19
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2015 NAAM: _______________________________________________ SKOOL: _______________________________________________ KRING: _______________________________________________ PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE

GRAAD 9

ASSESSERINGSTAAK

NOVEMBER 2015

NAAM: _______________________________________________ SKOOL: _______________________________________________ KRING: _______________________________________________ PUNTE: 100 TYD: 2 UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye

Page 2: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

2 KOPIEREG VOORBEHOU

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies versigtig deur en volg dit noukeurig:

1. Beantwoord AL die vrae op die vraestel.

2. Maak seker die vraestel bestaan uit 8 vrae.

3. Gebruik ʼn blou of swart pen om die vrae te beantwoord.

4. Gebruik ʼn potloot om alle tekeninge en diagramme te teken.

5. Werk so netjies as moontlik.

Page 3: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

3 KOPIEREG VOORBEHOU

VRAAG 1 Vier moontlike antwoorde word vir elke vraag voorsien. Kies die korrekte antwoord

en dui dit aan deur slegs die letter te OMKRING.

1.1 Die elektriese venster van ’n motor kan nog binne ’n paar sekondes nadat dit

afgesluit is, toegemaak word. Watter elektroniese komponent voorsien die

energie om die venster toe te maak?

A. LED B Gonser

C. Kapasitor D LAW (1)

1.2 Wat is die naam van die skakelaar wat hieronder voorgestel word?

A. Druk B. EPES

C. EPDS D. DPDS (1)

1.3 Wat word die vermoë van ’n geleier, om die vloei van stroom te beperk,

genoem?

A. Ohms B. Ampere

C. Potensiaalverskil D. Weerstand (1)

1.4. ’n Proses waar ’n dun, gladde beskermende lagie metaal op ’n ander metaal

geplaas word.

A. Verf B. Vernis

C. Elektroplatering D. Galvanisering (1)

1.5 ’n Sonpaneel voorsien ’n stroom van 2A aan ’n motor met ’n weerstand van

20Ω. Wat sal die potensiaalverskil wees?

A. 20V B. 40V

C. 2V D. 220V (1)

1.6 ’n Goeie voorbeeld van die krag kom in ’n skêr voor. Die twee handvatsels

wend kragte aan in verskillende rigtings op die pen wat die twee dele bymekaar

hou.

A. Skuifkrag B. Kompressie krag

C. Trekkrag D. Buigkrag (1)

Page 4: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

4 KOPIEREG VOORBEHOU

1.7 Hierdie tipe vragte veroorsaak beweging en verander heeltyd.

A. Statiese B. Eenvoudige

C. Verskillende D. Dinamiese (bewegende) (1)

1.8 Die skets is ’n voorbeeld van:

A. ’n boogbrug

B. ’n balkbrug

C. ’n hangbrug

D. ’n vrydraersbrug (1)

1.9 Wat word die meganisme wat rotering in een rigting toelaat maar nie in die

teenoorgestelde rigting nie genoem?

A. Tandstang en kleinrat B. Klamp

C. Reguittandrat D. Sperrat en klink (1)

1.10 Wat word die meganisme wat uit ’n silindriese drom bestaan waarom ’n staal

kabel opdraai as dit ’n voorwerp trek, genoem?

A. Katrol stelsel B. Wenas

C. Rat D. Skarnier (1)

(10) VRAAG 2 Kies die korrekte woord in kolom A wat by die beskrywing in kolom B pas. Skryf net

die ooreenstemmende letter in die antwoord kolom neer.

Kolom A Antwoord Kolom B Hergebruik A. Gebruik minder plastiese produkte soos

plastiese sakke.

Herwin B. Gebruik ’n leë roomys houer om plante in te

plant.

Hardheid C. Gebruik ’n plastiese roomys houer om ’n nuwe

produk mee te maak.

Verminder D. ’n Proses van voedselpreservering deur dit in ys

te stoor.

Droog E. ’n Proses van voedselpreservering deur dit in

pekel te preserveer en in asyn te stoor.

Page 5: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

5 KOPIEREG VOORBEHOU

Inlê F. Gebruik die son om water uit voetsel te verwyder

deur verdamping.

Vries G. Die vermoë van materiaal om weerstand te bied

teen krappe, verwering, duike en skeure.

(7) VRAAG 3 GEVALLE STUDIE: Die hangmat as ’n buigbare struktuur Lees die gedeelte deur en beantwoord dan die vrae.

