5
“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!” GEAGTE OUERS Sterkte vir die NWU-Prestige-sportreeks wedstryde wat Vrydag en Saterdag tuis teen Hoërskool Oosterlig plaasvind. Maandag en Dinsdag is ons sterkste kompetisie in die groepwedstryde teen Hoërskool Montana. Die skool sluit Dinsdag om 13:00 sodat almal genoeg tyd het vir die wedstryde. Baie geluk aan al die atlete wat NW-kleure verwerf het. Voorspoed vir die SA’s. Die skool sluit Vrydag 20 Maart om 10:00. Onthou dat vakansiereëlings nie ’n verskoning is om toetse te mis nie. Ons kan ook nie dat leerders op ander tye hulle toetse skryf nie. Rakende die Corona-virus: Verskeie medici beklemtoon die belangrikheid van kalm en professionele hantering van die situasie. Ons is baie besorg oor ons leerders se welstand. Ons skool is tans ‘n baie lae risiko, maar ons versoek ouers en leerders om baie klem te lê op persoonlike higiëne (gereeld hande was, vermy persoonlike kontak, gesamentlike gebruik van handdoeke, sporttoerusting ensovoorts). Vir meer inligting besoek gerus die volgende webblad http://www.nwu.ac.za/coronavirus. Die simptome is soos gewone griep, besoek as voorsorg ‘n geneesheer sodra die simptome ontstaan. Gimmie-groete RA Oosthuizen 13 Maart 2020 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9 Maandag 16 Maart NWU-Prestige-sportreeks: Montana (tuis) Dinsdag 17 Maart NWU-Prestige-sportreeks: Montana (tuis) Woensdag 18 Maart Atletiek: SA-hoërskole (Germiston) Donderdag 19 Maart Atletiek: SA-hoërskole (Germiston) Vrydag 20 Maart Skool sluit Atletiek: SA-hoërskole (Germiston) Saterdag 21 Maart Atletiek: SA-hoërskole (Germiston) DAGBOEK

DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

GEAGTE OUERS

Sterkte vir die NWU-Prestige-sportreeks

wedstryde wat Vrydag en Saterdag tuis teen

Hoërskool Oosterlig plaasvind.

Maandag en Dinsdag is ons sterkste

kompetisie in die groepwedstryde teen

Hoërskool Montana. Die skool sluit Dinsdag

om 13:00 sodat almal genoeg tyd het vir die

wedstryde.

Baie geluk aan al die atlete wat NW-kleure

verwerf het. Voorspoed vir die SA’s.

Die skool sluit Vrydag 20 Maart om 10:00.

Onthou dat vakansiereëlings nie ’n

verskoning is om toetse te mis nie. Ons kan

ook nie dat leerders op ander tye hulle toetse

skryf nie.

Rakende die Corona-virus: Verskeie medici

beklemtoon die belangrikheid van kalm en

professionele hantering van die situasie. Ons

is baie besorg oor ons leerders se welstand.

Ons skool is tans ‘n baie lae risiko, maar ons

versoek ouers en leerders om baie klem te lê

op persoonlike higiëne (gereeld hande was,

vermy persoonlike kontak, gesamentlike

gebruik van handdoeke, sporttoerusting

ensovoorts).

Vir meer inligting besoek gerus die volgende

webblad http://www.nwu.ac.za/coronavirus.

Die simptome is soos gewone griep, besoek

as voorsorg ‘n geneesheer sodra die

simptome ontstaan.

Gimmie-groete

RA Oosthuizen

13 Maart 2020

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 9

Maandag 16 Maart

NWU-Prestige-sportreeks: Montana (tuis)

Dinsdag 17 Maart

NWU-Prestige-sportreeks: Montana (tuis)

Woensdag 18 Maart

Atletiek: SA-hoërskole (Germiston)

Donderdag 19 Maart

Atletiek: SA-hoërskole (Germiston)

Vrydag 20 Maart

Skool sluit

Atletiek: SA-hoërskole (Germiston)

Saterdag 21 Maart

Atletiek: SA-hoërskole (Germiston)

DAGBOEK

Page 2: DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

Die afgelope naweek se NWU-Prestige-sportreeks teen Die Anker se uitslae was as volg:

Tennis

Span Uitslag

Juniors 56-7

Seniors 59-4

Rugby

Span Uitslag

o/14A 5-24

o/14B 7-24

o/15A 0-50

o/15B 0-50

o/16A 0-51

o/16B 0-55

3de 14-26

2de 5-35

1ste 14-27

Netbal

Span Uitslag

o/14A 15-11

o/14B 14-7

o/15A 7-15

o/15B 8-2

o/16A 17-12

o/16B 18-14

o/17A 32-7

o/17B Geen

2de 24-8

1ste 14-8

Seunshokkie

Span Uitslag

o/16A 9-0

1stes 9-0

Dogtershokkie

Span Uitslag

o/14A 4-0

o/14B 0-3

o/15A 4-0

o/15B 7-0

o/16A 4-2

o/16B 0-3

2de 2-1

1ste 4-1

NWU-PRESTIGE-SPORTREEKS

UITSLAE TEEN DIE ANKER

Gimmies se swemmers is die wenners van

die Noordwes-skolekampioenskappe!

Die seuns is algehele wenners (van hoër- en

laerskole) en die meisies algeheel vierde (van

hoër- en laerskole).

Baie geluk aan elke swemmer wat die

naweek sy/haar beste gegee het. Ons is trots

op julle.

