6
BOBBY VAN JAARSVELD ‘N BEKENDSTELLING

BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

BOBBY VAN

JAARSVELD

‘ N B E K E N D S T E L L I N G

Page 2: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

“ Eens in ‘n Leeftyd feat. Riana Nel” [ KLIEK HIER ]

B O B B Y V A N J A A R S V E L D 01

BOBBY VAN JAARSVELD

ALBUMS

MUSIEKVIDEOS

01 02 03

“Spieëltjie” [ KLIEK HIER ]

“Net vir jou” [ KLIEK HIER ]

“‘n Vrou wil dit hoor” [ KLIEK HIER ]

“Wat geld nie kan koop nie” [ KLIEK HIER ]

“Kyk waar is ons nou” [ KLIEK HIER ]

“Totaal Finaal” [ KLIEK HIER ]

Bobby was op 06 Maart 1987 gebore, en is die middelkind van 3 kinders.

Hy het sy professionele sangloopbaan aan die einde van sy Graad 11 skooljaar begin toe hy sy eerste platekontrak aangebied was.

Hy het op 7 Januarie 2011 getrou met Anna Rheeders.

Hulle het twee seuns, Sion (gebore 24 Okt 2011) en Leben (gebore 20 Des 2012).

BIOGRAFIE

Duisend Ure Vrygestel in 2006Goud Status

Net Vir Jou Vrygestel in 2009Dubbel Platinum Status

Wat Geld Nie Kan Koop Nie Vrygestel in 2012Dubbel Platinum Status

Page 3: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

02B O B B Y V A N J A A R S V E L D

TOEKENNINGS

01

02

2006 Huisgenoot Tempo Toekennings > Beste Nuweling

2010 KykNet DKNT > Gunsteling Kunstenaar vir 2009

2010 SAMA Toekennings > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album: Net Vir Jou

2010 Huisgenoot Tempo Toekennings > Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album:

Net Vir Jou

2010 Vonk Toekennings > Beste Manlike Kunstenaar > Beste Afrikaanse Kontemporêre Album:

Net vir jou > Beste Oorspronklike Liedjieskrywer > Beste Afrikaanse Liedjie: Spieëltjie

2011 MK Toekennings > Beste Solo Album: Net Vir Jou > Beste Kontemporêre Liedjie: Spieëltjie

2011 Huisgenoot Tempo Toekennings > Mees Gewilde Manlike Kunstenaar

2011 Jacaranda 94.2 Toekennings > Wenner van plaaslike kompetisie op radiostasie: ‘World Cup of Music’

2012 Ghoema Toekennings > Liedjie van die Jaar: Kan Ek Met Jou Praat

2012 90.6 FM Stereo Toekennings > Top 15 Kunstenaar

2012 Huisgenoot Tempo Toekennings > Mees Gewilde Manlike Kunstenaar

2013 Ghoema Toekennings > Beste Musiekvideo: ‘n Vrou Wil Dit Hoor > Beste Manlike Kontemporêre Album:

Wat Geld Nie Kan Koop Nie > Manlike Kunstenaar van die Jaar > Liedjie van die Jaar: ‘n Vrou Wil Dit Hoor

2013 Huisgenoot Tempo Toekennings > Album van die Jaar - Wat Geld Nie Kan Koop Nie > Musiekvideo van die Jaar - ‘n Vrou Wil Dit Hoor > Liedjie van die Jaar - ‘n Vrou Wil Dit Hoor

2014 Ghoema Toekennings > Beste Musiekvideo - EENS IN ‘N LEEFTYD met Riana Nel

2014 Huisgenoot Tempo Toekennings > Liedjie van die Jaar

TONEELSPEL

Liefling ~ Die Movie (manlike hoofrol)Die rolprent was in November 2012 vrygestel en het alle Suid Afrikaanse rekords vir ‘n Afrikaanse rolprent gebreek. Bobby het die manlike hoofrol in die rolprent vertolk - as ‘n jong student wat verlief word op sy professor se dogter. Dit was ‘n musiekblyspel en die vervaardigers het van Suid Afrika se mees gewilde sangers en akteurs ingespan in die rolverdeling.

Tot op hede, is Liefling die grootste afrikaanse film.

As Jy Sing (manlike hoofrol)Bobby het die manlike hoofrol vertolk in the Afrikaanse loket-treffer rolprent - As Jy Sing - vrygestel op 15 Nov 2013. Die rolprent was ‘n reuse sukses en het die no.1 kaartjieverkoper landswyd geword by al die Ster Kinekor teaters. Dit is ook ‘n musiekblyspel en weereens word beide sangers en akteurs ingespan vir die rolverdeling. In hierdie rolprent vertolk Bobby die rol van ‘n onderwyser.

