15
Afrikaans Huistaal Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009 Leerderboek: Afdeling B Leerderboek: Afdeling B Leerderboek: Afdeling B Leerderboek: Afdeling B Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur Punte: 80 Punte: 80 Punte: 80 Punte: 80 Bladsye: 1 Bladsye: 1 Bladsye: 1 Bladsye: 14

Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

Afrikaans Huistaal

Gemeenskaplike Take vir Assessering

Graad 9

2009

Leerderboek: Afdeling BLeerderboek: Afdeling BLeerderboek: Afdeling BLeerderboek: Afdeling B

���� Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur Tyd: 2 uur

���� Punte: 80 Punte: 80 Punte: 80 Punte: 80

���� Bladsye: 1 Bladsye: 1 Bladsye: 1 Bladsye: 14444

Page 2: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 2

Gemeenskaplike Take vir Assessering

Konteks: Demokrasie

Instruksies:

• Hierdie vraestel is Afdeling B van jou GTA

Volg die instruksies deeglik om die vrae te beantwoord. LEES DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR:

1. Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Dit sluit die tekste wat jy moet gebruik, in.

2. Maak seker dat jou vraestel volledig is.

3. Beantwoord al die vrae.

4. Nommer jou antwoorde net soos die vrae op die vraestel.

5. Begin elke vraag op ’n skoon bladsy.

6. Lees die instruksies by elke vraag noukeurig deur en voer dan die opdragte uit.

7. Skryf netjies en leesbaar.

Vraag 1: Lees die volgende koerantberig wat verskyn het in “Die Burger 2006” en beantwoord die vrae wat volg:

Jong entrepreneurs na Maleisië

Jorisna Bonthuys SCOTTSDENE. – Sestien jong entrepreneurs , oorwegend van plakkerskampe hier, vertrek Maandag op ‘n studiebesoek van twee weke aan Maleisië, nadat hulle met hul eie klein ondernemings self geld daarvoor ingesamel het.

TAAK 1

TYD: 30 MIN � ���� PUNTE 15

MEERVOUDIGE KEUSEVRAE

Page 3: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 3

1 Dié leerders, wat elkeen sy eie vliegkaartjie betaal het, gaan sowat 12 ondernemings besoek om praktiese vaardighede te leer wat hulle tuis kan terugploeg.

2 Hulle is deel van 43 lede van die entrepreneursklub van die Hoërskool Bernadino

Heights by Scottsdene, Kraaifontein. Die klub is sowat 2 jaar gelede gestig en van die lede het sedertdien ‘n entrepreneurskursus by die Universiteit van Stellenbosch bygewoon.

3 Sommige van dié leerders bedryf vandag florerende ondernemings. Die sewentienjarige

Paul Sigqua, ‘n gr.11-leerder van die Backsberg plaas naby Klapmuts, verskaf heeltydse werk aan ses mense wat sy drie vrugtestalletjies beman. Sigqua het onder meer ‘n motor en selfoon met sy winste aangekoop.

4 Volgens die skoolhoof, mnr. Henry Alexander, het die entrepreneursklub die leerders

bemagtig om “die siklus van werkloosheid waarin hulle vasgevang is, te verbreek”. 5 “Scottsdene en Wallacedene se kinders het nie baie geleenthede nie. Die sukses van

hul ondernemings – wat wissel van groentestalletjies tot tuiswinkels – het hul selfbeeld ‘n hupstoot gegee.”

6 Volgens Alexander is werkloosheid ‘n groot probleem in dié gemeenskap. “Dié kinders

het geleer om vir hulself te sorg en hoef niemand in die oë te kyk vir aalmoese nie.” Volgens mnr. Kosie Haarhof, bedryfsielkunde-onderwyser by die skool, het die entrepreneursklub bewys dat ‘n klein begin ‘n groot verskil kan maak. Haarhof en nog ses onderwysers sal die groep na die buiteland vergesel.

7 “In baie gevalle is die kinders se ouers werkloos en is hul onderneming ‘n broodnodige

bron van inkomste.” 8 Die agtienjarige Cain Constable onderhou met sy tuiswinkel, waar hy onder meer brood

verkoop, sy ma en twee jong broers. Volgens Constable kan hy “skaars slaap van opgewondenheid”.

1.1 Kies die korrekte manier waarop die twee sinne d.m.v. ‘n voegwoord met mekaar

verbind word. (1)

Van die leerders onderhou hulle ouers. Die leerders bedryf florerende ondernemings.

