13

afkondiging 08 Nov

Embed Size (px)

DESCRIPTION

afkondigings

Citation preview

Page 1: afkondiging 08 Nov

08 November 2009

Page 2: afkondiging 08 Nov

Wat gebeur vandag?

08:00 Erediens : Ds Sampie "Water onder die brug deur?" (Efes 5:16)08:00 Kinderkerk (3jr-Gr3) 09:00 Voorbidding in die Kapel 09:00 Junior Geselsgroepe (Gr4-7)10:00 Erediens : Ds Sampie "Water onder die brug deur?" (Efes 5:16) 10:00 Kinderkerk (3jr-Gr3)13:00 Erediens (Afrikatale)17:00 Senior Geselsgroepe (Gr8-10) 18:30 Vars Ervaring : Dr Elmo lei die diens

GEMEENTERAADBevestiging van Nico vd Merwe as gemeenteraadslid tydens die eerstediens

Program vir die week..

Maandag 09 Nov19:00 Finansiële kommissie vergadering

Dinsdag 10 Nov09:00 Bybelstudie19:00 Doopkursus 119:00 Huweliksvoor- bereidingskusus 319:00 Biduur (Afrikatale)

Woensdag 11 Nov05:30 Halftyd (Manne)19:00 Bybelreis Afsluiting

Donderdag 12 Nov19:00 Bybelstudie(Afrika tale)

Vrydag 13 NovGeen aktiwiteit

Saterdag 14 NovGeen aktiwiteit

Program vir volgende Sondag.....

08:00 Erediens en Kinderkerk (Afsluiting)09:00 Junior Geselsgroepe (Gr4-7) - Afsluiting10:00 Erediens en Kinderkerk (Afsluiting)13:00 Erediens – Afrikatalig17:00 Senior Geselsgroepe (Gr8-10) - Afsluiting18:30 Vars ervaring

KERSBOOM 2009 Soos dit jaarliks ons gebruik is, wil ons hierdie jaar weer 'n klomp minderbevoorregte kinders se harte bly maak. Van volgende Sondag af sal daar in elke portaal ruimte wees waar jy jou geskenk/e kan plaas. Draai dit asb mooi toe en heg 'n kaartjie daaraan met 'n aanduiding of dit vir 'n seun/dogter is en vir watter ouderdom. 

2

Page 3: afkondiging 08 Nov

Familienuus RedaksieEen van die verwikkelinge waaroor ons as bedieningspan baie opgewonde is, is die gedaanteverwisseling wat ons familienuus gaan ondergaan in 2010. Veel meer as net ‘n “afkondigingsblaadjie”, word dit nou ‘n MAANDELIKSE tydskrif waarin die wedervaringe, gebeurtenisse, getuienisse en geleenthede van ons Geloofsfamilie weerkaats gaan word.

Ons het opgemerk dat soveel van ons afkondigings weekliks herhaal word en buiten dit, ons het steeds ‘n behoefte aan ‘n manier waarop ons lekker deeglik kan terugvoering gee oor (en reklame maak vir) die wye verskeidenheid geleenthede in ons bediening en familielewe. Daarom die droom om die familienuus maandeliks saam te stel, goeie bladuitleg te laat doen en dit te laat druk in kompakte tydskrif formaat wat ons dan vir die maand in ons Bybels hou, en lekker aan kan lees.

En nou die belangrike inligting …

Ons het jou nodig om deel te wees van die span. Ons soek ‘n redakteur/trise en “joernaliste” wat die stories sal uitsnuffel en saamstel. Bladuitleg en drukwerk word gedoen deur ‘n kontrakteur, maar ons het mense nodig om die stories uit te snuffel en die behoeftes van ons Geloofsfamilie aan te spreek met goeie leesstof. Die span se rol gaan wees om te bepaal wat die inhoud moet wees en die vind/skryf van daardie inhoud.

So, word deel van hierdie opwindende nuwe “baba”!

