5
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18 DATUMS (Feb 2018/Mrt 2018) Sterkte aan ons atlete wat Saterdag aan die Noord-Vrystaatkampioenskappe gaan deelneem, ons is trots op elke atleet. Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid vir al die moeite wat hulle gedoen het met my verjaarsdag verlede week. Dit was ‘n dag wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie. Ons het nog ouers wat ons personeel laat in die aande baie lastig val met vrae oor watter huiswerk en sportspanne. Ons vra weer mooi om asseblief die personeel ook privaatheid te gee en hulle nie laat in die aande te pla nie. Ons as personeel loop so dikwels deur onder kritiek, maar daar is tog ouers wat waardeer wat ons personeel doen. Ons het soveel waardering vir ouers soos die skrywer van hierdie brief: Goeie naand. Ek het nie woorde om dankie te sê vir vandag nie. Die ondersteuning wat my kind van julle gekry het is prysenswaardig. Baie dankie vir ‘n menslike hart. Dankie vir die wyse waarop julle die krisis hanteer het. Dit gee ‘n mammahart soveel vrede om te weet haar kind word regtig raakgesien en na omgesien. Ek weet dis nie net my kind nie, maar dat elke kind saakmaak. Baie dankie vir die voorreg om deel te wees van julle skool. Groete ......... My wens is dat elke ouers besef dat ons regtig in die belang van elke kind in die skool optree. 26 DAG 2 27 DAG 3 28 DAG 4 Omgeegroep om 7:15 01 DAG 5 02 DAG 6 03 MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG BAIE DANKIE AAN ONS BESORGDE OUER WAT DIE TONNEL WAARDEUR ONS KINDERS SKOOL TOE STAP NETJIES EN SKOON HOU. ONS WAARDEER DIT OPREG! VERKEERSBALKIES Hier is verkeersbalkies beskikbaar by die kantoor @ R 60 ‘n balkie. Al die graad 6 leerders wat ‘n verkeersleier is, mag ‘n balkie kom koop.

VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18

DATUMS (Feb 2018/Mrt 2018)

Sterkte aan ons atlete wat Saterdag aan die Noord-Vrystaatkampioenskappe gaan deelneem, ons is trots op elke atleet.

Dankie aan elke ouer, leerder en personeellid vir al die moeite wat hulle gedoen het met my verjaarsdag verlede week. Dit was ‘n

dag wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie.

Ons het nog ouers wat ons personeel laat in die aande baie lastig val met vrae oor watter huiswerk en sportspanne. Ons vra weer

mooi om asseblief die personeel ook privaatheid te gee en hulle nie laat in die aande te pla nie.

Ons as personeel loop so dikwels deur onder kritiek, maar daar is tog ouers wat waardeer wat ons personeel doen. Ons het soveel

waardering vir ouers soos die skrywer van hierdie brief:

Goeie naand.

Ek het nie woorde om dankie te sê vir vandag nie. Die ondersteuning wat my kind van julle gekry het is prysenswaardig. Baie dankie

vir ‘n menslike hart. Dankie vir die wyse waarop julle die krisis hanteer het. Dit gee ‘n mammahart soveel vrede om te weet haar

kind word regtig raakgesien en na omgesien. Ek weet dis nie net my kind nie, maar dat elke kind saakmaak. Baie dankie vir die

voorreg om deel te wees van julle skool.

Groete .........

My wens is dat elke ouers besef dat ons regtig in die belang van elke kind in die skool optree.

26

DAG 2

27

DAG 3

28

DAG 4

Omgeegroep

om 7:15

01

DAG 5

02

DAG 6

03

MA

AN

DA

G

DIN

SD

AG

WO

EN

SD

AG

DO

ND

ER

DA

G

VR

YD

AG

SA

TE

RD

AG

BAIE DANKIE AAN ONS

BESORGDE OUER WAT DIE

TONNEL WAARDEUR ONS

KINDERS SKOOL TOE STAP

NETJIES EN SKOON HOU.

ONS WAARDEER

DIT OPREG!

VERKEERSBALKIES

Hier is verkeersbalkies

beskikbaar by die kantoor

@ R 60 ‘n balkie. Al die

graad 6 leerders wat ‘n

verkeersleier is, mag ‘n

balkie kom koop.

Page 2: VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18

SWEM

Baie geluk aan al ons swemmers wat deelgeneem het aan die Noord-Vrystaat gala op 12 & 13 Februarie in Sasolburg. Kroonheuwel het algeheel 2de geeindig in die Noord-Vrystaat. Ons is baie trots op elkeen van julle. Baie dankie vir elke ouer se goeie gesindheid en vriendelikheid. Dit word opreg waardeer.

