16
Naam: NKABV Afrikaans Huistaal Graad 1 Hersienings- boek Hersienings- boek

Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

  • Upload
    others

  • View
    27

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Naam:

NKABV

Afrikaans

Huistaal

Graad1

Hersienings-boekHersienings-

Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-boekboekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boek

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 1 9/5/11 11:55 AM

Page 2: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek2

1. Lees die woord onder die prent en trek ’n kring om die regte prent. Skryf dan die woord op die lyntjie.

S S S S S S S

2. Trek die letters netjies na en skryf die woord neer.

slang

otter appel

slang muis

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 2 9/5/11 11:55 AM

Page 3: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 3

1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2. Plak dit onder die regte prentjie. 3. Skryf dan die woord neer.

appel hand otter

slang muis arm

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 3 9/5/11 11:55 AM

Page 4: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek4

1. Lees die woord onder elke blokkie. 2. Teken jou eie prent en kleur dit mooi in. 3. Skryf die woord netjies oor.

dinosourus leeu

emmer gans

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 4 9/5/11 11:55 AM

Page 5: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 5

1. Lees die storie. Omkring die woorde as volg: woorde wat met b begin blou, woorde wat met h begin geel, woorde wat met t begin rooi en woorde wat met i begin groen.

Tommie tier speel met sy bal.Die bal bons oor die hek.Tommie hardloop na die hek toe.Hy maak die hek oop en kry sy bal in die bos.Nou gaan speel hy in die huis.

2. Trek die letters netjies na:

b b b b b b t t t t t t

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 5 9/5/11 11:55 AM

Page 6: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek6

1. Omkring al die k-woorde.

kat nag loop kers kar

fiets keel pad boot

nag perd net krom

fees kos vlieg kou

3. Maak jou eie sin met fiets.

_____________________________________

_____________________________________

2. Kleur al die blokkies met f-woorde blou in en al die blokkies met n-woorde geel in.

fiets nou naald flits

nes foon nat nek

fee nag fees net

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 6 9/5/11 11:55 AM

Page 7: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 7

1. Omkring al die f-woorde.

fee lamp fiets kers fees kar pad foon paal flits

2. Bou woorde:

pl + ek ________________________

pl + oeg ______________________

pl + uk ________________________

pl + at ________________________

pr + ys _______________________

pr + eek ______________________

pr + oe _______________________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 7 9/5/11 11:55 AM

Page 8: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek8

1. Soek een woord wat rym in die blokkie. 2. Skryf dit langs die rymwoord neer.

raai rys grap nat

slaap bang stroom kos kar

prys ________________________________

stap ________________________________

swaai _______________________________

kat _________________________________

aap _________________________________

vang ________________________________

boom _______________________________

bos _________________________________

nar _________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 8 9/5/11 11:55 AM

Page 9: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 9

1. Kies die regte woord om by elke prent te pas.

2. Trek ’n lyn van die woord tot by die prent.

ysbeer bus vis rys sap rob

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 9 9/5/11 11:55 AM

Page 10: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek10

1. Skommel elke sin reg. 2. Skryf die regte sin oor op die lyntjie.

a) vis. My troeteldier is ’n

_________________________________________________

b) die meeste van ’n kat. Ek hou

_________________________________________________

c) eet graag Die haas wortels.

_________________________________________________

d) My hond ’n been. eet

_________________________________________________

e) se naam is Manie. Die muis

_________________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 10 9/5/11 11:55 AM

Page 11: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 11

1. Omkring die oo in elke woord:

boom kroon woord boot woon

groot hoog ook oop toon

2. Omkring die ee in elke woord:

leer been beer een lees

seer fees speel eet seer

3. Vul oo of ee in die oop spasie:

b____ ____ t

b ____ ____ r

b ____ ____ n

b ____ ____ m

br ____ ____ d

____ ____ n 1

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 11 9/5/11 11:55 AM

Page 12: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek12

1. Voltooi die sin deur die regte woord in te vul: boot, boom, been, skool.

a) Ek leer by die ____________________.

b) Dit aap sit in die _________________.

c) Die hond eet ’n __________________.

d) Die _________________ vaar op die see.

2. Skryf die kinders se name oor. Vul hoofletters in:

leen_______________

koos ______________

reet ______________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 12 9/5/11 11:55 AM

Page 13: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 13

1. Onderstreep die regte woord om die sin te voltooi.

a) Maak die deur/duer toe.

b) My sussie is tein/tien.

c) Ek ry met die trein/trien.

d) Ek ruik met my nues/neus.

e) Die seun/suen se naam is Peet.

f) ’n Mier/meir is ’n klien/klein swart gogga.

2. Maak ’n sin met die woord.

siek _____________________________________

_________________________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 13 9/5/11 11:55 AM

Page 14: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek14

1. Lees die sinne. Kies die regte woord om in te vul.

a) Ek gaan nou op my bed _____________. (sê / lê)

b) Die skaap sê _________________. ( wê / mê.)

c) Ek wil graag ’n roomys ______________. (sê / hê.)

d) Hy sê ____________ (wê / mê), ek het tog meer as jy!

e) Mamma _____________ (sê / lê) ek moet nou kom eet.

2. Die sinne van die storie is deurmekaar. Skryf die regte nommer langs die sinne om die storie te vertel.

Wagterredsybasie___ Die bal trek hoog en val in die pad.

___ Wagter red vir Pietie dat hy nie

seer kry nie.

___ Pietie en Wagter speel

bal op die gras.

___ Pietie hardloop in die

pad om die

bal te gaan kry.

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 14 9/5/11 11:55 AM

Page 15: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

Hersieningsboek 15

1. Omkring die woorde wat rym en skryf hulle langs mekaar neer.

a) Die muis woon in die geel huis.

______________________________________

b) Hy lees ’n boek en eet koek.

______________________________________

c) Sy vriende is die groot tier en die klein mier.

______________________________________

2. Maak ’n sin met elke woord.

neus _____________________________

____________________________________

____________________________________

trein ____________________________

______________________________

___________________________

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 15 9/5/11 11:55 AM

Page 16: Afrikaans Huistaal Graad 1Hersienings- boekapi.ning.com/files/dzJVcnA3Xm1hu3IaI0NXg4pQZE0vMUNZDiPHZoERTjzmFLES… · Hersieningsboek 3 1. Sny die woorde onderaan die bladsy uit. 2

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms) Bpk.h.v. Forestrylaan en Loganweg,Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Polokwane,Bloemfontein, Mafikeng en Nelspruit en maatskappye regdeur suider- ensentraal-Afrika.

webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. 2011

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer, in’n inligtingstelsel bewaar, of versend word in enige vorm of op enigemanier, hetsy elektronies, meganies, deur fotokopiëring, plaat- of bandopnames, ofandersins, sonder vooraf skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie.

Eerste uitgawe 2011

ISBN 978 0 636 12431 8

Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor.Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings ofbyvoegings gedoen moet word.

I SBN 978-0-636-12431-8

9 7 8 0 6 3 6 1 2 4 3 1 8

Free PB_Afrikaans HL Gr1.indd 16 9/5/11 11:55 AM