Upload
virgil
View
103
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Die Here … geroep : “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! ” ( 1 Sa 3:10). Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my! ”. ( Js 6:8). Jeremia/Esegiël. Naaste. Self. God. Opdrag !. - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Die Here … geroep: “Samuel, Samuel!”En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” (1 Sa 3:10).
Toe het ek die Here hoor vra:“Wie kan Ek stuur?Wie sal ons boodskapper wees?”Ek het geantwoord:“Hier is ek! Stuur my!”. (Js 6:8).
Jeremia/Esegiël
Doen: twee kategorië
Vrug van die Gees
Gawes van die Gees
Liefde
Vreugde
Vrede
Getrouheid
Nederigheid
Selfbeheersing
Geduld
Vriendelikheid
Goedhartigheid
God Naaste Self
Opdra
g!
(Genetief) Gees is die Bron!
Met Christus gesterf en opgestaan!
Gawes = keusesDaar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. (1 Ko 12:4-6).
Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. (1 Kor 12:7).
Elke gelowige kry minstens een gawe, maar dikwels meer as een…
Vrug = individueel
Gawes = korporatief
Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. (Heb 10:25).
Vader
Seun
Heilige Gees
(Groen) Vader se optrede in skeppingSosiale nood• Gee• Gasvryheid• Genade• Vrywillige armoede
Hulp aan mensdom• Kennis• Organisasie• Wysheid
Kreatiwiteit• Artistieke kreatiwiteit• Vakmanskap• Musiek
(Rooi) Deel van Jesus se Evangelie
Sosiale nood• Sending (Nooit gehoor)• Evangelie (Weggedwaal)
Leierskap om gelowiges toe te rus (veral leiers)• Apostels• Berading• Leiers (Oudlinge & diakens)• Herders• Onderrig
Bystand aan alle gelowiges• Hulp• Diens• Enkel-wees
(Blou) Krag van die Gees sigbaar!
…hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek het. (Ef 1:19-20).
Vertroue• Geloof• Gebed• Lyding
Oordra van Woord in gemeente• Onderskei die geeste• Interpretasie (=toepassing)• Profesie (=prediking & toepassing)• Tale
Bonatuurlike werkings• Genesings• Verlossing van demone• Wonders
Stuur my
Here!