15
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Termyn 2 Leerder werkboek

New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

  • Upload
    others

  • View
    25

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans

Eerste Addisionele Taal

Graad 8

Termyn 2

Leerder werkboek

Page 2: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

2 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Week 1 en 2 Speletjies

Page 3: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

3 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Luister en praat: ‘n Groepbespreking – Bl. 70

Kyk na die foto’s van speletjies wat die kinders speel. Bespreek die onderstaande vrae in

groepe:

• Wat word elke speletjie genoem en wat behels dit? Gebruik die woorde hieronder om jou

te help.

____________________________________________________________________________

____________________________________________________________________

• Het jy al van hierdie speletjies gespeel? Het jy dit geniet of nie?

____________________________________________________________________

• Watter van hierdie speletjies kan jy op jou eie speel?

____________________________________________________________________

• Is dit lekker om alleen te speel? Motiveer jou antwoord.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Page 4: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

4 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Luister en praat: Instruksies – Bl. 71

Luister na die instruksies wat jou onderwyser voorlees oor hoe om morabaraba te speel.

Pre-luister:

Lees eers die vrae om te weet waarna jy moet luister.

Skryf solank die vraagnommers onder mekaar neer.

Tydens luister:

• Wanneer jy die teks die eerste keer hoor, luister jy net na die teks.

• As jy die tweede keer na die teks luister, moet jy aantekeninge maak en feite en

sleutelwoorde neerskryf om jou te help om die vrae later te beantwoord.

Page 5: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

5 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Post-luister:

Beantwoord die vrae volledig.

Vrae:

1. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is:

a.) Daar word ‘n regte oorlog by St. Edna’s Community College gevoer. ____________

b.) Die speletjie kom uit Amerika. _____________

c.) ‘n Muntstuk word opgegooi om te bepaal wie begin. ______________

2. Wat is die name van die twee seuns wat die speletjie speel?

____________________________________________________________________

3. Wat is die naam van die speletjie wat hulle speel?

____________________________________________________________________

4. Wanneer kan jy in die speletjie begin vlieg?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

5. Dink jy dit sal lekker wees om die speletjie te speel? Motiveer jou antwoord.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Page 6: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

6 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Lees en kyk: ‘n Gedig: Kinderspeletjies – Bl. 72

Kyk na die titel en die prentjie en raai waaroor die gedig gaan. Lees nou die gedig aandagtig

deur en beantwoord die vrae.

Vrae:

1. Wat is die titel van die gedig?

____________________________________________________________________

2. Watter woorde in die gedig rym met:

a.) speel b.) raai nie c.) vertel

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. Lees die twee versreëls uit die gedig. In watter versreël kom assonansie voor? Dui die

klanke aan. In watter versreël kom alliterasie voor? Dui die klanke aan.

a.) “Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade”

____________________________________________________________________

Page 7: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

7 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

____________________________________________________________________

b.) “Bok-in-die-hok en tol gooi”

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4. As ‘n mens “kat-en-muis” speel, speel jy letterlik met ‘n kat en ‘n muis? Sê wat jy dink

die figuurlike betekenis van die speletjie is.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

5. Waarvan hou die kleinseun niks nie? Sê in jou eie woorde.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

6. Noem vier speletjies wat Oupa in sy jongdae gespeel het.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

7. Is die volgende stellings waar of onwaar? Motiveer.

a.) Die seun is geïnteresseerd in Oupa se speletjies.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

b.) Oupa speel uiteindelik PlayStation op TV.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

8. Is daar ‘n verskil tussen die speletjies wat Oupa in sy jongdae en sy kleinseun vandag

speel? Motiveer jou antwoord.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Page 8: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

8 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Taal in konteks: Samestellings – Bl. 73

Vorm samestellings van die volgende woorde:

a. rekenaar + speletjies = _________________________________

b. bord + speletjies = ________________________________

c. kind + speletjies = _______________________________

d. selfoon + speletjies = _______________________________

Trappe van vergelyking, selfstandige naamwoorde en eiename – Bl. 74

1. Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoorde:

a. Rosy het (goed) as Raaisa in skaak gedoen, maar Tumi was die (goed).

____________________________________________________________________

b. Dis (lekker) om domino’s as kaart te speel, maar Monopoly bly die (lekker).

____________________________________________________________________

2. Onderstreep die selfstandige naamwoorde en sit hakies om die eiename.

a. Die skaakkampioen, Watu Kobese, is ‘n meester wat ook in Europa speel.

b. Baie van die speletjies het hulle oorsprong in Afrika.

3. Skryf die antonieme van die woorde in vet druk neer.

Die jonger kinders speel dae lank TV-speletjies.

____________________________________________________________________

4. Gee die sinonieme van die woorde in vet druk.

Die ouers gaan dalk toelaat dat sommige kinders in die toernooi speel.

____________________________________________________________________

Page 9: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

9 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Lees en kyk: ‘n Strokiesprent – Bl. 75

Lees die strokiesprent aandagtig deur en beantwoord die vrae.

