6
Uitgawe 7/2017 26 Februarie 2017 NG Miederpark Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: hp://www.ngkmiederpark.co.za Epos: [email protected] Sendingkantoor: [email protected] Jeugkantoor: [email protected] Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Sondag 26 Februarie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag 2 Maart Vaderskap/Moederskap 18:00 Wêreld Biddag vir vroue “Social” Senior jeug 18:00 Saterdag 24 Februarie Vrydag 3 Maart Manne Biduur 07:00 Wêreld biddag vir mans Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: 632 005 Reknr: 680 590 591 Verw: Wyk/selnr:

26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 7/2017 26 Februarie 2017

NG Miederpark

Ds Willem Louw(018) 294 8197082 340 7549

KerkkantoorTel: (018) 294 8121

Faks: (018) 294 3900Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Epos: [email protected]: [email protected]

Jeugkantoor: [email protected]

Ds Okkie Cilliers(018) 297 7926083 262 6783

Sondag 26 Februarie

Erediens 09:15Koffiediens 17:30Lydensweke begin

Maandag27 Februarie

gemeente bestuur 18:00

Donderdag2 Maart

Vaderskap/Moederskap 18:00

Wêreld Biddag vir vroue“Social” Senior jeug 18:00

Saterdag24 Februarie

Vrydag3 Maart

Manne Biduur 07:00Wêreld biddag vir mans

Kerk se besonderhedeNG Miederpark

Absa BankKode: 632 005

Reknr: 680 590 591Verw: Wyk/selnr:

Page 2: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 7/2017 Bladsy 2

MALAWI SENDING Pieter Loots

Baie dankieDat dit goed gaan met my gesondheid.Ek kon die immigrasie-sake uitsorteer tot die einde van April Bid asb: Dat ons Heer die mielies en al die gesaaides sal seën sodat daar genoeg kos sal wees vier hulle wat honger is. Baie mense en kinders is siek met malaria. Bid asseblief vir hulle genesing.

BOTSWANA SENDING Jerry en Magda

Baie dankie aan God die Vader vir Sy versorging op geestelike, sosiale en fisiese vlak. Veral deur die krisistye van die lewe…….. Bid asb vir almal wat in Botswana agter gebly het in die Sendingveld. Vir beskerming en geestelike vernuwing. Bid asb vir die bediening van Gods Woord dat dit nie leeg sal terugkeer nie. Bid asb dat elkeen volkome bemagtig sal word deur die wapenrusting soos beskryf word in Efesiers 6.

HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman

Bid asb vir: ‘n Persoon met ‘n breingewas wat verwyder is. Iemand met ‘n baie hoë infeksietelling. Iemand met ernstige longprobleme

KONGO VERITASDs Dawie & Naomie

Liewe Gebedsvriende,Gegroet uit die Kaap waar dit nog steeds warm en droog is. Gelukkig is die Suidoos vandag nie so sterk nie en lyk dit of die brand tans onder beheer is. Hierdie naweek herdenk ons dat Veritas College 25 jaar bestaan.Daarom wil ons net saam die Here dank vir die seën van die afgelope kwarteeu en virDie feit dat Veritas in meer as 30 lande wereldwyd gebruik word. Ons is ook dankbaar dat Naomi se oog geen skade opgedoen het nie en sy weer volkome aan die gang is. Verder is ons ook dankbaar dat weens ‘n sameloop van omstandighede my suster van Engeland in SA aangekom het en die naweek by ons kuier. My jongste broer kom ook ookMore van Kanada af vir ‘n vergadering volgende week in die Kaap. Die gevolg is dat ons ander broer en suster wat in SA bly ook die naweek in die Kaap sal wees. Dit sal die 1e keer sedert 2007 wees wat ons almal vir ‘n naweek saam sal kuier.Vreugde vir julle.

Sending Gebedsversoeke26 Februarie 2017

Page 3: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 7/2017 Bladsy 3

Senior Burger Resepteboek Die Senior Burgers van Miederpark het tydens hulle funksie verlede jaar hulle beproefde en heerlike resepte tydens hulle funksie bedien.

Ons het ‘n resepteboek saamgestel van al die resepte en dit is te koop by die Kerkkantoor @ R50 -00. Daar is meer as 30 resepte in.

Plaas asb u bestelling 018 294 8121 tydens kantoorure.

‘n Voorbeeld van die resepteboek is in die voorportaal beskikbaar.

Page 4: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 12/2016 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.

GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704

GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.

MALAWI UITREIK

Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. [email protected]

Uitgawe 7/2017 Bladsy 4

D t O r d e r s Die Dt order stelsel is in werking vanaf 1 No-vember 2016. Alhoewel ons baie groeipyne gehad het, is alles uitgesorteer en beweeg die stelstel 100%.

Graag wil ons elkeen aanmoedig om ‘n dt or-dervorm te teken, en dit soveel makliker en goedkoper te maak.

Enige navrae kan gerig word aan die Kerkkan-toor vanaf 08:00 tot 13:00 elke dag.

Page 5: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 12/2016 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.

GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704

GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.

MALAWI UITREIK

Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. [email protected]

Uitgawe 7/2017 Bladsy 5

Biduur is dan Woensdae 18:00 by die kerk. Oggende se bid tyd is 6:00.

Die behoeftiges in ons gemeente kry elke 2 weke 'n kospakkie. Daar is baie nood, maar ook gewone leefstylbehoeftes. Enige huishoudelike artikels of meubels is altyd welkom, maar huidiglik is daar besonder behoefte aan die volgende:

'n Yskas2 wasmasjieneHet heelwat kinderklere, maar het dringend behoefte aan: Damesklere en skoeneMansklere (veral ook ekstragroot nommers) en skoeneTienerklereOns karwag vra 'n bederfie: 'n klein TV vir sy ou moeder op die plot!

Namens die 25 persone wat ons op die oomblik

help met fisiese sowel as geestelike versorging, wil

ons as Noodbankspan baie dankie sê vir hande

wat mildelik voorsien. Dankie vir begrip vir die lewe wat minderbevoor-

regtes lei. Dankie vir voorbidding. Dankie vir sagte harte.

KONTAK:Jordi Terblanche

082 788 5907018 2933719

082 539 2964Elna steenkamp

RedakteurMari Hanekom

[email protected]: 0616140000

Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word

Page 6: 26 Februarie Iederark - ngkmiederpark.co.za 2017/26 Februarie Iederark.pdf · Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Lydensweke begin Maandag 27 Februarie gemeente bestuur 18:00 Donderdag

Uitgawe 7/2017 Bladsy 6

082 539 2964

RedakteurMari Hanekom

[email protected]: 0616140000

Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word

3 - 5 Maart

Selnr: 082 075 2382.

Sannie

Meenthuis te huur in MiederparkMeenthuis in kompleks met 10 eenhede

Elektries omhein / elektriese toegangshek met interkom2 slaapkamers / 1 badkamer / sitkamer / kombuis met

ingeboude eetblad / eie tuin / 1 toesluit motorhuis

Huur per maand: R6000 - elektrisiteit uitgesluit1 maand deposito + huur