24
Wiskunde Graad 3 Naam: Hersienings- boek Hersienings- boek NKABV

Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

  • Upload
    vodan

  • View
    235

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

Wiskunde

Graad 3

Naam:

Hersienings-boekHersienings-

Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-Hersienings-

boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings- Hersienings- Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings- boekboekHersienings- boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-

Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boekHersienings-Hersienings- Hersienings-

boekHersienings-boekHersienings- boekHersienings-

Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-Hersienings- Hersienings-Hersienings-

boek

NKABV

Mathamatics Gr3 Afri.indd 1 10/11/11 1:44 PM

Page 2: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

2 Hersieningsboek

Werkvel 1: Groot getalleNelson Mandela is ’n baie spesiale persoon wat miljoene mense regoor die wêreld inspireer.

1. Skat die aantal mense in hierdie deel van die gehoor.

2. Tel hulle. Hoeveel is mense is daar?

3. Die helfte van hulle is vroue. Hoeveel is vroue?

4. Die prentjie wys 12 van die gehoor. Hoeveel mense is daar

altesaam?

5. In die pouse koop 400 mense ’n worsbroodjie. Hoeveel mense het niks gekoop nie?

6. Elke persoon in die gehoor het R2 aan die Nelson Mandela Stigting geskenk. Hoeveel geld is geskenk?

Mathamatics Gr3 Afri.indd 2 10/11/11 1:44 PM

Page 3: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

3Hersieningsboek

Werkvel 2: Nog pret met getalle

1. a. Maak soveel 3-syfergetalle soos jy kan deur die syfers op die nommerplaat te gebruik. _______________________ _______________________________________________

b. Watter getal is die grootste? _______________________

c. Watter getal is die kleinste? ________________________

d. Trek die kleinste getal van die grootste een af. _______________________________________________

e. Tel die grootste getal by die kleinste getal. _______________________________________________

2. a. Trek ’n vierkant om die 9 wat 9 tiene voorstel.b. Trek ’n driehoek om die 9 wat 9 honderde voorstel.c. Trek ’n sirkel om die 9 wat 9 ene voorstel.

Mathamatics Gr3 Afri.indd 3 10/11/11 1:44 PM

Page 4: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

4 Hersieningsboek

Werkvel 3: Die ordening van getalle

124

789 908

809879 629

926

1. Rangskik die getalle op die dinosourusse:a. van kleinste na grootste.

b. van grootste na kleinste.

2. Rangskik die getalle op die dinosourus-eiers:a. van grootste na kleinste.

507

981

891705 139

319

456

b. van kleinste na grootste.

Mathamatics Gr3 Afri.indd 4 10/11/11 1:44 PM

Page 5: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

5Hersieningsboek

Werkvel 4: Groot getalle

1. Die rekenaar kan slegs getalname druk. Skryf die regte getal langs elke getalnaam neer.

a. Twee honderd vier-en-dertig: ____________

b. Vyf honderd nege-en-sestig: _____________

c. Agt honderd en ses: ___________________

d. Sewe honderd en sestig: ________________

e. Drie honderd een-en-twintig: ____________

2. Die getallemasjien breek die getalle op. Vul die ontbrekende getalle in:

786

416

244

901

555

700 + ______ + ______

______ + 10 + ______

______ + ______ + ______

900 + ______ + ______

______ + ______ + ______

Mathamatics Gr3 Afri.indd 5 10/11/11 1:44 PM

Page 6: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

6 Hersieningsboek

Werkvel 5: Maak getalle1. Maak die grootste en kleinste getalle wat jy kan met kaarte.

Grootste Kleinste

2. Rond hierdie getalle tot die naaste 10 af.

a. 9 → ______ b. 58 → ______ c. 79 → ______

d. 13 → ______ e. 1 1 → ______ f. 82 → ______

g. 138 → ______ h. 312 → ______ i. 255 → ______

3. Gebruik afronding tot die naaste 10 om die volgende te bereken:

a. 36 + 48 = _______________________________________

b. 78 + 27 = _______________________________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 6 10/11/11 1:44 PM

Page 7: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

7Hersieningsboek

Werkvel 6: Berekening regoor die wêreldDie kinders van Afrika hou die berekenings vas. Die kinders van Indië hou die antwoorde vas. Verbind elke berekening met die regte antwoord.

256 + 139 = 453 – 298 =

314 + 278 =

704 – 275 =

25 × 4 =

78 ÷ 3 =

45 × 6 =

96 ÷ 8 =

395

155

592

429100

26

270

12

Mathamatics Gr3 Afri.indd 7 10/11/11 1:44 PM

Page 8: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

8 Hersieningsboek

Werkvel 7: Vermenigvuldiging

Die Graad 3-klas, 16 ouers en 2 onderwysers gaan kampeer.

