8
1 DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS S T O M P I

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

Embed Size (px)

DESCRIPTION

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS. S T O M P I. STAP #1. Doen sinsontleding. Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk. [ONTHOU: ONDERWERP = SUBJECT WERKWOORD = VERB VOORWERP = OBJECT ]. (a) Soek die werkwoord (aksiewoord). doen. (b) Vra wie of wat doen ?. Johan. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

1

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

S T O M P I

Page 2: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

2

STAP #1

Doen sinsontleding

Voorbeeld: Johan doen elke dag sy werk.

(a) Soek die werkwoord (aksiewoord)

doendoen

(b) Vra wie of wat doendoen?

Johan= OnderwerpOnderwerp

(c) Vra Johan doen doen wie of wat?

sy werk

= VoorwerpVoorwerp

[ONTHOU: ONDERWERP = ONDERWERP = SUBJECTSUBJECT WERKWOORD = WERKWOORD = VERBVERB

VOORWERP = VOORWERP = OBJECTOBJECT]

Page 3: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

3

STAP #2

Gebruik nou die S T O M P I – formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas:

S T O M P I staan vir die volgende:S – SUBJECT

T – TIME

O – OBJECT

M – MANNER

P – PLACE

I - INFINITIVE

Gebruik Sinsontleding

Vra: Wanneer?

Gebruik Sinsontleding

Vra: Hoe?

Vra: Waar?

Die eerste werkwoord

Die tweede gedeelte van die werkwoord

Page 4: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

4

VOORBEELDE:

(elke dag) (Die seuns) (op die gras) (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker)

KENNIS IS MAG!

ANTWOORD:ANTWOORD:

S = Die seunsDie seunsEerste werkwoord = hethet

T = elke dagelke dag

O = sokkersokkerM = gedissiplineerdgedissiplineerd

P = op die grasop die grasTweede werkwoord = gespeel.gespeel.

Page 5: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

5

GEDOEN DEUR: GEDOEN DEUR: MNR. P. BOTHAMNR. P. BOTHA

VAKHOOF : AFRIKAANSVAKHOOF : AFRIKAANSDIE HOËRSKOOL SEEPUNTDIE HOËRSKOOL SEEPUNT

Page 6: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

6

Nog voorbeelde (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit)

doodstil – manierdit – onderwerpis - werkwoordin die kleedkamer – plek

Dit is doodstil in die kleedkamer.

Page 7: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

7

Nog Voorbeelde (hardloop) (Bertus) (by die kamer in)

(vanoggend) (met sy tas)Hardloop – werkwoordBertus – onderwerpBy die klaskamer in – plekVanoggend – tydMet sy tas – onderwerpBertus hardloop vanoggend met sy tas by die klaskamer in.

Page 8: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

8

Nog Voorbeelde (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister

oggend) (vir Paul) (om die geld te bring) Mnr Malan – onderwerp gevra – werkwoord het – werkwoord gisteroggend – tyd vir Paul – voorwerp om die geld te bring – Infinitief Mnr Malan het gisteroggend vir Paul

gevra om die geld te bring.