20
Drakensber Drakensber Drakensber Drakensber Drakensberger ger ger ger ger Nuusbrief Nuusbrief Nuusbrief Nuusbrief Nuusbrief No. 1 van 2009 Julie 2009 www.drakensbergers.co.za A-PDF Merger DEMO : Purchase from www.A-PDF.com to remove the watermark

Drakensberger Nuusbrief

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Drakensberger Nuusbrief

DrakensberDrakensberDrakensberDrakensberDrakensbergergergergergerNuusbriefNuusbriefNuusbriefNuusbriefNuusbrief

No. 1 van 2009Julie 2009

www.drakensbergers.co.za

A-PDF Merger DEMO : Purchase from www.A-PDF.com to remove the watermark

Page 2: Drakensberger Nuusbrief

2

● Redaksioneel 2

● Uit die Raad 3

● Briewe 3● Telers en beamptes 5

J.P.Botha

● Veilings 5Vrystaat Klub (regstelling)

BSB

Buffalo ValleyEmbee

● Klubnuus 8

VrystaatklubHoëveld studiegroep

● Tegnies 9

Artikel (Heat resistance)● Drakensbergers in die nuus 16

Drakensbergers in Australië

Drakensbergers in die voerkraal● Algemeen 18

Belangrike datums

InhoudsopgaweDie jaar 2009 het

voorwaar afgeskop met’n spoed en dit lyk asofdie tempo net toeneem.

Met hierdie eerstenuusbrief vir 2009 hetons ’n nuwe era betree enek wil dit noem die eravan betrokkenheid. Ditblyk dat daar ’n nuwe be-langstelling in die Dra-kensberger is, beide vanons stoettelers en van diekommersiële kant af. Dieaantal advertensies watin hierdie nuusbrief ver-skyn getuig van die nuwebetrokkenheid van onstelers (seker die meesteadvertensies nog in ’nnuusbrief). Verder is dieinligtingsdag wat deurdie Hoëveld studiegroepaangebied is deur meer as70 mense bygewoon -voorwaar ’n groot presta-sie.

Daar is twee vrae watek dink u as teler uselfmoet afvra: Wat het ekgedurende die afgelopeses maande gedoen ommy ras te bevorder ? Wasek werklik betrokke bydie ras of het ek maar net

Redaksioneelmy eie stoet gepromo-veer? Die tweede vraagis: Is die Drakensbergerswaarmee ek boer nogbeeste wat op die veldkan klaarkom? Na dieonderhoud met oomKoos Botha het ek maarnet weer onder die indrukgekom onder wattermoeilike omstandighededie Drakensberger as rasontwikkel het en die eenaspek wat uitstaan is diefeit dat hierdie ras nog al-tyd ’n veldbees was. U asteler moenie hierdie unie-ke vermoë van die Dra-kensberger verwaarloosnie.

The research done byLiezel Foster on the heatresistance of differentcattle breeds is finishedand you can read the re-sults in this newsletter.We hope to publish thearticle on the conditionand tick resistance in thenext issue. I’m certainLiezel will appreciateyour commentry on thisarticle.

The performance of theDrakensberger in Austra-

lia is really interesting.The big question is: canthe Drakensberger play asignificant role in Austra-lia? Louis Willemse mustbe congratulated on thepioneer’s work he is do-ing “Down Under”.

Nowhere are chains oftradition harder to breakthan in animal produc-tion. According to a USAsurvey in most industriesinnovation is acceptedand implemented within17 to 24 months. In Agri-culture it takes 17 to 24years for innovation tobe accepted and imple-mented. The lesson fromthe above is: if you wantto be innovative - startnow! - Red

Page 3: Drakensberger Nuusbrief

3

AlgemeneJaarvergadering

Die Algemene Jaarver-gadering word hierdiejaar deur Kwa-Zulu Na-tal Drakensberger klubaangebied op 22 Sep-tember. Die Klub biedhierdie geleentheid byRita’s Gastehuis aan inVryheid. Kennisgewingssal binnekort aan u geposword met volledige inlig-ting rondom die reëlings.Ons vertrou om u almaldaar te sien.

Kantoor-aangeleenthedeVanaf 1 Junie het Caro-

lina Basson by ons aan-gesluit in die kantoor.Carolina is getroud metChris Basson en woonook in Volksrust. Onsheet haar baie hartlikwelkom op die personeelen vertrou dat sy geluk-kig by ons sal wees .

Ledegelde enPer Kapita

heffingsBaie dankie vir u same-

werking om u Per Kapitalyste so vinnig kantoortoe te stuur. U sal gedu-rende Julie u fakture ont-vang vir ledegelde sowelas per kapita heffings.

Baie dankie aan u as le-de vir die wyse waarop udie afgelope jaar u reke-ninge vereffen het. Daaris feitlik geen uitstaandedebiteur-rekeninge aandie einde van die finan-siële jaar nie. Baie dan-kie!

GrootfonteinKursus

Baie dankie aan dieKaroo Drakensbergerklub vir die samewerkingom hierdie kursus op juleie, en op baie laat ken-nisgewing, aan te bied.’n Spesiale woord vandankie aan Elana Kit-ching, sekretaresse vandie klub, vir haar gedulden harde werk. Die af-stand was bietjie onge-rieflik maar ons het ditoorbrug!

Baie dankie aan elkeRaadslid, asook elke lidvan die Genootskap virjul oproepe, vriendelik-heid en ondersteuningaan die kantoor, dit isvan onskatbare waarde.

UIT DIE RAADGedenkjoernaalCharmaine Alberts is

besig met die Gedenk-joernaal, sal tydens dieAJV beskikbaar gestelword aan lede. Mnr CarelNel is die koördineerdervan die Joernaal en kangekontak word by: 082828 1984.

Kommissie deurKlubs

Daar is besluit dat, die1% Kommissie wat deurklubs aan die Genoot-skap oorbetaal was, afge-skaf word. Alle veilingssal nou dieselfde hanteerword en slegs betaal virdirekte kostes.

RaadsledeMnr Johannes Vos, van

Ermelo, het besluit om asRaadslid te bedank. Najare se harde werk enywer, is sy bedanking ’ngroot verlies vir die Raad,maar sy besluit word ge-respekteer. Johannes enJenna Vos word sterktetoegewens en die ver-troue word uitgespreekdat hulle krag van dieHemelse Vader sal ont-vang in hierdie tyd.

Tydens ’n Raadsverga-dering gehou op 8 Aprilis mnr Tienie Ferreira vanNoord-Wes aangewys asRaadslid in die plek vanmnr Vos. Baie sterkte virdie taak wat voorle.

EreLidmaatskap

Die Raad het besluitom mnr Danie Bosman tevereer deur Ere Lidmaat-skap van die Genootskapaan hom toe te ken. Hier-die toekenning word ge-doen as erkenning vir syywer en jarelange bydraetot bevordering en uit-breiding van die Dra-kensberger.

Toekenning vanbloulinte

Geen bloulint kan aan’n dier toegeken wordwaar die indeks laer as 90is nie. Die gemiddeldeindekse van ’n dier watkwalifiseer moet bo 95wees. Die TKP indeksvan die moer moet bo 95wees. Eerste- kalfkoeiemoet se TKP moet onder511 dae wees en ouerkoeie se TKP moet onder451 dae wees.