A Van die leerders onderhou hul florerende ouers. B Van die leerders onderhou hul ouers, tensy hul florerende ondernemings

bedryf. C Van die leerders onderhou hulle ouers, omdat hulle florerende ondernemings bedryf. D Van die leerders onderhou hulle ouers, sodat hulle florerende ondernemings

kan bedryf. 1.2 ‘n Florerende onderneming … (1)

A is winsgewend. B hou net kop bo water. C werk teen ‘n verlies.

Page 4: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 4

D onderhou mense. 1.3 Die doel van die teks is om … (1)

A in te lig. B te inspireer C te vermaak. D te beskryf.

1.4 Watter een van die volgende sinne is ‘n feit? (1)

A Maleisië bied uitstekende sakegeleenthede. B Volgens die hoof, mnr. Kosie Haarhof, het die entrepreneursklub leerders

bemagtig. C Ses onderwysers sal die groep na die buiteland vergesel. D Die leerders het voldoende fondse ingesamel om hul eie vliegkaartjies te betaal.

1.5 In watter tipe artikel sal jy die volgende sinsnede aantref?

… is werkloosheid ‘n groot probleem… (1)

A ekonomiese artikel B wetenskaplike artikel C gesondheidsartikel D sportartikel

1.6 Watter antwoord pas nie? (1)

Paul Sigqua A bestuur drie vrugtestalletjies. B besit ‘n motor en ‘n selfoon. C verkoop heeltyds vrugte. D is ‘n gr. 11-leerder.

1.7 Gee ‘n woord wat min of meer dieselfde beteken as “florerende”. (1) A bestaande B nie-winsgewende

C nuutgestigte D suksesvolle 1.8 Mense wat van aalmoese lewe, is afhanklik van… (1)

A ander mense se gunste en gawes. B die inkomste wat hulle self verdien. C winste uit hul eie ondernemings. D deeltydse los werkies wat hulle doen.

Page 5: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 5

1.9. Gee ‘n woord wat die teenoorgestelde beteken as sukses (1)

A geleentheid B teleurstelling

C mislukking D wanbesteding

1.10 Is paragraaf 1 en 2 … (1)

A aaneenskakelend B teenstellend C redegewend D kousaal 1.11 Gee ‘n woord uit die berig wat dieselfde beteken as kettingreaksie. (1)

A twee weke B twee jaar C terugploeg D siklus 1.12 Voltooi die volgende vergelyking: (1)

Cain Constable het geld soos … A ‘n miljoenêr. B bossies. C ‘n koning. D seesand. Vraag 2 2.1 In watter van die volgende sinne is die woordorde korrek gebruik? (1)

A. ‘n Tenniswedstryd het hulle verlede week in Durban gespeel. B. Hulle het verlede week ‘n tenniswedstryd in Durban gespeel. C. Hulle het ‘n tenniswedstryd verlede week in Durban gespeel. D. Hulle het verlede week ‘n tenniswedstryd gespeel in Durban.

2.2 Kies die sin waarin die negatiewe vorm korrek gebruik is. (1)

A. Nóg die een, nóg die ander is die wenner nie. B. Nie die een, nog die ander is die wenner. C. Nóg die een, nóg die ander is die wenner. D. Niemand is die wenner.

Vraag 3:

Page 6: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 6

3.1 Dui die verband tussen die onderstaande sinne aan. (1)

Formule 1-wedrenne geniet wêreldwyd die grootste mediadekking.

Uitsendings van die Grand Prix-naweke word deur gemiddeld 55 miljoen mense

wêreldwyd gekyk.

A Die twee sinne vorm ‘n vergelyking.

B Die twee sinne kontrasteer die eerste sin.

C Die eerste sin gee ‘n verduideliking van die tweede sin.

D Die tweede sin verskaf bewyse vir die eerste sin.

