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

Hoekpunt

Vlak

Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe

lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

teenoorstaande hoeke is ewe groot.

Rombus : is ‘n parallelogram waarvan al die sye ewe lank is.

Reëlmatige veelhoek is ‘n veelhoek wat se sye ewe lank is.

3-D vorms is enige vorm wat drie “dimensies” het, nl lengte,

breedte en dikte/hoogte/diepte.

Rand is waar twee vlakke ontmoet

Hoekpunte is waar twee rande ontmoet

Tetraëder is ‘n piramiede met vier ewe groot driehoeke as

vlakke

Kubus is ‘n prisma waarvan al ses vlakke vierkante is

Hoekpunte

Rand

Page 4:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

1. Voltooi

Naam van

3D vorm

Aantal

hoekpunte

Aantal

Rande

Aantal

Vlakke

Vorms

van

vlakke

Kubus

Reghoekige

prisma

Driehoekige

prisma

Pentagonale

prisma

Heksagonale

prisma

Page 5:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

2. Voltooi vir die volgende:

Voltooi vir: Driehoekige

piramide

Vierkantige

basis

piramide

heptagonale

piramide

Vorm van

die basis

Aantal

vlakke

Aantal

hoekpunte

Aantal

rande

Vorm van

syvlakke

3. Benoem die volgende 2-D vorms:

________________

_________________

_________________

__________________

Page 6:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

Hoeke verteenwoordig die hoeveelheid “draaiing” om ‘n punt.

Die tipes hoeke :

4. Identifiseer die hoeke in die volgende sketse:

______________

Groenhoek : ____________

Rooihoek : ____________

Page 7:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

Groenhoek op die vragmotor se sleepwa ? __________

_________

5. Benoem die volgende lyne in die 2-D vorm sirkel

AC = _________

BD = __________

Page 8:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

6. Benoem die areas in die sirkel

Nette is die 2D voorstelling (prentjies) van ‘n 3D voorwerp. Dit

is ‘n 2-D voorstelling van ‘n voorwerp wanneer jy dit oopsny en

plat lê

Page 9:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

3-D vorms en hul nette

Kegel

Reghoekige

prisma

Heksagonale

prisma

Silinder

Tetraëder

Page 10:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

7.

Benoem die nette se 3-D Vorms

Page 11:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

8.

9. Beantwoord die volgende vrae.‘n 3-D vorm wat

6 gelyke vlakke het, staan bekend as ‘n _____________

5 vlakke, 9 rande en 6 hoekpunte het, is ‘n ____________

4 vlakke, 6 rande en 4 hoekpunte het, is ‘n ____________

Benoem die 3-D vorms van die nette

Benoem die 3-D vorms van die nette

Page 12:  ·  2-D en 3-D vorms, Hoeke Hoekpunt Vlak Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die

www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke

10. Indien jy ‘n vierkant in twee deel en dan al die hoekpunte

verbind, hoeveel vierkante is daar? En hoeveel driehoeke is

daar dan binne die vierkant?

11. Waar of onwaar:

‘n Ruit het 4 sye wat ewe lank is?

‘n Trapesium het 2 pare parallelle sye?

‘n Vierhoek is enige vorm met 4 sye?

‘n Oktagoon is ‘n vorm met 6 sye?