Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Hom alleen
moet jy
dien
Een God 1Timoteus 2:5 Want
daar is een God en
een Middelaar
tussen God en die
mense, die mens
Christus Jesus,
God se tyd Matteus 24:14 En
hierdie evangelie
van die koninkryk
sal verkondig word
in die hele wêreld
tot ‘n getuienis
vir al die nasies;
en dan sal die
einde kom.
Johannes 14:3 En
as Ek gegaan en vir
julle plek berei
het, kom Ek weer en
sal julle na My toe
neem, sodat julle
ook kan wees waar
Ek is.
God se tyd
Matteus 17 En toe
hulle Hom sien, het
hulle Hom aanbid;
maar sommige het
getwyfel.18 En
Jesus het nader
gekom en met hulle
gespreek en gesê:
Aan My is gegee
alle mag in die
hemel en op aarde.
19 Gaan dan heen,
maak dissipels van
al die nasies, en
doop hulle in die
Naam
God se tyd
van die Vader en
die Seun en die
Heilige Gees; en
leer hulle om alles
te onderhou wat Ek
julle beveel het.
20 En kyk, Ek is
met julle al die
dae tot aan die
voleinding van die
wêreld. Amen.
God se tyd
Familie Venote Efesiërs 3:6 dat
die heidene mede-
erfgename is en
medelede van die
liggaam en
mededeelgenote aan
sy belofte in
Christus deur die
evangelie
2 Petrus 3:9 Die
Here vertraag nie
die belofte soos
sommige dit
vertraging ag nie,
maar Hy is
lankmoedig oor ons
en wil nie hê dat
sommige moet
vergaan nie, maar
dat almal tot
bekering moet kom.
Familie Venote
Kompetisie Esegiël 14:3
Mensekind, hierdie
manne het hulle
drekgode in hulle
hart opgeneem en
die struikelblok
tot hulle
ongeregtigheid voor
hulle aangesig
neergesit—sou Ek My
dan werklik deur
hulle laat
raadpleeg?
Kompeteer vir aanbidding
Lukas 4:5 Toe
bring die duiwel
Hom op ‘n hoë berg
en wys Hom al die
koninkryke van die
wêreld in ‘n
oomblik se tyd. 6
En die duiwel sê
vir Hom: Ek sal U
al hierdie mag gee
en hulle
heerlikheid, want
dit is aan my
oorgegee, en ek gee
dit aan wie ek wil.
7 As U my dan
aanbid, sal alles
aan U behoort. 8 En
Jesus antwoord en
sê vir hom: Gaan
weg agter My,
Satan, want daar is
geskrywe: Die Here
jou God moet jy
aanbid en Hom
alleen dien.
Kompeteer vir aanbidding
Jesus herstel aanbidding
Johannes 4:20 Ons
vaders het op
hierdie berg
aanbid, en julle sê
dat die plek waar
ons behoort te
aanbid, in
Jerusalem is. 21
Jesus sê vir haar:
Vrou, glo My, daar
kom ‘n uur wanneer
julle nie op
hierdie berg en ook
nie in
Jesus herstel aanbidding
Jerusalem die Vader
sal aanbid nie. 22
Julle aanbid wat
julle nie weet nie;
ons aanbid wat ons
weet, want die
saligheid is uit
die Jode. 23 Maar
daar kom ‘n uur, en
dit is nou, wanneer
die ware aanbidders
die Vader in
Jesus herstel aanbidding
gees en waarheid
sal aanbid; want
die Vader soek ook
mense wat Hom só
aanbid. 24 God is
Gees; en die wat
Hom aanbid, moet in
gees en waarheid
aanbid. 25 Die vrou
sê vir Hom: Ek weet
dat die Messías
kom, Hy wat
Jesus herstel aanbidding
Christus genoem
word. Wanneer Hy
kom, sal Hy ons
alles verkondig. 26
Jesus sê vir haar:
Dit is Ek wat met
jou spreek!