Bestudeer die onderstaande teks en beantwoord dan die vrae:

TAAK 2

TYD: 30 MIN � ���� PUNTE 17

Begriplees en taal

Page 7: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 7

Leeus red meisie van

mans wat haar steel Diere het straks 12-jarige se gehuil

aangesien vir gemiaau

1 Addis Abeba. - Drie leeus in 'n afgeleë

gebied in Ethiopië het 'n 12-jarige meisie

gered wat deur mans ontvoer is en in 'n

huwelik ingedwing sou word, het die

polisie hier gesê. 2 Die meisie is sewe dae lank aangehou en

die mans het haar aanhoudend geslaan

voordat die leeus hulle verjaag en haar 'n

halwe dag lank bewaak het totdat die

polisie en van haar gesinslede opgedaag

het, het sers. Wondimu Wedajo van die

polisie gesê. 3 "Hulle het wag gehou totdat ons haar

gevind het en toe in die bosse verdwyn,"

het Wedajo gesê. 4 "As die leeus haar nie gered het nie, sou

dit sleg met haar gegaan het. 5 "Meisies word dikwels verkrag en erg

geslaan om hulle in 'n huwelik in te dwing. 6 "Almal beskou dit as 'n wonderwerk

omdat leeus mense dikwels aanval," het

Wedajo gesê. 7 Volgens mnr. Stuart Williams, 'n

natuurkenner in diens van die staat, is die

meisie waarskynlik gered omdat sy gehuil

het. 8 "'n Jong meisie se droewige gehuil kan

maklik vir die gemiaau van 'n leeuwelpie

aangesien word, wat verklaar waarom die

� Die mans het haar

aanhoudend geslaan

voordat die leeus hulle

verjaag en haar

'n halwe dag lank

bewaak het.

leeus haar nie geëet het nie," het Wedajo

gesê. 9 Die meisie, die jongste van vier broers en

susters, was geskok en beangs en het

behandeling vir snye weens die mans

se·slanery ontvang. 10

Volgens Wedajo is vier van die mans in

hegtenis geneem. 11

Die polisie soek na nog drie mans, het

hy gesê. 12

Ontvoerings is al lank deel van Ethiopië

se huweliksrituele. 13

Ethiopië se leeus is bekend om hul groot

swart maanhare, is die land se nasionale

embleem en pryk op die land se

muntstukke. 14

Daar is net sowat 1000 van hulle in die

natuur oor. - Sapa-AP (Uit: Beeld, 22 Junie 2006)

Page 8: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 8

1.1 Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord deur aan te haal of deur jou eie woorde te gee.

Die mans het die meisie ontvoer sodat hulle ’n losprys / geld vir haar kon kry

. (2)

1.2 Gee een woord uit paragraaf 1 wat vir ons sê dat sy nie wou doen wat hulle van haar verwag het nie. (1)

1.3 Gee twee opeenvolgende woorde uit paragraaf 1 wat vir ons sê dat hierdie insident nie in ’n stad plaasgevind het nie. (1)

1.4 Hoe het die mans die meisietjie gedwing om te doen wat hulle wou hê? (1)

1.5 Ons lees dat die leeus haar bewaak het. Sê in jou eie woorde wat dit beteken. (1)

1.6 Watter natuurlike verduideliking is daar vir die leeus se optrede? Sê in jou eie woorde wat dit beteken. (2)

1.7 Deur wie word Stuart Williams se salaris betaal? (1)

1.8 Beskryf die toestand waarin die meisie was toe hulle haar gekry het. (2)

1.9 Dit blyk dat die ontvoerders nie gedink het dat hulle verkeerd opgetree het nie. Waarom het hulle nie gedink dis verkeerd om haar te ontvoer nie? (1)

1.10 Hoe sal ’n mens weet wanneer ’n leeu van Ethiopië afkomstig is? (1)

1.11 Waarvoor staan die afkorting sers. in paragraaf 2? (1)

1.12 Gee ’n antoniem (teenoorgestelde) vir die woord ‘dikwels’ in paragraaf 6. (1)

1.13 Die woord kan in paragraaf 8 is as hulpwerkwoord gebruik. Gebruik die woord kan nou in ’n sin as ’n selfstandige naamwoord. (1)

1.14 Skryf die sin in paragraaf 11 oor. Begin so: Hy het gesê ... (1)

[17]

Page 9: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 9

Bestudeer die onderstaande strokie waar Jeremy en Hector gesels en beantwoord dan die vrae.

3.1 Waaroor dink jy het Jeremy so skuldig gevoel? Kies die korrekte moontlikheid.

Hy het skuldig gevoel

• omdat hy die straatnaambord gesteel het.

• omdat hy die polisie alles vertel het.

• omdat hy die straatnaambord teruggegee het.

