35
HIST RIGLYNE ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL

Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

HIST

RIGLYNEISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI

EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENTOOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYEGRADE 11 EXAMINATIONS

GRAAD 11-EKSAMEN

NOVEMBER 2008

GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL

Hierdie memorandum bestaan uit 19 bladsye.

Page 2: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

2 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

1. BRONGEBASEERDE VRAE

DIE NASIEN VAN BRONGEBASEERDE VRAE

By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet toegeken word vir enige ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of voorbeelde.

By die toekenning van punte moet seker gemaak word of daar aan die vereistes van die vraag voldoen is of nie.

In hierdie riglyne vir nasien word die vereistes van die vraag (vaardighede waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van vrae stelling aangedui in kursiefgedrukte skrif.

Page 3: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 3

Page 4: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

4 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

1.2 DIE VOLGENDE VLAKKE WORD GEBRUIK OM BRONGEBASEERDE VRAE TE ASSESSEER.

VLAKKE VAN BRONGEBASEERDE VRAE

VLAK1 (V1)

• Onttrek toepaslike inligting en data uit die bronne • Organiseer die inligting logies. • Verduidelik geskiedkundige begrippe.

VLAK 2 (V2)

• Kategoriseer geskikte of toepaslike inligtingsbronne wat verskaf word om die vrae wat geopper word, te beantwoord. • Ontleed die inligting en data wat uit ʼn verskeidenheid bronne versamel is. • Evalueer die inligtingsbronne wat verskaf word om te besluit of die bronne geskik is vir die taak.

VLAK 3 (V3)

• Interpreteer en evalueer inligting en data uit die bronne. • Ondersoek inligtingsbronne en evalueer die nut van die bronne vir die taak, met inagneming van stereotipes, subjektiwiteit en gapings in die beskikbare getuienis. • Ontleed geskiedkundige voorstellings as maatskaplike konstruksies. • Ondersoek en verduidelik die dinamiek van veranderende magsverhoudings binne die aspekte van samelewings wat bestudeer word. • Vergelyk en kontrasteer interpretasies en sieninge van mense se optrede of gebeure om onafhanklike gevolgtrekkings oor die optrede of gebeure te maak. • Identifiseer wanneer 'n interpretasie van statistieke dalk omstrede kan wees en ondersoek die gevolgtrekkings wat uit die data blyk, krities.

Page 5: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 5

2. UITGEBREIDE SKRYFWERK

Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word deur die handboeke wat by ʼn spesifieke sentrum in gebruik is.

Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding of samevatting hê as dit wat ingesluit is by ʼn riglyn vir nasien van ʼn spesifieke opstel.

In die assessering van die brongebaseerde vrae moet kandidate krediet kry vir enige ander relevante antwoord.

Globale assessering van opstelle

Die opstelle sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie benadering vereis dat die opvoeder die totale produk as 'n geheel sal bepunt sonder om die samestellende dele te merk. Hierdie benadering moedig die leerder aan om 'n individuele mening aan te bied deur gebruik te maak van geselekteerde feitlike bewyse om 'n argument te ondersteun. Van die leerder sal nie verwag word om slegs 'feite'uit te spoeg om sodoende 'n hoë punt te behaal nie. Dit sal leerders ook ontmoedig om “modelantwoorde" voor te berei en dit dan te reproduseer, sonder inagneming van die spesifieke vereistes van die vraag. Die holistiese nasien van opstelle gee krediet vir leerders se mening. Holistiese assessering, anders as inhoudgebaseerde nasien, penaliseer nie taalontoereikendhede nie, aangesien die klem op die volgende val:

Die konstruksie/daarstel van 'n argument;

Lê toepaslike seleksie van feitelike bewyse om so 'n argument te ondersteun; en

Die leerder se interpretasie van die vraag.

Assesseringsprosedures van 'n opstel1. Hou die sinopsis in gedagte wanneer die opstel nagesien word.