Kontak: Jan Venter (0823336552/[email protected])

KOM BID SAAMAs jy van iemand weet met ernstige siekte of operasie, of ander beproewing, skakel dan asseblief die kerkkantoor by 662 1708 of 662 0209. Ds Henk doen hospitaalbesoek en jy kan hom skakel vir hospitaalgevalle.Met die oog op gebedsversoeke kan jy die volgende ook doen: stuur jou versoeke per e-pos aan [email protected] om jou versoek per e-pos aan ander deur te gee, of skakel Rina by 082 858 3409 om jou versoek aan die telefoniese gebedsketting deur te gee. Ons vra asseblief voorbidding vir die volgende mense:

Heydelie van der Merwe wat steeds chemoterapie ontvang (082 468 3132) Helene Richter wat tuis aansterk na ’n operasie (0823741600) Koba Kilian wat ’n rugoperasie ondergaan het (0724456339) Linda Otto wat in die hospitaal is na ’n motorongeluk was (0827557133) Hanlie Klynsmidt wie se ma ernstig siek is (083 448 8969)

Om 06:15 Sondagoggende word daar vir die eredienste en die mense wat dit gaan bywoon gebid. Dit vind plaas binne die ouditorium. Enige iemand wat belangstel is welkom om saam te kom bid.

Tussen die twee oggenddienste is daar 'n biduur in die Kapel. Almal is welkom om deel te neem.

Kom ons bid vir:

Danie Krynauw en sy gesin.

3

Page 4: afkondiging 08 Nov

Bid vir Danie en Marina Krynauw saam met hulle seun Daniel in Pataya, Thailand. Bid dat God sal voorsien in al hulle behoeftes. Bid vir hulle uitreike. Bid dat die Heilige Gees baie mense se harte sal aanraak en ontvanklik maak vir die Evangelie.

Kosie de Bruin.

Bid vir Kosie op die Doulos skip. Bid vir hulle uitreike in Maleisië. Bid vir hulle uitreike wanneer die skip vyf weke lank in die droogdok gaan wees. Bid vir Kosie in sy diens op die skip in die droogdok. Bid vir sy betrokkenheid by die leierskap opleiding by Operasie Mobilisasie vanaf Januarie 2010. Bid vir geldelike steun vir hom.

Ons gemeente.

Bid vir ons uitreikprojekte. Bid vir die bedieninge. Bid vir die Bybe reis. Bid vir die nasionale gebedsweek teen misdaad, geweld en korrupsie tydens 23 tot 29 November.

GEBEDSBEDIENING Dit is ons gebed dat elke lid van ons geloofsfamilie biddende mense sal wees! Die volgende twee verse uit die Bybel kom dadelik by mens op as jy oor hierdie dinge praat: 

"Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking" - Jak 5:16 "Julle kry nie, omdat julle nie bid nie" - Jak 4:2

Ons wil jou uitnooi om saam met ons te reis op die pad van gebed en daarom noem ons graag die volgende: 1.  Kapel Kom maak gebruik van ons Kapel vir daardie stil besondere oomblikke saam met die Here. Neem asseblief kennis dat:

ons 'n gebedsboek in die Kapel geplaas het waarin jy iets van jou gebedsbelewing met God kan aanteken as jy dit wil doen;

jy kan ook daarin wenke vir ons deurgee; ons het ook 'n kissie waarin jy gebedsversoeke vir ons kan deurgee. maak gebruik van die gebedskaartjies en pamflette wat ons daar plaas - neem

daarvan en gee aan ander; ons sal ook weekliks 'n lys van sake op die kennisgewingbordjie in die Kapel plaas

waarvoor jy voorbidding kan doen.

Die Kapel is jou bidplek waar jy stil kan word en jou hart kan uitstort voor die Here. Ons probeer ons bes om dit in 'n gewyde en besondere plek van atmosfeer te omskep. 2.  Gebedsweek 23 tot 29 November Gedurende hierdie week gaan daar landwyd by die Here ingetree word teen al die misdaad, geweld en korrupsie. In ons gemeenskap gaan dit 'n inisiatief wees van al die Kerke in ons omgewing. Die afsluiting daarvan sal saamval met ons interkerklike Kersliedere by Kerslig byeenkoms by die Spar-sentrum op 29 November. Skakel Sampie (082 698 1995) vir meer besonderhede

BYBELSTUDIEGROEP VIR JONGER DAMES 

4

Page 5: afkondiging 08 Nov

Die behoefte is uitgespreek dat ons 'n Bybelstudiegroep vorm vir jonger tuisteskeppers. Skakel asb. vir Janie Crafford by 0834173611 indien jy graag by so 'n groep sal wil inskakel.

