15
HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail: [email protected] Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 02/11/2011 GELUKWENSINGE aan die volgende Malherbiete en hul ouers VCSV LEIERS 2012: Cornelius Greyling - Voorsitter, Elzaan van Eeden - Ondervoorsitter, Christene du Toit - Sekretaresse MALHERBIET: Ons tydskrif Malherbiet het die 2de plek behaal in Media 24 se NSP Skoolkoerantkompetisie in die kategorie: Beste Skooltydskrif. Baie geluk - weer ’n pragtige prestasie!! TOP TEN ACHIEVERS—3 rd TERM: Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians GRADE 12 GRADE 10 GRADE 9 GRADE 8 1 Talana Matthee Alichia Kapp Judi van Eeden Mariska Stolk 2 Nikki de Ridder Karel Prinsloo Lize Marié Coetzee Danelle Stroebel 3 Lisé Crouse Danica Loock Dannika Didloff Marcélle Jacobs 4 Jeanroux Horn Roelien Redelinghuys Schalk Kotze Helene Greyling 5 Louis Keyter Anja Niemand Nina Dippenaar Mieke Gerber 6 Janien Raubenheimer Talita Booyens Kayla Crouse Maryke Momberg 7 Martin Stolk Zuandré Willemse Jeandré Els Mikhail Goulding 8 Tiani Wilken Simoné Ferreira Raymond Malan Megan van Rensburg 9 Pierre Hulsman Karen Senekal Chris Hattingh Matthys Keyter 10 Aleesha Gerber Carice Meyer Zuné Botha Shani Kapp GRADE 11 Jade-Chloé van Deventer Elzaan van Eeden Bianca Liebenberg Christene du Toit Carl Barnard Anchen Erasmus Cornelius Grey- ling Kim Harris Lizé de Jager Chanelle Viviers

GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH

Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail : [email protected] Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 02/11/2011

GELUKWENSINGE aan die volgende Malherbiete en hul ouers

VCSV LEIERS 2012: Cornelius Greyling - Voorsitter, Elzaan van Eeden - Ondervoorsitter, Christene du Toit - Sekretaresse MALHERBIET: Ons tydskrif Malherbiet het die 2de plek behaal in Media 24 se NSP Skoolkoerantkompetisie in die kategorie: Beste Skooltydskrif. Baie geluk - weer ’n pragtige prestasie!! TOP TEN ACHIEVERS—3rd TERM:

Geagte Ouers/Voogde Dear Parents/Guardians

GRADE 12 GRADE 10 GRADE 9 GRADE 8

1 Talana Matthee Alichia Kapp Judi van Eeden Mariska Stolk

2 Nikki de Ridder

Karel Prinsloo

Lize Marié Coetzee Danelle Stroebel

3 Lisé Crouse Danica Loock Dannika Didloff Marcélle Jacobs

4 Jeanroux Horn Roelien Redelinghuys

Schalk Kotze Helene Greyling

5 Louis Keyter Anja Niemand Nina Dippenaar Mieke Gerber

6 Janien Raubenheimer

Talita Booyens Kayla Crouse Maryke Momberg

7 Martin Stolk Zuandré Willemse Jeandré Els Mikhail Goulding

8 Tiani Wilken Simoné Ferreira Raymond Malan Megan van Rensburg

9 Pierre Hulsman Karen Senekal Chris Hattingh Matthys Keyter

10 Aleesha Gerber Carice Meyer Zuné Botha Shani Kapp

GRADE 11

Jade-Chloé van Deventer

Elzaan van Eeden

Bianca Liebenberg

Christene du Toit

Carl Barnard

Anchen Erasmus

Cornelius Grey-ling

Kim Harris

Lizé de Jager Chanelle Viviers

Page 2: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

GRAAD 12 PRYSUITDELING

VAKPRESTASIE: LEWENSORIëNTERING: Jessica Barnard, Benjamin Bellingan, George Booysen, Hein Bosman, Nicolize Bouwer, Chantal Buckley, Janel Coetzee, Bianca Deyzel, Lutske Doubell, Melissa Germishuizen, Deon Gilbert, Marolene Gouws, Marizanne Kruger, Lené Neveling, Emile Pienaar, Amray Shanagan, Nikita van der Walt, Jóvan van Eck, Renate van Rensburg, Jean-Mari van Schalkwyk, Rozaan van Winkel, Ruan van Wyk, Ilse Volmer, Jeanine Wiese LEWENSORIëNTERING & LEWENSWETENSKAPPE: Luané Buys, Lindy Janse van Rensburg WISKUNDIGE GELETTERDHEID: Courtney-Dean Card, Riandri Janse van Rensburg, Magdel Mouton IGENIEURSGRAFIKA EN –ONTWERP & WISKUNDE: Charl Coetzee. Prof. Kobus van Wyk Toekenning: Ingenieursgrafika– en ontwerp. IGENIEURSGRAFIKA EN –ONTWERP & WISKUNDIGE GELETTERDHEID (Vakprys): Ruan Jacobs LEWENSORIëNTERING & WISKUNDIGE GELETTERDHEID: Chrisna Krüger, Tiani Wilken, meriete vir akademie. INGENIEURSGRAFIKA EN –ONTWERP & LEWENSORIëNTERING: Jean Pierre Cronjé, Jon-Marc Pike INGENIEURSGRAFIKA EN –ONTWERP, LEWENSORIëNTERING & REKENAARTOEPASSINGS-TEGNOLOGIE: Loftie Deyzel. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE & REKENAARTOEPASSINGSTEG: Jeanroux Horn. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Erekleure vir Akademie. Ererol vir Akademie. Pierre Hulsman. Meriete vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Nathan Jacobs, seël vir hoogstaande akademiese prestasie. LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE & TOERISME (Vakprys): Marlise Keller. Meriete vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. LEWENSORIëNTERING & VERBRUIKERSTUDIES: Aleesha Gerber (Vakprys in beide), Maryna Slabbert ENGLISH HOME LANGUAGE (Vakprys), DRAMATIESE KUNSTE (Vakprys), FISIESE WETENSKAPPE, LEWENSORIëNTERING, WISKUNDE: Louis Keyter. Erekleure vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. FISIESE WETENSKAPPE, LEWENSORIëNTERING, REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE, WISKUNDE: Léan Kilian. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE & REKENINGKUNDE: Christo Marx. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. FISIESE WETENSKAPPE, LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE, REKENAARTOEPAS-SINGSTEGNOLOGIE: Janien Raubenheimer, Erekleure vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Ererol vir Akademie. LEWENSORIëNTERING & REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLGIE: Martin Stolk. Vakprys vir Besigheidstudies. Meriete vir Akademie.

Page 3: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

SPESIALE TOEKENNINGS EN TROFEë - GRAAD 12 2011 FISIESE WETENSKAPPE, LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE & REKENAARTOEPASSINGSTEG & WISKUNDE: Lisé Crouse. Erekleure vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Ererol vir Akademie. Derde Klasposisie. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (Vakprys), FISIESE WETENSKAPPE, LEWENSORIëNTERING (Vakprys), LEWENSWETENSKAPPE, REKENINGKUNDE & WISKUNDE: Nikki de Ridder. Vakprys vir: Afrikaans Huistaal. Erekleure vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Ererol vir Akademie. Tweede Klasposisie. ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE, FISIESE WETENSKAPPE (Vakprys), LEWENSORIëNTERING, LEWENSWETENSKAPPE (Vakprys), REKENINGKUNDE (Vakprys) & WISKUNDE (Vakprys): Toekennings: Schoeman toekenning vir Fisiese Wetenskappe. AP Burger toekenning vir Lewenswetenskappe. Frederick Burger toekenning vir Rekeningkunde. Erekleure vir Akademie. Seël vir hoogstaande akademiese prestasie. Ererol vir Akademie. Eerste Klasposisie: Talana Matthee. SERTIFIKAAT VAN VERDIENSTELIKHEID T.O.V. BIBLIOTEEKDIENS: Arutha Edwards MATRIEKKLAS 1969 BEKER VIR TWEETALIGHEID: Louis Keyter DF MALHERBE TOEKENNING VIR DIE GROOTSTE LIEFDE VIR AFRIKAANS: Talana Matthee MELINDA HECHTER TROFEE VIR BESTE STAATMAKER DOGTER: Janien Raubenheimer CHRIS VENTER TROFEE VIR BESTE STAATMAKER SEUN: Marinus Prinsloo CORNEL BEKKER TOEKENNING VIR BUITENGEWONE DEURSETTINGSVERMOë: George Booysen BARRY KINGHORN TOEKENNING VIR DIE GROOTSTE POSITIEWE BYDRAE TEN OPSIGTE VAN AKADEMIE, SPORT, KULTUUR EN LEIERSKAP: Janien Raubenheimer KRISTINE DUTTON WISSELTROFEE VIR EERSTE KLASPOSISIE IN GRAAD 12: Talana Matthee