Die hangmat is ’n buigbare mat om in te slaap of te rus en word bo die grond tussen

twee strukture soos byvoorbeeld twee bome gehang. Hangmatte is deur boorling

van tropiese streke gemaak om in te slaap. Later is dit op skepe deur matrose

gebruik om maksimum ruimte in hul slaap kwartiere te verseker. Dit is ook deur

ontdekkingsreisigers en soldate, wat deur die wildernis beweeg het, gebruik. Vandag

word dit meetsal vir ontspanning gebruik.

Hangmatte is eerste in Europa deur Christopher Columbus bekend gestel toe hy ’n

klomp van die Bahamas na Spanje gebring het. Die woord hamaca of hamac

beteken visnet. Die eerste hangmatte is van die bas van ’n Hamack boom gemaak,

maar is later deur sisal vervang.

Vandag word dit van helderkleurige

vesel gevleg.

3.1 Wat was die behoefte wat daartoe gelei het dat hangmatte gemaak is?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

3.2 Noem TWEE ander gebruike van ’n hangmat.

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

Page 6: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

6 KOPIEREG VOORBEHOU

3.3 Waarom is dit geskik vir slaap in die wildernis?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

3.4 Wat is die voordele van die buigbaarheid van die struktuur?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

3.5 Is daar nadele aan die buigbaarheid verbonde?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

3.6 As ’n persoon in die hangmat slaap, watter dele van die struktuur is onder

trekspanning en watter dele onder kompressie?

__________________________________________________________

__________________________________________________________ (2)

(12) VRAAG 4 Die volgende plastiek herwinningsproses stappe is nie in die regte volgorde nie.

Rangskik die stappe in die regte volgorde. Skryf slegs die korrekte nommers van

die stappe neer.

No Proses stappe Korrekte nommer volgorde van die stappe

1 Bottels in verskillende tipes gesorteer.

2 Bottels in klein stukkies opgesny.

3 Maak plastiek bottels bymekaar.

4 Bottels word plat gedruk en in bale

verpak – maklik vervoerbaar.

5 Nuwe produkte van plastiek gemaak.

6 Was om vullis en etikette te verwyder.

7 Smelt klein stukkies in plastiek fabriek.

(7)

Page 7: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

7 KOPIEREG VOORBEHOU

VRAAG 5 5.1 Bestudeer die elektroniese stroombaan hieronder. Kies enige DRIE

komponente (A tot F) van die stroombaan en voltooi die tabel.

Komponente (A, B, C, D, E of F)

Naam van die komponent

Is dit ’n Inset, Beheer of Uitset toestel

Funksie

________

_________________

________________________

________________________

________________________

________

_________________

________________________

________________________

________________________

________

_________________

________________________

________________________

________________________

(9)

5.2 Verduidelik kortliks hoe ’n lig afhanklike weerstand (LAW) gebruik word om

stroomvloei in ’n stroombaan te beheer.

_________________________________________________________

_________________________________________________________

_________________________________________________________ (3)

Page 8: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

8 KOPIEREG VOORBEHOU

5.3 Die sketse hieronder is ’n voorstelling van ’n toestel wat in verskillende

stroombane gebruik word.

5.3.1 Wat is die toestel se naam?.

_____________________________________________________ (1)

5.3.2 Wat is die TWEE basiese funksies van die toestel.

________________________________________________________

________________________________________________________ (2)

5.3.3 Teken die simbool soos dit in ’n stroombaan voorgestel word en benoem die

DRIE terminale van die toestel.

(4)

5.4 Bestudeer die kleurkode kaart en antwoord dan die vrae.

Kleur 1st Band 2de Band 3de Band 4de Band Swart 0 0 Rooi = + 2%

Goud = + 5%

Silver = +10%

Geen = + 20%

Bruin 1 1 0

Rooi 2 2 00

Oranje 3 3 000

Geel 4 4 0000

Groen 5 5 00000

Blou 6 6 000000

Pers (violet) 7 7 0000000

Grys 8 8 00000000

Wit 9 9 000000000

Page 9: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

9 KOPIEREG VOORBEHOU

5.4.1 Bereken die waarde van die weerstand.

____________________________________________________

____________________________________________________

____________________________________________________

____________________________________________________ (4)

5.4.2 Wat stel die 4de Band voor?

____________________________________________________ (1)

5.4.3 Wat sal die kleurkode van die volgende weerstande wees?

A 750 000Ω

_____________________________________________________

_____________________________________________________ (3)

B 80Ω

_____________________________________________________

_____________________________________________________ (3)

(30)

Bruin Wit Geel

Silwer

Page 10: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

10 KOPIEREG VOORBEHOU

VRAAG 6 6.1 Die skets stel ’n speelgoed kraan met ’n vaste en ’n bewegende katrol stelsels.

