4
D ie gedagte was dat die sentrum die horisonne van die inwoners en almal wat met hulle kontak het, sou verbreed. En sedert die dag toe die sentrum meer as 40 jaar gelede sy deure oopgemaak het, kry hierdie ideaal van die oorspronklike grondleggers gestalte in die lewens van inwoners en dagwerkers sowel as werk- nemers en besoekers. Deur die jare is dienste en versorging uitgebrei en aangepas om tred te hou met die jongste ontwikkelings. Die terrein is ontwikkel en ekstra koshuise is gebou om in die immer groeiende vraag na verblyf te voorsien. Huis Horison het bekend geword as ’n plek waar die inwoners en dagwerkers as een groot familie saamwerk Die Horison- JAARGANG ISSUE 8 NOMMER NUMBER 2 Horisonnuus HorizonNews NOVEMBER 2016 iets vir mense met spesiale behoeftes wil doen. Om werklik ’n gemeenskap te word, is om op pad te wees na groter heelheid en na jou hart- spasie, jou diepste innerlike. So ’n gemeenskap is ’n plek waar mens weer leer om die lewe te vier en deel te neem aan rituele wat uitdrukking gee aan hoop. In so ’n gemeenskap is dit belangrik om in die oomblik teenwoordig te wees en jou te weerhou van ’n gejaag na jou volgende taak. Wanneer jy tyd aan en saam met iemand spandeer, erken jy sy menswaardigheid. Jy hoor baie meer as woorde; jy hoor die hart van die persoon! Kontak ons as jy saam met ons aan hierdie gemeenskap wil bou – dit maak nie saak of jy reeds op een of ander wyse betrokke is en of jy jou entoesiasme vir die eerste keer na Huis Horison wil bring nie. Dan sal ons saam met die bekende Henri Nouwen* kan sê: “Because of their lives and deaths we have been gifted with peace, hope, love and immense gratitude” en sal ons ons eie en die inwoners se horisonne verbreed tot almal se voordeel en groei. Die landelike omgewing en die mooi uitsig het ’n groot indruk op die lede van die aanvanklike boukomitee en stigterslede van Huis Horison gemaak toe hulle bymekaarkom vir ’n vergadering op die terrein waar die sentrum gebou sou word. Aan die noordekant kon ’n mens die plaasgeboue van Middelvlei en die Mombergplaas sien en aan die suidekant het die woonbuurt uitgestrek gelê. Maar na die ooste en weste kon jy die natuurlike horison sien. Mej. Mimmie Verster het onmiddellik die betekenisvolheid van die ligging besef en die naam Huis Horison voorgestel. gemeenskap en saamwoon en mekaar onvoorwaardelik aanvaar. Dit is ook ’n plek waar klem gelê word op menswaardigheid en potensiaal en elkeen toegelaat word om teen sy of haar eie tempo te ontwikkel. Basiese versorgingsdienste is in plek en ’n holistiese benadering word gevolg. Ons kan nou meer klem lê op die dieper behoeftes van die inwoners en dagwerkers deur weg te beweeg van “inrigtingversorging” na die vorm van ’n gemeenskap oftewel “village”-lewenswyse. Daarvoor het ons die betrokkenheid van meer vrywilligers nodig, mense wat byvoorbeeld hul sabbatsverlof daarvoor wil gebruik of meer diens- baar wil wees, iets betekenisvol wil doen, of bloot NEWSLETTER SPONSORED BY CAPE OFFICE STELLENBOSCH

Horisonnuus HorizonNews€¦ · protokol vir risikogedrag. Dit is belangrik dat elke inwoner as ’n individu gesien en benader word en ook aangemoedig word om na hul moontlikhede,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Horisonnuus HorizonNews€¦ · protokol vir risikogedrag. Dit is belangrik dat elke inwoner as ’n individu gesien en benader word en ook aangemoedig word om na hul moontlikhede,

Diegedagtewasdatdiesentrumdiehorisonnevandieinwonersenalmalwatmethulle

kontakhet,souverbreed.Ensedertdiedagtoediesentrummeeras40jaargeledesydeureoopgemaakhet,kryhierdieideaalvandieoorspronklikegrondleggersgestalteindielewensvaninwonersendagwerkerssowelaswerk-nemersenbesoekers.

Deurdiejareisdiensteenversorginguitgebreienaangepasomtredtehoumetdiejongsteontwikkelings.Dieterreinisontwikkelenekstrakoshuiseisgebouomindieimmergroeiendevraagnaverblyftevoorsien.HuisHorisonhetbekendgewordas’nplekwaardieinwonersendagwerkersaseengrootfamiliesaamwerk

Die Horison -

JAARGANG ISSUE 8 NOMMER

NUMBER 2

HorisonnuusHorizonNews

NOVEMBER 2016

ietsvirmensemetspesialebehoefteswildoen.Omwerklik’ngemeenskapteword,isomop

padteweesnagroterheelheidennajouhart-spasie,joudiepsteinnerlike.So’ngemeenskapis’nplekwaarmensweerleeromdielewetevierendeelteneemaanrituelewatuitdrukkinggeeaanhoop.