ONDERRIGGELD 2012

Die Beheerliggaam het ‘n vergadering op 17 Oktober met ons ouers belê wat deur slegs 21 ouers bygewoon is. Daar is besluit op ‘n 8.9% verhoging in skoolgelde wat teweeg bring dat die jaarlikse onderriggeld vir 2012 R9 800 per leerder beloop. Dus R980 oor 10 maande betaalbaar vanaf 1 Februarie tot 1 November. Sou u egter ‘n eenmalige betaling wou doen, kwalifiseer u vir ‘n 10% korting wat meebring dat u R8 820 moet betaal voor die 28ste Januarie 2012. Verpligte betaling vir sekere vakke is soos volg: RTT = R360 p.j., Verbruikerstudies = R400 p.j., Musiek = R400 per kwartaal. Fotostaatgelde = R200 p.j. IGO = Gr10 – Koop apparaat self aan; Handboek = R300, Werkboek = R175 en Lêer = R45. Gr11 – Werkboek = R180, A4 lêer = R45. Gr12 – Werkboek = R180, A4 lêer = R45. (Voor einde Januarie betaalbaar)

Page 4: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

KULTUUR PRYSUITDELING 2011KULTUUR PRYSUITDELING 2011KULTUUR PRYSUITDELING 2011KULTUUR PRYSUITDELING 2011

Redenaars JH Visser beker vir die beste junior redenaar Lize-Marié Coetzee DC de Villiers-beker vir die beste senior redenaar Mercy Kannemeyer Meriete verteenwoordig die streek by die ATKV se Interprovinsiale Redenaarskompetisie Mercy Kannemeyer (hertoekenning) Debat Erekleure Ons junior span verteenwoordig die OP Lize-Marié Coetzee by die ATKV Debatkompetisie se Interprovinsiale Jan-Stephan Scholtz kompetisie Judi van Eeden Skryfkuns (bekers en meriete) Andries Ferreira-bekers vir die beste skrywers in die onderskeie grade: Graad 8 Shani Kapp Graad 9 Lize Marié Coetzee Graad 10 Mercy Kannemeyer & Roelien Redelinghuys Graad 11 Lizé de Jager Graad 12 Talana Matthee Beste Afrikaans EAT-skrywer in Graad 8 Lyndall Norman (eerste keer toegeken) Carler Hermanus Ballet Fourie Wisselbeker vir die beste DF-danser Verbonde aan die Susan Zerbst-Balletskool Simoné Swart Koorsang Erekleure (O.P. Jeugkoorlede) Anelisa Mjuleni, Corné Delport Kabaret Meriete (2 jaar getroue deelname) Jessica Badenhorst, Leigh-Ann Bain (hertoekenning), Carl Barnard, Jessica Barnard (hertoekenning) Darné Claassen (hertoekenning), Jolene Davis (hertoekenning), Corné Delport, Christene du Toit, Cornelius Greyling, Lindy Janse van Rensburg (hertoekenning), Anelisa Mjuleni, Donique Smit (hertoekenning), John-George van Eck (hertoekenning), Sasha-Lee van Heerden, Renate van Rensburg (hertoekenning), Zelmarie van Rensburg (hertoekenning), Ilze Volmer (hertoekenning). Baldans(aan leerders wat die Internasionale Bal– en Latyns-Amerikaanse danseksamen geslaag het) Diplomas: Pre-Brons Zuné Botha, Amoré Gerber, Mieke Gerber, Mikhail Goulding, Dillon Jamneck, Raymond Malan, Inéz Nelson, Mariska Stolk, Danelle Stroebel, Judi van Eeden Brons: Carla Bonthuys, Lesley Irving, Joanné Swart, Lize Marié Coetzee, Chris Hatting, Roelien Redelinghuys, Sonja Alberts, Heather Baartman, Melandi Booyens.