Baie van ons boere isgeneig om, die siekteswat nie gereeld voor-kom nie, te vergeet. Be-ter om dalk te sê: Dievoorkoming daarvan bydie agterdeur te laat uit-glip.

Knopvelsiekte is eenvan daardie siektes watsoms agterweë gelaatword.

So omtrent 5-6 jaargelede was daar ’n grootuitbraak van knopvel-siekte in die Mpuma-langa Hoëveld, die Oos-Vrystaat en in dele vanNoord Wes - Natal. Diegevolg daarvan was datboere ewe skielik al hul-le diere baie vinnigmoes ent.

Entstofvlakke waslaag as gevolg van dielae verbruik oor dievoorafgaande jare On-derstepoort en anderentstof vervaardigerskon nie in die skerp aan-vraag na Knopvel - ent-stof voorsien nie. Virsommige boere was dienood hoog.

Ek self was onkant

BRIEWE✉✉✉✉✉Mnr J.H.Le Roux van “Damfontein”Smithfield skryf:

Dankie vir die Dra-kensberger inligting-stukke en leesmateriaalwat ek steeds gereeldontvang. Ek waardeerdit

Ek het self nie Dra-kensbergers nie. Onshet maar min beeste inhierdie droë wereld -waar die Karoo begin -(die paar wat ek het isrooi Angusse). Ek hetjare gelede ’n jong Dra-

kensberger bul gekoopmaar hy was nie ’n suk-ses nie. (Hy was wel diekinders se hero want hyhet oor al die hekke ge-spring en almal uit diepad uitgeloop). OomHans Spies het hierdiebulletjie vir my by ’n te-ler naby Clarens gekry.

Ek het egter groot ag-ting vir die ras en wilgraag steeds die lees-materiaal kry. Ander

boere en besoekers kykook daarna as hulle bymy kom.

Ek wil graag die be-plande Gedenkjoernaalbekom. Ek sal dit waar-deer as u my ’n eksem-plaar kan laat kry - almoet ek betaal daar-voor.

Dit is goed om te weetniks staan in ’n Drakens-bergbul of ondersteunerse pad nie - Red.

Mnr Kobus Davel skryf: Voorkomingdie beste opsie

Ek wil graag vra datdie Nuusbrief tweetaligsal wees en toeganklikvir belangstellende boe-re in Australië. Dit salgoed wees as u vir my’n kopie na my Austra-

betrap met nuus dat myeen buurman reeds ’npaar siek gevalle gehadhet. Ek en my anderbuurman Mike Brachermoes vinnig ’n planmaak. Die verspreidersin die dorpe van onsstreek het geen entsofgehad nie, en ook niegeweet wanneer dievolgende besendingsou kom nie.

Ek skakel toe my vo-rige veearts en vriendDr. Pieter Jordaan, wattoe reeds verhuis het en’n praktyk in Knysnabegin het, om ons uitdie knyp te help. Hy hetdaar onder in die Suid-Kaap sommer vinniggenoeg voorraad ent-stof gekry en vir ons diebesending laat opvlieg.Die volgende dag konek en Mike ons beesteent.

Om ’n lang storie kortte maak: was ek geluk-kig om net een bees teverloor. Die res van diekudde het gelukkig be-tyds immuniteit verkry.

Wat my na die storie

toe lei is die les daarinvir ons boere. Ons moetnie op ons louere rus asdit goed gaan nie; houby jou entingsprogram.Siektes soos lamsiek-te en miltsiekte val ookin hierdie agterdeurgroep. Hulle is stil envinnig en ons vergeetvan hulle. Ons kan grootverdriet en skade voor-kom deur getrou, jaar-liks teen hierdie siekteste ent. LET WEL datknopvel eenmalig ge-ent word, maar dat nuwe(vervangingsdiere) jaar-liks ook deel van dieentprogram moet wees.

Baie van ons lede isprofessionele mensewat deeltyds boer, endiegene wat nie die no-dige agtergrond rondomentings het nie kan byhul onderskeie veeartsenavraag daaroor doen.

Persone met navraekan my ook gerus ska-kel. Kobus Davel sel:083 6256806

Baie dankie Kobusvir hierdie nuttige wenke- Red.

Mnr Louis Willemse, MeulstroomLandgoed skryf :

liese adres kan stuur.Sal ek dit daar mag ko-pieer en versprei? Eksluit ’n berig oor diebeeste in Australië inasook ’n halfblad vol-kleur advertensie vir

plasing in die Nuusbriefen Joernaal.

Versoek sal deur dieRaad oorweeg word,koste is grootste pro-bleem. -Red.

Page 4: Drakensberger Nuusbrief

4

Koos Botha is in 1925op die plaas Boschfon-tein as die jongste vanvyf broers en ’n sustergebore.

Hy het aanvanklik by’n plaasskool skool ge-gaan en is daarna na Hoër-

Ons gesels met ...

skool Vrede, waar hy in1943 die hoofseun vandie skool en kaptein vandie eerste rugbyspan was.(Die geskiedenis herhaalhom, want 66 jaar later issy kleindogter hoofdog-ter by Laerskool Vrede.)

VERSEKERINGVERSEKERINGVERSEKERINGVERSEKERINGVERSEKERING

TWK Hoofkantoor, Piet Retief, 2380Tel: 017-824-1000

Koos Ferreira - Versekering BethalTel: 017-647-3430,

Faks: 017-647-3206 of072 119 8946

Ons VOns VOns VOns VOns Verseker ..erseker ..erseker ..erseker ..erseker ...● Eiendom● Oeste● Plantasies● Lewende Hawe● Motor● Marine● Lugvaart● Aanspreeklikheid● Skadeloosstelling● Kontrakteurs

Ons VOns VOns VOns VOns Verskaf ...erskaf ...erskaf ...erskaf ...erskaf ...Uitmuntendeversekeringsoplossings

Deur ...Deur ...Deur ...Deur ...Deur ...● Voortreflikheid● Integriteit● Kliënte toewyding

Op 1 Januarie 1944 hetKoos Botha by Jaap vanNiekerk op die plaasDwarsspruit in die Me-mel distrik begin werk.Hy is in 1956 getroudmet Wilma van Reenenvan Ladybrand wat op

daardie stadium onder-wyseres in Memel was.Uit die huwelik is driekinders gebore, Elmariewat tans op Ermelowoon, Rudolph wat opKemptonpark bly enLouis wat die boerdery

op Rosedale behartig.Koos en Wilma het ookonlangs oupa- en ouma-grootjie geword met diegeboorte van hul eersteagterkleinkind.

Hoekom en hoe het umet Drakensbergers be

Die Botha-gesin is voor van links, Wilmari, Willma met Wilinda op haar skoot, Elmarie met Sandra op haar skoot, Koos met Hanriop sy skoot en Mari. Agter staan, Christiaan, Elandi, Ilse, Louis, Melisia, Hannetjie en Rudolf

Page 5: Drakensberger Nuusbrief

5

... mnr J.P.(Koos) Bothagin boer?

Ek het my eerste Dra-kensbergerverse by Jaapvan Niekerk gekoop vanmy wolgeld. Die verse isaanvanklik onder dieDwarsspruit stoet gekeuren geregistreer. In 1953is dit oorgedra na Mam-bane stoet wat vandagnog bestaan. “Mamba-ne” is die Zoeloe naamvir die Witkoppe.