1. Daar is 66 mense by die kamp. Hoeveel leerders is daar? _____________________________

2. Daar is 28 meisies en 20 seuns. In elke hut kan daar 8 mense slaap. Hoeveel hutte is nodig? _________________________

3. a. Met ete sit daar 3 volwassenes by elke tafel. Hoeveel tafels is nodig? ___________________________________

b. Hoeveel leerders sit by elke tafel? ___________________

4. Hulle gaan almal roei. Daar mag een volwassene en 3 leerders in ’n boot sit.

a. Hoeveel bote het hulle nodig om almal saam te kan roei? _____________________________________

b. Die kamp het 8 bote. Hoe moet die kampopsigter die roeiery organiseer? ______________________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 8 10/11/11 1:44 PM

Page 9: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

9Hersieningsboek

Werkvel 8: Getallewerk (+, -, ×, ÷)Ses brandslaners deel hul kos onder mekaar.

_______________________________________________

1. a. Die brandslaners deel 15 toebroodjies onder mekaar. Hoeveel kry elkeen? ________ Hoeveel is oor? ________

b. Hulle deel 10 blikkies koeldrank. Hoeveel kry elke brandslaner? ________ Hoeveel bly oor? ________

c. As elke blikkie koeldrank R3 kos, hoeveel kos dit altesaam? ______________________________________

2. Die gemeenskap help die 4 gesinne wat hul besittings in die brand verloor het. Daar is 17 komberse wat uitgedeel kan

word.

a. Hoeveel kry elke gesin? ____________________________

b. Hoeveel bly oor? ______________

Daar is 10 sakkies aartappels met 6 aartappels in elke sakkie.

c. Hoeveel sakkies aartappels kry elke gesin? ___________________

d. Hoeveel aartappels bly oor?

Mathamatics Gr3 Afri.indd 9 10/11/11 1:44 PM

Page 10: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

10 Hersieningsboek

Werkvel 9: Skattejag met getalle!Neo en haar maats neem aan ’n skattejag deel. Hierdie kaart sal hulle help om die skat te kry. By elke verkeersirkel moet hulle die probleem oplos en in die rigting van die antwoord beweeg. Help hulle om die regte paaie te kry.

Die pote van 6 tafels

Die wiele van 8 fietse plus die wiele van 2 driewiele

Al my vingers en

tone

Die vlerke van 7 voëls 5 maal

jou tone

Die sterte en pote van 5 katte

1826

24

12

1416

12

19

2726

25

21

2022

19

21

1821

22

12

555

50

45

2226

32

28

Begin hier

Die bene van 8 honde

Skat!

Mathamatics Gr3 Afri.indd 10 10/11/11 1:44 PM

Page 11: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

11Hersieningsboek

a. ______________________

b. ______________________

c. ______________________

d. ______________________

Werkvel 10: Getalle lank geledeWanneer ons teruggaan in die tyd, sien ons dat die Egiptenare getalle op ’n ander manier geskryf het. Hier is ’n paar voorbeelde.

1 10 100 1 000

Die volgorde was nie vir hulle belangrik nie. 25 kon op drie verskillende maniere geskryf word:

1. Skryf hierdie getalle op die Egiptiese manier.

a. 78 ________________ b. 152 ____________________

c. 1 025 ______________ d. 601 ____________________

2. Watter getalle word hier geskryf?

Mathamatics Gr3 Afri.indd 11 10/11/11 1:44 PM

Page 12: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

12 Hersieningsboek

Werkvel 11: SkattingSkat eers jou antwoorde sonder om te bereken. Kontroleer nou jou skatting deur ’n berekening te maak. Verbind dan die vis met die regte vislyn.

144 215 613129

288 499

Skat: __________

36 × 4

43 × 5

387 + 112

218 – 89

317 + 296

72 × 4

Skat: __________

Skat: __________ Skat: __________

Skat: __________

Skat: __________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 12 10/11/11 1:44 PM

Page 13: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

13Hersieningsboek

Werkvel 12: Getalle se plekwaardes1. Verbind die onderstreepte syfer op elke seekoei met sy

waarde op ’n kalfie:

786

987

1 000

194

582

900

500

90

6 ene

1 duisend

2. Skryf hierdie getalle in uitgebreide notasie:

a. 236 = ______ + ______ + ______

b. 967 = ______ + ______ + ______

c. 103 = ______ + ______ + ______

d. 830 = ______ + ______ + ______

Mathamatics Gr3 Afri.indd 13 10/11/11 1:44 PM

Page 14: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

14 Hersieningsboek

Werkvel 13: Pret met breuke1. Watter breukdeel van die vorm is ingekleur?

