Upload
others
View
5
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
COVID-19
Lockdown IKT: Huiswerk
Week 1
1COVID-19 Lockdown
Instruksies:
• Lees deur die PowerPoint slides.
• Maak seker dat jy die werk op elke slide ken en ONTHOU!
• Kyk na die videos wat geplaas word.
• ONTHOU: Bly tuis en was jou hande gedurig.
Wat is 'n rekenaar?
• Skootrekenaar
• Slimfoon
• Tablet
• Tafelrekenaar
Veeldoelig
Elektroniese toestelle
Draagbaar/mobiel (links bo)
2
Hardeware
Hardeware en sagteware
Fisiese komponente van ’n rekenaar; ons kan daaraan vat en
dit sien
4
Byvoorbeeld: Muis, monitor, sleutelbord, drukkeren die onderdele binne-in die rekenaarkas
Sagteware
Hardeware en sagteware
• Spesifieke opdragte wat ons aan die rekenaar
gee om dit iets nuttigs te laat doen
• Veeldoelig: die vermoë om verskillende soorte
programme uit te voer
5
Sagteware
Hardeware en sagteware
’n Slimfoon is ook ’n ‘rekenaar’
6
Apps stel dit in staat om
veel meer te doen as net
oproepe maak
Die inligtingverwerkingsiklus
Verwerking van data
Afvoer
Stoor
Toevoer
7
Die inligtingverwerkingsiklus
Voorbeeld: voeg ’n kontak op jou slimfoon by
8
Rekenaars verwerk data tot inligting
Die inligtingverwerkingsiklus 9
Inleiding tot Windows
Aanskakel
• Selflaaiproses (boot): die bedryfstelsel word outomaties gelaai wanneer die rekenaar aangeskakelword
• Teken aan met ’n gebruikersnaam en wagwoord omtoegang tot jou eie lêers en data te kry
10
Ikone
Start-
knoppie
Teëls
Quick launch-
balkie
Boodskap-area
Werkskerm
Die werkskerm
Inleiding tot Windows 11
GUI – Grafiese gebruikerskoppelvlak
Inleiding tot Windows
Algemene muisaksies:
• Klik
• Dubbelklik
• Regsklik
• Sleep (drag)
• Rol (scroll)
12
Inleiding tot Windows
Algemene eienskappe van programme
o Titelbalkie
o Aktiewe venster
o Taakbalkie
o Verander venstergrootte en plek
o Window-kontrole regs bo
13
Kom ons stoor ons werk 14
• Werk waarmee jy besig is, is tydelik in
geheue
• Om die werk te behou, moet jy dit stoor
• Stoor werk in lêers – organiseer lêers in
lêergidse
• Gee lêers en lêergidse betekenisvolle name
Inleiding tot die sleutelbord
Word gebruik om data toe te voer
15
Inleiding tot die sleutelbord
Toevoer op ’n slimfoon
Sleutelbord vertoon op
skerm dmv sagteware –
kan letters alfabeties of
in qwerty-formaat
vertoon
16
Inleiding tot die sleutelbord
Sleutelbordvaardigheid
Touch typing
17