Almal wil vandag metrooi beeste boer. As u oorkon begin sou u met ’nander ras geboer het?

Ek dink nie so nie. Daaris geen ras wat beter doenas die Drakensberger on-der ons omstandighedenie. Ons beeste loop altydsaam met skape en ditmaak ’n groot verkil inprestasie teenoor beestewaar daar nie skape saam-wei nie.

Wie het die grootsteinvloed op u as boergehad?

Ek het 10 jaar by Jaapvan Niekerk van Dwars-spruit gebly (tot en metsy dood) en hy het ’ngroot invloed op lewegehad.

U was verskeie kere

President van dieDBTG. Wat was diehoogtepunte?

Ek was vir 15 jaar Voor-sitter of Raadslid. Ekdink die beginjare metdie oorgang van Uysbeesna Drakensberger wasbaie moeilik. Die hoog-tepunt was sekerlik omalmal te oortuig om dienaam Drakensberger teaanvaar.

Verder moet u onthoudat die Drakensbergerverander het van ’n trek-bees met ’n groot voor-kwart en sterk boude na’n volwaardige vleisbeesmet goeie vleiseienskap-pe.

Was daar laagtepun-te?

Persoonlik is dit vir my’n teleurstelling dat baievan die jong boere dinkdat die ingevoerde bees-te beter is as ons ras.

Wat is die beste bulwat u geteel het?

Ongetwyfeld “Mamba-ne Kamba”. Kamba het inverskeie stoeterye ’ngroot rol gespeel soos dieFrelon stoet van wylePieter Botha. Die feit datdaar vandag nog van sy

semen gebruik word ge-tuig van hierdie bul seprestasie.

U is al verskeie jare ’nere-president van dieGenootskap. Wat dink uis die funksie en rol van’n ere-president?

’n Ere-president isiemand wat baie vir ’n rasgedoen het en afgetreehet. Die Raad moet homnet raadpleeg as daar ’nbelangrike saak opduiken hulle sy raad en adviesnodig het.

Hoe sien u die toe-koms van die Drakens-berger?

Ek dink daar beginbaie professionele mensebelangstel in die ras endie toekoms is rooskleu-rig.

Sou u ’n jong boeraanraai om met Dra-kensbergers te boer?

Ja. Die Drakensbergeris ’n bees wat op die veldvet word - ’n mens kanmet hom op suurveld ensoetveld boer - in kort ditis een van die gehardsterasse wat daar is.

Mnr en mev Koos en Wilma Botha

Veilingsverslae

EMBEE veilingste prys van R8 500.Graadverse is verkoopteen R6 500.

Dragtige verse (3 jaaroud) van mnr Jan Ehlersis verkoop teen R7 375met ’n hoogste prys vanR7 750. Dragtige twee-jaar oud verse is verkoopteen R5 800.

Die EMBEE veilingvan mnr Magiel Blom isop 4 Junie 2009 gehou.

Van die bulle wat aan-gebied is, is ses verkoopteen ’n gemiddelde prysvan R15 000. Al die drag-tige koeie (25) is ver-koop teen ’n gemiddeldvan R7 710 met ’n hoog-

(Die Redaksie wil OomKoos - wat onlangs 84jaar geword het - en Tan-

nie Wilma baie sterkte engoeie gesondheid toe-wens!)

BSB veilingDie jaarlikse veiling

van die BSB Veldbul-klub is op 29 April 2009op Lüneburg gehou.

Die 30 bulle wat aan-gebied is, is almal ver-koop teen ’n gemiddeldeprys van R18 666. Bullevan Heinz Schütte is ver-koop teen R17 350 en dievan Volkmar Böhmer hetR19 366 behaal. Diehoogste prys vanR45 000 is betaal deurmnr PJ Taljaard van Er-melo vir lot 24 van Volk-

mar Böhmer. Lot 26 vanHeinz Schutte is vir dietweede hoogste prys(R26 000) verkoop aanmnr Louis Köhrs van PietRetief.

Dit is voorwaar ’nvoorreg om ’n veilingvan hierdie uitstaandebulle in ’n pragtige om-gewing soos Lüneburgaan te bied.

Die veiling is gehoudeur Vleissentraal Ermelomet mnr Mike Killassy asafslaer.

Hoogste prys bul op die BSB Veiling verkoop

Mnre Volkmar Böhmer (verkoper) links en Petrus Taljaard (koper)

Page 6: Drakensberger Nuusbrief

6

Veilingsverslae(Regstelling)

Vrystaat Drakensbergerklub VeilingDie Vrystaat Drakens-

bergerklub hou ’n baiesuksesvolle veiling op13 Augustus 2008.

Die totale aanbod wasvan hoogstaande gehal-te. 46 bulle (92%) word

verkoop teen ’n gemid-delde prys van R22 380.Die hoogste prys wasR80 000 vir ReinburgRover van Reinier vanRensburg met die koperAndré van Dyk van Van

Dyksdrift. Dit is ook ’nnuwe S.A. rekordprys.Naashoogste prys wasR50 000 vir ReinburgRoelf van André van Dykmet die koper Kobus enFrancois Weideman van

Reivilo. Derde hoogstewas R40 000 vir Rein-burg Tokkelos van Rei-nier van Rensburg metdie koper Tobie Nie-mand van Steynsburg.Die aanvraag na vroulike

diere was redelik goedmet die hoogste prys vanR8 000 vir dragtigekoeie.

Opsomming van dieveiling:

Gemiddelde pryseVerkoper Aangebied Verkoop Duurste Beste 3 TotaalRJ v Rensburg +Seun 13 12 R80 000 R47 666 R26 958JA Rautenbach 9 9 R28 000 R26 000 R21 111JP Jansen van Vuuren 6 6 R30 000 R25 000 R22 000AW Hattingh en Seun 10 10 R23 000 R21 666 R19 900JH Potgieter 5 3 R19 000 R17 000 R17 000A van Dyk 2 1 R50 000 R50 000Bezuidenhout Broers 3 3 R17 000 R15 333 R15 333J + E Dhooge 2 2 R20 000 R19 000

TOTAAL 50 46 R22 380

Die volgende trofees ismet die veiling oorhan-dig: Teler met beste ge-middeld TKP, Johan

Rautenbach. Aangesiendit die klub se 25ste vei-ling was, is twee pryse ge-borg vir die besondere

geleentheid: Die prys virdie koper met die hoog-ste omset gaan aan ’n ge-waardeerde koper oor

baie jare: mnr. CorneelsEls van Heilbron. Dieprys vir die koper van dieduurste bul gaan aan mnr.

André van Dyk.Veiling was aangebied

deur BKB Louwid metdie afslaer Jan Mostert.

Aflewering kan gereël word! Navrae 058-913-2372

Ai, die winter is alweer hier!Ongelooflik:

Ons winterlekpryse is beter as verledejaar! Skakel ons vir goeie nuus!

Page 7: Drakensberger Nuusbrief

7

Die 28 Ste Produksie-veiling van Buffalo ValleyFarms is op 27 Mei 2009 teNooitgedacht Carolinaaangebied.