50 m BOSSLAG uitslae Dogters o/9 Ane Snyders 1ste 58.04 Dogters o/10 Leandre Voigt 1ste 50.83 Dogters o/11 Nika Terre’Blache 4de 53.04 Dogters o/12 Imari Voigt 1ste 47.38 Annika Serfontein 4de 59.68 Seuns o/12 David Doubell 2de 51.21 Dogters o/13 Zanri de Witt 2de 44.00 Seuns o/13 Adrian le Roux 2de 39.44 HJ Knepscheld 3de 40.01 100m VRYSLAG uitslae Dogters o/12 Imari Voigt 1ste 1.19.85 Seuns o/13 HJ Knepscheld 2de 1.12.93 Adrian le Roux 3de 1.12.99 200 m BORSSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Mia Jonker 3de 4.36.67 Seuns 9-14jaar HJ Knepscheld 1ste 3.19.73 Adrian le Roux 2de 3.19.84 50m RUGSLAG uitslae Dogters o/9 Ane Snyders 3de 53.86 Seuns o/9 Wian Pienaar 4de 58.85 Dogters o/9 Leandre Voigt 1ste 49.17 Dogters o/11 Nika Terre’Blache 4de 51.15 Dogters o/12 Imari Voigt 3de 47.71 Annika Serfontein 4de 51.44 Seuns o/12 Adrian le Roux 1ste 39.11 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters o/10 Kroonheuwel 3de Mia Jonker, Wilona Erasmus, Jo-Anne Knepscheld, Delinda Serfontein Dogters o/11 Kroonheuwel 4de Leandre Voigt, Marizelle Wille, Nika Terre’Blache, Jo-Anne Knepscheld Seuns o/11 Kroonheuwel 2de FG Botha, Thys Parsons, Ernst Eloff, Neil McLaren Dogters o/12 Kroonheuwel 1ste Imari Voigt, Leandre Voigt, Nika Terre’ Blache, Annika Serfontein Seuns o/12 Kroonheuwel 3de

David Doubell, Cecil Parsons, Stelliano Margaritis, Adrian McLAren Dogters o/13 Kroonheuwel 2de Zanri de Witt, Imari Voigt, Leandre Voigt, Nika Terre’Blache 400m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 2de 5.57.60 100m BORSSLAG uitslae Seuns o/11 Ernst Eloff 3de 2.17.96 Dogters o/12 Imari Voigt 2de 1.49.09 Annika Serfontein 4de 2.22.56 Seuns o/12 David Doubell 3de 1.58.46 Dogters o/13 Zanri de Witt 2de 1.39.89 Seuns o/13 HJ Knepscheld 2de 1.30.98 Adrian le Roux 3de 1.31.27 Rudolph Snyman 4de 1.44.61 50m VRYSLAG uitslae Dogters o/9 Ane Snyders 2de 42.66 Seuns o/9 Neil McLaren 4de 46.68 Dogters o/10 Leandre Voigt 1ste 39.06 Dogters o/12 Imari Voigt 1ste 34.54 Seuns o/13 HJ Knepscheld 2de 31.58 Adrian le Roux 3de 32.76 50m VLINDERSLAG uitslae Dogters o/10 Leandre Voigt 1ste 58.09 Seuns o/10 FG Botha 4de 50.17 Dogters o/12 Imari Voigt 1ste 49.93 Annika Serfontein 3de 1.00.23 Seuns o/13 HJ Knepscheld 2de 34.47 Rudolph Snyman 3de 37.82 200m VRYSLAG AFLOS uitslae Dogters o/9 Kroonheuwel 1ste Ane Snyders, Kayla Welgemoed, Isabelle Welgemoed, Mia Jonker Seuns o/9 Kroonheuwel 2de Wian Pienaar, AJ de Witt, Alex de Witt, Christoff van Schalkwyk Dogters o/10 Kroonheuwel 3de Leandre Voigt, Jo-Anne Knepscheld, Wilona Erasmus, Delinda Serfontein Seuns o/11 Kroonheuwel 4de FG Botha, Thys Parsons, Neil McLaren, Ersnt Eloff Dogters o/12 Kroonheuwel 1ste Imari Voigt, Leandre Voigt, Nika Terre’Blache , Annika Serfontein Seuns o/12 Kroonheuwel 3de Cecil Parsons, David Doubell, Adrian McLAren, Stelliano Margaritis Dogters o/13 Kroonheuwel 3de Zanri de Witt, Imari Voigt, Leandre Voigt, Nika Terre’Blache Seuns o/13 Kroonheuwel 2de Adrian le Roux, HJ Knepscheld, Alessandro Margaritis, Rudolph Snyman

Page 3: VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18

TOETSREEKS 1STE KWARTAAL 2018

GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

12/03/2018 TEG

13/03/2018 AFR (Begrip) AFR (Begrip) AFR (Begrip) AFR (Begrip)

14/03/2018 WISK WISK WISK WISK

15/03/2018 AFR (Skryf) AFR (Skryf) AFR (Skryf) AFR (Skryf)

