Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Gee die pas aanSetting the pace
WAT IS BOELIEGEDRAG?
Herhalende gedrag - PikDoel: Seermaak/skade aanrig- Fisies- Emosioneel- SosiaalVerskil van terg: Gelykes vs magsverskilBoelie is gewoonlik groter/sterker/gewilderof meer invloed. Gee die pas aan
Setting the pace
VERSKILLENDE TIPES Fisies: Stamp, seermaak, aanval of besittingsmet geweld afneem.
Verbaal: Dreig, beledig, verkleineer, byname -“name-calling”, rasistiese of seksueleopmerkings.
Nie-Verbaal: Skryf van boodskappe wat seermaak, briewe of graffiti, verspreiding van skadelike foto’s en video’s.
Sosiaal: Skinder, versprei gerugte, laat menseuit en breek vriendskappe op.
Seksueel: Onvanpaste notas, grappe, fotos, gerugte, onwelkome vattery en seksuele gedrag.
Gee die pas aan Setting the pace
Gee die pas aanSetting the pace
KUBER BOELIESGroter toegang tot selfone en internet – toenemendebekommernisStudie: Centre for Justice and crime prevention (CJCP) onder1726 tussen ouderdom 12 en 24 het 46.8% al deurgelooponder ‘n vorm van kuberboelieUNIEKE AARD VAN KUBERBOELIE:• Fisiese afstand• Gebrek aan beheer/toesig• Toegangklikheid vir boelie en slagoffer• Slagoffer se vrees vir ontneming van toegang tot sosiale
media maak onwillig om te rapporteer.• Ernstige gevolge• Permanent – bly in kuberruimte
Gee die pas aan Setting the pace
Tekens dat ‘n kind geboelie word:
Onttrekking, eetverlies, sukkel om te slaap;
Swak selfbeeld;
Selfdood gedagtes of selfs pogings tot selfdood;
Gedagtes of dade van geweld, selfs moord;
Verloor belang om skool toe te gaan en aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem;
Skielike afname in akademiese prestasie;
Vrees: skool, bus, taxi;
Neem onlogiese roetes na skool en huis om boelies te vermy;
Min of geen vriende.….
Gee die pas aan Setting the pace
Tekens dat ‘n kind ander kinders boelie:
Raak betrokke in verbale of fisiese gevegte;
Het vriende wat ander boelie;
Toon toenemende aggressiewe gedrag;
Kom in die moeilikheid by die skool vir swak gedrag;
Kan nie ekstra geld of nuwe besittings verduidelik;
Neem nie verantwoordelikheid vir hulle aksies nie;
Raak kompeterend en is bekommerd oor reputasie en gewildheid.
Gee die pas aanSetting the pace
Rolle en verantwoordelikheid om ‘n boelievrye omgewing te skep.
HOOF
OUERS
VEILIGHEIDS-KOMITEE
LEERDERS
OPVOEDERS
BL
Gee die pas aan Setting the pace
STAPPE OM ‘N GEBOELIE TE VOORKOM:• Definieer boeliegedrag;
• Bepaal wat gebeur; WWWWW & H
• Versterk instellings om aktiwiteite te koordineer;
• Vestig reëls en beleide;
• Publiseer en dwing beleid en reëls af;
• Verhoog toesig by boelie -“hot spots”
• Fokus in klasse op voorkoming van boeliery;
• Verskaf voortdurende opleiding oor voorkoming van boeliery;
• Leer kinders om nie slagoffers te wees nie.
SAOU
REAKSIE OP BOELIE VOORVALLETree tussenbeide
Kry die feite
Verduidelik
Opleiding
Tree op
Monitor en evalueer
Gee die pas aanSetting the pace
BOELIES BY DIE WERKPLEK
- Onwelkome, ongevraagde gedrag.
- Verspreiding van kwaadwillige gerugte.
- Beledig, veral m.b.t geslag, ras of ongeskiktheid.
- Spot of ʼn bespotting van iemand te maak.
- Om op iemand te pik.
- Diskriminasie.
- Misbruik van mag of posisie.
- Doelbewus ʼn bevoegde werker ondermyn deur hom te oorlaai.
- Kritiek.- Bevorderings- en opleidingsgeleenthede weerhou.
Gee die pas aan Setting the pace
ONDERWYSERS WORD OOK GEBOELIE!