2. Met die eerste deurlees van die opstel moet regmerkies toegeken word vir 'n relevante inleiding (in riglyne vir nasien/memorandum aangebringmet 'n "bullet") vir elke hoofmoment (in riglyne vir nasien/memorandum aangedui met 'n "bullet") 'n relevante slotopmerking (in riglyne vir nasien/memorandum aangedui met 'n "bullet") bv. In 'n antwoord met 5 hoofmomente sal daar 7 regmerkies wees.

Page 6: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

6 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

3. Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:

Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik gekontekstualiseer nie

Verkeerde stelling ______________

Irrelevant | | | | |

Herhaling R

Analiseer A√

Interpretasie I√

4. Met die eerste deurlees van die opstel word daar ook bepaal in watter mate die hoofmomente gedek is en die inhoudsvlak (op die matriks ) word toegeken.

C VLAK 3

5. Die tweede deurlees van 'n opstel sal die vlak (op die matriks) van die aanbieding bepaal.

C VLAK 33P VLAK 1

6. Ken 'n finale simbool en punt met behulp van die matriks toe.

C VLAK 3 B+

P VLAK 1 39

DIE MATRIKS

Die kriteria waarvolgens die opstel geassesseer sal word, is m.b.v. 'n matriks georden en die matriks sal gebruik word vir die toekenning van 'n simbool aan 'n opstel.

Page 7: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 7

Graad 11 uitgebreide skryfwerk matriks

AANBIEDING

Inhoud

VLAK 7Baie goed beplande en gestruktureerde opstel. Goeie sintese van inligting. Ontwikkel argument. Baie goeie gebruik van getuienis om die argument te ondersteun.

VLAK 6Goed beplande en gestruktureerde opstel. Sintetiese van inligting ontwikkel argument. Gebruik getuienis om die argument te ondersteun.

VLAK 5Skrywe gestruktureerd. Ontwikkel argument. Getuienis gebruik om argument te ondersteun.

VLAK 4Duidelike poging om argument te ontwikkel.Getuienis tot 'n groot mate gebruik om argument te ondersteun.

VLAK 3Poging aangewend om die inligting in 'n argument te vorm. Getuienis nie goed gebruik om argument te ondersteun nie.

VLAK 2 In groot mate beskrywend. Baie skrale poging om argument te ontwikkel.

VLAK 1Antwoord glad nie goed gestruktureerd nie.

VLAK 7Vraag ten volle beantwoord. Inhoudseleksie ten volle relevant tot gedagterigting wat gevolg is.

27 – 30 24 – 26

VLAK 6Vraag is beantwoord inhoud relevant tot gedagterigting wat gevolg is.

24 – 26 23 21 – 22

VLAK 5Vraag grotendeels beantwoord. Inhoud toerreikend en relevant.VLAK4

21 – 22 20 18 – 19

VLAK 4Vraag erkenbaar in antwoord Sommige weglatings. nie-relevante inhoudkeuse. Inhoud toerreikend

18 – 19 17 15 – 16

VLAK 3Feite hou nie altyd verband met die vraag nie. Weglatings.

15 – 16 14 12 – 13

VLAK 2Inhoud skraal. Vraag ontoereikendbeantwoord.

12 – 13 11 9 – 10

VLAK 1Vraag nie beantwoord nie. Inhoud ontoereikend. Meestal nie relevant nie.

9 – 10 0 – 8

Page 8: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

8 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

VRAAG 1: WAT WAS DIE NAZI′S SE RASSEBELEID TEENOOR DIE JODE?