Page 5: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Silwer: Monique Barnard, Mercy Kannemeyer, Magen van der Merwe Silwer en goud: Marizanne Pienaar Jeannè Scholtz Wisseltrofee vir die DF-paartjie wat die beste gevaar het by die jaarlikse Interskoolse Dillon Jamneck Danskompetisie: Danelle Stroebel Baldanswisseltrofee vir die DF-danser wat die meeste punte in die Internasionale Bal– en Latyns-Amerikaanse Danelle Stroebel Sosiale Danseksamen behaal het: Meriete Marizanne Pienaar Toneel Meriete (2 jaar getroue deelname en/of ‘n brons-toekenning tydens die ATKV se provinsiale toneel-kompetisie of 2 goue diplomas verwerf op die Port Elizabeth se Kunstefees) Heather Baartman, Jessica Barnard, Monique Barnard, Toshka Barnardo, Leigh-Ann Bain, Gemma Beneke, Melandi Booyens, Talita Booyens, George Booysen, Henri D’Assonville, Corné Delport, Lirene du Toit, Liezl du Preez, Simoné Ferreira, Elzaan Goosen, Simoné Gouws, Cornelius Greyling, Pierre Hulsman, Nathan Jacobs, Rochelle Jindela, Amoré Jordaan, Alichia Kapp, Louis Keyter, Léan Killian, Schalk Kotze, Bianca Liebenberg, Danica Loock, Carice Meyer, Johan Moolman, Anja Niemand, Roelien Redelinghuys, Chanté Rossouw, Joanné Swart, Simoné Swart, Donique Smit, John-George van Eck, Chantelle Wiese, Zoey Willemse. Erekleure (’n individuele prestasie op provinsiale gebied gelewer. Aan die leerders is ’n silwer toekenning tydens die ATKV se provinsiale toneelkompetisie toegeken). Mercy Kannemeyer (hertoekenning), Simoné Swart, Kursten Tönsing, Sasha-Lee van Heerden DF-Applous-beker vir beste ondersteunende aktrise: Sasha-Lee van Heerden DF-Applous-beker vir beste ondersteunende akteur: Cornelius Greyling DF-Applous-beker vir beste tegniese bydrae: Anja Niemand en Henri D’Assonville Mev K Barnard-beker vir beste aktrise: Simoné Swart Mev B Strydom-beker vir beste akteur: (nie toegeken nie) Beste regisseur Alicia Kapp Joernalistiek ATKV-beker vir die beste joernalis Talana Matthee Die beste artikel in die afgelope vier uitgawes Eduan Troskie (Steroïdes op skool) Die beste rubriek in die afgelope vier uitgawes Eduan Troskie (Sportsak) Spesiale toekenning vir uitstaande fotografie Anja Niemand Spesiale toekenning vir verdienstelike werk Talana Matthee, Anja Niemand, Christene du Toit Meriete (behaal ‘n gemiddeld van 80% vir drie artikels in die afgelope vier uitgawes) Toshka Barnardo, Lize de Jager, Christene du Toit, Amoré Jordaan, Mercy Kannemeyer, Bianca Liebenberg, Talana Matthee, Eduan Troskie. Dans (lid van die OP-span) Erekleure Corné Delport

Page 6: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Uitvoerende Kunste (‘n nuwe toekenning) (Prestasie op internasionale vlak gelewer as deel van die SA-span) (Name verskyn op die ererol) Erekleure: Darné Claassen, Simoné Swart Nuwe redaksie Sport : Louelle Botha, Danae Bouwer, Henri D’Assonville, Mieke de Ridder, Martin Keller, Danica Loock, Anrich Muller, Steffany Wait Kultuur: Heather Baartman, Talita Booyens, Cleo Helm, Mercy Kannemeyer, Roelien Redelinghuys, Stefané Stoltz, Judi van Eeden Nuus: Lize Marié Coetzee, Lize de Jager, Marichelle Coetzer, Simoné Ferreira, Amoré Jordaan, Gerrit Scholtz, Jancke Wilken, Zoey Willemse Rekenaaroperateurs: Dannika Didloff, Raymond Malan Fotograaf: Cara Schultz Advertensiewerwers: Ilisma Janse van Rensburg, Klara Lategan, Simorné Strauss Vermaak: Melandi Booyens, Amaryne Buys, Jade-Chloé van Deventer Sosiaal: Mieke Alberts, Simone Barkhuizen, Chané Brown Subredakteurs: Sport - Eduan Troskie, Kultuur - Toshka Barnardo, Nuus - Cornelius Greyling, Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, Funksies - Bianca Liebenberg Redakteur: Christene du Toit

UITSLAE/RESULTS

DOGTERSKRIEKET: DF vs St Dominic’s Priory: verloor met 29 lopies. Spelers van die wedstryd: Ashley Kitching 1 paaltjie vir 10 lopies in twee boulbeurte en Riandri Janse van Rensburg wat 23 lo-pies aangeteken het.