16/03/2018 ENG (L + L) ENG (L + L) ENG (L + L) ENG (L + L)

19/03/2018 ENG (Write) ENG (Write) ENG (Write) ENG (Write)

20/03/2018 NWT NWT NWT NWT

22/03/2018 SW (Gesk) SW (Gesk) SW (Gesk) SW (Gesk)

23/03/2018 SW (Geo) SW (Geo) SW (Geo) SW (Geo)

26/03/2018 EBW

Page 4: VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18

19 Februarie 2018

Geagte Ouers

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

Kennis geskied hiermee van ’n vergadering wat gehou gaan word om kandidate te nomineer vir die

verkiesing van vyf (5) lede vir die beheerliggaam van bogenoemde skool. Die reëlings rondom die

vergadering is soos volg:

NOMINASIEVERGADERING: 7 MAART 2018 OM 17:30 IN DIE SKOOLSAAL

1. Kandidate (wat ouers van leerders van die skool is en nie in diens van die skool is nie) mag

genomineer word deur ‘n nominasievorm behoorlik ingevul deur die voorsteller, sekondant en die

kandidaat, by die skool in te dien nie meer as sewe (7) dae en nie minder as 24 uur voor die aanvang van

die nominasievergadering nie. Beide die voorsteller en die sekondant moet ouers van die skool wees.

Nominasievorms kan by die skoolkantoor afgehaal word.

2. Nominasies sal ook tydens die nominasievergadering aanvaar word. Die kandidate wat genomineer

word moet teenwoordig wees.

3. Indien meer kandidate genomineer word as die getal lede wat verkies moet word, sal ‘n stemming

gehou word op 7 Maart 2018 by Kroonheuwel Primêre Skool, Kroonstad tussen 18:00 – 20:00.

4. Dit is die verantwoordelikheid van die ouers om te verseker dat hulle name op die skool se

toelatingsregister is. Net ouers wie se name op die toelatingsregister is, sal geregtig wees om in die

verkiesing te stem. Skakel gerus die skoolkantoor om te bevestig of u naam op die kieserslys verskyn.

5. Dit is van uiterste belang dat u as ouers hierdie nominasievergadering kom bywoon aangesien ‘n

kworum ‘n voorvereiste vir ‘n geldige verkiesing is.

Vriendelike groete

MNR TP MACHELI

VERKIESINGSBEAMPTE

Motswela Sekondêre Skool

Caswellstraat 11481

Kroonstad, 9499

Page 5: VERKEERSBALKIES · 100m VLINDERSLAG uitslae Seuns o/13 Rudolph Snyman 2de 1.37.61 200m VRYSLAG uitslae Dogters 9-14jaar Zanri de Witt 3de 2.46.97 Wisselslag AFLOS uitslae Dogters

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 22/02/2018 Brief: 06/18

Template 5

KENNISGEWING VAN NOMINASIE- EN STEMMINGSVERGADERING

NAAM VAN SKOOL: Kroonheuwel P/S DISTRIK: Fezile Dabi

KOMPONENT: Maak ‘n kruis (X) langs die korrekte komponent.

Ouers X Opvoeders Nie-opvoeders Leerders

Kennis geskied hiermee dat ‘n vergadering om kandidate te nomineer vir die verkiesing van vyf (5) lede van die

beheerliggaam van bogenoemde skool, gehou sal word op Woensdag 7 Maart 2018 (alternatiewe datum Donderdag 19

Maart 2018) in die Skoolsaal om 17:30.

Kandidate (wat ouers van leerders van die skool is en nie in diens van die skool is nie) mag genomineer word deur ’n

nominasievorm, behoorlik ingevul, deur die voorsteller, sekondant en die kandidaat, by die skool in te dien nie minder as 1

dag voor die aanvang van bogenoemde vergadering nie. Beide die voorsteller en die sekondant moet ouers van die skool

wees. Nominasievorms is by die skoolkantoor verkrygbaar. Nominasies sal ook tydens die nominasievergadering aanvaar

word.

Indien meer kandidate genomineer word as die getal lede wat verkies moet word, sal ‘n stemming gehou word op

Woensdag 7 Maart 2018 (alternatiewe datum Donderdag 19 Maart 2018) by Kroonheuwel Primêre Skool, Kroonstad in

die skoolsaal vanaf 18:00 – 20:00

NB: Dit is die verantwoordelikheid van die ouers om te verseker dat hulle name op die skool se kieserslys is wat by die

skool besigtig kan word. Net ouers wie se naam op die kieserslys is, sal geregtig wees om in die verkiesing te stem.

NAAM VAN VERKIESINGSBEAMPTE: Mnr TP Macheli

.......................................................... 15 Februarie 2018

Mnr TP Macheli Datum

Handtekening van Verkiesingsbeampte

Tel: 056-218 1188

Adres: Motswela Sekondêre Skool

Caswellstraat 11481

Kroonstad

9499