Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
18 -24 Feb 2018
Erediens 10:00
BULLETIN BULLETINBergsigBergsig
Kom sluit aan by hierdie entoesiastiese span! Kontak Lindie Lötter 082 325 0627.
Sat 3 Mrt08:00
BASAARLYSTE by die kerkdeure & kerkkantoor
beskikbaar. Maak ‘n donasie en raak betrokke. Vul dit asb in.
Elke item maak ‘n verskil.
Alternatief 08:30
Deurkollekte: Spes. kol. Instandhouding
Teks: Psalm 100Tema: Wat bring ons
na die erediens?
Ons benodig dringend NOG persone om te help.
Ds Hannes PretoriusPraise & Worship
#ignite 19:00
LYDENSWEEK 1
Kruisdiens 18:00Ds Hannes Pretorius
Deurkollekte: Spes. kol. Instandhouding
Om 'n Geloofsgelofte-offer vir wêreldsending (plaaslik tot aan die uithoeke van die wêreld) te maak is 'n stuk geloofspad wat ons as gemeente biddend saam met God loop. Oor jare het die Here ons telkens verras en geseën met die nodige middele sodat ons sendelinge kon uitstuur en projekte
kon aanpak om mense met die Goeie Nuus – die evangelie – te kon bedien. Vanweë beperkte middele kan baie van die behoeftes op die sendingvelde eenvoudig net nie aangespreek word nie. Bid asb saam dat daar genoegsame beloftes gemaak sal word, sodat die werk waartoe God ons geroep het, gedoen sal kan word. Vanjaar mik ons na beloftes van méér as R700 000 sodat die steeds toenemende behoeftes aangespreek kan word.
Hernuwing van GGO’s op 25 Feb 2018
GGOGGOGGO
Teks: Psalm 100Tema: Wat bring ons
na die erediens?
#bergsigjeug#kleuterkerk (3-6jr) 08:30#kinderkerk (Gr1-7) 08:30#ignite (tieners) 19:00 ná Kruisdiens#jongvolwassenes (18-25) - kontak Suzette
Alida Viljoen, Groenkloof 216; André en Anita Cornelissen, Genevafontein 59; Annatjie Venter, Nederburghln 24; Brian Starke, Proteasingel 33, Groenkloof; Cecil van Zyl, Tuiniqua 15/3; CJ Bothma, Stevenstr 12; Danie Gouws, Tuiniqua; Dirk Louw, Melbourne w/s 39; Elize Colton, De Miststr 4; Fred Fourie, Witgatstr 7, Groenkloof Glen; Gertruida van der Bank, Tuiniqua; Gregory Gregg, Vierdestr 32; Gré Zonnensteyn, Blue Mountain - Haven; Hannes Venter, Bosduifstr 9; Jan Combrink, Glenheath 18;Jan du Preez, Boekenhout 3A; Jan Kritzinger, Tuiniqua Versorg.; Jimmy Rademeyer, Genevafontein 1; Johanna du Preez, Boekenhout 3A; Johanna Penz, Tuiniqua 14/2; Johannes Muller, Doppruimstr 12; Kobus Esterhuizen, Arthur Bleksleystr 20; Letitia Beukes, Akasiastr 27; Lucas Fourie, Fairview Gardens 26; Maggie Nieuhoff, Ericasingel 12; Marianne Coetzee, Meyerstr 93; Marie Jacobs, Oesterln 1; Marietjie Vermaak, Parakietstr 22; Michélle Jones, Arthur Bleksley 7A; Noppy Storm, Genevafontein w/s; Otto van Vuuren, Rondezvous Cottages 21; Rayvin Rademeyer, Bosduifstr 45; Reinette du Toit, Tulbachstr 5; Richard van Tonder, Tuiniqua 18/3 ; Rina Müller, Moth Cottages 18, Roelie Weideman, Tarentaalstr 2; Sally Martin, Derdestr 23; Sarel Theron, Stevenstr 27; Trudie Gerber, Boekenhoutstr 18.
Siekes in die gemeente (a-z) Dra mekaar se laste en bid vir mekaar - Gal 6:28.
