5
Graad 6 –Vraestel #2 Punte = 100 Afdeling A: Getalle, bewerkings en verwantskappe Vraag 1: Afronding Rond 87 243 598 af tot die naaste: 1.1 10 000 (1) 1.2 5 (1) Vraag 2: Plekwaardes 2.1 Gee die getal: 5HD 3E 6TD 20h 8M 3T 2t (1) 2.2 Gee die uitgebreide notasie van 342 897,59 (1) 2.3 Wat is die waarde van die onderstreepte syfers in 489 057 182,27 (2) 2.4 Wat is die plekwaarde van die 3 in die volgende getal 73 549 278,96 (1) Vraag 3:Breuke Bereken: 3.1 7 + 2 ଵଶ (2) 3.2 5 - 1 ଵସ (2) 3.3 ? = ଶହ (1) 3.4 Skryf die gemengde breuk as ‘n onegte breuk 5 (1) 3.5 Vereenvoudig ଵଶହ (1) Vraag 4: Terme en woordeskat Bereken die volgende: 4.1 Die som van 498 584 719 en 280 985 429 (1) 4.2 Die som van 890 594,43 en 34 990,51 (1) 4.3 Die verskil tussen 498 571 en 129 843 (1) 4.4 Die verskil tussen 594 139,05 en 145 364,7 (1) 4.5 Die produk van 8 435 en 243 (1) 4.6 Die produk van 5,2 en 4,3 (1) 4.7 Die kwosiënt van 7 550 en 151 (1) 4.8 Die kwosiënt van 4 456,12 en 4 (1) Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is langer as ‘n standaardvraestel en toets kwartaal 1 en 2 se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae en toon alle bewerkings. Gebruik hierdie vraestel om te bepaal waar die probleemareas is en gaan werk weer deur daardie afdelings Volledige memorandum beskikbaar by www.ahawiskunde.co.za indien jy ‘n geldige subskripsie het.

Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

  • Upload
    others

  • View
    8

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

Graad 6 –Vraestel #2

Punte = 100 Afdeling A: Getalle, bewerkings en verwantskappe Vraag 1: Afronding Rond 87 243 598 af tot die naaste: 1.1 10 000 (1) 1.2 5 (1) Vraag 2: Plekwaardes 2.1 Gee die getal: 5HD 3E 6TD 20h 8M 3T 2t (1) 2.2 Gee die uitgebreide notasie van 342 897,59 (1) 2.3 Wat is die waarde van die onderstreepte syfers in 489 057 182,27 (2) 2.4 Wat is die plekwaarde van die 3 in die volgende getal 73 549 278,96 (1) Vraag 3:Breuke Bereken: 3.1 7 + 2 (2) 3.2 5 - 1 (2) 3.3 ? = (1) 3.4 Skryf die gemengde breuk as ‘n onegte breuk 5 (1) 3.5 Vereenvoudig (1) Vraag 4: Terme en woordeskat Bereken die volgende: 4.1 Die som van 498 584 719 en 280 985 429 (1) 4.2 Die som van 890 594,43 en 34 990,51 (1) 4.3 Die verskil tussen 498 571 en 129 843 (1) 4.4 Die verskil tussen 594 139,05 en 145 364,7 (1) 4.5 Die produk van 8 435 en 243 (1) 4.6 Die produk van 5,2 en 4,3 (1) 4.7 Die kwosiënt van 7 550 en 151 (1) 4.8 Die kwosiënt van 4 456,12 en 4 (1)

Instruksies en inligting:

Hierdie vraestel is langer as ‘n standaardvraestel en toets kwartaal 1 en 2 se werk volgens die CAPS voorskrifte.

Beantwoord al die vrae en toon alle bewerkings.

Gebruik hierdie vraestel om te bepaal waar die probleemareas is en gaan werk weer deur daardie afdelings

Volledige memorandum beskikbaar by www.ahawiskunde.co.za indien jy ‘n geldige subskripsie het.

Page 2: Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

Graad 6 –Vraestel #2

Vraag 5: Veelvoude 5.1 Gee die eerste 5 veelvoude van 25 (2) 5.2 Gee die veelvoude van 6 tussen 30 en 55 (2) 5.3 Is 345 978 ‘n veelvoud van 4? Gee ‘n rede? (1) Vraag 6: Faktore 6.1 Gee die saamgestelde faktore van 24. (2) 6.2 Gebruik die druiwetros metode om die priemfaktore van 36 uit te werk. (2) 6.3 Gebruik die leertjie metode om die priemfaktore van 64 uit te werk. (2) Vraag 7: Breuke Voltooi die tabel: (6)

Gewone breuk Persentasie Desimale breuk

7.1 7.2

7.3 7.4 0,4 7.5 62% 7.6

Vraag 8: Breuke Voltooi die tabel soos in die voorbeeld – gee in eenvoudigste vorm (2)