Skaam? Romeine 1:16 Want
ek skaam my nie oor
die evangelie van
Christus nie, want
dit is ‘n krag van
God tot redding vir
elkeen wat glo,
eerste vir die Jood
en ook vir die
Griek.
Psalm 106:19 Hulle
het by Horeb ‘n
kalf gemaak en
gebuig voor ‘n
gegote beeld.20 En
hulle het hul
Heerlikheid verruil
vir die afbeelding
van ‘n bees wat
gras eet.21 Hulle
het God vergeet,
hulle Verlosser,
wat groot dinge
gedoen het in
Egipte,
Vergeet?
Uitdrukking van aanbidding
2 Timoteus 1:6 Om
hierdie rede
herinner ek jou
daaraan om die
genadegawe van God
aan te wakker wat
in jou is deur die
oplegging van my
hande.7 Want God
het ons nie ‘n gees
van vreesagtigheid
gegee nie,
Uitdrukking van aanbidding
maar van krag en
liefde en
selfbeheersing.
Romeine 12:13 Maak
voorsiening in die
behoeftes van die
heiliges; streef na
gasvryheid; 14 seën
die wat julle
vervolg, seën en
moenie vervloek
nie; 15 wees bly
met die wat bly is,
en ween met die wat
ween; 16 wees
Uitdrukking van aanbidding
eensgesind onder
mekaar; moenie na hoë
dinge streef nie, maar
voeg julle by die
nederige; moenie
eiewys wees nie; 17
vergeld niemand kwaad
vir kwaad nie; bedink
wat goed is voor alle
mense; 18 as dit
moontlik is, sover as
dit van julle afhang,
leef in vrede met alle
mense. 19 Moenie julle
wreek nie,
Uitdrukking van aanbidding
geliefdes, maar gee
plek vir die toorn;
want daar is
geskrywe: Aan My
kom die wraak toe,
Ek sal vergeld,
spreek die Here. 20
As jou vyand dan
honger het, gee hom
iets om te eet; as
hy dors het, gee
hom iets om te
drink, want
sodoende
Uitdrukking van aanbidding
sal jy op sy hoof
vurige kole ophoop.
21 Laat jou nie
deur die kwaad
oorwin nie, maar
oorwin die kwaad
deur die goeie.
Uitdrukking van aanbidding
1 Petrus 2:17
Julle moet almal
eer, die
broederskap liefhê,
God vrees, die
koning eer.
Uitdrukking van aanbidding
Openbaring 7: 9 Ná
hierdie dinge het
ek gesien, en kyk,
daar was ‘n groot
menigte wat niemand
kon tel nie, uit
alle nasies en
stamme en volke en
tale; hulle het
gestaan voor die
troon en voor die
Lam, bekleed met
wit klere en
Uitdrukking van aanbidding
met palmtakke in hulle
hande; 10 en hulle het
met ‘n groot stem
geroep en gesê: Heil
aan onse God wat op
die troon sit, en aan
die Lam! 11 En al die
engele het rondom die
troon en die
ouderlinge en die vier
lewende wesens
gestaan, en hulle het
voor die troon op
hulle aangesig
neergeval en
Uitdrukking van aanbidding
God aanbid en gesê:
12 Amen! Die lof en
die heerlikheid en
die wysheid en die
danksegging en die
eer en die krag en
die sterkte aan
onse God tot in
alle ewigheid!
Amen.
Uitdrukking van aanbidding
Aanbidding en my visie
1 Timoteus 6:10 Want
die geldgierigheid
is ‘n wortel van
alle euwels; en
omdat sommige dit
begeer, het hulle
afgedwaal van die
geloof en hulleself
met baie smarte
deurboor.11 Maar
jy, man van God,
vlug van hierdie
dinge weg, en
Aanbidding en my visie
jaag ná die
geregtigheid,
godsaligheid, geloof,
liefde, lydsaamheid,
sagmoedigheid. 12 Stry
die goeie stryd van
die geloof, gryp na
die ewige lewe,
waartoe jy ook geroep
is en die goeie
belydenis voor baie
getuies afgelê het.