Met verwysing na die skets, beantwoord die volgende vrae.

6.1.1 Wat sal met die vrag gebeur as die kruk per ongeluk gelos word?

_________________________________________________________

_________________________________________________________ (2)

6.1.2 Hoe kan die probleem in V 6.1.1 verhoed word?

_________________________________________________________ (1)

6.2 Bestudeer die diagram van die ratstelsel. Ratte A en C het 19 tande elk. Ratte

B en D het 57 tande elk. As A is aan rat A gekoppel en as D aan rat D.

6.2.1 Is hierdie ’n eenvoudige of saamgestelde ratstelsel?

_________________________________________________________ (1)

Page 11: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

11 KOPIEREG VOORBEHOU

6.2.2 Bereken die ratverhouding tussen rat A en rat D.

Formule:

_________________________________________

_________________________________________

_________________________________________

_________________________________________ (3)

6.2.3 Hoeveel keer sal as D stadiger draai as as A?

________________________________________________________ (1)

(8) VRAAG 7 7.1 Teken die volgende tekening oor in skaal 2:1. Gebruik die rooster wat voorsien

is.

Voor aansig

7.2 Gebruik die rooster wat voorsien is en teken in eerste hoekse ortografiese

projeksie die voor, bo en linker aansigte van die tekening.

Page 12: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

12 KOPIEREG VOORBEHOU

7.1

(5)

Page 13: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

13 KOPIEREG VOORBEHOU

7.2

(9)

(14)

Page 14: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TEGNOLOGIE GRAAD 9 NOVEMBER 2015

14 KOPIEREG VOORBEHOU

VRAAG 8 GEVALLE STUDIE: Plastiek produkte wat in moderne motors gebruik word. Baie meer plastiek word in moderne motors as in ouer motors gebruik. Ouer motors

is meestal van staal gemaak. ’n Motor van die 1950s het amper geen plastiek in hul

ontwerp gehad nie. Ongeveer 272kg plastiese onderdele, gemaak van petro-

chemiese stowwe, word gemiddeld in ’n motor gevind. Dit sluit in sitplekke,

instrumentpanele, buffers en enjin onderdele. Dit is amper 15% van die voertuig se

totale gewig. Voertuig vervaardigers gebruik plastiek omdat dit die voertuig ligter

maak en om sodoende minder brandstof te gebruik. Die gebruik van plastiek

onderdele in ’n voertuig verhoog die aantal onderdele wat herwin kan word.

Byvoorbeeld, die plastiek wat gebruik word kan herwin word om brandstof mee te

maak wat ander voertuie weer kan gebruik.

8.1 Noem vyf plastiese onderdele wat in moderne motors gebruik word.

____________________________________________________

____________________________________________________

____________________________________________________ (5)

8.2 Gee twee redes waarom plastiese onderdele in voertuie herwin moet word

nadat dit gebruik is.

________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________ (4)

8.3 Wat is die voordele as plastiek in voertuie gebruik word?

________________________________________________________ (1)

8.4 Wat se voordele sal jou antwoord in V 8.3 vir die omgewing inhou?

_________________________________________________________

_________________________________________________________ (2)

(12) GROOTTOTAAL 100

Page 15: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE

GRAAD 9

MEMORANDUM

NOVEMBER 2015

Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye

Page 16: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TECHNOLOGY GRADE 9 MEMO NOVEMBER 2015

2 COPYRIGHT RESERVED

VRAAG 1 1.1. C √ 1.2. D √ 1.3. D √ 1.4. C √ 1.5. B √ 1.6. A √ 1.7. D √ 1.8. C √ 1.9. D √ 1.10. B √ (10) VRAAG 2

Kolom A Antwoord Hergebruik B √ Herwin C √ Hardheid G √ Verminder A √ Droog F √ Inlê E √ Vries D √ (7) VRAAG 3 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers. √√ 3.3 Dit ondersteun ’n persoon bo die grond, tussen twee bome weg van gevaar. √√ 3.4 Dit kan enige persoon akkommodeer en kan op verskeie plekke gebruik

word.√√ 3.5 As ’n persoon nie goed gebalanseer is nie kan dit maklik omval. √√ 3.6 Die hele hangmat is onder spanning en geen plekke is onder druk nie. √√ (12) VRAAG 4 No Process steps Correct number sequence of steps 1 Bottels in verskillende tipes gesorteer. 2 √ 2 Bottels in klein stukkies opgesny. 4 √ 3 Maak plastiek bottels bymekaar. 1 √ 4 Bottels word plat gedruk en in bale

verpak – maklik vervoerbaar. 3 √

5 Nuwe produkte van plastiek gemaak. 7 √ 6 Was om vullis en etikette te verwyder. 5 √ 7 Smelt klein stukkies in plastiek fabriek. 6 √ (7)