1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A, V1 – LU1, AS2,3] Die vereniging van alle Duitsers Duitsland moet gelyk met ander nasies wees Die herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint

Germain Land en grondgebied Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

Jode in Duitsland (enige 4 x 1) (4)

1.1.1 [Interpretasie van Bron 1A, V2 – LU3; AS3,4] Nr. 4 Geen ander ras behalwe Duitsers mag burgerskap van

Duitsland kry nie Enige relevante verduideliking (enige 2 x) (4)

1.1.2 [Interpretasie van Bron 1A, V2 – LV1;AS1,2] Antisemities Rassisties Verkramptheid Wreed Onmenslik, ens. (2 x 2) (4)

1.1.3 [Interpretasie en sintese van Bron 1A en 1B, V3]● Die Nazi-program wou Jode voëlvry(onwettig) in Duitsland

verklaar. Jode is nie as ware Duitsers beskou nie en kon dus nie burgers van die Ryk word nie. Toe die Nazi’s aan bewind kom, het hulle gesorg dat die Jode vervolg word.

● Wat ons sien is die regering se samespanning in die vervolging van die Jode. Hulle huise en besighede moet aangeval/vernietig word. Die polisie word aangesê om nie in te meng nie, behalwe om Nie-Joodse Duitse lewens en eiendom te beskerm nie.

Page 9: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 9

Die punte hieronder is slegs ʼn riglyn vir die merk van antwoorde [Vlakke]

VLAK 1

● Kan nie bewyse onttrek nie● Of onttrek bewyse op baie elementêre wyse● Gebruik bewyse in ʼn mate om oor onderwerp

verslag te doen● Of kan nie oor onderwerp skryf doen nie

Punte: 0 – 1

VLAK 2

● Onttrek bewyse uit bronne wat meestal relevant is● Bewyse onttrek hou in ʼn groot mate verband

met die onderwerp

● Gebruik bewyse uit bronne op ʼn basiese wyse

Punte: 2 – 3

VLAK 3

● Onttrek relevante bewyse uit bronne● Onttrekte bewyse – hou baie goed verband met

onderwerp● Gebruik bewyse uit bronne baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf● Paragraaf toon goeie begrip van die onderwerp

Punte: 4 – 6

(6)

1.1.4 [Interpretasie van Bron 1B, V2 – LU3; AS2]● Aanvalle op buitelanders, sou sleg wees vir Nazi-Duitsland

se beeld. Die Nazi’s wou dit nie hê nie.● Dit sou onnodige aandag op hulle vestig. (enige 1 x 2) (2)

1.1.5 [Interpretasie van Bron 1B, V1 – LU1; AS3] Dat Nazi′s nie as kriminele beskou word nie Enige relevante antwoord (1 x 2) (2)

1.2 1.2.1 [Onttrekking van inligting van Bron 1C en V1 – LU1;AS3]● Jode● Sigeuners● Swartes (Afrika-Amerikaners, Negers)● Slawiërs (4 x 1) (4)

1.2.2 (a) [Interpretasie van Bron 1C;V2 – LU1; AS3]● Die Duitsers was meerderwaardig teenoor ander rasse● Meerderwaardigheidskompleks● Rassisme● Voorvaders was meerderwaardig, ens. Enige relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)

Page 10: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

10 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

(b) [Interpretasie van Bronne 1C en 1D; V3 – LU1; AS2,3]● Dit lyk asof dit suksesvol was. (1 x 2) (2)

(c) [Interpretasie en analise van bronne 1C en 1D; V3 – LU2; AS1,2,3]● Die opstel wat deur die Duitse skoolseun geskryf is dui

daar-op dat indoktrinasie ver gevorderd was in die onderwysstelsel.● Omdat Duitse skoolseun ʼn uitstekende opstel oor die

rasse ‘uniekheid’ van die Nordiese (Duitse) mense.[Oop vir alternatiewe interpretasie] (2 x 2) (4)

1.2.3 [Interpretasie van Bron 1D, V2 – LU1;AS3; LU3; AS2]● Kort● Ronde gesigte● Plat neus● Krullerige donker hare● Oë donker van kleur● Enige aanvaarbare verduideliking (enige 4 x 2) (8)