 

REGSHULPKLINIEK'n Regshulpkliniek lewer op Maandae van 18:00 tot 19:00 vir die gemeentelede ’n regshulp en adviesdiens. Skakel asb vir Amanda by die kerkkantoor (012 662-1708) vir 'n afspraak of stap gerus net in by “Die Huis” hier by ons Kerk. Ons vra asb dat julle die ingang na die Huis via die Kerkterrein gebruik.

Ons sê baie dankie aan Marius, Latel en Christine vir hierdie GRATIS konsultasie diens.

MANNEBEDIENING – DAGBOEKOns volgende halftyd is 11 November om 05:30. Kom geniet asseblief ’n koppie koffie saam met ons

en gesels lekker saam. Enige navrae skakel Dewald by 0833259307

ONS KOSKAS IS LEEG!! Ons ervaar 'n toenemende vraag na hulp vir mense wat nie genoeg kos en toiletware het nie. Ons weet jy sal graag wil help en daarom noem ons die volgende behoeftes: Suiker, koffie, oats, blikkies vleis/vis, kookolie, toiletpapier, tandeborsels, gesigseep, waspoeier, sunlightseep, skottelgoedseep, haarsjampoe, langlewe melk, mieliemeel, en enige ander nie-bederfbare voedsel. Baie dankie vir jou omgee! Net een versoek: wat jy bring moet asb. in klein verpakkings wees sodat ons meer mense makliker kan help. Ons dink bv. aan 1kg verpakkings. Jy kan jou bydrae deur die week by die kerkkantoor afgee, of Sondae in die portaal in die trollie plaas. Vir enige navrae, skakel Elna by 084 442 8816 of Amanda (kerkkantoor) by 012 - 662 1708.

5

Page 6: afkondiging 08 Nov

INFERTILITEITS BEDIENINGOm van nature swanger te raak is ‘n wonderwerk, maar om swanger te wees met ‘n ander egpaar

se baba is ‘n onbeskryflike wonderwerk!

Kom deel in die vreugde van ‘n egpaar wat dmv Surrogaatskap ouers gaan word. Hul gaan hul hele verhaal met ons deel en bring ook ander betrokke persone soos die tans swanger Surrogaat Mamma, Maatskaplike werker en Infertiliteit Spesialis Assistent saam om alle aspekte / emosies

rondom Surrogaatskap met julle te deel.

Datum: Maandag 23 November 2009Tyd: 18:30 vir 19:00

Plek: PvR Gemeenskaps kerk

Almal is welkom!

(Dui asb bywoning dmv sms of epos aan om Lokaal van byeenkoms te bepaal)

Vir meer inligting skakel asb vir Wardi 0829906453 / Liza 0829906468

[email protected]

PROJEK VYEBLAAR

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Heléne Richter te bedank vir haar hulp en onbaatsugtige diens by projek Vyeblaar (tweede handse klere). Ongelukkig

kan Heléne nie meer met die projek voortgaan nie.

Ons is op soek na 'n persoon wat hierdie projek kan oorneem en ons help met die verspreiding van die tweede handse klere na die regte plekke/organisasies.

As jy voel dat jy op hierdie manier 'n diens kan of wil lewer, skakel asb vir Sampie 0826981995 of Amanda by die kerkkantoor 0126621708. Ons hoor graag van jou!

SENIOR BURGER BEDIENINGHartlik geluk aan die volgende seniors wat die komende week verjaar.

6

Page 7: afkondiging 08 Nov

13 Nov Bokkie Olivier 012 662-223213 Nov Kittie Pieterse 012 662-096213 Nov Zelda Steynberg 012 662 1482

AFSLUITINGSETESenior burgers wat na die afsluitingsete op 26 November gaan, moet asseblief R35 nie

later as 13 November by die kerkkantoor inbetaal.