Seënwense aan díe senior lidmate 80 jaar en ouer wat hierdie week verjaar
Hartlik geluk aan die volgende persone wat hierdie week verjaar:
Lief & Leed Ons innige meegevoel met:- Wollie Wolmarans van Fraaiuitsigno 8, wie se broer oorlede is.- Lana Barnard, Gariep Close 2, Kraaibosch, wie se egmaat, Deon, oorlede is.- Ds Constant Steyn, oud-leraar van die gemeente, is Woensdag op ouderdom 88 oorlede. Ons innige meegevoel ook met sy vrou, Belia, en kinders.
Sondag 18 Februarie Neil Erasmus, Mannstr 63; Kruger Liebenberg, Mimosalaan 4; Jo-Anne May, Hoogstr 23; Daniël Pretorius, Stevenstr 37; Cecile Snyman, Uitsigstr 7; Willie van Wyk, Meyerstr 176.Maandag 19 Februarie Bossie Knoetze, Berghaansingel 4; Pat Nel, Patrysstr 8; Janine Schoonraad, Victor Smithsingel 31; Johan Smit, Earls Court 224; Hein Terblanche, Standerstr 41; Marina van Aswegen, Proteastr 16; Carlo van den Berg, Charlesstr 2; Wilma Venter, Entstr 5; Elona Venter, Grysbokweg 3.Dinsdag 20 Februarie Johan Coomans, Parakietstr 33; Robbie de Jongh, Hamlet Close 16; Marisa du Plessis, Dennegeurlaan 43; Leané Esterhuizen, Stockenstromstr 51; Sandra Lamprecht, Boekenhoutstr 5; Rikus Swart, Hopsrylaan 18.Woensdag 21 Februarie Daniel Botha, A J Werthstr 18; AJ Janse van Rensburg, Tarentaalst 42; Alice Nigrini, Janron 13; Sarie Notley, Bokmakieriestr 26; Reuben Pieters, De Vosstr 4; Christa Reyneke, Heriotlaan 39; Marda Smit, Kandelaarstr 7.Donderdag 22 Februarie Stella Bosch, Heather Heights 36; Sonja Brink, Sendeling – Nederland; Trevor Ellis, Berghaanlaan 7; Dirk Nell, Heriotlaan 40; Johann Reinhardt, Mannstr 96; Danie Steyl, Camelotstr 5.Vrydag 23 Februarie Elize Engelbrecht, Erikasingel 3; Marlene Faure, Meadestr 69;Marius Nel, Lamprechtstr. 16; Karen Purcocks, Biesielaan 21. Saterdag 24 Februarie Whitey Jordaan, Katse Close 17; Elsie Müller, Standerstr 56; Anja Olivier, Melody Lane; Johan Oosthuizen, Adderleystr 9A; Almero van Niekerk, Sewendelaan 891; Adriaan van Zyl, Serpentine Close 7.
Sondag 18 Februarie: Japie Pienaar, Akasiastr 46. Dinsdag 20 Februarie: Margie Ackermann, Bokmakieriestr 31; Hester Pretorius, Genevafontein 16; Hanna Sanders, Loeriestr 15.Woensdag 21 Februarie: Gwen Linde, Groenkloof Versorging.
koffie/tee, met aarbeikonfyt & room skon
Kaartjies by die kerkkantoor slegs tot 6 Mrt. Ons vertrek saam om 10:00 vanaf die kerk. Vervoer beskikbaar - gee jou naam deur asb. Kontak asb
die kerkkantoor indien jy ekstra sitplek in jou motor beskikbaar het.
Uitstappie na Redberry aarbeiplaasSenior Tee
skuif na Di 13 Mrt 10:30
N.B. Tee skuif vanaf Do 8 Mrt. “Redberry Farm” is geleë in Geelhoutboom naby die lughawe (R404)
R40pp
Jy word hartlik uitgenooi om gesellig oor 'n koppie tee of
koffie saam te kuier op die gras tussen ons
oggend-eredienste & voor die Kruisdiens.
Beskikbaar by die kerkkantoor, kerkdeure en opons facebook- en webblad.