• omdat hy nie die straatnaambord kon hou nie. (1)

3.2 Het Jeremy al vantevore ’n oneerlike daad gepleeg? Motiveer deur ‘n frase aan te haal. (2)

3.3 Wat doen Jeremy in die middelste raampie? (1)

3.4 Watter oneerlike daad het hy gepleeg nadat hy die naambord gesteel het?

(1)

3.5 Waarom is daar stippels aan die einde van Jeremy se woorde in die

TAAK 3

TYD: 15 MIN � ���� PUNTE: 9

Strokiesprent

Page 10: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 10

laaste raampie? (1)

3.6 In raampie 2 sê Jeremy: “Maar ek belowe jou.” Maak ’n selfstandige naamwoord van die woord belowe. (1)

3.7 Gee die korrekte vorm van die woorde tussen hakies.

Dit is die a(verleë) wat Hector sy vriend nog gesien het. Hector is b(skrik) oor wat Jeremy gedoen het. (2)

[9]

Kyk na die onderstaande prent en beantwoord dan die vrae.

4.1

TAAK 4

TYD: 15 MIN � ���� PUNTE: 9

Visuele teks

Page 11: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 11

Wat is die fokuspunt van hierdie skets? (1)

4.2 4.2.1 Wie dink jy is die man heel regs in die prentjie? (1)

4.2.2 Waarom is sy arms uitgestrek voor hom? (1)

4.3 Waarom dink jy is die ry mense aan die linkerkant so lank? (1)

4.4 Waar bevind hierdie mense hulle? (1)

4.5 Watter gebou is links agter in die prentjie? (1)

4.6 Uit watter rigting waai die wind? (1)

4.7 Wat wil die kunstenaar vir ons met hierdie skets sê? (1)

4.8 Wat noem ons die skuur waar vliegtuie geberg word? (1)

[9]

TAAK 5

TYD: 30 MIN � ���� PUNTE: 30

KREATIEWE SKRYFWERK

Page 12: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AFRIKAANS HUISTAAL GTA 2009 : LEERDERBOEK AFDELING B 12

Foto: THEANA CALITZ

Tydens die ‘miljoen-man-optog’ verlede jaar het ongeveer 5 000 mense voor die

Uniegebou in Pretoria byeengekom om teen misdaad in die land te betoog. Baie

mense verlaat Suid-Afrika in die hoop om ’n beter toekoms elders te vind.

Opdrag:

Skryf ’n opstel van 200 – 250 woorde waarin jy

� vertel waarom jy lief is vir Suid-Afrika.

� redes gee waarom jy dink mense in die land moet bly.

� sê op watter manier jý jou kant vir die land kan bring.

Begin jou opstel met ’n kort inleiding, volg met jou bespreking en eindig met ’n

kort slot en gevolgtrekking. Gee jou opstel ’n titel.

Jou opstel sal volgens die rubriek op die volgende bladsy geassesseer word.

TOTAAL VIR TAAK 5: 30 punte

Page 13: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AF

RIK

AA

NS

HU

IST

AA

L G

TA

20

09 : L

EE

RD

ER

BO

EK

AF

DE

LIN

G B

1

3

AS

SE

SS

ER

ING

: OP

ST

EL

RUBRIEK: O

PSTEL

Vlak

7 Uitm

unten

d

6 Baie g

oed

5 G

oed

4 B

evredigen

d

3 Middelm

atig

2 Doodgew

oon

1 Saai

Punte

5 4

3 2½

2

0 – 1½

Form

aat en

Parag

rafering

Form

aat is uitstekend toegepas. T

rek dadelik leser se aandag. S

terk motiverende slot.

Baie goeie

formaat. B

aie goeie inleiding en slot.

Deurdagte

beplanning. Goeie,

duidelike inleiding en slot.

Form

aat toon beplanning is gedoen. D

uidelike, hoew

el effens gew

one inleiding en/of slot.

Form

aat is redelik. Bevredigende

inleiding en slot.

Min bew

yse van vereiste form

aat. Onoortuigende

inleiding en slot. Te kort/lank.

Geen bew

yse van vereiste form

aat nie. G

een inleiding en/of slot nie. T

e kort/lank.

Punte

9-10 8

7 6

5 4

0 – 3

Inhoud

Oorspronklik.

Buitengew

oon. Verbeeldingryk.

Eerlik en opreg.

Meevoerend.