Page 4: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

03B O B B Y V A N J A A R S V E L D

TEATERPRODUKSIES

MUSIKALE PRODUKSIES

MUSIEKSKOUSPEL

Na die wegholsukses van Liefing – Die Movie, het die vervaardigers die storielyn omskryf vir ‘n teaterproduksie. Die vertoning het uitverkoop en was ‘n reuse sukses met ‘n verstommende 38 000 kaartjies verkoop. Aanhangers het so ver as 1500 km gereis om die produksie te sien en dring daarop aan dat verdere vertonings geskeduleer moet word.Bobby het die manlike hoofrol vertolk in die produksie.LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND, Die Storie van Josef - Bobby vertolk die hoofrol van Josef. Die produksie was aangebied by die Staatsteater in April 2014 en het uitstekende resensies ontvang.

Gedurende Junie - Julie 2012 was Bobby deel van ‘n musiekproduksie wat geskryf is deur Nathaniël, ‘n welbekende kunstenaar in Suid Afrika. Optredes het in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad plaasgevind.

Vanaf 2007 - 2011 was Bobby deel van die Huisgenoot Skouspel wat jaarliks aangebied word by die Sun City Superbowl. In 2012 het Bobby deelgeneem aan die eerste Afrikaans is Groot Skouspel wat in Pretoria aangebied word. 28 000 Aanhangers het hierdie musiekskouspel bygewoon en daar word beraam dat die 2013 vertoning sal bygewoon word deur soveel as 63 000 aanhangers.

Bobby was uitgenooi om op te tree by die 2010 en 2013 SAMA Toekennings wat jaarliks by die Sun City Superbowl gehou word. Hy het by menigte mede-kunstenaars en politieke hooggeplaasdes wat die funksie bygewoon het komplimente ontvang oor sy optrede.

Bobby was in 2012, 2013, 2014 deel is van die grootste Afrikaanse konsert in die Suidelike Halfrond. Afrikaans is Groot, Die Konsert. Dit het nog elke jaar uitverkoop en hierdie jaar is ook reeds uitverkoop. 78 0000 mense het kaartjies gekoop vir Afrikaans is Groot 2015 wat in November plaasvind.

INTERNASIONALE LIEDJIESKRYFKOMPETISIE:Bobby het ‘n geestelike liedjie geskryf, ‘Thank You’, wat op sy tweede album “Net vir Jou’

opgeneem is. Hy het die liedjie ingeskryf in die 2011 Liedjieskryfkompetisie wat deur die ISC Nashville TN aangebied word. Die liedjie het deurgedring tot die Top 20 lys van liedjies -

vanuit 16 000 inskrywings in dié kategorie en het ‘n ere-erkenning gekry tydens die kompetisie.

SOSIALE MEDIA

Bobby se Facebook Blad:www.facebook.com/bobby.van.jaarsveld

Bobby’s Twitter Page:@bobbyvjaarsveld

Bobby se Webblad:www.bobbyvanjaarsveld.co.za waar al sy besonderhede en aktiwiteite aangeteken word

+217 000 aanhangers(aangeteken Sep 2014)

+132 400 aanhangers (aangeteken Sep 2014)

Page 5: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

04B O B B Y V A N J A A R S V E L D

HOOGTEPUNTE

Mei 2010 > Bobby ontmoet vir Nelson Mandela saam met ‘n paar van die SAMA Toekenning Wenners.

Aug 2010 > Bobby sing die Nasionale Volkslied voor ‘n skare van 90 000 by die eerste internasionale rugbytoets wat by Soccer City in Soweto gehou was (SA teen NZ)

Aug 2012 > Bobby het die voorreg gehad om na Michael W Smith se vertoning by Moreleta Kerk gaan kyk en dit was great! Hy was ook baie bevoorreg om hom te ontmoet en saam met hom en sy gesin te eet.

Gestem as die ‘Cosmopolitan Sexiest Man’ deur die publiek

2011Aandeelhouer by Sportsmax Supplements

2013

2010 2010

2012

Page 6: BOBBY VAN JAARSVELD · LIEFLING sal desember 2014 by Monte Casino se Teatro speel. Dit sal die eerste afrikaanse teater stuk wees om ooit in hierdie teater aangebied te word. DROOMKIND,

“My grootste droom is om ‘n Engelse album op

te neem wat internasionaal versprei kan word.

Meeste van my Afrikaanse liedjies wat ek self

geskryf is gebore as Engelse liedjies en dan

vertaal ek in Afrikaans. Ek glo en vertrou dat

hierdie droom nog waar gaan word”

BOBBY VAN JAARSVELD