1.2.4 [Interpretasie van Bron 1D; V1 – LU2; AS1,2]● Geen bloedvermenging● Enige aanvaarbare verduideliking (1 x 1) (1)

1.3 UITGEBREIDE SKRYWE

1.3.1 [Analise, sintese en die vaardigheid om ʼn samehangende argument te formuleer wat gebosseer is op die feite – V3 – LO2, AS2,3 LU3, AS1,2,3 en 4]

Kandidate behoort die volgende aspekte in rekening te bring:

SINOPSIS

Die kandidaat behoort ʼn bespreking te gee oor die maatreëls wat die Nazi’s teen die Jode in Duitsland geneem het.

HOOFASPEKTE

● Inleiding: Nazi-beleid was gesetel in die teorie van Sosiale Darwanisme en wetenskaplike rassisme. Die Ariese ras is deur die Duitsers as verhewe beskou − Herrenvolk of Meestersras.

Page 11: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 11

UITBREIDING

● Verwydering van ongesonde gene het in aanvang geneem met die program van sterilisasie

● Jode is beskou as ondergeskikte mense − moes uitgewis word● Vervolging van Jode en propaganda wat die haat teen Jode

aanwakker ● 1933 −Jode besighede is geboikot Jode nie toegelaat om in die staatsdiens te werk nie Nuremberg Wette in 1933 – Jode verloor alles(burgerskap,

huwelike ontbind, ensovoorts) Jode moes hul eiendom laat registreer Nag van Kristal Aandklokreëls Massa deportasie na konsentrasiekampe Finale Oplossing Enige ander relevante bespreking Slot: Kandidate moet argument saamvat (30)

1.3.2 [Analise, sintese en die vaardigheid om ʼn samehangende argument te formuleer wat gebaseer is op die feite – V3 – LU3 AS2 en 3, LU3 AS1,2,3 en 4]

Kandidate behoort die volgende aspekte in berekening te bring:

SINOPSIS

Die kandidaat behoort ʼn bespreking te gee oor die rassebeleid wat die Nazi’steen die Jode geneem het.

HOOFASPEKTE

Inleiding: Nazi-beleid was gesetel in die teorie van Sosiale Darwinisme en wetenskaplike rassisme.

UITBREIDING

Verduideliking van Sosiale Darwinisme en wetenskaplike rassisme Aries eras – Duitse meerderheid – “Undermenchen” ensovoorts Nuremberg Wette in 1933 – Jode verloor alles (burgerskap, huwelike

ontbind ensovoorts) Nag van Kristal – sinagoges en besighede afgebrand of vernietig Darwinisme verkondig in skole Deportasie na konsentrasie kampe ‘Finale Oplossing’ Enige ander relevante bespreking Slot: Kandidate moet argument saamvat (30)

Page 12: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

12 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

VRAAG 2: WAT WAS SOMMIGE VAN DIE UITDAGINGS WAT DIE ONAFHANKLIKE AFRIKA STATE IN DIE GESIG GESTAAR HET?

2.1 2.1.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A; V2 – LU1; AS3,4; LU2; AS2,3]● Alhoewel Afrika arm was, was daar diegene wat ryk was● Wanbalanse tussen ryk en arm● Verandering in lewenstyl● Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)

2.1.2 [Interpretasie om begrip te toon van Bron 2 – V2● Afrika-lande was bankrot, maar die leiers het hulself verryk.● Hy wou wys dat die leiers buitensporig, korrup was,

fondse wanbestee het, ens.● Ryk kapitaliste in verarmde lande.● Enige ander relevante antwoord. (enige 2 x 2) (4)

2.2 2.2.1 [Interpretasie van bewyse Bron− V2]● Omdat Afrika-lande swak ekonomieë gehad het.● Vertrou op een uitvoerproduk.● Meer goedere ingevoer.● Denemarke is ʼn ontwikkelde land met ʼn florerende ekonomie.● Afrika-lande was onder ontwikkeld.● Die proses van kolonialisasie het Afrika-lande die geleentheid

ontneem om te ontwikkel.● Enige ander relevante antwoord. (enige 2 x 2) (4)

Page 13: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 13

2.2.2 [Evaluasie van bruikbaarheid van Bron 2 – 1 V2 – LU2; AS3,4]Kandidate moet bewyse asook historiese kennis gebruik.