2. Kleur hierdie breukdele in elke vorm in.

34

13

3. Watter is die grootste?

a. of _________________________________________

b. of _________________________________________

c. of _________________________________________

d. of _________________________________________

e. of _________________________________________

f. of _________________________________________

12

13

12

14

13

14

34

12

34

13

34

14

Mathamatics Gr3 Afri.indd 14 10/11/11 1:44 PM

Page 15: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

15Hersieningsboek

Werkvel 14: Winkels toe

1. Linda koop ’n brood en betaal met ’n R10-noot. Hoeveel kleingeld kry sy? ____________________________________

2. Ayanda koop 2 blokke sjokolade en 3 lekkers. Hoeveel moet sy betaal? __________________________________________

3. Sandra koop ’n 2 liter-bottel koeldrank en ’n brood.

a. Hoeveel moet sy betaal? __________________________

b. Hoeveel kleingeld kry sy van R50? __________________

4. Siphiwe het R50 en wil al sy geld uitgee. Wat kan hy koop? ___________________________________

__________________________________________________

__________________________________________________

5. Jy mag enige 2 items in die winkel koop.

a. Wat sal jy koop? _________________________________

b. Hoeveel sal hulle kos? ____________________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 15 10/11/11 1:44 PM

Page 16: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

16 Hersieningsboek

Werkvel 15: Koop nuwe klereSarah se tannie het R500 om te spandeer en sy neem Sarah winkels toe. Hierdie klere is in Sarah se grootte beskikbaar.

1. Sarah koop: 1 paar tekkies, 1 paar jeans, 1 romp, 1 pet.

a. Hoeveel kos die klere? ____________________________

b. Hoeveel kleingeld kry hulle van R500? _______________

2. Jy het R500 wat jy op klere vir Sarah kan uitgee.

a. Wat sal jy vir haar uitsoek? ________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

b. Hoeveel sal die klere kos? _________________________

c. Hoeveel kleingeld sal jy kry? _______________________

3. Sarah mag R1 000 op klere spandeer. Wat kan sy koop?

__________________________________________________

__________________________________________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 16 10/11/11 1:44 PM

Page 17: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

17Hersieningsboek

Werkvel 16: Patrone regoor die wêreld1. Voltooi hierdie patrone. Kleur hulle in.

Zoeloe-grasmat Kikoejoe-muurbehangsel

Egiptiese vloermat

2. Ontwerp jou eie mat. Kleur dit in.

Mathamatics Gr3 Afri.indd 17 10/11/11 1:44 PM

Page 18: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

18 Hersieningsboek

Werkvel 17: Kralepatrone1. a. Voltooi hierdie patrone.

b Maak jou eie patrone.

2. Kopieer en brei hierdie patrone uit. Kleur hulle in: l = geel s = rooi t = blou en u = pienk

l s

s

s

s l

l

l

t u

tu

Mathamatics Gr3 Afri.indd 18 10/11/11 1:44 PM

Page 19: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

19Hersieningsboek

Werkvel 18: Tyd

VertrektyeJOHANNESBURGDURBANMASERUWINDHOEKRIO DE JANEIROLONDENSINGAPOER

8h008h258h50 9h1516h0519h3021h00

1. Hoe laat is dit by die lughawe? ________________________

2. Hoeveel vlugte het reeds vertrek? ______________________

3. Hoeveel minute voordat die vlug na Windhoek vertrek? __________________________________________________

4. Mnr. Ramaroko kom 9h00 aan om Durban toe te vlieg. Hy mis sy vlug met _________ minute.

5. Wys die regte vertrektye na hierdie bestemmings.

12

6

1 1

7

8

9

10

3

4

5

1

2

12

6

1 1

7

8

9

10

3

4

5

1

2

12

6

11

7

8

9

10

3

4

5

1

2

12

6

11

7

8

9

10

3

4

5

1

2

Rio de Janeiro Londen Singapoer

Mathamatics Gr3 Afri.indd 19 10/11/11 1:44 PM

Page 20: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

20 Hersieningsboek

Werkvel 19: Meet vloeistowweWater is skaars in ons land, dus moet ons ons bes doen om dit te spaar. Die tabel hieronder wys hoeveel water ons in ons huise gebruik.

