3

Direkte en indirekte rede · 2020. 8. 13. · Direkte en indirekte rede Stappe: (verander die volgende) 1) Leestekens 2) Tydsvorm 3) Voeg of / dat by 4) Verander voornaamwoorde 5)

  • Upload
    others

  • View
    13

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Direkte en indirekte rede · 2020. 8. 13. · Direkte en indirekte rede Stappe: (verander die volgende) 1) Leestekens 2) Tydsvorm 3) Voeg of / dat by 4) Verander voornaamwoorde 5)
Page 2: Direkte en indirekte rede · 2020. 8. 13. · Direkte en indirekte rede Stappe: (verander die volgende) 1) Leestekens 2) Tydsvorm 3) Voeg of / dat by 4) Verander voornaamwoorde 5)

Direkte en indirekte redeStappe: (verander die volgende)1) Leestekens2) Tydsvorm3) Voeg of / dat by4) Verander voornaamwoorde5) Verander tydswoorde6) Emosie-woord om tussenwerpsel te vervangDirekte na indirekte rede:

Die leeu skree:” Julle moet vinnig al die insekte vang!”

Die leeu skree dat hulle vinnig al die insekte moet vang.

Die by vra:”Probeer die diere ons vang?”

Die by vra of die diere hulle probeer vang.

Indirekte rede na direkte rede:

Olifant sê dat hy al vyf bye platgetrap het.

Olifant sê: “Ek het al vyf bye platgetrap.”

Koedoe vra waar al die insekte wegkruip.

Koedoe vra:”Waar kruip al die insekte weg?”

Page 3: Direkte en indirekte rede · 2020. 8. 13. · Direkte en indirekte rede Stappe: (verander die volgende) 1) Leestekens 2) Tydsvorm 3) Voeg of / dat by 4) Verander voornaamwoorde 5)

• Voltooi die indirekte rede opdrag op bl 38 in die DBO boek.

• Voltooi dan werkstuk 61 in jou skrif.

Werkstuk 61 19 Augustus 2020

Direkte en indirekte rede

Skryf die volgende ses sinne as ‘n dialoog tussen die Pikkewyn en sy papegaai. Onthou om die korrekte formaat vir

‘n dialoog te gebruik.

1. Pikkewyn vra waar hulle die skip gelos het.

2. Papegaai sê dat die skip tussen die rotse vasgekeer is.

3. Pikkewyn skree ontsteld dat hulle nooit daar gaan wegkom nie.

4. Papegaai vra of Pikkewyn nie ‘n plan kan maak nie.

5. Pikkewyn sê dat hulle die volgende dag vir ‘n walvis kan vra om te help.

6. Papegaai skree dat hy baie bly is oor die slim plan.