ONS HELP MEKAAR

Dringend op soek na werk – Rekenaar geletterd. Vorige ondervinding in Debiteure en algemene kantoor werk. Skakel Shani 0790198822

’n Saterdag ontvangspos is beskikbaar vir student by die praktyk van Dr Jeanine Cronje in Pierre van Ryneveld. Twee Saterdae per maand vanaf 08:00 tot 11:00. Skakel 012 662-1466 vir ’n afspraak en onderhoud.

Ons is dringend op soek na ‘n betroubare persoon (student of ‘n persoon wat tans werkloos is) wat teen vergoeding gedurende Desember vanaf die 12de (Saterdag) tot die 27ste (Sondag) kan omsien na ons drie honde en een budgie.  Die persoon hoef slegs saans (enige tyd tussen 5/6 uur) die diere kos en water te gee.  As iemand ons hiermee kan help, skakel Petra by 012662-2931 of 0820644212.

Werksgeleentheid – Memory Lane Irene Village Mall is op soek na ’n pensioenaris of bejaarde persoon vir diens in die winkel Saterdae en Sondae. Skool kinders en studente vir die Desember skoolvakansie.

Middagpos beskikbaar by Woelwaters Kleuterskool. Baba klas en 3-6jariges. Ondervinding ’n voordeel. Liefdevolle dames ouderdom 35-45jaar wat graag met kinders wil werk kan aansoek doen.

Noemsie se Speelgroepie in Waterkloofrif (Polarislaan 414) . Inskrywings vir 2010 is nou oop!! Klein groepie  vir 3-5 jariges en 'n warm huislike atmosfeer. Skakel vir Karien Wolhuter by 0845872805. Slegs 'n paar plekkies nog beskikbaar!!!

Op soek na ’n buitekamer vir my huishulp Trish. Sy was 15jaar in my diens, is uiters betroubaar en nederig. Kan lees en skryf. As iemand my kan help skakel Isabelle Venter 0845233142 of Trish 0738902381

Gesoek – Gemeubeleerde kamer met privaat badkamer of tuinwoonstel vir enkeldame. Skakel Truida Theron 0731485500

Meenthuis te huur in Pierre van Ryneveld.  2 slaapkamers, 1 badkamer, veilige parkering vir 2 motors, met tuintjie.  Honde welkom.  R3800.00 per maand (water en levy ingesluit, elektrisiteit uitgesluit).  skakel Tessa 0832923192.

Braaihout te koop. Skakel Charlie 012 664-6611/0828594763 Te koop – Linhai Prince LH Bromponie – Wynrooi. 2301km, gediens. R4500. Skakel

Elna 0826945429/012 662-2174 of Johan 0829271398 Vakansie verblyf te Little Switzerland in die Drakensberg - beskikbaar vanaf 11 - 18

Desember 2009 - 6-Bed Chalet teen R6500.00 vir die week. Skakel Anita op 0832747772.

Vakansie akkomodasie by Gouritsriviermond: 4 Slaapk(slaap 12), 4 Badk, binne braai met see uitsig. Huis en woonstel aaneen, ideaal vir twee gesinne. Beskikbaar vanaf 10/12/2009 tot aand van 20/12/2009 (11nagte) @ R1200 per nag. Skakel Dana 082 888 0785.

7

Page 8: afkondiging 08 Nov

Albertinia: HUIS TE KOOP ALBERTINIA R450000 onh. SLEGS 25 KM VANAF SEE !. 2 Slaapkamers, Sitkamer, Eetkamer, Kombuis, Volledige Badkamer, Toesluit Motorhuis. Erf grootte 620m2, Huis Oppervlak 112m2. Kontak Chico 0824959877 of Mariet 0716751087.

Ons is opsoek na blyplek so na as moontlik aan of in Pierre van Ryneveld, verkieslik met 3 slaapkamers maar 2 sal ook reg wees. Skakel Andre 0846055073 of Elsa 0846808922.