Groenkloofdamesbybelstudiegroep
Dames wat belangstel, kontak gerus vir
Nora de Wit 082 375 3060
MiKITI BASAARKoffie-Tee- & Koektafel
Ontbyt, Witolifante,
Pannekoek,
Potjiekos, Kerrie- en rys
Poeding, Worsbroodjies
Groente & Vrugte
Kinderspeelarea, Tombola Lekkers & koeldrank,
Beskuit, Brood, gebak
Konfyt, Plante
Kleinkoekies, Koeksisters
Groot Koeke, Terte
Handwerk, “Boutique” klere
Wil jy betrokke raak, maar weet nie waar nie?Het jy enige navrae? Kontak ‘n konvenor gerus en bied jou hulp aan. KonvenorsĬ ÑÑÔŎŒ ĖMŌŇ Hanlie O82 771 7300 [email protected]
Groente & Vrugte Hanlie O82 771 7300 [email protected]
Kleuter Fliek aand Elsje O79 492 2931 [email protected]
Kinderspeelarea -Jeug Suzette O82 961 2004 [email protected]
Lekkers & koeldrank
Kinder/ Kleuterkerk Jani O79 507 1400 [email protected]
Hande Spa - kinderkerk Natasha O82 497 6560 [email protected]
Beskuit, Brood, Konfyt Zelda O79 510 7232 [email protected]
Teetafel Elsia O83 227 2766 [email protected]
Ontbyt Charl 083 556 0214 [email protected]
Witolifant John O82 626 0203 [email protected]
Potjiekos, kerrie & rys Cedric O72 237 7355 [email protected]
Plante Carina O82 371 7986 [email protected]
Poeding Suzaan O83 409 3020 [email protected]
Malinda O82 698 6975 [email protected]
Worsbroodjies Grobbie O82 952 8781
Aarbei & Roomys bar Andi O82 566 1239 [email protected]
Pannekoek Babie O81 063 9777
Kleinkoekies, Terte,
Koeksister, Groot KoekeRika O83 629 3419 [email protected]
Handwerk Anelia O82 826 8259 [email protected]
Koördineerders Lindie O82 325 0627 [email protected]
Ds. Hannes O84 456 0401 [email protected]
Ds. Anton O83 286 3292 [email protected]
Kerkantoor 044 871 1338 Ma-Vry 08:00-13:00
Algemeen Martie [email protected]
Finansies Marina [email protected]
Bemarking Wilna [email protected]
Koster Gerrie O74 865 4609 [email protected]
Afloskoster Tommie O82 571 3109 [email protected]
Indien jy wil inskakel / donasies maak, vul asb die vorm in en besorg terug aan die kerkkantoor / plaas in die kollektebord. Gee items asb af
by die kerkkantoor / plaas in houer by die kerkingang teen 24 Feb.
Pannekoek: kom help bak asook bestanddele (olie, koekmeel, boksmelk) Ontbyt: bestanddele (eiers, spek) Poeding: help aanmaak, hou dit
in jou yskas, help bedien en ook bestanddele (jellie, kondensmelk, idealmelk en boksmelk) Koeke, kleinkoekies, terte, ens. bak Voorbereiding van Worsbroodjies,
Sosaties & Potjiekos
Naam & Van:
Epos:
Sel /Tel:
KONTANT BYDRAE:
Indien jy elektronies betaal (EFT), gebruik asb BASAAR as verwysing
Kan jy enige ITEMS / BESTANDDELE / ‘n kontant DONASIE skenk?
Omkring asb, vul jou info in & gee terug.
Skakel ASB in by ‘n tafel. .Ons het JOU hulp DRINGEND nodig
Lys van konvenors in Bulletin - kontak hul asb direk indien nodig.
Koördineerder: Lindie Lötter (082 325 0627)
Beskuit / brood bak Kerrie-en-rys benodig
maalvleis Handwerk Gebruikte “boetiek” klere Konfyte, Koeldrank Koeksisters Groente & vrugte verskaf Hande-spa Wit olifant - skoon,
bruikbare items Gebruikte sitkamermeubels /
dekor items (gee jou reswaarde)
________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
M ik i tiMM
Siikk ii ttii
AAABAAA RRAAB S RAAAASBB SS RR3 Mrt 08:00
Ons benodig gewillige hande & donasies
KINDERTAFEL: chips, LEKKERS!!
fudge, cupcakes en ander eetgoed
KINDERSPELETJIES:Ons benodig SKEERROOM,
OU KUSSINGS (enige grootte),
SPRINGMIELIE-PITTE, geskenkies en
oulike items vir die TOMBOLATAFEL
Ons benodig gewillige hande & donasies
Lekker pryse om te wen!!