Page 17: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TECHNOLOGY GRADE 9 MEMO NOVEMBER 2015

3 COPYRIGHT RESERVED

VRAAG 5 5.1 Enige drie Komponente (A, B, C, D, E of F)

Naam van die komponent

Is dit ’n Inset, Beheer of Uitset

Funksie

A Battery √ Inset √ Bron van energie/sel wat elektriese stroom voorsien √

B Skakelaar √ Beheer √ Word gebruik vir aan en of skakeling van stroombane/beheer die vloei van stroom. √

C Weerstand √ Beheer √ Beheer die hoeveelheid stroom in die stroombaan/dit verminder of stop die vloei van stroom doelbewus. √

D Ligemissiediode √

Beheer √ Laat stroom net in een rigting vloei/dit straal ook lig uit. √

E Kapasitor √ Beheer √ Dit stoor en laat energie vry. √ F Gonser √ Uitset √ Dit voorsien klank as stroom daardeur vloei. √ (9) 5.2 Dit is ’n spesiale weerstand wat lig sensitief is. Die weerstand verander soos

wat die lig wat daarop val, verander. √ As dit lig is verhoog die weerstand van die LAR sodanig dat geen stroom vloei nie (skakel af). √ As dit donker is verlaag die weerstand van die LAR sodanig dat daar wel stroom vloei (skakel aan). √ (3)

5.3 5.3.1 Transistor. √ (1) 5.3.2 Transistors funksioneer as ’n elektroniese skakelaar (dit laat stroom vloei of

dit laat nie stroom vloei nie). √ Word gebruik as versterkers (dit vergroot die inset sein wat ontvang word) √

(2) 5.3.3

(4)

Page 18: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TECHNOLOGY GRADE 9 MEMO NOVEMBER 2015

4 COPYRIGHT RESERVED

5.4 5.4.1 Bruin in die 1st band = 1 √ Wit in die 2de band = 9 √ Geel in die 3de band = 0000 √ Silver in die 4de band = + 10 % √ = 190 000 Ω + 10 % (4) 5.4.2 Die toleransie van die weerstand √ (1) 5.4.3 A violet, groen, geel √√√ (3)

B grys, swart, swart √√√ (3) (30)

VRAAG 6 6.1.1 Die vrag sal op die grond val en die kruk sal antikloksgewys omdraai. √√ (2) 6.1.2 Deur ’n sperrat en klink aan te bring. √ (1) 6.2.1 Dit is ’n saamgestelde rat stelsel. √ (1) 6.2.2 Rat verhouding = uitset rat B x uitset rat D Inset rat A inset rat C = 57 x 57 √ 19 19 = 9 √ Die rat verhouding is 9:1 √ (3) 6.2.3 As D sal 9 keer stadiger as as A draai. √ (1) (8) VRAAG 7

7.1 Merk rubriek: Korrekte lengte 1 Korrekte wydte 1 Korrekte hoogte 1 Tekeninge korrek geplaas (vooraansig) 1 Lynwerk en netheid 1 (5)

Page 19: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 9 ...€¦ · 3.1 Om in te slaap of om in te rus deur die boorlinge. √√ 3.2 Vir ontspanning en om in te rus deur soldate en ontdekkingsreisigers

TECHNOLOGY GRADE 9 MEMO NOVEMBER 2015

5 COPYRIGHT RESERVED

7.2

Merk rubriek Vooraansig korrek en in regte kwadrant geteken 2 Vooraansig lynwerk 1 Boaansig korrek en in regte kwadrant geteken 2 Boaansig lynwerk 1 Linker aansig korrek en in regte kwadrant geteken 2 Linker aansig lynwerk 1 (9) (14) VRAAG 8 8.1 Sitplek gordels, brandstof tenks, buffers, bande, binne en buite panele, draad

en kabel bedekkings, sitplek kussings en stopsels, ratomhulsels, instrumentpanele, lig omhulsels of enige geskikte antwoord. Enige vyf. √√√√√ (5)

8.2 Maak brandstof van die afval plastiek onderdele.√√ Hou die omgewing skoon, want plastiek is nie bioafbreekbaar nie. √√ Red natuurlike hulpbronne. Voorkom grond besoedeling. Enige twee (4)

8.3 Die voertuig sal ligter wees en sal dus minder brandstof gebruik. √ (1) 8.4 Verminder die uitlaat van koolstof monoksied.√

Bespaar brandstof.√ (2) (12) GROOTTOTAAL 100