Clivias te koop. Skakel Piet of Doreen Burger 012 662-1587/0825792878/0824339293

Het jy dalk ’n naaimasjien wat jy tans nie gebruik nie. Skakel Dawn 012 662-2864/0826800131

Gesoek bediendekamer : kan 1 dag per week werk. Skakel Liesil Jones 0823375658

Kersfees-erediensproduksieHier is vir jou ‘n geleentheid! Neem gerus deel aan ons erediensproduksie rondom Kersfeesviering 22 November.Ons benodig dringend akteurs (mans en vrouens) vir hierdie geleentheid.Skakel my vandag nog vir ‘n oudisie.Estelle084 568 0224

BYBELREIS Aangebied deur Stephan Joubert – Woensdae 19:00Blok 2 – Wysheidsliteratuur (Prediker)

Deel I: Dieperdelf

11 November Grepe uit Spreuke en Afsluiting

Skakel Henk vir meer inligting by 082 336 7555 of Amanda by 012 662 1708.

GASVRYHEIDSBEDIENING

8

Page 9: afkondiging 08 Nov

Ons ondervind tans regtig ’n groot probleem met hulp : stel jy belang om ons te help met teeskink op 'n Sondag? Dalk met Nagmaalbediening op 'n Sondag (so 5 geleenthede per jaar). Gee asb jou naam op by Amanda of Riana by die kerkkantoor, 012 6621708 of Sondag by die Inligtingstoonbank.

Dankie : Gasvryheidsbediening

BEELD-KINDERFONDS Dis weer hierdie tyd van die jaar om ons harte oop te maak vir hierdie baie verdienstelike saak. Indien jy geroepe voel om iets tot hierdie fonds by te dra, kan jy dit op een van die volgende maniere doen: 

jy kan jou bydrae in 'n koevert (gemerk "Beeldkinderfonds") plaas en dit in die kollektebordjie plaas.

Tjeks uitgemaak aan die "NG Kerk Pierre van Ryneveld" Doen dit via die internet, maar merk dit duidelik "Beeldkinderfonds".

HUISVESTING WERELDBEKER SOKKER 2010 Hier is jou unieke geleentheid om volgende jaar nie net 'n ambassadeur vir ons land te wees nie, maar ook 'n getuie vir die Here! In tye waar die finansies van alle kante druk, bied dit jou ook die geleentheid om 'n goeie inkomste te genereer. Jy kan al hierdie dinge doen deur slaapplek vir besoekers volgende jaar aan te bied. Skakel Jan Tromp by 0833804506 vir volle besonderhede. Gou spring, want teen einde Nov 2009 moet alles in plek wees.  

                               Hoërskool Centurion se jaarlikse gholfdag.

Ten einde van hierdie dag ‘n sukses te maak, het ons egter dieondersteuning van ons ouers, sowel as van ons breër gemeenskap nodig.

Plek:                Waterkloof GholfbaanDatum:             Vrydag, 13 November 2009

Formaat:          Betterball-Stableford (middagveld)

Kontak:

Skool kantoor: 012 664 5803

www. hscenturion .co.za Dr Elsabé Conradie: 082 550 8948

9

Page 10: afkondiging 08 Nov

KONTAKBESONDERHEDE

Ds Jan Venter 662 3700 / 082 333 6552 [email protected] Henk van Rensburg 662 5619 / 082 336 7555 [email protected] Elmo Pienaar 082 410 7645 [email protected] Sampie Niemand 662 2888 / 082 698 1995 [email protected] Karel Verhoef 662 2908 / 083 297 1242 [email protected] Stephan Joubert 083 488 2822 [email protected] Mahlangu 082 624 2689 [email protected] Kilian (Bedryfshoof) 082 469 4708 [email protected] Smit (Bediening) 082 975 7465 [email protected] Jv Rensburg(admin kerkkantoor) 662 1708 [email protected] Vivier (Finansies) 662 1708 [email protected] Potgieter (Koster) 0828181622Ryno Meyer (Jeugwerker) 082 460 2103 [email protected] Malan (kinderwerker) 082 823 7524 [email protected] Boshoff (Na-skool) 082 331 2408 [email protected] sekuriteit 082 547 6754 / 664 5658SAP Forum (noodnommer) 079 528 1630Anna Venter 082 410 4284 (Die Huis)Marinus Loots 082 928 9773 [email protected] Klinkhamer 0780779394 [email protected](Jeug sekretaresse)

BANKBESONDERHEDE

NG Kerk Pierre van RyneveldABSA LytteltonRek no.: 600 591 355Takkode: 335 045Faks Betalingsbewys na: (012) 662 0104

10