Inso’ngemeenskapisditbelangrikomindieoomblikteenwoordigteweesenjouteweerhouvan’ngejaagnajouvolgendetaak.Wanneerjytydaanensaammetiemandspandeer,erkenjysymenswaardigheid.Jyhoorbaiemeeraswoorde;jyhoordiehartvandiepersoon!

Kontakonsasjysaammetonsaanhierdiegemeenskapwilbou–ditmaakniesaakofjyreedsopeenofanderwysebetrokkeisenofjyjouentoesiasmevirdieeerstekeernaHuisHorisonwilbringnie.

DansalonssaammetdiebekendeHenriNouwen*kansê:“Becauseoftheirlivesanddeathswehavebeengiftedwithpeace,hope,loveandimmensegratitude”ensalonsonseieendieinwonerssehorisonneverbreedtotalmalsevoordeelengroei.

Die landelike omgewing en die mooi uitsig het ’n groot indruk op die lede van die aanvanklike boukomitee en stigterslede van Huis Horison gemaak toe hulle bymekaarkom vir ’n vergadering op die terrein waar die sentrum gebou sou word. Aan die noordekant kon ’n mens die plaasgeboue van Middelvlei en die Mombergplaas sien en aan die suidekant het die woonbuurt uitgestrek gelê. Maar na die ooste en weste kon jy die natuurlike horison sien. Mej. Mimmie Verster het onmiddellik die betekenisvolheid van die ligging besef en die naam Huis Horison voorgestel.

gemeenskapensaamwoonenmekaaronvoorwaardelikaanvaar.Ditisook’nplekwaarklemgelêwordopmenswaardigheidenpotensiaalenelkeentoegelaatwordomteensyofhaareietempoteontwikkel.

Basieseversorgingsdiensteisinpleken’nholistiesebenaderingwordgevolg.Onskannoumeerklemlêopdiedieperbehoeftesvandieinwonersendagwerkersdeurwegtebeweegvan“inrigtingversorging”nadievormvan’ngemeenskapoftewel“village”-lewenswyse.

Daarvoorhetonsdiebetrokkenheidvanmeervrywilligersnodig,mensewatbyvoorbeeldhulsabbatsverlofdaarvoorwilgebruikofmeerdiens-baarwilwees,ietsbetekenisvolwildoen,ofbloot

NEWSLETTER SPONSORED BY CAPE OFFICE STELLENBOSCHNewsletter proudly sponsored byNewsletter proudly sponsored by

Page 2: Horisonnuus HorizonNews€¦ · protokol vir risikogedrag. Dit is belangrik dat elke inwoner as ’n individu gesien en benader word en ook aangemoedig word om na hul moontlikhede,

Om’nhoopvollelewensuitkykbyonsinwonerstevestigisdaar

reedsin2004indiewaardesvanHuisHorisongeskryfdatelkepersooninonssorgookmoetkanuitsienna’ntoekoms.

Hierdiebesonderewaardehetbegingestaltekrytoedaarvirelkeinwoner’nPersoonlikeOntwikkelingsplanen’neiewerkbeskrywingopgestelis.Virelkepersoonisdaarook’nprotokolvirrisikogedrag.Ditisbelangrikdatelkeinwoneras’nindividugesienenbenaderwordenookaangemoedigwordomnahulmoontlikhede,spesialeaanvoelingenvermoënstekyk.Ophierdiewyseprobeeronsdieverwagtingbyhulleskepdatdaarvirhulle’ntoekomsis,ietsomnauittesienenietsomoptehoop.’nMenswathoophetvirdietoekomshet’nredeomteleef.

Onsinwonershet’nspontanefokusopdieleweenhulvisievirdietoekomswordnievertroebeldeurambisie,dietirannievan’ngejaagdeleweofvooroordeleomdatiemandoud,jonk,groot,kleinofandersisnie.Onsglodathierdieeienskappevanonsinwoners,watalmalmet’nintellektuelegestremdheidleef,’nbydraekanlewerindiesamelewingendaaromwilonsgraaggeleenthedeskepwaarmenseop’ngeorganiseerdewysebydiepermanentepersoneelkaninskakelombystandteverleenmetinwonersseversorging.Sodoendelewerhulleniealleen’ngewaardeerdediensnie,maarwordterselfdertydverrykdeurdieuniekheidvandiegemeenskapbyHuisHorison.

elza bresler

van d

ie uit

voere

nde d

irekte

urTerapiekamer

verder ontwikkel

uitgebrei

Adrian Bertoni besig met sandterapie

Die terapiekamer is ontwikkel sodat ons terapeutiese werk verder uitgebrei kan word.

Inhierdierustigesowelasstimulerendeomgewingkanaandaggegeewordaanelkebesoekersespesifiekebehoeftesop’ngegewetydstip.Deurdiebeligting,klanke,reuke,tekstureenatmosfeeraantepas,word’nmulti-ofenkelsensorieseervaringaangebied.Diekamerwordgebruikvir:• individuelesessiesgemikopverbaleofnieverbalekommunikasie

deurmiddelvansensoriesehulpmiddels;• groepwerkvironderanderepsigo-sosialeenseksueleopleiding• groepwerkmetdjembe-tromme;• sandterapie.