BIATHLE: Jamie-Lee Schlemmer received a silver medal (2nd place) representing South Africa during the World Biathle Championships in Bulgaria.

JUKSKEI : Toshka Barnardo is opgeneem in die OP o/19 Dogters Jukskeispan wat van 9 – 17

Desember aan die SA Kampioenskappe in Kroonstad gaan deelneem. BOYS’ CRICKET : DF 1st team vs Newton THS and VP in the Pro 20. DF beat Newton THS by 3 wickets. Players of the match: Riegardt Pienaar best batsman, 35 not out and Dylan Dorfling scored 18 runs. DF's best bowlers were Riegardt with 4 wickets and Martin Keller with 3 wickets. DF vs VP: lost by 41 runs. Best batsman was Stefan Smith with 15 runs. Best bowlers were Dylan Dorfling and Martin Keller who each took 2 wickets.

METAALSILHOEëTSKIET: Jacques Welgemoed gaan OP verteenwoordig by die SA Nasionale Kampioenskappe later vanjaar.

Page 7: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

SPORT PRYSUITDELING

EREROL: Aleesha Gerber en Lutske Doubell - albei atletiek

BEKERWENNERS: SPORT

ATLETIEK D.F Malherbe-beker vir beste naelloper dogter ALEESHA GERBER D.F. Malherbe-beker vir beste naelloper seun LORENZO BAATJIES Leonardo de Villiers Trofee vir beste junior dogter middel/langafstand atleet JAMIE-LEE SCHLEMMER Huisman-beker vir die beste meisie baanatleet ALEESHA GERBER W.S. Vorster-beker vir die beste seun baanatleet LORENZO BAADJIES Dr. S. v/d Westhuizen-beker vir die beste seun veldatleet JEAN PIERRE CRONJE Dr.A.P. Burger-beker vir die beste enkelprestasie ALEESHA GERBER Mej. S. van Heerden-beker vir die junior Victor Ludorum ROSHAAN STEMBULL Mej. A.E. Williams-beker vir die junior Victrix Ludorum MARCELLE JACOBS H.E.Franzsen-beker vir die senior Victor Ludorum JOHAN VENTER R.J. Honiball-beker vir die senior Victrix Ludorum NIKKI DE RIDDER KRIEKET D.F. Malherbe-beker vir die beste dogterspeler MIEKE DE RIDDER Maskew Miller-beker vir die beste senior bouler IGNUS POTGIETER Sporthaven-beker vir die beste senior kolwer AMRAY SHANAGAN GHOLF D.F. Malherbe-beker vir die beste Junior speler MIEKE DE RIDDER T.van Zyl-beker vir die beste speler MIEKE DE RIDDER

HOKKIE: Dogters

D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/14 DUNé CLOETE, YOLANDI GERBER

D.F. Malherbe-trophy for best u/14 player SHANNON FILLIS D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/16 DANIELLE DE LANGE D.F. Malherbe-beker vir die beste speler 0/16 DANNIKA DIDLOFF JH. Neethling: Leierskap, gedrag, lojaliteit, respek, volgehoue goeie spel KLARA LATEGAN D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/18 ELZANNE DU PLESSIS D.F. Malherbe-beker vir die beste speler 0/18 MAROLENE GOUWS Anria Kruger beker vir volharding en sportmangees LIZE DE JAGER

Page 8: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Seunshokkie Fourie-beker vir beste vordering (junior) JACQUES WELGEMOED Bellingan-beker vir die beste speler (junior) JEANDRé CRONJE Fourie-beker vir die beste vordering (senior) LOUELLE BOTHA Brad Dirker-beker vir die mees belowende speler PIERRE HULSMAN Bellingan-beker vir die beste speler (senior) JEAN PIERRE CRONJé LANDLOOP Personeel-beker vir die beste dogter landloopatleet JAMIE-LEE SCHLEMMER MUURBAL Lemmer wisseltrofee vir die beste seunspeler RUAN VAN WYK NETBAL Malherbe Dames Netbalbeker vir die beste vorde-ring 0/14 MARYKE MOMBERG

Jenny Sharp-beker vir die mees belowende 0/14 MARCELLE JACOBS Markram-beker vir die beste vordering 0/16 COLLEEN ELLIS Malherbe Dames Netbalbeker vir die mees belowende 0/16 speler ZANRI STRYDOM DF Malherbe beker vir beste vordering senior LUTSKE DOUBELL