Hou ons fecebook en webblad dop vir inskrywings
WENNERS WORD AANGEKONDIG OM 11:00 BY DIE BASAAR TEETUIN
Verskaf asb / skryf agter op: jou naam & van, kontaknommer en ouderdom. (volwassenes- gee net so min of meer ‘n aanduiding van jou ouderdomsgroep ?!)
SLUITINGSDATUM:
handig asb teen 27 Feb in
by die kerkkantoor (voor
13:00) / kinders kan reeds
So 25 Feb dit by die
kleuterkerk, kinderkerk of
#ignite ingee.
Jou inskrywing moet uitbeeld: Wat is vir jou baie lekker /
wat sien jy raak & wat beleef jy by ons GROOT MiKiTi basaar?
MiKiTi TEKEN-wedstryd
- énige ouderdom kan inskryf
- gebruik énige medium
- eie ontwerp of selfs ‘n vrolike
inkleurprent
- A4 bladsy grootte
- slegs R10 per inskrywing
- énige ouderdom kan inskryf
- slegs R10 per inskrywing
- duidelike fotos van die 3 Mrt
BASAAR met goeie resolusie nodig
- Epos fotos asb na Wilna by
(ten minste 2MB grootte) / lewer af af
by die kerkkantoor (jumbo)
MiKiTi foto-wedstryd
GROOT MiKiTi wedstrydE
WENNERS WORD AANGEKONDIG OP 11 MRT TYDENS DIE EREDIENS
SLUITINGSDATUM:
moet 7 Mrt by
die kerkkantoor
wees
1
2
Spesiale kunsuitstalling tydens Basaar
beskikbaar by die kerkkantoor Kaartjies:(044 871 1338) en gasvrouens. Slegs 130 kaartjies beskikbaar!!“Movie-night” vir kleingoed
Vry 2 Mrt Tyd 19:00 Prys: R160 pp
Kinderoppasdiens tydens die Seekos-ete Kinders 3-13 jaar. R30/kind. Met koeldrank, springmielies, DVD en .“ ”doghot
Vry 2 Mrt 18:45 in die Jeuglokaal
”“kidz movie-aand
Kaartjies & besprekings by die kerkkantoorNavrae: Elsjé van Eeden 079 492 2931
HANDWERKOns soek dringend enige handwerk items, bv serpe, handsakke, kopbande, bandanas, baba-items, dekor, ens.
Ons beoog om ‘n gesellige SIT- en KUIERAREA
in die saal te skep tydens die basaar. Ons benodig oorbodige SITKAMER
meubels, banke, matte, koffietafels, los kussings en ander dekor-items wat dan
vir jou verkoop sal word. .
Kom kuier saam tydens die BASAAR... en koop die items waarvan jy hou!!
!!
Verskaf jou prys (reswaarde) vir die items. Ons reël vervoer vir dít wat jy wil verkoop.
Gee asb af by die kerkkantoor
Besonderse Boutique Vintage
VINTAGE BOUTIQUE
Skenk asb jou pragtige klere, skoene, verlede seisoen se krale,
handsakke & ander bykomstighede, asook oulike kinderklere.
Ons benodig dringend steeds baie kitspoedings en bokse vla, asook persone wat poeding kan aanmaak en Vrydagaand in hul yskaste kan plaas. Bring dit asb Sat om 07:45 na die kerkkombuis toe. Daar is ook bestanddele beskikbaar by die kerkkantoor.
POEDINGTAFEL
Vir skenkings van beskuit of brood -
kontak asb vir Zelda(079 510 7232)
Ons benodig donasies van maalvleis vir die kerrie-en-
rys tafel asb. Kontak vir Cedric (O72 237 7355)
vet
KiNdEr
PrEt !!
vet
KiNdEr
PrEt !! Heerlike lekkers, eet- en drinkgoed vir almal!
Wen ‘n lam!Slegs R20 / kaartjie
Trekking Sat 3 Mrt om 12:00 in die teetuin - jy MOET daar wees om te kwaliseer!
Staan ‘n kans om 1 (van 2) verwerkte
lammers te kry
Inskrywingsvorms by die kerkkantoor. VRAAG: Wie het gesê: "Spys het uit die eter uitgegaan, en soetigheid uit die sterke"?
Koskas: ons benodig dringend hierdie spesifieke items
Pasta, soppoeier, blikkies vis, 2-min noodles, hawermout, olie, toiletpapier, soja mince.
