5
1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2015 Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

1

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief

September 2015 Blue Ridge Estate News Letter

Page 2: Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

2Geagte Mede Eienaar,

Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede asook alle klein brokkies nuus in en rondom Blue Ridge.

Soos julle weet, was die algemene jaarvergadering gehou op 5 Augustus 2015. Die volgende eienaars is as Trustees verkies en ons wil hulle graag aan julle voorstel:

Gerrie Germishuizen ( Voorsitter) [email protected]

Petrisna Lohr-Mietzner (Finansies) [email protected];

Pieter Du Plooy (Bestuurder: Blue Ridge & Boukomitee)[email protected];

Dear Fellow Property Owner

Welcome to our first quarterly news letter where we will attempt to keep you up to date with matters concerning the development, happenings, as well as interesting news items in and around Blue Ridge.

As you know, the annual general meeting was held on 5 August 2015. The following owners have been elected as Trustees and we would like to introduce them to you:

Gerrie Germishuizen (Chairman) [email protected]

Petrisna Lohr-Mietzner (Finance) [email protected];

Pieter Du Plooy (Manager: Blue Ridge & Building Committee)[email protected];

Page 3: Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

3Rennie Van Wyk (Trustee) [email protected];

Callie Oosthuizen (Boukomitee & Finansies) [email protected]

Huig Wijtman (Boukomitee) [email protected]

Soos julle seker by hierdie tyd weet, is die ontwikkelaar van Blue Ridge gelikwideer en ons wag vir die aanstelling van likwidateurs deur die Hooggeregshof, sodat die proses kan voortgaan. Op hierdie stadium sal enige nuus oor hierdie saak pure spekulasie wees. Sodra ons enige konkrete nuus hieroor het, sal ons julle laat weet deur ‘n spesiale brief. Tans is die infrastruktuur van Blue Ridge ver van klaar af, maar ons is besig om ‘n strategie uit te werk, sowel as die prioriteite in orde te kry vir die voltooiing van Blue Ridge.

Rennie Van Wyk (Trustee) [email protected];

Callie Oosthuizen (Building Committee & Finances) [email protected];

Huig Wijtman (Building Committee) [email protected]

As you all know by now, the developer of Blue Ridge has been liquidated and we are waiting for the appointment of the liquidators by the Supreme Court to handle the process going forward. At this stage any news on this matter will be pure speculation and as soon as we know anything concrete we will let you know via a special notice. Currently the infrastructure is far from complete, but we are in the process of developing a strategy for the completion of the infrastructure and is currently setting out our priorities for Blue Ridge.

Page 4: Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

4Ons het bepaal dat die sekuriteit van Blue Ridge van die uiterste belang is, sodat ons die eienaars en hulle besittings kan beskerm, so ver moontlik. Daarom is die sekuriteitsheining aan die Oostekant van die Landgoed en die hekke by die hoofingang ons eerste prioriteit. Daarna sal die paaie voltooi word, dan die straatligte gevolg deur die kleiner uitstaande infrastruktuur items. Hierdie proses sal miskien lank neem, maar ons sal daarin slaag. Ons sal julle op die hoogte hou soos wat dinge gebeur.

Warm Blue Ridge GroeteGerrie Germishuizen(HEV Voorsitter)

Tans is daar 15 huise in Blue Ridge. Binnekort sal daar begin word met die bou van nog 2 huise.

Dis Lente in Danabaai en die fynbos en canolas is in volle blom. Die diertjies en voëls kruip uit hulle gate uit en selfs die bokke kom kuier elke dag in ons tuine.

We have identified that the security of the Estate is of utmost importance to protect and safeguard our residents and their assets. Therefore the security fence on the Eastern side of the Estate and the gates at the main entrance will be our first priority. This will be followed by the completion of the roads, then the street lighting, followed by all the smaller outstanding infrastructure items. The process may be a lengthy one but we will succeed. We will keep you posted as we go along. Warm Blue Ridge RegardsGerrie Germishuizen(HOA Chairman)

Up to date there are 15 houses in Blue Ridge. Soon the building of another 2 houses will commence.

It’s Spring time in Dana bay and the fynbos and canolas are in full bloom. The animals and birds are back and even the buck visit us every day.

Page 5: Blue Ridge Landgoed Nuusbrief 1€¦ · Welkom by ons eerste kwartaallikse nuusbrief waarin ons sal poog om julle op die hoogte te hou rakende die ontwikkeling, gebeure, interessanthede

5

Indien jy enige navrae het, of nuus wat jy met ons wil deel, stuur asb. ‘n epos aan my. Ons volgende nuusbrief sal in Desember 2015 die lig sien.

[email protected]

If you have any queries or news you want to share with us, please send me an email. Our next news letter will be in Desember 2015

[email protected]