Van die bul aanbod van53, is 47 verkoop, oftewel89 %. Die gemiddelde prysbehaal was R19 468 met diehoogste prys R56 000. Die

VeilingsverslaeBuffalo Valley Veiling

nuwe eienaar van hierdie bul,BV Rakker, is mnr. JimmyRoos van Belfast. Die twee-de hoogste pryse wasR44 000 vir BV Raakskootgevolg deur R42 000 vir BVOswald.

Beide bulle is deur mnr.Jan van den Heever van DieWilgers gekoop.

Met die vroulike diere hetdit baie goed gegaan en diedrie hoogste pryse wasR27 000, R21 500 en tweewat R21 000 behaal het.(Gemiddeldde vanR23 167).

Die kopers was Mnr. Peetvan Vuuren van Bronkhorst-spruit, mnr. Jan van den

Heever van Die Wilgers endan die derde hoogste setwee, mnre. Jan van denHeever en Bertus Wesselsvan Excelsior. Die 10 verseaangebied is verkoop teen’n gemiddelde prys vanR10 200.

Die vroulike aanbod van51 vroulike diere is almal

verkoop teen ’n gemiddeldeprys van R12 113. Mnr. Janvan den Heever was diegrootste koper met 35 vrou-like diere, sowel as tweebulle.

’n Volledige opsommingvan die veiling word inonderstaande tabel weer-gegee.

Tabel: Opsomming van die 2009 Buffalo Valley ProduksieveilingLot 6 - Rakker, verkoop vir R56 000 Lot 5 - Damsel, verkoop vir R27 000

Produksieveiling LangspruitLandgoed

Pryse

Aanbod Verkoop % Verk. Hoogste Beste 3 Gemid.

Bulle 53 47 89 56 000 47 333 19 468Vroulik 51 51 100 27 000 23 167 12 113Golden Oldies 18 18 100 27 000 23 167 14 889Koeie 23 23 100 15 000 13 667 10 772Verse 10 10 100 13 500 11 667 10 200

Ingestuur deur: Dave Eden

Mnre Koos en Gert DuPreez het op 25 Februa-rie ’n produksieveilingvan hul Drakensbergervroulike diere gehou.

Dit was ’n aanbod van500 top kommersiëlediere wat vooraf deur

mnr Paul Moll van BKB/Van Wyk Lewende Haween mnr Piet de Villiersdeurgegaan is. Daar isook 42 verse geselekteerdeur 2 keurders wat asHulpstamboek A goed-gekeur kan word.

Dragtige koeie metkalwers is verkoop virR6 900, dragtige koeiehet R4 710 behaal en oopverse R 4 200. Die vei-ling is aangebied deurBKB/Van Wyk met mnrFrik Verster as afslaer.

Mnr Annes en mevCirilda Britz het nadeeglike oorweging be-sluit om hul veeboerde-ry te staak, omrede watbegin is as ’n naweek-boerdery, te groot ge-

Nomic 200 (Edms) Bpk, Memelword het.

Hul veiling het op 5Mei 2009 plaasgevind.Goeie pryse is betaal virdragtige koeie met kal-wers (R7 000) en dragtigekoeie sonder kalwers

(R6 700). Oop verse is virR3 600 verkoop en versen bulkalwers het R2 400behaal. Die veiling isaangebied deur CMW/Elite met mnr LouwrensBibbey as afslaer.

Elim Boerdery,Vrede

Na 50 jaar in die boer-dery het mnr en mevHenk en Heila Lombarden hul seun Hendry op28 April 2009 ’n veilingvan hul Drakensbergerkudde gehou.

Mnr Lombard het in1959 hul kudde beginmet 10 beeste en gelei-delik hul kudde vergrootmet aankope uit die Tru-tersrust en Rietkol stoete-rye. Goeie pryse is behaalvir die 750 diere wat aan-gebied is.

Dragtige koeie metkalwers is verkoop virR8 100, nie-dragtigekoeie met kalwers virR6 400, dragtige koeie

vir R5 000, dragtige ver-se vir R6 400 en oop ver-se vir R3 500.

Die veiling is behartigdeur CMW/Elite metFrans en Cornel Duminywat die organisasie vandie veiling suksesvolhanteer het.

Page 8: Drakensberger Nuusbrief

8

Klubnuus

Vroeg Dinsdagog-gend 19 Mei kom agt be-geesterde lede van dieVDK op Gawie Roux seplaas bymekaar.

Almal is baie opge-wonde, want ons gaantoer! Na ’n heerlike ont-byt wat Mona vir onsvoorgesit het, val ons indie pad na die Noordwes-te. Op Randfontein houons stil en neem eers ’ngroepfoto. Daarna vertrekons na Johan van Tonderin die distrik. Met so ’ntreffende naambord wasons seker dat ons op dieregte plek is.

Ons was werklik beïn-druk met Johan, wat ’nrelatiewe nuwe teler is, sediere. Dit is baie duidelikdat hy van die eerste dagaf hom toegespits het opkwaliteit. Sy entoesiasmeen kennis van sy dierewas baie opvallend.

Ons volgende besoekwas oom Manie en Johanvan Staden tussen Maga-liesburg en Koster. Hierkon ons weer sien hoegoed ’n Drakensbergerwel vaar as daar heelte-mal ekstensief op dieveld met hom geboerword. Johan het ook weerbevestig dat die Drakens-berger uitstekend doen indie voerkraal waar hy be-trokke is.

Hiervandaan is ons te-rug na Johan van Tonderse plaas waar Oom Manieen Johan by ons aange-sluit het. In hulle lieflikegroot lapa, met ’n pragti-ge houttafel, het Johan enErna ons getrakteer uitdie boonste rakke. Ek gloons sal almal hierdiesteakbraai met die heerli-ke bykosse lank onthou.Net jammer Hermaanskon nie daar wees om ditsaam met ons te genietnie! Die kersie op diekoek was al Johan se sto-ries en sy grappe uit syvlieëniersdae. Ons hetons behoorlik daarin ver-lustig. Die aand was netheeltemal te kort …

Na ’n heerlike nagrusval ons in die pad na SPFourie tussen Venters-dorp en Klerksdorp. Ditis vir ons baie duidelikdat SP baie goeie kwali-teit diere ingekoop hetom mee te begin. Saammet die koeie loop ’npaar baie belowende bul-

VRYSTAAT DRAKENSBERGERKLUB - Toer 2009kalwers. Met sy liefde viren opgewondenheid oordie ras, glo ons dat onsvorentoe nog baie vanhom gaan sien en hoor.

Hierna vertrek ons naTienie Ferreia tussenKlerksdorp en Wolma-ransstad. Nadat ons lek-ker koeldrank gedrinkhet, gaan ons sy diere be-sigtig. Voorwaar iets omop trots te wees, Tienie!Dankie ook vir dit watjulle vir die ras doen enbeteken op skoue en boe-redae.

Teen vieruur arriveerons op Johan Fourie seplaas. Na ’n gulde ont-vangs deur Kallie en syhond De la Rey, sluitJohan by ons aan metheerlike drinkgoed. Eers-te kyk ons na sy stoetbul-le, waarna die jong bulleen koeie volg. Almal wasdit eens dat Johan se die-re van ’n hoë gehalte is.Ons was baie jaloers opsy pragtige “Bosveld-plaas”. Hier het ons ookgesien hoe vet ’n Dorper-skaap werklik kan word.Ongelooflik dat hy temidde van so ’n vol pro-gram nog sy plaas enbeeste se bestuur op so ’nhoë peil kan hou. Johan,ons hartlike dank vir ditwat jy vir ons ras as ViseVoorsitter beteken!