Thomasbeker vir die beste senior speler JANIEN RAUBENHEIMER & TANYA STRYDOM

RUGBY Van Zyl Trophy - u/14 player with most potential KYLE SCOTT Nardo Vorster-beker vir die beste vordering junior HEINRICH SCHOLTZ D.F. Malherbe-beker vir die junior speler met meeste potensiaal STEFAN SMITH

Ben Kilian-beker: 2de span speler met meeste toewyding & sportmangees

DEWALD STRYDOM & JOHAN MOOL-MAN

Park Rugbyklub-beker vir die beste vordering senior ARNO STANDER & MARTIN KELLER Landbank-beker vir die eerste span - meeste wedstryde RYNO MEIRING D.F. Malherbe beker vir die beste senior speler LORENZO BAATJIES

Page 9: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

SKAAK Van der Berg-beker vir die beste vordering in skaak JADRIAN MALAWU

Jacques van Wyk skild - beste speler RYNO VAN APPEL

Eduard en Ruan Prinsloo wisseltrofee (meeste wed-stryde) TOSHKA BARNARDO TENNIS Hanekom-beker vir die beste junior seun JACO MOMBERG Hanekom-beker vir die senior seunskampioen JON-MARC PIKE Winnie Walker-beker vir die senior dogterskampioen DANAE BOUWER

SPESIALE BEKERS EN TOEKENNINGS Liebenberg-beker vir die veelsydigste sportdogter junior MIEKE DE RIDDER Roets-beker vir die veelsydigste sportseun junior STEFAN SMITH

Lynette Mey-beker vir die veelsydigste sportdogter KRISTEN ELLIS J. van Tonder-skild vir die veelsydigste sportseun senior CORNELIUS GREYLING

