20
BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON Taak 2.

BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

BELANGRIKHEID VAN

AARDE SE AS EN

WENTELING OM DIE SON

Taak 2.

Page 2: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Die belangrikheid van die aarde se as en

wenteling om die son:

Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene, wat

gekenmerk word deur verskillende tipes weer.

Die seisoene ontstaan uit veranderings in die hoogte van die son

bo die horison en

die wisselende lengte van daglig deur die jaar.

Page 3: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Copyright 20093

24 uur nag

WINTER

24 uur Dag

SOMER

Page 4: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

21 Junie 23 September 22 Desember 21 Maart

Winter Lente Somer Herfs

Page 5: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Die belangrikheid van die aarde se as en

wenteling om die son:

Wat veroorsaak die seisoene?

Die aarde beweeg in ʼn ELLIPTIESE baan om die son (dit word die

ekliptika genoem).

Dit beteken dat die aarde se afstand vanaf die son elke jaar op 'n

gereelde of voorspelbare manier wissel.

Seisoenale veranderinge word veroorsaak deur die aarde se

veranderende afstand vanaf die son, sowel as die faktore in die

volgende TABEL.

Page 6: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 7: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

OORSAKE VIR DIE SEISOENE:

OORSAAK BESKRYWING

OmwentelingDie aarde wentel een maal elke 365 ¼ dae om die

son in 'n elliptiese wentelbaan.

AardrotasieDie aarde draai een maal elke 24 uur om sy

denkbeeldige as.

Skuinsligging van die aardas

Die aarde se as is 23½° gekantel vanaf 'n loodlyn op

die ekliptika (vlak van die aarde se wentelbaan).

Ewigdurende ewewydig-heid van die aardas

Die posisie van die aarde se as op enige plek in sy

wentelbaan is altyd parallel tot die posisie daarvan

op enige ander plek in die wentelbaan.

BolvormigheidDie aarde se byna bolvormige vorm veroorsaak

oneweredige insolasie.

Page 8: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Wat is die seisoene se invloed op die energiebalans?

Die seisoene het 'n beduidende invloed op die temperatuur van

enige spesifieke plek.

Daar is meer hitte in die somer as in die winter.

Die aarde se rotasie-as hel oor en die helling bly dieselfde

regdeur die jaarlikse wenteling rondom die son.

Dit is somer in elke halfrond wanneer daardie halfrond nader aan

die son gekantel is. Kry dan langer dagligure en meer insolasie.

In die winter, wanneer 'n halfrond weg van die son af gekantel is,

ontvang en behou dit minder inkomende sonstraling.

Page 9: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 10: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 11: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 12: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Twee maal per jaar val die son se strale direk op die ewenaar.

Dit gebeur tydens die DAG-EN-NAGEWENING, op 21 Maart en

23 September.

Nie een van die halfronde is dan nader aan of weg van die son gekantel nie.

Die VERLIGTINGSIRKEL gaan deur albei pole.

Alle plekke op aarde het 'n 12-uur dag en 'n 12-uur nag, en albei halfronde

ontvang ewe veel sonstraling.

Verligtingsirkel

Page 13: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 14: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Namate die aarde tot in die

SONSTILSTANDPOSISIE op 21 Junie

beweeg, is die Noordelike Halfrond na

die son gekantel.

Die langer dae en korter nagte

veroorsaak dat die Noordelike Halfrond

meer insolasie kry en somertoestande

beleef.

Die Suidelike Halfrond is weg van die

son gekantel.

Dit veroorsaak korter dae en langer

nagte, en dit beteken minder insolasie

en dus wintertoestande.

Page 15: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 16: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,

Op 22 Desember beweeg die aarde

weer na die sonstilstandposisie.

Nou is die Suidelike Halfrond na die

son toe gekantel en ontvang meer

insolasie. Dit veroorsaak

somertoestande.

Dit is deur middel van die seisoene

wat ons die mees ooglopende

gevolge van die verskille in

insolasie deur die jaar beleef.

Page 17: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 18: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 19: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,
Page 20: BELANGRIKHEID VAN AARDE SE AS EN WENTELING OM DIE SON … · Die belangrikheid van die aarde se as en wenteling om die son: Die intensiteit van insolasie wissel volgens die seisoene,