Bruikbaar● Om Afrika na onafhanklikheid se ekonomiese ontwikkeling

te assesseer● Om te wys hoe die buitewêreld Afrika se ekonomie gesien het● Om Afrika se ekonomiese ontwikkeling te verstaan● Enige ander relevante antwoord.

Beperkings● Afrika word gesien vanuit ʼn Westerse perspektief● Afrika word as onder-ontwikkeld gesien● Afrika word vergelyk met ontwikkelde lande● Nie genoeg inligting om ekonomiese ontwikkeling te

bepaal nie● Enige relevante antwoord (enige 2 x 3) (6)

2.2.3 [Interpretasie en bepaling van kontras van Bronne 2A en 2B V2 − LU2; AS3;LU3; AS2]● Bron 2A illustreer ryk mense wat voordeel getrek het uit die

verarmde, onafhanklike Afrika-lande.● Bron 2B illustreer die ekonomiese-en sosiale uitdagings

wat die onafhanklike Afrika-state in die gesig gestaar het.● Enige ander relevante antwoord. (enige 2 x 2) (4)

2.2.4 [Interpretasie van bron 2B;V1 en 2 – LU1; AS3; LU3; AS1]● Min skole● Min onderwysers● Armoede● Kinderarbeid● Enige relevante antwoord (2 x 3) (6)

2.2.5 [Interpretasie analise en sintese van bewyse uit al die bronne V1 en 2 – LU1 (AS 2,3 ) LU2 (AS1,2,3) LU3 (AS1,2,3,4)]

Meer dokters + verpleegsusters● Beter + meer medikasie● Hospitale + klinieke● Voedsame kos Enige relevante antwoord (3 x 2) (6)

Page 14: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

14 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

2.3 2.3.1 [Analisering, interpretasie van bewyse uit bronne – V2 – LU2,3; AS1,2,3]● Afrika-regerings het nie gesondheidshulpbronne om

malaria te beveg nie en is nie in staat om burgeroorloë, wat baie sterftes in Afrika veroorsaak het, stop te sit nie.

● Om bewustheid te skep van die probleme en uitdagings wat Afrika in die gesig staar.

● Enige ander relevante antwoord. (1 x 3) (3)

2.3.2 [Interpretasie en Enige relevante opskrif (1 x 2) (2)

2.4 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit al die bronne – V2 – LU1 AS1en 2; LU2 AS1,2 en 3; LU3 AS1,2,3 en 4]

Kandidate moet op die volgende aspekte let:● Korrupsie● Een produk ekonomie● Gebrek aan skool fasiliteite● Onvoldoende gesondheidsfasiliteite● Enige relevante antwoord

Gebruik die volgende ʼn punt te bepaal:

VLAK 1● Kan nie bewyse onttrek nie of onttrek bewyse op

baie elementêre wyse● Gebruik bewyse in ʼn mate om oor onderwerp

verslag te doen of kan nie oor onderwerp skryf nie

Punte: 0 – 1

VLAK 2

● Onttrek bewyse uit bronne wat meestal relevant is● Bewyse onttrek hou in ʼn groot mate verband met die onderwerp● Gebruik bewyse uit bronne op ʼn basiese wyse

Punte: 2 – 3

VLAK 3

● Onttrek relevante bewyse uit bronne● Onttrekte bewyse – hou baie goed verband met onderwerp● Gebruik bewyse uit bronne baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf● Paragraaf toon goeie begrip van die onderwerp

Punte: 4 – 6

(6)