MERIETE EN EREKLEURE

VAN NAAM MERIETE/EREKLEURE

A

ALBERTS JAYDEE EREKLEURE BINNENSHUISE KRIEKET

B

BAAITJIES LORENZO EREKLEURE RUGBY EREKLEURE ATLETIEK

BAIN LEE-ANN MERIETE ATLETIEK

BARNARD MONIQUE MERIETE DOGTERSKRIEKET

BARNARD CARL EREKLEURE BRANDERPLANK

BARNARDO TOSHKA MERIETE SKAAK MERIETE ATLETIEK

BOOYSEN CHRISTELENE MERIETE DOGTERSKRIEKET

BOUWER DANAé EREKLEURE TENNIS

BUYS AMARYNE MERIETE NOODHULP

BUYS RIANA MERIETE ATLETIEK

C

CLAASSEN DARNé EREKLEURE ATLETIEK MERIETE NETBAL

COETZER ARMAND MERIETE ATLETIEK

CRONJé JEAN PIERRE MERIETE SEUNSHOKKIE EREKLEURE ATLETIEK

CROUSE LISé MERIETE DOGTERSHOKKIE

Page 10: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

D

DE JAGER LIZE MERIETE DOGTERSHOKKIE

DELPORT GERRIT MERIETE KRIEKET

DE RIDDER MIEKE MERIETE ATLETIEK EREKLEURE BINNENSHUISE KRIEKET EREKLEURE GHOLF EREKLEURE DOGTERSKRIEKET

DEYSEL BIANCA MERIETE DOGTERSHOKKIE

DEYSEL LOFTIE MERIETE SEUNSHOKKIE

DIDLOFF DANNIKA EREKLEURE DIEPSEE HENGEL

DORFLING DYLAN MERIETE KRIEKET

DOUBELL LUTSKE EREKLEURE ATLETIEK MERIETE NETBAL

DU TOIT CHRISTENE MERIETE TENNIS

E

ELLIS KRISTEN EREKLEURE VARSWATER HENGEL

ELLIS COLLEEN MERIETE TENNIS EREKLEURE VARSWATER HENGEL

F

FILLIS SHANNON MERIT GIRLS HOCKEY

G

GARCIA ANDRIES MERIETE ATLETIEK EREKLEURE RUGBY

GERBER MONIQUE EREKLEURE FIETSRY

GERBER ALEESHA EREKLEURE NETBAL EREKLEURE ATLETIEK

GREYLING CORNELIUS MERIETE SKAAK MERIETE TENNIS

GREYLING HELENE MERIETE ATLETIEK

GOUWS MAROLENE MERIETE LANDLOOP MERIETE DOGTERSHOKKIE

H

HOLLAND CUEN EREKLEURE FIETSRY

HULSMAN PIERRE MERIETE SEUNSHOKKIE

J

JANSE VAN VUUREN ANDRé MERIETE RUGBY

JONGKIND ROCHé MERIETE ATLETIEK MERIETE RUGBY

JORDAAN AMORé MERIETE DOGTERSKRIEKET

JOUBERT JANNIE MERIETE ATLETIEK EREKLEURE KARATE

JOUBERT MARIZANNE EREKLEURE KARATE

K

KELLER MARLISE MERIETE DOGTERSHOKKIE

KOTZE SCHALK MERIETE NOODHULP

L

LIEBENBERG BIANCA MERIETE NOODHULP

LOOCK DANICA EREKLEURE KARATE MERIETE NETBAL

Page 11: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

M

MALAN CHRISTIAAN MERIETE SKAAK

MALAN WYNAND MERIETE SKAAK

MANUAL RUWAYNE MERIETE SEUNSHOKKIE

MATTHEE TALANA MERIETE NETBAL

MEIRING RYNO EREKLEURE RUGBY

MEYER CARICE MERIETE DOGTERSKRIEKET

MILES BRIAN MERIETE NOODHULP

MOOLMAN JOHAN MERIETE KRIEKET

N

NIEMAND ANJA MERIETE DOGTERSKRIEKET

P

PIENAAR RIEGARDT MERIETE SEUNSHOKKIE MERIETE ATLETIEK EREKLEURE BINNENSHUISE KRIEKET

PIENAAR MARIZAAN MERIETE DOGTERSHOKKIE

PRINSLOO MARINUS EREKLEURE FIETSRY

PRINSLOO KAREL EREKLEURE TWEEKAMP EREKLEURE ATLETIEK

R

RAUBENHEIMER JANIEN EREKLEURE NETBAL

S

SCHEEPERS ZHIVAGO EREKLEURE RUGBY

SCHLEMMER JAMIE-LEE MERIETE TWEEKAMP EREKLEURE OPE WATER SWEM EREKLEURE ATLETIEK EREKLEURE BIATHLE

SCHOLTZ HEINRICH EREKLEURE STOEI

SCOTT KYLE MERIT ATHLETICS

SHANNAGAN AMRAY MERIETE KRIEKET

SHANNAGAN CORBIN MERIETE KRIEKET

SLABBERT MARYNA MERIETE DOGTERSHOKKIE

SLABBERT ANETTE MERIETE ATLETIEK

SMITH STEFAN MERIETE ATLETIEK EREKLEURE GHOLF

SMITH JACQUES EREKLEURE GHOLF

SMITH RUAN MERIETE RUGBY

STEYN SIMONé MERIETE DOGTERSKRIEKET

STOLTZ STEFANE MERIETE DOGTERSHOKKIE

STRAUSS SIMORNé MERIETE NOODHULP

STRYDOM TANYA EREKLEURE NETBAL

STRYDOM ZANRI EREKLEURE ATLETIEK

Page 12: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

T

TAYLOR ROBBIE MERIETE RUGBY

TROSKIE EDUAN MERIETE GHOLF

V

VAN APPEL RYNO EREKLEURE SKAAK

VAN GEND AMORAY MERIETE NOODHULP

VAN WINKEL ROZAAN MERIETE ATLETIEK

VAN WYK RUAN MERIETE MUURBAL

VIVIER JOHAN MERIETE SEUNSHOKKIE EREKLEURE SEILJAG

VIVIER EBEN MERIETE SEUNSHOKKIE EREKLEURE SEILJAG

W

WILLEMSE ZUANDRé MERIETE ATLETIEK

WOLMARANS BRIAN MERIETE ATLETIEK

WOLMARANS CLINTON MERIETE RUGBY

GOLDEN THOUGHT

Live without pretending Love without depending. Listen without defending. Speak without offending.

Drake

BROODJIEPROJEK

Baie dankie aan almal wat gehelp het hierdie kwartaal met die broodjieprojek!

SEUNSHOKKIESPAN—PROJEK

Ons seuns help Woensdag, 2 November met die verkope by Mc Donalds in Kaapweg. 15% van die ver-kope is ten bate van die hokkiespanne. Kom ondersteun asb. DF ook in hierdie projek en stel julle vriende in kennis.

Page 13: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

...Programme of Events...

Gates open at 9.00am and close at 16.00pm.

