7
Opsomming Hoërskool Bergvlam

HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

Opsomming

HoërskoolBergvlam

Page 2: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

1. Lees die TEKS noukeurig deur

2. Lees die INSTRUKSIES noukeurig

deur

3. Gebruik jou GLIMPEN en merk

die hoofgedagtes in elke

paragraaf

4. Die INLEIDING en SLOT het nie

noodwendig hoofpunte nie

Page 3: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

7. Lees WEER deur die TEKS

8. MERK 7 hoofpunte met jou

glimpen en potlood

9. Elimineer feite = indien te veel

10.Identifiseer nog feite = indien

te min

11.Nommer die feite op die teks

Page 4: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

Geen beplanning is

nodig nie.

Page 5: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

1. Skryf ‘n opskrif (woorde word nie saam

getel nie)

2. Skryf jou SEWE VOLSINNE neer in jou.

Moet nie aanhaal nie. Verander sinne

deur beskrywende woorde uit te haal en

die woordorde te verander

3. Moet NIE in jou eie woorde skryf nie.

ONTHOU! Indien jy woorde uit die sin laat

of die woordorde verander is dit NIE

MEER ‘n AANHALING NIE!

Page 6: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

4. Vermy BESKRYWENDE WOORDE

5. Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit

maak dit twee feite en die tweede feit

word nie gemerk per inskrywing nie.

Slegs een punt per sin

6. NOMMER elke inskrywing (bv. 1. tot 7.)

7. Moet nie ENGELSE WOORDE gebruik nie

Page 7: HoërskoolBergvlam · Moet nie VOEGWOORDE gebruik nie. Dit maak dit twee feite en die tweede feit word nie gemerk per inskrywing nie. Slegs een punt per sin 6. NOMMER elke inskrywing

1. Tel jou woorde en skryf die

totaal onderaan die opsomming

2. Gebruik eerder minder woorde.

Moet nie meer as die

voorgeskrewe aantal woorde

skryf nie (70)

3. LEES WEER DEUR!!!