Page 15: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 15

2.5 UITGEBREIDE SKRYFWERK

2.5.1 [Analise, sintese en die vermoë om ʼn samehangende argument, gebaseer op bewyse te konstrueer – V1 − 3 − LU2; AS2,3; LU 3; AS1,2,3 en 4]

Kandidate moet die volgende in hulle antwoord insluit:

SINOPSIS

Die kandidaat moet ʼn bespreking doen van die uitdagings wat die Afrika-state na onafhanklikheid in die gesig gestaar het. Die bespreking moet generies wees, maar voorbeelde van individuele Afrika-lande mag gegeeword om die lyn van die argument te illustreer.

HOOFASPEKTE

● Inleiding – Kandidaat moet duidelik aandui of hy saamstem met die argument of nie en moet ʼn paar inleidende feite gee ter ondersteuning van sy argument.Enige ander relevante inleiding.

UITBREIDING● Politieke uitdagings

Streeksgebondenheid (Regionalisme)Diktatorskappe, een-party stateKorrupsie in regeringDemokratiese regeringstelselsMulti-etniese state

● Ekonomiese uitdagingsGebrek aan industrialisasieEnkelproduk uitvoer ekonomieLandbou as ʼn bestaansaktiwiteitGebrek of agteruitgang van infrastruktuurGebrek aan buitelandse beleggingBuitelandse skuldMisbruik van buitelandse hulp en kapitaal

● Maatskaplike uitdagingsOnderwysGesondheidArmoede en wanvoedingBevolkingsgroeiVerstedeliking

● Samevatting – Leerling moet argument logies afsluit met ʼn relevante samevatting. (30)

Page 16: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

16 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

2.5.2 [Analise, sintese en die vermoë om ʼn samehangende argument, gebaseer op bewyse, te konstrueer – V1 − 3 – LU2; AS2,3;LU3;AS1,2,3 en 4]

Kandidate moet die volgende in hulle antwoord insluit:

SINOPSIS

Die kandidaat moet ʼn bespreking gee van die uitdagings wat die Afrika-state na onafhanklikheid in die gesig gestaar het.

HOOFASPEKTE

● Inleiding – Moet duidelik fokus op die politieke, ekonomiese en sosiale uitdagings wat die onafhanklike Afrika-state in die gesig gestaar het.

UITBREIDING

● Politieke uitdagingsStreeksgebondenheid (Regionalisme)Diktatorskappe, een-party stateKorrupsie in regeringDemokratiese regeringstelselsMulti-etniese state

● Ekonomiese uitdagingsGebrek aan industrialisasieEnkel produk uitvoer ekonomieLandbou as ʼn bestaansaktiwiteitGebrek of agteruitgang van infrastruktuurGebrek aan buitelandse beleggingBuitelandse skuldMisbruik van buitelandse hulp en kapitaal

● Maatskaplike uitdagingsOnderwysGesondheidArmoede en wanvoedingBevolkingsgroeiVerstedeliking

● Samevatting – Leerling moet argument logies afsluit met ʼn relevante samevatting (30)

Page 17: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 17

VRAAG 3: WAT WAS DIE AARD VAN DIE WEERSTAND TEEN APARTHEID TYDENS DIE 1950′s?

3.1 3.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A, V1; V2 – LU1; AS2,3]Oogmerke● Om ʼn goedkoop arbeidspoel te skep● Om eenheid onder die swart mense te verhoed● Om swart mense te beledig en te verneder● Om hulle van fundamentele menseregte te ontneem

Gevolge● Die verslegting van die lewensstyl van die swartes,

maatskaplik, ekonomies sowel as polities● Toenemende rassespanning (enige 2 x 2) (4)

3.1.2 [Onttrekking en analise van inligting uit Bron 3A, V2 – LU1; AS2,3]● Die vryheid van die swart mense● Die uitskakeling van uitbuiting● Die vestiging van demokrasie, vryheid en harmonie.● Die beëindiging van die onderdrukking veroorsaak

deur die onregverdige apartheidstelsel. (enige 2 x 2) (4)