Entrance fees are, Adults R20, Scholars & Pensioners R10, Children under 12 FREE.

Parking with Security inside fenced area at R10 per vehicle.

Demos...

9.00 Mr ADT show in Hall demo area for kids 9.30 Police Dogs on Field demo area 10.00 Announcement of winners of the Animal Outreaches Cat and Unique Pet Photo Competition sponsored by Pet Superstore 10.10 Start of Animal Outreaches Fun Dog Competition sponsored by Pet Superstore in Hall demo area 10.30 Dog Dancing on Field demo area 11.00 EP Dog Jump Championships on Field demo area

12.00 Snake Demonstration in Hall demo area

12.00 Announcement of our Coral Tree Guest House Coloring in competition winners sponsored by

Cardies PE in the Hall

12.30 Mr ADT show in Hall demo area for kids

13.15 Horse Show by Amy Radke on her Lusitano Stallion “Raio” on the Field demo area

14.30 Author book signing of “The fighting Spirit of Jolie” by Natalie Dil in Hall Demo Area

15.00 Donkey cart obstacle course Demo in the Field demo area

Page 14: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Lectures...

10.00 Jacqueline Dinklemann – What is energy healing for animals? 11.00 Donne Lucas – Puppy 101 - How to choose and introduce a new puppy to your home 12.00 Liz Hayward – Kitten 101 - I have a new kitten – now what? 13.00 Neville Dugmore – Investigate Chiropractic for animals 14.00 James Lech - Fireworks: Fear not Fun 15.00 James Lech - Raising the Perfect Puppy

Highlights of the day...

• Meet a penguin from Bay World

• Have a free photo of you and your pet taken in our photo booth

• Watch the EP Dog Jump Championships

• Come and listen to our local and national guest speakers

• Kids get your face painted as your favorite animal

• Support your local Donkey cart riders working as taxis at the expo

• Pony rides for kids

• Jumping castle for the kids

• Enter our fun dog show

• Support Animal Outreaches and enter our Cat Photo competition

• Enter our Unique Pet Photo competition in aid of Animal Outreaches

• Don’t miss our horse show, snake demonstration and donkey cart obstacle course demonstration

• If you are over 16 years of age try your skills at driving a donkey cart

• Bring your dirty dog and get him/her washed with our mobile pet care groomer

• Kids keep an eye out for our balloon artist shaping all sorts of animals out of balloons

• And lots more...

Adults can...

Enter the Expo Competition

Take Part In The Donkey Cart Drive Challenge

Join A Cause

Sign Up To Be A Shelter Volunteer

Listen To Interesting Talks

Adopt A Furry Friend

Enter The Dog Competition

Take A Taxi Ride With A Difference

Smile Inside The Photobooth

Picnic By The Food

Page 15: GELUKWENSINGE - Hoërskool DF Malherbe High …€¦ · Rekenaars - Carl Barnard, Fotograaf - Anja Niemand, Vermaak - Marizanne Pienaar, Sosiaal - Elzaan Goosen, ... Mej. S. van Heerden-beker

Vriendelike DF Groete

P. HAUMAN SKOOLHOOF

PILLE EN BRILLE Pille en Brille wat vol sale getrek het by Aardklop 2011 en die Kalfiefees 2010 is ‘n skreeusnaakse klug in Afrikaans. Dis geskryf deur Henk Pretorius, bekend vir sy Bakgat flieks. Marga van Rooy, wat Ella speel in die Kyknet treffer Mollie en Wors, speel daarin en het die regie behartig. Twee vriendinne in ‘n aftreeoord begin skielik kompeteer wanneer ‘n afgetrede dokter intrek. Maar alles is nie pluis met hom nie. Hy is verlief op een van die tantes se kleindogter en is self jonk! Van een klugtige situasie met die tantes na ‘n ander, beweeg die vermaaklikheid, want een tante kan nie goed sien nie en die ander een is oortuig daarvan dat sy medisyne en pille nodig het vir een of ander kwaal, en as die “dokter” hulp voorskryf, begin dinge lol! Kom Geniet! Ligte vermaak vir almal. Yvonne Schoeman en Deon Vermaak vertolk die ander rolle. Vrydag 2 Desember om 19:30 word die komedie Pille en Brille in die skoolsaal aangebied onder leiding van Marga van Rooy. Bring die hele gesin, oud en jonk en kom geniet die aand van regte Afrikaanse humor. Kaartjies is by die skool beskikbaar teen R80 per persoon.