Hierna vertrek ons na“Lêplek van die Eland”naby Hartbeesfontein.Saam met Johan, SP, Tie-nie en sy seuns Charlesen Martin, het ons om ’nheerlike kampvuur totlaat nag gesit en geselsoor dit wat ons almal naaan die hart lê: Die Dra-kensberger bees.

Die volgende oggendvroeg val ons in die padterug Vrystaat toe. Dank-baar vir die groot voorregom deel te mag wees vanhierdie klub waar dietelers altyd bereid is omby mekaar te leer en ideesuit te ruil, maar ook be-reid is om by ander telershul kennis te gaan ver-breed. So kan die Dra-kensberger Ras net be-vorder en verbeter word.

Ons wil dan ook vandie geleentheid gebruikmaak om die groep telersin Noordwes te bedankdat ons hulle kon besoeken ook vir al hulle vrien-delikheid en gasvryheid.

Ons wens julle allesukses toe vir vanjaar seveilings en alle voor-spoed met die Drakens-

Noordwes Klub: Nampo 2009Elke jaar is ’n beson-

derse geleentheid envoorreg om die Dra-kensbergerras te ver-teenwoordig en hierdiejaar was weereens ’nbesonderse jaar.

Vele navrae van wydoor die land is ontvangvan nuwe belangstellen-des en gereelde besoe-kers wat hul ervaringskom deel met ons by diestalletjie. Positiewe nuus,asook die wat ongeluk-kig was, het gekom omhulle saak te stel. Ek glodat ons met almal konpraat en na die beste vanons vermoë antwoordeverskaf of hulp verleenhet.

Met Renier van Rens-burg en Gawie Roux hetons al die kennis in paggehad om sinvolle ge-

sprekke te voer met al diebelangstellendes en na-vrae wat ons ontvang hetmet wysheid te ant-woord. Die NWDK hetook hul kant gebring methulpverlening op al diegebiede. Elke dag wasdaar van hul lede daar omte help met die oordravan inligting en raadwaar nodig terwyl Renieren Gawie ’n wakendeoog oor ons gehou het.Dr Johann Fourie met symagdom van kennis engeloof in die ras, Johanvan Tonder wat deur dievuur sal loop vir die rasen SP Fourie wat metgoeie organisasie enflink optredes die week’n besonderse ervaringgemaak het. Die wat diewetenskaplike bewysesoek, het gevind. Die wat

uit ervaring en ondervin-ding wou hoor het gehooren die wat wou sien hetdie uitstekende diere vanGawie gesien en van diediere in die kraal. Baie hethulle oë laat feesvier opdie diere en ons dank aandie wie die diere voorsienhet.

Vir almal wat by diestalletjie kom besoek enmet ons kom praat het,baie dankie. As ons luisterna almal se ervarings enondervindings met dieras, is dit voorwaar ’n riemonder die hart om te siendie vertroue en geloof indie ras. Die Drakensber-ger se prestasies is uitson-derlik en noemenswaar-dig.

(Ingestuur - mnr TienieFerreira, Noord-WesDrakensberger Klub)

berger daar in Noordwes.Dankie ook aan VDK

bestuur en veral Reiniervir al jou reëlings in

verband met die toer.(Ingestuur deur - Johan

Rautenbach,VDK, ME-DIA HOOF)

Die manne wat saam getoer het, is van links Joey Muller, Petri Bezuidenhout,Johan Rautenbach, Gawie Roux, Johan Els, Jan Dhooge, August Hattingh enReinier van Rensburg

Advertensie bord by Johan van Tonder se plaas

Page 9: Drakensberger Nuusbrief

9

Die Hoëveld Drakens-berger studiegroep hetop 17 Februarie ’n baiesuksesvolle inligtings-dag en vergadering ge-hou op die plaas “Jon-kersdam “ van Johanen Judy Geyser in dieStanderton distrik.

Die dag is bygewoondeur meer as 70 lede enbelangstellendes en ver-skeie stoettelers waaron-der mnre Gawie Rouxvan Kroonstad, VolkmarBöhmer en Heinz Schüt-te van Lüneburg.

Verskeie nuwe lede isverwelkom waarondermnre André Pretorius vanErmelo, André Lloyd vanKriel,Attie Fischer vanFairlands, Leon Labu-schagne van Greyling-stad, Thomas vanSchalkwyk van Leandra,Natie van der Merwe vanAmersfoort, James Casonvan Greylingstad, DsDanie Dreyer en sy seunFrancois en skoonseunWessel Pretorius van Pre-toria. Die ledetal staantans op 117.

Mnr. Gerhard de Beervan Morgan Beef het ’nbaie insiggewende praat-jie gelewer om aan dieprodusent van speenkal-wers riglyne te gee vanhoe ’n speenkalf moetlyk as hy aan ’n voer-kraal gelewer moet word.

Riglyne:● Ontmoet jou bemar-

ker en bou met hom ’ngoeie verhouding op, so-dat daar op ’n aanhou-dende grondslag ’n ka-naal gelê kan word waar-op naspeurbaarheid enwedersydse vertroue ge-bou kan word.

● Lewer ’n goedgeteel-de sterk kalf (soos watons Drakensbergerkoeiekan lewer).

● Dit is belangrik datdie kalwers ook gesondmoet wees, as dit moont-lik is maak hulle gereedom self te vreet en by ’nkrip water te suip.

● Immuniseer verse enkoeie teen “BVD” bees-virusdiarree. Hierdie is ’ngroter wordende pro-bleem en kalwers watmet die siekte by ’n voer-

Hoëveld Drakensberger Studiegroep Inligtingsdagkraal aankom, veroor-saak oneindige siekte-probleme.

● Masels veroorsaakook probleme.

● Die ideale gewig virdie voerkraal is ± 220 kg.

● Brandmerke op veeso laag as moontlik opdie agterbeen en nie opdie boud en heup nie.

● Ontwurm u kalwersen verwyder bosluise met’n opgietmiddel.

● Laat u kalwers vroegin die oggend oplaai enaflewer by die voerkraal,sodat hulle dadelik ge-prossesseer kan word bydie voerkraal.

● Immuniseer u diereteen spons-, lam- en milt-siekte.

Mnr. George Franciswas tweede aan die beurten het Morgan Beef sediens aangebied om metkontrakslagtings vanvolwasse beeste, skapeen lammers behulpsaamte wees.

Mnr. Volkmar Böhmeren Heinz Schütte het ver-volgens ’n spreekbeurtgehad om die Ncaga enHansel stoeterye van Lü-neburg se BSB veldbul-klub bekend te stel.

Daarna het die verga-dering aan ’n oop bespre-king deelgeneem waaruitbaie insiggewende ken-nis, riglyne en toekoms-planne voortgevloei hetbyvoorbeeld:

● Lede is dit eens datdie suiwer Drakensbergersteeds ’n kostedoeltref-fende bees is om mee teboer. Die vrugbaarheid,gehardheid, aanpasbaar-heid en moedereienskap-pe van die DB koei kannie geklop word nie.