1 bad

1 stort

Spoel van die toilet (een maal)

Tande borsel en hande was (1 week)

Klere was in ’n masjien (een maal)

Kosmaak en drink (1 week)

Skottelgoed was (1 week)

80 liters

30 liters

10 liters

28 liters

30 liters

21 liters

35 liters

1. As elke persoon skoon water gebruik om te bad, hoeveel gebruik ’n gesin van 4 in 1 dag? ________________________

2. As die gesin eerder stort, hoeveel water sal hulle in 1 dag gebruik? ___________________________________________

3. Wat spaar die meeste water: bad of stort? ______________ Hoekom? __________________________________________

4. Hoeveel water word gebruik om: ______________________

a. op 1 dag tande te borsel en hande te was? ____________

b. op 1 dag skottelgoed te was? _______________________

c. in 1 maand kos te maak en te drink? _________________

5. Skat hoe dikwels jou gesin die toilet op 1 dag gebruik. Hoeveel water gebruik hulle om die toilet in 1 week te spoel? __________________________________________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 20 10/11/11 1:44 PM

Page 21: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

21Hersieningsboek

Werkvel 20: AfstandeSiphiwe beplan om met sy motor van Oos-Londen tot in Bloemfontein te ry.Die spoedmeter van die motor wys 222 km.

1. Skryf die waarde neer van:

a. die eerste 2 ____________________

b. die tweede 2 ____________________

c. die derde 2 _____________________

2. Kyk na die kaart en beantwoord die vrae.

a. Siphiwe ry van Oos-Londen na Queenstown. Wat is nou die lesing op die spoedmeter?

___________________________b. Sihpiwe ry van Queenstown na

Aliwal-Noord. Wat is nou die lesing op die spoedmeter?

___________________________c. Hoe ver is dit van Oos-Londen

na Aliwal-Noord?

___________________________d. Wat is die lesing op die

spoedmeter wanneer hy in Bloemfontein aankom?

___________________________

e. Hoe ver is Bloemfontein van Oos-Londen af? ______________ ___________________________

Bloemfontein

Aliwal-Noord

Queenstown

Oos-Londen

194 km

157 km

218 km

Mathamatics Gr3 Afri.indd 21 10/11/11 1:44 PM

Page 22: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

22 Hersieningsboek

Werkvel 21: PlekwaardesOns dorp het grond gekry vir ’n park. Ons moet seker maak dit is veilig, skoon en mooi. Volg die instruksies.

1. Teken ’n visdam met 3 eende in die middel, en ’n boom regs daarvan.

2. Teken 2 bome en ’n paar blomme onder in die linkerkantse hoek.

3. Teken 2 bankies links van die visdam en ’n vullisdrom langs elke bankie.

4. Teken ’n paar swaaie onder in die regterkantse hoek van die park.

5. Teken ’n glyplank bo in die regterkantse hoek van die park.

6. Skryf die naam van die park in die ruimte bo neer.

Ons park se naam is:

Mathamatics Gr3 Afri.indd 22 10/11/11 1:44 PM

Page 23: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

23Hersieningsboek

Werkvel : 22 Verskillende aansigteKyk na die prentjies. Wat is die vorms vanuit verskillende aansigte?

1. vistenk Aansig van bo af

Prentjie 1 __________________

Prentjie 2 __________________

Prentjie 3 __________________

Prentjie 4 __________________2. glas water

Aansig van onder af

Prentjie 1 __________________

Prentjie 2 __________________

Prentjie 3 __________________

Prentjie 4 __________________

3. ysblokkie

piramide papiergewigAansig van die kant af

Prentjie 1 __________________

Prentjie 2 __________________

Prentjie 3 __________________

Prentjie 4 __________________

Mathamatics Gr3 Afri.indd 23 10/11/11 1:44 PM

Page 24: Wiskunde Graad 3 Hersienings- boek - Pearson Schoolsschools.pearson.co.za/media/73379/afrikaans-wiskunde-graad-3... · 2 Hersieningsboek Werkvel 1: Groot getalle Nelson Mandela is

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms) Bpk.h.v. Forestrylaan en Loganweg,Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Polokwane,Bloemfontein, Mafikeng en Nelspruit en maatskappye regdeur suider- ensentraal-Afrika.

webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms) Bpk. 2011

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer, in’n inligtingstelsel bewaar, of versend word in enige vorm of op enige manier,hetsy elektronies, meganies, deur fotokopiëring, plaat- of bandopnames, ofandersins, sonder vooraf skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie.

Eerste uitgawe 2011

ISBN 978-0-636-13008-1

Alle redelike pogings is aangewend om wettige kopiereghouers op te spoor. Die uitgewer verneem graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.

Afrikaans

I SBN 978-0-636-13008- 1

9 780636 130081

Mathamatics Gr3 Afri.indd 24 10/11/11 1:44 PM