John Thomas Botha 2de – 200m vryslag

(o/14) 3de – 400m vryslag 3de – 50m vryslag 3de – 100m vlinderslag

Joël Kriek 1ste – 200m vryslag

(o/14) 1ste – 100m rugslag 1ste – 50m vlinderslag 1ste – 100m vlinderslag 1ste – 200m IM 1ste – 200m rugslag 2de – 50m rugslag 3de – 400m IM

Janco Uys 2de – 50m borsslag

(o/15) 3de – 100m borsslag 3de – 200m borsslag

Tiaan Rossouw 1ste – 100m rugslag

(o/15) 1ste – 50m vryslag 1ste – 20m borsslag 1ste – 100m vryslag 3de – 50m vlinderslag

Jack Cameron 2de – 100m vryslag

(o/16) 3de – 100m vlinderslag 3de – 50m vryslag 3de – 50m borsslag

Micha Kriek (o/17) 2de – 100m vryslag

Juandré Uys 1ste – 50m borsslag

(o/17) 1ste – 100m borsslag 1ste – 200m borsslag

Reynard Rossouw 1ste – 50m vlinderslag

(o/17) 1ste – 50m vryslag

William Slaughter 1ste – 50m rugslag

(o/18) 1ste – 100m vryslag 1ste – 100m rugslag 2de – 50m vryslag 2de – 100m vlinderslag 2de – 200m vryslag 3de – 50m vlinderslag

Theo Ferreira 1ste – 50m vlinderslag

(o/18) 1ste – 100m vlinderslag 1ste – 200m vryslag 1ste – 200m IM 3de – 50m vryslag 3de – 400m vryslag

SWEM

Page 3: DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

NWU-Prestige-sportreeks wedstryde vind op

Vrydag 13 Maart en Saterdag 14 Maart teen

Hoërskool Oosterlig plaas. Die wedstryd-

bepalings is as volg:

Vrydag 13 Maart

Seunshokkie

Tyd A-astro 14:30 o/16A

15:45 1stes

Tennis: 14:30 by Gimmies-tennisbane

Saterdag 14 Maart

Rugby

Tyd A-veld Tyd B-veld 08:00 o/14A 08:00 o/15B

09:00 2des 09:00 o/16B

10:00 o/15A 10:00 o/14B

11:10 o/16A 11:00 3des

12:20 1stes

Netbal

Tyd Baan 1 Baan 2 Baan 3 08:30 o/17B o/16B o/14A

09:05 o/17A o/15B o/14B

09:40 2de o/15A o/16A

10:15 1stes

Dogtershokkie

Tyd A-astro B-astro 08:00 o/14A o/15B

09:10 o/16A o/16B

10:15 o/15A o/14B

11:30 1stes 2des

Baie geluk aan Mari-Louise van Zyl wat

tydens die Vrystaat Pro Kennex-toernooi in

Bloemfontein puik presteer en Gimmies se

naam hoog gehou het!

Mari-Louise wen die o/16-finaal se enkel- en

dubbelspel.

TENNIS

NWU-PRESTIGE-SPORTREEKS

TEEN OOSTERLIG

Sumé du Preez 2de – 200m rugslag

(o/14) 3de – 100m rugslag 3de – 200m vryslag

Alexia Delicado 1ste – 50m vlinderslag

(o/14) 1ste – 50m vryslag 1ste – 50m rugslag 2de – 200m vryslag 2de – 200m IM

Tumé van Niekerk 1ste – 50m borsslag

(o/14) 2de – 100m vryslag 3de – 100m borsslag

Chazel Orton 1ste – 100m vryslag

(o/16) 1ste – 100m vlinderslag 1ste – 100m borsslag 1ste – 200m vryslag 1ste – 200m rugslag 1ste – 200m IM 1ste – 200m IM 1ste – 400m IM

Page 4: DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”

NWU-Prestige-sportreeks wedstryde vind op

Maandag 16 Maart en Dinsdag 17 Maart teen

Hoërskool Montana plaas. Die

wedstrydbepalings is as volg:

Maandag 16 Maart

Seunshokkie

Tyd A-astro

13:25 o/14A

14:10 o/16A

15:15 1stes

Tennis: 14:30 by Gimmies-tennisbane

Dinsdag 17 Maart

Rugby

Tyd A-veld Tyd B-veld

14:00 2des 14:00 o/14A

15:00 o/16A 15:00 o/15A

16:10 1ste 16:00 3des

Tyd C-veld

14:00 o/16B

15:00 o/14B

16:00 o/15B

Netbal

Tyd Baan 1 Baan 2 Baan 3 14:30 o/17B o/16B o/14A

15:05 o/17A o/15B o/14B

15:40 2des o/15A o/16A

16:15 1stes

Dogtershokkie

Tyd A-astro B-astro 14:00 o/14A 2des

15:05 o/15A o/14B

16:10 1stes o/16A

Tyd Gimmie-A

15:00 o/16B

16:10 o/15B

NWU-PRESTIGE-SPORTREEKS

TEEN MONTANA

Baie geluk aan Marinus Laufs wat tydens die

AMMA-vegkampioenskappe (alpha MMA) ’n

goue medalje verower het.

Die geveg word Saterdag 14 Maart tussen

13:00 en 15:00 op kanaal 251 uitgesaai.

BUITESPORT

Page 5: DAGBOEK - gimmies.co.za · 3de – 50m vlinderslag Jack Cameron 2de –100m vryslag (o/16) 3de –100m vlinderslag 3de –50m vryslag 3de – 50m borsslag Micha Kriek 2de (o/17) –100m

“Dis ʼn FEES om ʼn GIMMIE te wees!”