● Die vordering wat ge-maak is ten opsigte vandie bespiering en groei,GDT en VOV by Dra-kensberger kalwers enhul prestasie in die voer-kraal spreek boekdele.

● Ons het vir mekaargesê dat ons beesras netmeer en beter bemarkmoet word, dan sal dietendens van SA boere ommeer na rooi beeste teswaai nie ’n bedreigingwees nie.

● Daar is ’n voorstel ge-maak dat ons ons kom-mersiële beeste laat serti-fiseer en dat ons daarop’n heffing betaal om re-klame en advertensie-kostes mee te subsidieer.

● Hier was daar goeiereaksie en is daar goeiebydraes gemaak om dieras te bevorder en te ad-verteer.

Na die vergadering isJohan Geyser se beeste

besigtig en bespreek on-der die bekwame leidingvan mnr John Roos. Dievergadering is afgesluitmet ’n gesellige braai.

(Ingestuur - Piet deVilliers)

Effect of heat stress on sixbeef breeds in the Zastrondistrict: the significance of

breed, coat colourand coat type

Abstract A study was done to

determine which factorshad the greatest influen-ce on a heifer’s suscepti-bility to heat stress. Pa-rameters tested werebreed, coat colour, coatscore, hide thickness,weight gain, respirationrate and body conditionscore. The study was con-ducted in the southeast-ern Free State. Afrikaner,Bonsmara, Braford, Cha-rolais, Drakensberger andSimmentaler heifers were

L.A. Foster1, P.J. Fourie1, F.W.C. Neser2 and M.D. Fair21Department of Agriculture, Central University of Technology

Free State, Private Bag X20539,Bloemfontein, South Africa.

2Department of Animal, Wildlife and Grassland Sciences,University of the Free State, P.O. Box 339,

Bloemfontein, South Africasubmitted to a heat tole-rance trial. A total of 60heifers, 10 of each breedwere evaluated. Rectaltemperature (Tre) wasused as a parameter todetermine heat stress.The heifers were evalu-ated on ten days, at 14:00during the winter of 2007and on seventeen days,at 14:00 during the sum-mer of 2007/8 (after 1hunder the sun, no accessto shade). In winter a sig-nificant difference (P <0.05) in rectal tempera-

ture Tre between breedswas measured on sevenoccasions. Phenotypicalfactors tested for did notaffect Tre in winter. Insummer significant dif-ferences in Tre were mea-sured on 12 occasionsbetween breeds. The fol-lowing factors had sig-nificant influence on Trein the following breeds.Afrikaner - hide thick-ness, Bonsmara - hidethickness, Charolais -coat score.

(continue on page 14)

Technical

Drakensbergers don’t suffer form heat stress, but some of the breeders do. JohanRautenbach resting during the Freestate Club tour

Page 10: Drakensberger Nuusbrief

10

Mei maand 1989 diebegin van Swartbult-stoet met die aankoopvan 12 BV koeie drie ineen.

Mei maand 2009 twin-tig jaar van seëninge engenade van ons HemelseVader - Prys Sy Naam

Twintig jaar het so vin-nig verby gegaan, menswonder wat het ons metelke jaar gedoen. Die eenjaar snel verby sodat dievolgende een dit nogvinniger kan doen. Onsvra die vraag: “Wat hetons met ons kudde intwintig jaar gedoen?”Dalk het ons foute ge-maak, ons het dalk onsdiere self teleurgesteldeur verkeerde besluitete neem. Maar dan dievraag “Wat het die Dra-kensberger vir ons ge-

Uit ’n top gesamentlike koei kuddevan 500, bied ons die volgende op die

veiling aan op 6+ Dag elke 2deDinsdag van September.

30 Uitsoek Bulle(Stoet en kommersieel)

50 Vroulike diere(Dragtig of met kalf)

10 September 2009 om11:00 by

Bultfontein skougrondeCarel Nel 082 828 1984

SWARTBULT DRAKENSBERGERS 1989 - 2009doen?” Wel, ons kan sêdat hulle ons nooit te-leurgestel het nie, deurdroogtes en daar was baiedie afgelope twintig jaar,soms met baie swak wei-ding en net mieliereste indie winter het hulle elkejaar gekalf en was daarkalwers om te verkoop.Die Ras kan vastrap asdie natuur sy rugkant opjou draai, en bewyse ishulle vrugbaarheid, aan-pasbaarheid, gehardheiden winsgewendheid, geenet vir hulle water, die ressorg hulleself voor.

Die is vir elke stoettelereen van die mees bevre-digende ervarings as jy ‘nbesoek aflê by jou kliën-te van die afgelope jare,en hulle goeie terugvoe-rings gee van koeie enbulle wat hulle aange-

koop het. So loop die BEDrakensberger amper diehele land vol, selfs tot inNamibië. Die volgendestoettelers koop BE bulledie afgelope tien jaar:Rodney Neuman, LieselFoster, Ben Vorster, Ko-bus en Francois Weide-man, Johannes Vos, Wil-lem Botha, Tobie Nie-mann, dr Johann Fouriegebruik ’n bul se saadwaarmee hy vir homself’n stoetbul teel. Kommer-siele telers wat bulle aan-gekoop het “ Paul duRandt - Elliot, Uys Bester- Excelsior, dr De Jongvan Colesberg om net ’npaar te noem.

Die afgelope sewe jaarbehaal ons dragtigheidsyfers van tussen 96 -97%. Die twintigste jaarvat egter die prys met ’n

100% dragtigheid, dit isfantasties as ons in agneem van die erge droog-te vanaf November toteinde Januarie in die tydhet al die koeie beset ge-raak.

Ons bied diere op dievolgende veilings aan:Frankfort en Bultfontein.Met die Frankfort veilingbied ons twee stoetbulleaan wat ons drie jaar ge-bruik het. Albei is seunsvan BV Jason wat vleis,bespiering, breedte ennatuurlik vrugbaarheidvir ons ongebring het.Die bulle sal tydens dieveiling omtrent vier jaaren twintig maande oudwees.

BE 0456 - 22% inge-teelde bul met erfdwang,breedte, lengte, bene, topbalans - ’n Rasegte Dra-

kensberger bul.BE 0468 - Besonderse

diepte, breedte, lang lyf,baie vleis en ’n bul metbaie kapasiteit.

BE 0604 - Sterk jongbul met baie vleis, breed-te, balans en boude.

Bultfontein 6+ Veiling,bied ons vyf bulle aanwaaronder nog ’n Jasonseun vir die stoetboer, BE- 0447 ’n vroegryp bulmet boude, breedte man-likheid en vier drie jaaroue bulle met al diegoeie kwaliteite. Al ons2001 koeie, almal drag-tig. Drakensbergers is virons die alles in een Ras.Maklik die mees winsge-wende en maklikste beesom mee te boer.

Navra: Kobus of PetriBezuidenhout 082 3745022 of 082 859 7023.