MOENIE ‘N SLAGOFFER BLY NIE!
Volg altyd LYNFUNKSIE
Grief: Grieweprosedure Hoofstuk G PAM Definisie: Klagte deur ‘n werknemer oor gedrag van ‘n ander werknemer of die
werkgewer wat die werksverhouding beinvloed of daar is ‘n skending van
werknemer se regte. Nie blote persoonlikheidbotsings – reg reguleer nie
verhoudings.
Doel:
Oplos van grief so spoedig moontlik, so na as moontlik aan oorsaak.
Voorkom dispute
Mondelingse intervensie
Hoof en/of BL
Formele geskrewe grief: skoolvlak
Distrik RAVO
WIE?
SAOU
Gee die pas aan Setting the pace
Kollegas Hoof/Adjunkhoof/Departementshoof Kinders Onderwysers Beheerliggaam Ouers
Wetgewing: Jou Regte• Werkgewer het ‘n plig om werknemers te beskerm
• Grieweprosedure Hoofstuk G: PAM, Vorm
• SARO/SACE: Gedragskode
• LRA/WAV – Arbeidswetgewing: Skedule 8
• Employment of Educators Act/Wet op Indiensneming van Opvoeders Wet 76 van 1998, Bylaag 2: Tugkode vir opvoeders
• Teistering/Harassment Act, Interdik
• KBVA/CCMA (Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie)
Gee die pas aan Setting the pace
Grondwet van Suid Afrika, 1996
SAOU
Gee die pas aan Setting the pace
Artikel 28(2)
…beste belang van die kind is altyd deurslaggewend.
Artikel 36
Beperkingsklousule – geen reg is onbeperk.
HOOFSTUK 2
Handves van menseregte (ss 7 – 39)
Artikel 23
Arbeidsregte – billike en regverdige arbeidspraktyk
Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 of 1996
Reguleer die funksionering van openbare skole.‘n Opvoeder het die reg om aan te dring dat:
• Die Hoof en die Beheerliggaam hulle pligte enverantwoordelikhede nakom in ooreenstemming met die wet;
• Veiligheidsmaatreëls in ooreenstemming met Regulasiestoegepas word;
• Die gedrag van leerders in ooreenstemming met skool sebeleid en gedragskode en dissiplinêre beleid - Artikel 8(1)
• Die Beheerliggaam moet in beste belang van onderwys en dieskool optree
• Artikel 9: Skorsing van leerders SAOU
Gee die pas Setting the pace
• Teistering is ‘n vorm van diskriminasie
• Artikel 6: Verbod op diskriminasie
• Artikel 10(6): Remedies
SAOU
Wet op Gelyke Indiensneming, 55 of 1998
Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 75 of 1997
• Beheerliggaam aanstellings
• Diensvoorwaardes mag nooit minder gunstig wees
as basiese diensvoorwaardes soos bepaal in wet.
• Bv. Vier maande onbetaalde kraamverlof.
SAOU
• Werklike skade: Sielkundig, fisies, ekonomies….
• Beskermingsbevel: Voorlopig, keerdatum - finaal
• ‘n Kind onder ouderdom van 18 jaar kan so ‘n bevel sonder
die hulp van sy ouers kry.
• Indien ‘n persoon die bevel verontagsaam kan hy/sy
gearresteer word.
• Kriminele oortreding.
Wet op Beskerming teen Teistering, 17 of 2011
Hoekom moet jy stappe neem?
Gee die pas aan Setting the pace
• Skending van menseregte – reg om met
waardigheid en respek behandel te word,
• Swak moraal in werkplek,
• Swak werknemer verhoudinge,
• Benadeel prestasie van werknemers.
• Anders bly jy ‘n slagoffer!
Gee die pas aan Setting the pace
HOE?RIGLYNE
Papierspoor – hou rekord
Kontak SAOU
Hoe vinniger hoe beter
Bepaal oorsaak
Volg lynfunksie
Getuies
Formele klagte - grief
Vermy sosiale media
Aanranding deur leerders: Onaanvaarbaar
Beleid en gedragskode!
Konsekwent
Papierspoor
Selfoonopnames
Kringtelevisie
Kriminele klagte
Provokasie
Selfverdediging
Gee die pas aanSetting the pace
DankieThank You!
Gee die pas aanSetting the pace