Vrae:

1. Watter speletjie speel die twee seuns?

____________________________________________________________________

2. Gee twee redes waarom die onderwyser tevrede is dat die kinders morabaraba speel.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. “Ek het net drie koeie oor. Nou kan ek vlieg!”

a.) Kies die korrekte antwoord. Die woorde “koeie” en “vlieg” word (letterlik/figuurlik)

bedoel.

b.) Wat is die letterlike betekenis van hierdie woorde?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Page 10: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

10 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

4. Hoe kan jy sien watter seun die kampioen is?

____________________________________________________________________

Maak ‘n opsomming

Maak ‘n opsomming van 50 – 60 woorde van die strokiesprent deur eers ‘n kopkaart te maak. In

‘n kopkaart skryf jy die sleutelwoorde neer wat jy in jou opsomming wil gebruik.

KOPKAART:

Page 11: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

11 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Taal in konteks: Spelling en woordeskat – Bl. 76

Werk saam met ‘n maat en voltooi die blokkiesraaisel.

Page 12: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

12 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77

1. Skryf die sinne se woordorde reg oor:

a. Die speletjie is baie oud omdat dit word al duisend jaar gespeel.

____________________________________________________________________

b. Oupa speel TV-speletjies, tog hy hou nie van TV nie.

____________________________________________________________________

2. Verbind die sinne met die voegwoorde tussen hakies:

a. Die kinders baklei nie regtig nie. Hulle speel bordspeletjies. (want)

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

b. Die speletjies hou die kinders besig. Hulle gebruik nie dwelms nie. (daarom)

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

3. Lees die sinne en sê watter soort sin elkeen is:

a. Watter speletjie wil julle speel? ____________________

b. Ek wil domino’s speel. _____________________

c. Aitsa, maar jy het nou ‘n slim skuif gemaak. ________________________

d. Laat jou koeie vlieg! ________________________

Page 13: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

13 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Lees en kyk: ‘n Tydskrifartikel en ‘n padkaart – Bl. 78

Lees eers die tydskrifartikel en kyk daarna na die padkaart.

Page 14: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

14 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

Hersiening – Bl. 80

Toets jou kennis van die taal aspekte wat in hierdie hoofstuk behandel is:

1. Gee een woord vir die omskrywing tussen hakies (woordeskat):

a. Tieners speel graag (in die aand) Monopoly. _________________

b. My pa speel (elke week) kaart saam met sy vriende. __________________

(2)

2. Kies die korrekte woord tussen hakies (verwarrende woorde):

a. Die mense begin om (tien uur/tienuur) speletjies speel.

b. Danie (ken/weet) hoe om blikaspaai te speel. (2)

3. Lees die sinne en sê watter soort sin elkeen is:

a. Hoekom speel julle nie morabaraba nie? ______________________

b. Sjoe, dis lekker om alabaster te speel! _______________________

c. Die mense speel graag bordspeletjies. _______________________ (3)

4. Kies die regte woord tussen hakies:

a. Die tieners (se/sê) dat dit lekker is om morabaraba te speel.

b. Luzanne het (gelede/verlede) week provinsiale (klere/kleure) in skaak gekry. (3)

5. Skryf die eiename oor met die regte hoofletters:

‘n Mens moet op saterdae in maart meer speletjies speel.

____________________________________________________________________ (3)

6. Gee die verlede tyd van die volgende sin:

Die kinders geniet die bordspeletjies.

____________________________________________________________________ (1)

7. Is die volgende sin enkelvoudig of saamgesteld?

a. Ek speel graag bordspeletjies, want dit is pret. __________________________

b. Die bordspeletjiekafee is in Parkhurst in Johannesburg. ___________________ (2)

8. Gee die regte vorm van die woord tussen hakies (trappe van vergelyking):

Hoe (a. lank) ons speel, hoe (b. lekker) is dit.

a.) ______________________ b.) __________________________ (2)

Page 15: New Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 · 2020. 5. 8. · Taal in konteks: Voegwoorde en sinsoorte – Bl. 77 1. Skryf die sinne se woordorde reg oor: a. Die speletjie is baie

Afrikaans EAT – Graad 8 Leerder Werkboek

15 Resources: Afrikaans Sonder Grense 8 Eerste Addisionlele taal_Uitgewers: Maskew Miller Longman

9. Skryf die selfstandige naamwoorde in die sin neer:

Die interessante speletjies hou kinders dae lank besig.

____________________________________________________________________ (3)

10. Verbind die volgende woorde deur samestellings te vorm:

a.) pad + kaart = ____________________ d.) klere + winkel = _____________________

b.) slim + foon = ____________________ e.) internet + kafee = ____________________

c.) bord + speletjie = __________________________ (5)

11. Verbind die sinne met die voegwoorde tussen hakies:

a. Ek besluit om bordspeletjiekafee toe te gaan. Ek wil graag speletjies speel.

(omdat)

_______________________________________________________________

b. Ek het die kafee gekry. Jou aanwysings was so goed. (want)

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________ (4)

Totaal: 30