Advertensie

Page 11: Drakensberger Nuusbrief

11

Page 12: Drakensberger Nuusbrief

12

Page 13: Drakensberger Nuusbrief

13

Page 14: Drakensberger Nuusbrief

14

Materials and MethodsAll experimental procedures were con-

ducted on the farm “Quaggafontein”, southof Zastron, in the south-eastern Free State,South Africa. Animals were farmed exten-sively on the natural pasture occurring inthe region. Ten heifers of the Afrikaner,Bonsmara (5/8 Afrikaner, 3/8 British),Braford (5/8 Hereford, 3/8 Brahman), Charo-lais, Drakensberger and Simmentaler breeds,all between 7 and 9 months of age, wereintroduced onto the farm during July 2007.Animals were acquired from the same area

where the study was conducted to minimisethe effect of adaptation. Only animals fromstud breeders were selected to ensure thetrueness to type of each animal.

Coat colour was divided into eight differ-ent colour groups, according to absorptionrates. The groups ranged from white (score0), grey (2), yellow-fawn (4), light-red (6),red (8), dark-red (10), brown (12), dark-brown (14) to black (16). Coat colour wasassessed in August 2007 (winter) and againin December 2007 (summer).

The following is a general description of

the scoring system used (Turner & Schleger,1960). Extremely short (score 1), very short(2), fairly short (3), fairly long (4), long (5),woolly (6), very woolly (7). The coat scor-ing was done once in winter and on fouroccasions in summer due to breed differ-ences in the shedding process. The Bons-mara and Simmentaler heifers had to be with-drawn from the research in February 2008due to conflicting breeding programs.

Body condition was appraised accordingto the scores of thin (1-3), borderline (4),optimum (5-6), and fat (7) and was deter-mined on three occasions from January toMarch of 2008.

Skin-fold thickness was determined us-ing a caliper. The skin over the midside areawas measured as Tulloh (1961) found thatthe skin over this area is relatively uniformin thickness. Skin-fold thickness was mea-sured in December 2007 and again in Janu-ary 2008. An additional skin-fold measure-ment was taken in March 2008 on theAfrikaner, Braford, Charolais andDrakensberger heifers.

Body temperature (rectal temperature) ofthe same ten heifers of each breed whichdid experience heat stress during December2007 and January 2008 (THI > 70, 10-dayperiod) were measured. An additional sevenmeasurements were taken during February2008 on the Afrikaner, Braford, Charolaisand Drakensberger heifers. On days whendata was recorded, animals were roundedup and placed in a pen at 13:00. The mea-suring of rectal temperatures commenced at14:00 with animals randomly selected.

Respiratory rate (Rr) was counted visu-ally from flank movements in a given timeas recorded with a chronometer. Respiratoryrate was measured on five individual eventsin December 2007 and again on six sepa-rate occasions in February 2008 on theAfrikaner, Braford, Charolais and Dra-kensberger. The Rr was determined concur-rently with the rectal temperatures.

A Kestrel® 4000 Pocket Weather Trackerwas used to measure weather information at14:00. The best, simplest and most practi-cal parameter for the measurement of envi-ronmental warmth, which may cause heatstress in cattle, is the Temperature Humid-ity Index (THI). The Livestock WeatherSafety Index (LWSI) of the Livestock Con-servation Institute (1970) was used as a ba-sis for classifying various categories of theTHI values. The classification of values isas follows: Normal (70 or less), alert (71 -78), danger (79 -83), emergency (83 andabove), (Du Preez, 2000). Data was statisti-cally analysed using analysis of variance inProc GLM to determine the effect of the dif-ferent parameters.

Results and DiscussionIt was found that coat colour was a func-

tion of breed and due to this, the parameterbreed rather than coat colour, was used whendata was analized. The results of the studyshow that highly significant differences incoat scores between breeds were found.

(continue on page 15)

Effect of heat stress(continued from page 9)

Technical

Page 15: Drakensberger Nuusbrief

15

Woensdag 12 Augustus 2009

11:00Frankfort Skougronde

50 Prestasie getoetste Bulle70 Stoet en Kommersiële Vroulike diere

(dragtig of gereed vir bul)

UITSTEKENDE DRAKENSBERGERS

NavraeEddie Muller 082 926 2219

BKBLouwid Frankfort058 813 1071

AfslaerJan Mostert

083 306 8408

TelersRJ van Rensburg & Seun

JA RautenbachJP Janse van VuurenAW Hattingh & Seun

JH PotgieterBezuidenhout Broers

JSO Dhooge

Bulle is virTrichomoniaseen Vrugbaarheid getoets

PPPPPrrrrroduksieoduksieoduksieoduksieoduksievvvvveileileileileilingingingingingvan

Kobus Davel en Mike Bracherby

Belfast Vleissentraal krale

DinsdaDinsdaDinsdaDinsdaDinsdaggggg11 A11 A11 A11 A11 Auuuuuggggguuuuussssstttttuuuuusssss

20092009200920092009 35 Drakensberger bulle

en voorlopig 40 vroulike diereNavrae: Kobus 083 6256 806

Mike 082 4462 999

TechnicalEffect of heat

stress(continued from page 14)The coat scores were

affected by season asmean breed coat scoresdecreased from Augustthrough to February. TheAfrikaner had the lowestcoat score on the 1st, 3rd,4th and 5th samplingdays and the Charolaisthe highest coat scorethroughout the course ofthe study. Bonsma repeat-edly stresses the impor-tance of coat type in ad-aptation (Bonsma, 1983).Turner and Schleger(1960) indicate the po-tential value of coat char-acters in selecting tropi-cal beef cattle. However,they conclude that asleek coat may have agreater significance as anindicator of metabolicefficiency or of a capac-ity to react favorably tostress.

Highly significant (P <

0.0001) breed differencesin body condition scorewere reported throughoutthe course of the study.The Braford heifers hadthe highest mean BCSand the Charolais heifers’the lowest mean BCSthroughout the durationof the research. On thebasis of mean BCS, thebreeds have been rankedin order of decreasingBCS as Braford > Afri-kaner, Bonsmara, Dra-kensberger > Simmenta-ler > Charolais.

With regards to hide-thickness, highly signifi-cant (P < 0.0001) differ-ences were reported be-tween breeds. The Afri-kaner heifers had thethickest hide throughoutcourse of the researchand the Charolais heifersthe thinnest hide.

(continue on page 16)

Page 16: Drakensberger Nuusbrief

16

In 2004 I introducedthe Drakensberger cat-tle breed into Australiawhen 53 calves wereborn in the Armidaledistrict, NSW.

Today we run Drakens-berger herds on my prop-erty near Armidale, aswell as with my brotherHans Willemse and Geor-ge Lubbe at Texas sta-tion, Queensland. We areenlarging the gene poolwith another 100 embry-os imported from ourMeulstroom cattle in2008.

We have about 50 Dra-kensberger breedingcows and heifers fromwhich we breed bulls touse in a crossbreedingprogram with black An-

No significant differ-ences in hide thicknesseswere noted between theBonsmara, Braford, Dra-kensberger and Simmen-taler heifers.

The respiration ratewas measured on elevenevents. The Rr rate be-tween breeds differedsignificantly (P < 0.01)only on two occasions.On both occasions wherea significant differencesin Rr was detected theDrakensberger heifershad the lowest respira-tion rate at an average of41.6 and 35.6 breaths perminute and the Brafordheifers the highest at54.8, and 63.6 breathsper minute.