Aanbidding en liefde
Matteus 24:12 En
omdat die
ongeregtigheid
vermeerder word,
sal die liefde van
die meeste
verkoel.13 Maar
wie volhard tot die
einde toe, hy sal
gered word.
Aanbidding is prioriteit
Handelinge 17:28
want in Hom lewe
ons, beweeg ons en
is ons, soos
sommige van julle
digters ook gesê
het: Want ons is
ook sy geslag.29
As ons dan die
geslag van God is,
moet ons nie dink
dat die godheid aan
goud of silwer
of steen, die
beeldwerk van
menslike kuns en
uitvinding, gelyk
is nie.30 God het
dan die tye van
onkunde oorgesien
en verkondig nou
aan al die mense
oral dat hulle hul
moet bekeer, 31
omdat Hy ‘n dag
bepaal het waarop
Aanbidding is prioriteit
Hy die wêreld in
geregtigheid sal
oordeel deur ‘n Man
wat Hy aangestel
het, en Hy het
hiervan aan almal
sekerheid gegee
deur Hom uit die
dode op te wek.
Aanbidding is prioriteit
Matteus 21:12 En
Jesus het in die
tempel van God
ingegaan en almal
wat in die tempel
verkoop en koop,
uitgejaag en die
tafels van die
geldwisselaars en
die stoele van die
duiweverkopers
omgegooi.
Aanbidding is prioriteit
13 En Hy sê vir
hulle: Daar is
geskrywe: My huis
moet ‘n huis van
gebed genoem word.
Maar julle het dit
‘n rowerspelonk
gemaak.14 En daar
het blindes en
kreupeles na Hom
gekom in die
tempel, en Hy het
hulle gesond
gemaak.
Aanbidding is prioriteit
15 En toe die
owerpriesters en
skrifgeleerdes die
wonderwerke sien
wat Hy gedoen het,
en die kinders wat
in die tempel
uitroep en sê:
Hosanna vir die
Seun van Dawid! was
hulle verontwaardig
16 en sê vir
Aanbidding is prioriteit
Hom: Hoor U wat
hulle daar sê? En
Jesus antwoord
hulle: Ja, het
julle nooit gelees:
Uit die mond van
kinders en
suigelinge het U
vir U lof berei
nie?
Aanbidding is prioriteit
Aanbidding is prioriteit Lukas 17:11 En op
sy reis na
Jerusalem het Hy
deur Samaría en
Galiléa gegaan. 12
En toe Hy in ‘n
sekere dorp ingaan,
kom tien melaatse
manne Hom tegemoet,
wat op ‘n afstand
bly staan het.
Aanbidding is prioriteit 13 En hulle het hul
stem verhef en
gesê: Jesus,
Meester, wees ons
barmhartig! 14 En
toe Hy hulle sien,
sê Hy vir hulle:
Gaan vertoon julle
aan die priesters.
En onderwyl hulle
weggaan, het hulle
rein geword.15 En
een van hulle, toe
hy sien dat hy
Aanbidding is prioriteit gesond was, het
omgedraai en God
met ‘n groot stem
verheerlik.16 En hy
het op sy aangesig
neergeval by sy
voete en Hom
gedank. En hy was
‘n Samaritaan.17
Toe antwoord Jesus
en sê: Het tien nie
rein geword nie? En
waar is die nege?
Aanbidding is prioriteit 18 Was daar niemand
onder hulle te
vinde wat omgedraai
het om God te
verheerlik behalwe
hierdie vreemdeling
nie?19 En Hy sê vir
hom: Staan op en
gaan; jou geloof
het jou gered.
Habakkuk 3:17
Alhoewel die
vyeboom nie sal
bloei en aan die
wingerdstokke geen
vrug sal wees nie,
die drag van die
olyfboom sal
teleurstel en die
saailande geen
voedsel oplewer
nie, die kleinvee
uit die kraal
verdwyn en geen
beeste in
Aanbidding verheerlik God
die stalle sal wees
nie—
8 nogtans sal ek
jubel in die HERE,
ek sal juig in die
God van my heil.
Aanbidding verheerlik God