Verhouding Breukdeel 3 koeie 2 bulle 3:2 koeie en bulle

10 pare skoene en 15 pare kouse

8.1 8.2

Vraag 9: Woordsomme 9.1 Wat is die kosprys van ‘n item wat teen R250 verkoop is en ‘n wins van R30 gemaak is? (2) 9.2 Hoe lank moet ek spaar om ‘n nuwe paar jeans van R285 te koop indien ek elke maand R27

kan spaar? (2) 9.3 14 Bosse blomme kos R532. Hoeveel kos 3 bosse blomme? (2) 9.4 Hermanus erf van die sakeman se erfporsie van R406 800.00. Hoeveel geld kry

Hermanus? (2) 9.5 Die trok kan 750 kg vervoer. Hoeveel pakkies van 300g suiker kan op een slag op die trok

gelaai word? (2) Vraag 10: Orde van bewerkings Bereken die antwoorde van hierdie getalsinne (4) 8.1 8 + 15 ÷ 5 = 8.2 7 x 6 + 4 = 8.3 32 + 8 – 8 = 8.4 5 + 6 x 6 – 3 = 8.5 80 ÷ 8 x 3 = 8.6 4 + 5 x 1 = 8.7 3 x 0 x (7 + 2) = 8.8 (8 + 8) x 1 – 3 =

Page 3: Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

Graad 6 –Vraestel #2

Afdeling B: Patrone en Funksies Vraag 11: Skryf ‘n getalsin vir die volgende woordprobleme: 11.1 Die som van 9 583 en 3 945 word halveer? (1) 11.2 Die kwosient van 44 en 4 is kleiner as die produk van 5 en 3 . (1) 11.3 Die verskil tussen 80 en ‘n sekere getal is gelyk aan 22. (1) 11.4. Die produk van twee getalle is 8 345. Een van die getalle is 5. (1) Vraag 12: Is die stellings waar of onwaar? (2) 9.1 1 x 4 = 20 ÷ 5 9.2 55 – 5 = 3 x 12 + 6 9.3 43 x 0 = 43 + 0 9.4 80 ÷ 4 = 10 + 5 x 2 Vraag 13: Inset en uitset diagramme Bepaal die reël en die ontbrekende waardes : (5) Reël: ___________________________________

Vraag 14: Meetkundige patrone Bepaal die reël en voltooi die tabel: (4) 1 2 3 Reël: ___________________________________

Inset 1 2 3 4 7 20 42

Uitset 1 5 9 13 37

Aantal pyle 1 2 3 7

Aantal sye 6 10 102

Page 4: Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

Graad 6 –Vraestel #2

Afdeling C: Ruimte en Vorm Vraag 15: 15.1 Benoem die volgende hoeke:

a: ____________________________ (1) b: ____________________________ (1) 15.2 Teken ‘n vierkant. Dui die verskillende eienskappe met die korrekte notasie aan. (2) 15.3 Voltooi die tabel: (6)

3D Vorm Aantal rande Aantal vlakke Aantal hoekpunte Vierkantige piramide Silinder

15.4 Teken die net van ‘n reghoekige prisma (2) 15.5 Dui die simmetrielyne aan op die volgende figuur (2) Afdeling D: Meting Vraag 16: 16.1 Daar is ____ ml in 2,7l? (1) 16.2 Wat is die inhoudsmaat van ‘n blikkie koeldrank? (1) 16.3 Daar is _____ sekondes in 3 ure? (1) 16.4 Daar is _____ jare in ‘n millenium? (1) 16.5 Daar is ______ml in 0,5kl? (1)

b a

Page 5: Graad 6 AHA Vraestel 2 - Aha Wiskunde · )tccf b8tcguvgn #hfgnkpi $ 2cvtqpg gp (wpmukgu 8tcci 5mt[h ep igvcnukp xkt fkg xqnigpfg yqqtfrtqdngog &kg uqo xcp gp yqtf jcnxggt!

Graad 6 –Vraestel #2

Vraag 17: Tydsones

Dit is 2pm in Kaapstad. Hoe laat is dit in: 17.1 Perth (1) 17.2 Vancouver (1) Afdeling E: Datahandtering Vraag 18: Gee die modus en mediaan van die volgende datastel: (2) 79, 87, 74, 75, 79, 84, 79, 71, 73, 79, 87, 75, 74, 79, 74 Vraag 19: Sport deelname van Graad 6 leerders:

Sport Aantal Seuns Aantal Meisies Fietsry 25 7 Gholf 18 10 Muurbal 22 8 Skyfskiet 15 5 Sagtebal 20 3

19.1 Teken ‘n dubbele staafgrafiek deur van die inligting in die tabel te gebruik. (6) 19.2 Watter sport word deur die meeste seuns en meisies altesaam gespeel? (1)