TegniesEffect of heat stress

(continued from page 15)Highly significant dif-

ferences (P < 0.01) in rec-tal temperatures betweenbreeds were measured.No significant differencein Tre was measured be-tween the Afrikaner,Bonsmara, Braford andDrakensberger heifers aswell as between the Cha-rolais and Simmentalerheifers. However theCharolais and Simmen-taler heifers rectal tem-peratures differed signifi-cantly (P < 0.01) fromthat of the rectal tempera-tures of the Afrikaner,Bonsmara, Braford andDrakensberger heifers.

ConclusionsFrom the results in this

study it is clear that breed

Ons het die volgendeinligting ontvang vanAJ Boerdery oor dieprestasie van Drakens-bergers in die voer-kraal:

Ons het ’n aantal speen-kalwers aangekoop vandie Rodora Drakensber-ger stoet van Johan vanTonder om te voer. DieDrakensbergers was volverrassings. Die afgelopepaar jaar het ek beestevan verskillende rasse inmy voerkraal gevoer.Ook beeste binne dieself-de ras van verskillendetelers, en geeksperimen-teer en ek moet egter sê,die Drakensbergers hetmy aangenaam verras tenopsigte van die volgen-de:

AanpasbaarheidDie ras het baie goed

in my krale aangepas enek kon binne 14 dae siendat hulle gemaklik wasmet die voer en daar wasgeen probleme met op-blaas, ensovoorts nie. Diebeeste se mortaliteit wasbaie laag.

GroeivermoëWanneer ek die Dra-

Drakensbergers in die nuus Drakensbergers in Australia

is the only parametermeasured affecting rectaltemperature and thusheat tolerance in all theanimals.

The following factorshad a significant influ-ence (P < 0.05) on the rec-tal temperatures in thefollowing breeds: Afri-kaner - hide thickness,Bonsmara - hide thick-ness, Charolais - coatscore.

It would appear that theCharolais and Simmen-taler heifers would bemore prone to suffer fromheat stress as these breedshad elevated rectal tem-peratures compared tothe other breeds on hotdays.

gus cows. The black An-gus is the most promi-nent breed in Australiasince the Asian marketsprefer their beef. It will bedifficult to improve onthe Australian Anguscattle in NSW, but I be-lieve that the Drakensber-ger offer a solution to theAngus’s inability toadapt to the tick investedwarm country of Queens-land and the NorthernTerritory. Our Drakens-berger Angus crossbredcattle offer the uniqueability to adapt to thoseharsh conditions withoutlosing meat quality. Se-men from three selectedMeulstroom bulls is cur-rently available and be-ing marketed in Austra-

lia. During May 2009, weintend to display cattle atthe Rockhampton beefshow which is the largestcattle show in Australia.The editor of a prominentrural magazine visitedour cattle recently andwill be placing an exten-sive article about the Dra-kensberger soon. Thisyear the first crossbredsteers will be tested inJapanese feedlots inQueensland.

We are marketing theDrakensberger X Angusin Australia under the tra-de name ‘Dragon Beef’and hope to open a who-le new frontier for ourbreed. Regards from theland of ‘NO WORRIES’!

- Louis Willemse

Drakensbergers indie voerkraal

kensbergers met die an-der rasse in die krale ver-gelyk het, het dit voorge-kom asof die ras agterblyin terme van gewig, totons by die skaal kom. DieDrakensbergers het oor ’ntydperk van 120 dae ’ntoename van 2.02kg perdag gehandhaaf met ’nvoeromset van 5.5.

AfrondingEk het vanaf 90 dae tot

en met 113 dae 8% Zil-mol in die rantsoen ge-voeg met ’n onttrek-kingsperiode van 7 daevoor slagting gehad.Karkasse

Na die 120 dae het ek’n uitslagpersentasie van58% gehandhaaf.

WinsgewendheidVoeromsetting van 5.5

Toename van 2.2kg /dagUitslagpersentasie van58%.

Met verwysing na albovermelde feite kan eknet sê: Die Drakensber-ger het my aangenaamverras en sal in die toe-koms welkom wees in myvoerkraal.

- AJ Boerderyvoerkraalbestuurder

Me Liezel Foster, author and stud breeder (Fullarticel available from author)

Page 17: Drakensberger Nuusbrief

17

Hierdie uitstaande Stoetbul sal die 1ste Oktober 2009 tydens die SHDK sejaarlikse veiling aangebied word. Ongeag sy perfekte bou en ongelooflikebespiering, is hierdie bul sterk ingeteel wat hoë erfdwang verseker en dus

SY POSITIEWE STEMPEL IN ENIGE KUDDE SAL AFDRUK.Sy Seun CL 0753 Grasmunt Super kry Goud in Fase C

Sy Seun CL 0728 Grasmunt Tyson 3 doen beste in my Veld Fase DAs jy vanjaar regtig op soek is na ’n top Stoetbul -

moet nie hierdie geleentheid mis nie!Sy teelvermoë is reeds in die Grasmunt Kudde bewys EN hy is ’n eienskap

voorloper op elke gebied met uitstekende teelwaardes.

GRGRGRGRGRASMUNTASMUNTASMUNTASMUNTASMUNTDRDRDRDRDRAKENSBERGER STOETAKENSBERGER STOETAKENSBERGER STOETAKENSBERGER STOETAKENSBERGER STOET

Grasmunt Kok 2 CL 0448

Grasmunt Super SY SEUNS Grasmunt Tyson 3

Page 18: Drakensberger Nuusbrief

18

Maand Dag Veiling PlekJulie 24 Rouvus Produksie Ventersburg

29 OTDK Alle ras Ermelo30 Karoo Drakensbergerklub Middelburg, Kaap

Augustus 6 Neuman Broers Vrede11 Kobus Davel &Michael Bracher Belfast12 Vrystaat Drakensbergerklub Frankfort22 Calela Produksie veiling Ermelo

September 03 Noord Wes Drakensbergerklub Hartbeesfontein08 6 + Telers Bultfontein16 OTDK - Ermelo Veiling Ermelo23 Kwazulu Drakensbergerklub Vryheid

Oktober 08 SHDK Vrede

Other Dates:July 17 Closing day entries Samic National Beef carcass competitionJuly 22 Information day Hartbeesvlakte, VredeJuly 22 North West ARC Beef cattle Day Armoedsvlakte, VryburgAug 26 Western Cape ARC Beef cattle Day Elsenburg, StellenboschSept 1 ARC Special Performance Test Class, Pretoria

22 General Meeting Drakensberger Society, Vryheid

DRAKENSBERGER BEESTELERSGENOOTSKAP24 Vrede Street / Vredestraat 24 ✉✉✉✉✉ 273 Volksrust 2470

☎☎☎☎☎ 017-735-5056/8 ✆✆✆✆✆ 017-735-1078

[email protected]

www.drakensbergers.co.za

AlgemeenBelangrike Datums

Veilingsdatums

Hiermee bedank dieRedaksie almal wat ’nbydrae gelewer het in

die vorm vanadvertensies, briewe,

artikels en foto’sDie menings uitgespreek in hierdie nuusbrief is nie noodwendig

die siening van die Drakensberger Telersgenootskap of syRaadslede nie.

Page 19: Drakensberger Nuusbrief

19

Page 20: Drakensberger Nuusbrief

20