3.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A, V2 – LU1; AS2,3]● ANC se nuwe plan was verreikend en is wyd ondersteun.● Meer mense sal nou in massa aksie betrokke wees om die

apartheidswette te breek. (2 x 2) (4)

3.1.4 (a) [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A, V2 – LU2; AS3]● Hy argumenteer dat afsonderlike ontwikkeling

swart mense teen onbillike kompetisie beskerm.(1 x 2) (2)

(b) [Evaluasie van bewyse uit Bron 3A, V2 – LU2; AS1,2 en 3]● Dit stel die swartes in staat om ʼn inkomste te verdien

en ook om grond te besit.● Dit skep vrede en welwillendheid in die land.

(1 x 2) (2)

3.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A, V2 – LU2; AS2,3]● Hy sê in plaas daarvan dat die ANC-massa ondersteuning

het, word dit deur slegs deur ʼn paar ondersteun wat die organisasie gebruik om hul eie politieke ambisies te verwesenlik. (1 x 2) (2)

Page 18: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

18 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

3.1.6 [Interpretasie en analise van bewyse uit Bron 3A, V2 – LU3; AS1,2 en 3]● Die gebruik van al die organe van die staat.● Die gebruik van enige toepaslike wet om massa-aksie

te weerstaan.● Hy dreig dat mense gearresteer sal word en selfs erger

dat daar “voldoende met hulle gedeel’’ sal word.(2 x 2) (4)

3.2 3.2.1 [Seleksie van bewyse uit Bron 3B, V1 – LU1; AS2,3]● Hulle het marsjeer sodat die poswette afgeskaf

kan word. (1 x 2) (2)

3.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B, V2 – LU1;AS2,3]● Dit vier die oorwinning van vroue● Dit is Nasionale Vrouedag (1 x 2) (2)

3.2.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B, V2 – LU1;AS3,4]● Die regering het hul petisies geïgnoreer● Eerste Minister J.G Strydom nie beskikbaar nie (nie in

kantoor nie).● Petisies is by die leë kantore van die regering gelos● Die staatsamptenare lyk verstom● Voel dat hul petisie nie belangrik genoeg is om

oorweging te geniet nie. (3 x 2) (6)

3.2.4 [Interpretasie van inligting uit Bron3 V2 – LU1;AS2,3]● Vroue is sterk, magtig, lewenskragtig (hulle was die krag

agter die manne, maar sal nou meer aktief word).● Die regering sal spyt wees oor sy besluit om poswette

op swart vroue toe te pas/die regering sal betaal vir wathulle gedoen het.

● Vroue sal ʼn meer aktiewe rol in politiek speel. (enige 2 x 2) (4)

3.3 [Analise en interpretasie van bewyse uit Bron 3C, V2 – LU1;AS2,3]● Dit het weerstand gesimboliseer; solidariteit; eenheid, samehorigheid● Swart mag, mag aan die mense; protesaksie; duime-op

teken, beteken Mayibuye iAfrika (ANC teken van die 1950′s)(2 x 2) (4)

3.4 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit Bronne 3A,B en C, – V3 – LU2 AS2; LU3; AS1]● ANC program van aksie● Verset veldtog● Kongres Alliansie en Vryheidsmanifes● Lyding van elke swart gesin, swart mans is veral gearresteer● Paswette het die vryheid van beweging beperk.● Hoogverraad Verhoor● Die rol van vroue in die stryd om bevryding (6)

Page 19: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 19

VLAK 1

● Kan nie bewyse onttrek nie of onttrek bewyse op baie elementêre wyse

● Gebruik bewyse in ʼn mate om oor onderwerp verslag te doen of kan nie oor onderwerp skryf nie