Diepgaande

kennis van onderw

erp.

Baie kreatief.

Duidelike tekens

van oorspronklikheid en verbeelding. Toon goeie begrip

van die onderw

erp.

Kreatief. E

erlik en opreg. B

lyke van oorspronklikheid en verbeelding. Toon begrip van

onderwerp.

Hantering van

onderwerp toon

blyke van oorspronklikheid en verbeelding. Vaaghede en

veralgemenings

kom plek-plek

voor.

Gebrek aan

eerlikheid en opregtheid. P

oging tot oorspronklik-heid. S

legs ’n basiese kennis van onderw

erp. Som

s vaag en algem

een. Clichés.

Gebrek aan eerlik-

heid en opregt-heid. F

eitlik geen oorspronklikheid nie. B

eskrywings

onoortuigend of vaag en alge-meen. V

erwarde

aanbieding van inligting.

Geen

oorspronklikheid of verbeelding nie. Min kennis van

onderwerp.

Heeltem

al van onderw

erp af.

Punte

5 4

3 2½

2

0 – 1½

Reg

ister Toon

Bew

usth

eid

van teiken

leser en

doel van

opstel

Skryw

er kommuni-

keer eerlik en direk met leser op ’n

individualistiese, onderhoudende manier. G

epaste register. T

oon is natuurlik en oortuigend. O

pstel slaag ten volle in sy doel.

Register is baie

oortuigend. Uiters

gepaste toon verhoog w

aarde van teks. T

oon is merendeels

natuurlik en oortuigend. O

pstel slaag goed in sy doel.

Register is oor-

tuigend gebruik. Sinvolle gebruik

van die gepaste toon verhoog die waarde van die

teks. Toon is oor

die algemeen

natuurlik en oor-tuigend. O

pstel slaag in sy doel.

Gepaste register is

gebruik. Sinvolle

gebruik van regte toon. S

oms

mooiskryw

ery in plaas van eerlikheid. O

pstel slaag in sy doel.

Meganiese

skryfstyl sonder sprankel. P

oging is aangew

end om die

regte register en toon te gebruik. Opstel slaag net-

net in sy doel.

Onvanpaste

register. Min of

geen behendigheid in die gebruik van die regte toon nie. Opstel slaag

kwalik in sy doel.

Min of geen besef

van die gepaste woorde en

uitdrukkings nie. Opstel slaag nie in

sy doel nie.

Page 14: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië

AF

RIK

AA

NS

HU

IST

AA

L G

TA

20

09 : L

EE

RD

ER

BO

EK

AF

DE

LIN

G B

1

4

Punte

9-10 8

7 6

5 4

0 – 3

Woordeskat

Sinstru

ktuur

Idiomatiese

taalgeb

ruik

Spellin

g

Leesteken

s

Uitm

untende woordeskat.

Afwisseling in

sinstruktuur en sinslengte. F

eitlik geen foute nie. Voortreflike

gebruik van idiom

atiese taal.

Baie goeie

woordeskat.

Korrekte

wisselende

sinstruktuur. Taal-,

spel- en leestekenfoute gering. B

aie effektiew

e gebruik van idiom

atiese taal.

Goeie w

oordeskat. Korrekte

sinstruktuur. Taal-,

spel- en leestekenfoute is onbeduidend. Effektiew

e gebruik van idiom

atiese taal.

Redelik goeie

woordeskat.

Korrekte

sinstruktuur, maar

soms styf,

herhalend en onsam

ehangend. Foute is nie

hinderlik nie.

Voldoende

woordeskat. S

inne is oor die algem

een korrek, maar is som

s onsam

ehangend. Foute is hinderlik.

Herhalings kom

voor.

Gebrekkige

woordeskat.

Afgesaagde

uitdrukkings. Foute

kortwiek begrip.

Onsam

ehangende, lom

p sinne. Teks

is moeilik om

te lees. H

erhalings kom

voor.

Gebrekkige

woordeskat. T

aal-, spel- en leestekenfoute is baie steurend. Swak sinstruktuur.

Teks is m

oeilik om

te lees.

TO

TA

AL

: 30 p

un

te

Page 15: Gemeenskaplike Take vir Assessering Graad 9 2009...Diere het st raks 12-ja ri ge se geh uil aa ngesien vir gemiaau 1 Addis Abeba . - Drie leeus in 'n afgeleë geb ied in Ethio pië