BAIE DANKIE by voorbaat vir elkeen se ondersteuning. Kom ons vat hande en maak weereens van hierdie basaar 'n reuse-sukses!
Ouerskapreeks met Johan Smith
Immergewilde Johan Smith van VitaAmp is weer aan die woord met ons jaarlikse OUERSKAPREEKS. Ma 5 - Do 8 Maart om 18:00. Tema: OORVLOED IN JOU GESIN
“LUCKY PACKETS”Ons benodig chips, lekkers en ander eetgoed vir ons kinderarea. Ons KINDERKERK maak ook LUCKY
PACKETS en benodig veral bruinpapier- en plastiese sakkies en versierings daarvoor. Die TOMBOLATAFEL
benodig ook oulike items om as pryse uit te gee.
BASAARKAARTJIES is reeds te koop by die kerkkantoor. Kaart fasiliteit is beskikbaar
Ons weeklikse BULLETIN is Sondae by die kerkdeure, asook Vrydae op ons web- en facebookblad beskikbaar.
Indien jy wil , inskakel by NG George-Bergsig gemeentekontak gerus die kerkkantoor / vul ‘n nuwe lidmaat vorm
in.
Gemeente en ADMIN ALGEMENE INLIGTING
Ds. Charl du Plessis: 044 871 1379, 083 286 3291 Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 044 873 5413, 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899Suzette Luwes (Jeug): 082 961 2004
BANK INFO: NGK George-Bergsig BANK: ABSA , TAKKODE: 632 005,
REK NO: 890 580 009VERWYSING: Van & waarvoor
Dankofferkoeverte by kerkdeure & kerkkantoor
| |KERKKANTOOR: Ma-Vry 08:00- 13:00 TEL: 044 871 1338 EPOS: [email protected]| |FAKS: 044 871 4969 FACEBOOK: NG George-Bergsig WEBBLAD: www.george-bergsig.co.za
Neem gerus ‘n BERGSIG INLIGTINGSPAKKET (própvol inligting) en 2018 KALENDERSondae by die kerkdeure en op die verhoog.
In geval van LIEF & LEED (die aankoms van ‘n baba, siekte, trauma of dood in die gesin) of enige ander kwelling, tree gerus
in verbinding met jou leraar of skakel die kerkkantoor. Om ‘n afspraak of hospitaalbesoek te reël, skakel gerus die leraars direk.
Kontak asb die kerkkantoor of besoek ons web- en
facebookblad vir meer inligting oor ons gemeente en aktiwiteite.
Di 20 Feb Alpha 2018 - 2 18:30 So 25 Feb Hernuwing van GGO (Geloofsgelofte-offer)Ma 26 Feb Kerkraadsvergadering 17:30Di 27 Feb Alpha 2018 - 3 18:30 Vr 2 Mrt Seekos-ete 19:00 met kinderoppasdiensSat 3 Mrt GROOT MiKiTi Basaar 08:00
Dagboek & Eredienstye
Geurige, van die walle van die PITLOSE ROSYNE Oranjerivier word by Bergsig verkoop vir R20/400g.
* Ons bid vir reën in SA veral vir die areas wat swaar geteister word deur die aanhoudende droogte.
* Politieke situasie in ons land * Basaarreëlings* Alpha-kursus * Inkonteks: Suid-Afrika
Sake vir voorbidding Gebedsgeleenthede
* Dinsdae 17:30 in die Gebedskapel
Donderdae 06:00 in *die kerksaal
Ons is dringend op soek na:MUSIKANTE: Tans gebruik ons 2 verskillende musiekbegeleidings- groepe tydens die Alternatiewe diens. Ons is dringend op soek na klawerbord- en instrumentspelers asook sangers vir die gewone- en Alternatiewe eredienste. Kontak asb vir ds Anton Louw.
KOFFIE-SKINK KOÖRDINEERDER: word dringend benodig vir die Kruisdiens. Kontak asb vir Suzette Luwes.
Erediensbediening
Ons begin binnekort om ons eredienste lewendig uit te saai na Groenkloof Aftree-oord, en moontlik ook na ander aftree-oorde in ons gemeente. Om dit te kan doen, benodig ons ‘n goeie “Android slimfoon”. As daar iemand is wat onlangs opgegradeer het, en nou ‘n foon beskikbaar het en dit wil skenk, bring dit asb na die kerkkantoor.
Selfoon benodig vir uitsaai van eredienste