Punte: 0 – 1

VLAK 2

● Onttrek bewyse uit bronne wat meestal relevant is● Bewyse onttrek hou in ʼn groot mate verband met die onderwerp● Gebruik bewyse uit bronne op ʼn basiese wyse

Punte: 2 – 3

VLAK 3

● Onttrek relevante bewyse uit bronne● Onttrekte bewyse – hou baie goed verband met onderwerp● Gebruik bewyse uit bronne baie effektief in ʼn georganiseerde paragraaf● Paragraaf toon goeie begrip van die onderwerp

Punte: 4 – 6

(6)

3.5 UITGEBREIDE SKRYFWERK

3.5.1 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit al die bronne – V2 – LU1; AS1 en 2; LU2 AS1,2 en 3); LU3; AS1,2,3 en 4]

Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoorde insluit:

SINOPSIS

Kandidate moet bepaal tot watter mate die aanvanklike weerstand teen apartheid suksesvol was tydens die periode 1948 tot 1958.

HOOFASPEKTE

● Inleiding: Kandidate moet hul standpunt gee oor hul siening van die mate van sukses tydens die aanvanklike mate van sukses teen apartheid.

Page 20: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

20 GESKIEDENIS - TWEEDE VRAESTEL (HIST) (MEMO 11/08)

UITBREIDING

Neem kennis: Al die dele hieronder moet behandel word in verhouding tot die vraag,bv. hoe suksesvol was elk van hulle in die poging om Apartheid tot ʼn val te bring.

● Program van aksie – 1949● Die Verset Veldtog – 1952● Onderwysboikot – 1954● Kongres Alliansie en die Vryheidsmanifes – 1955● Die Hoogverraad Verhoor – 1956● Die Anti-Pas veldtog deur vroue na die Uniegeboue – 1956● Sommige mag ander aksies na 1956 noem bv. verdere protes teen die

uitbreiding van die paswette, SACTU Pond-ʼn-Dagveldtog in 1957● Die bus-boikotte van 1957● Die 1958 skeuring in die ANC – stigting van die PAC.

● Samevatting: Kandidate moet hul argument saamvat deur die suksesvan die passiewe opposisie teen apartheid te evalueer. (30)

3.5.2 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit al die bronne – V2 – LU1; AS1 en 2; LU2; AS1,2 en 3; LU3; AS1,2,3 en 4]

Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoorde insluit:

SINOPSIS

Kandidate moet bepaal tot watter mate die aanvanklike weerstand teenapartheid suksesvol was tydens die periode 1948 tot 1958.

HOOFASPEKTE

● Inleiding: Kandidate moet hul standpunt gee oor hul siening van die mate van sukses tydens die aanvanklike mate van sukses teen apartheid.

UITBREIDING

Neem kennis: Al die dele hieronder moet behandel word in verhouding tot die vraag,bv. hoe suksesvol was elk van hulle in die poging om apartheid tot ʼn val te bring.

● Program van aksie – 1949● Die Verset Veldtog – 1952● Onderwysboikot – 1954● Kongres Alliansie en die Vryheidsmanifes – 1955● Die Hoogverraad Verhoor – 1956● Die Anti-Pas veldtog deur vroue na die Uniegeboue – 1956● Sommige mag ander aksies na 1956 noem bv. verdere protes teen die

uitbreiding van die paswette, SACTU Pond-ʼn-Dag veldtog in 1957● Die busboikotte van 1957● Die 1958 skeuring in die ANC – stigting van die PAC.● Samevatting: Kandidate moet hul argument saamvat deur die sukses

van die passiewe opposisie teen Apartheid te evalueer.(30)

Page 21: Curriculum AFRIKV2.…  · Web viewDie herroeping van die Verdrag van Versailles en Saint Germain. Land en grondgebied. Slegs die Herrenvolk mag burgers van Duitsland wees − geen

(MEMO 11/08) GESKIEDENIS – TWEEDE VRAESTEL (HIST) 21

TOTAAL: 150