StellenboschMunisipaliteitseGrant-in-aid-toekenningkonbaiehandigaangewendwordom’nindustriëlepapierkerweraanteskafvirpapierherwinning.Vertroulikedokumentevanmedici,ouditeursenprokureurskannoueersversnipperendanherwinword.Dithetbygedradatonsdiensaandiegemeenskapuitgebreikonword.

Warrick Miles het die nuwe aanwins bemeester en dit is sy taak om die dokumente te versnipper.

Herwinningsdienste

HuisHorison/HorizonHouse,Patrysstraat1PatrysStreet,Onder-Papegaaiberg,Stellenbosch7600Posbus/POBox102,Stellenbosch7599

BANKBESONDERHEDE/ BANKING DETAILS

Naam/name:HuisHorisonBank:NedbankBusinessWinelandsTjekrekening/current account: 1498044247Takkode/branch code:149821

T 0218875080F 0218875337E [email protected] www.huishorison.org.za

NWO003-306NPOBTW/VATReg4590129161

Page 3: Horisonnuus HorizonNews€¦ · protokol vir risikogedrag. Dit is belangrik dat elke inwoner as ’n individu gesien en benader word en ook aangemoedig word om na hul moontlikhede,

at Delaire Graff RestaurantWe were fortunate to host this special event at Delaire Graff Restaurant in 2016. It was a stylish, enjoyable event and we would like to thank all the chefs, wine farms and musicians who made the evening possible.

The distinguished chefs who spoilt the guests with their food are, from left to right, George Jardine from Jordan and Jardine Restaurants, Christiaan Campbell from Boschendal, Virgil Kahn from Indochine Restaurant at Delaire and Michael Deg from Delaire Graff Restaurant at Delaire.

Celebrate life

NIKLAAS BLOEI vir ’n goeie doel

New work area courtesy of the national lottery and JM le roux trustHorizon House received a grant of R502 000 from the National Lottery Distribution Fund for the erection of a warehouse as an additional work area. This was not sufficient to complete the building, but the JM le Roux Trust generously donated another R300 000 to complete the building.

ABC Security Security at the centre was much improved with the installation of new beams. They will be monitored by JD Elliot, while ABC Security will do follow up and provide armed response as a donation to the centre.

Niklaas Mulder het vanjaar ’n sertifikaat en geskenk van die WP Bloedoortappingsdiens ontvang toe hy sy 150ste eenheid bloed geskenk het. Daarmee het hy ongeveer 450 mense se lewens gered. Geluk, Niklaas! Jy is ’n voorbeeld van wat een persoon vir die samelewing kan beteken.on alert for centre

Page 4: Horisonnuus HorizonNews€¦ · protokol vir risikogedrag. Dit is belangrik dat elke inwoner as ’n individu gesien en benader word en ook aangemoedig word om na hul moontlikhede,

WAYS TO GET

INVOLVED

• Make a single donation;• Complete a debit order form for regular donations;• Support our fundraising efforts by attending

our functions – you could even host a table or sell tickets;

• Become a member of the Horizon House Circle of Friends and we will keep you informed through our newsletter;

• Remember us in your will;• Support our workshops:

– buy our bakery’s products;– bring us your waste for recycling (paper,

clean plastic, etc);– buy some of our crafts and handwork – or

place an order for something unique;– obtain a quote for restoring your furniture.

You could also buy hand manufactured garden and patio furniture at the centre.

E-mail [email protected], should you need more information on any of the above-mentioned.

MySchool MyVillage MyPlanetHorizon House is a member of the MySchool MyVillage MyPlanet fundraising programme.

Please consider us as a beneficiary if you already have a card, or call us to organise a card for you. Remember to swipe your card at these local outlets: MySchool Travel for online reservations, Woolworths, Engen, Paradyskloof Motors, Arizona Spur, Waltons, Toys R Us, Jack’s Paint and Hardware, Reggies, Altech Netstar, Viljoen Juweliers and Tafelberg Meubels.

16 Maart Gholfdag

1 Sept Loslitdag

Sept Vier-die-leweete

4 Nov Somerkermis

Up your game on Casual Day The centre takes part annually in this national initiative to show support for people with disabilities. The residents also enjoy dressing according to the theme. This year’s theme, Up your Game, was ideal, as many of them love watching sports and supporting their sports team.

met Retro 70’s Diskodans

Cluver Markotteris the main sponsor of the centre’s popular golf day at Stellenbosch Golf Club. We truly appreciate our loyal supporters and sponsors who participate every year to make the day a huge success.

The players of one of the CluverMarkotter four balls are, left to right, Danie Terblanche, Richard Stevens, James Lamprecht and Hendrik Coetzee.

Huis Horison se inwoners weet hoe om ’n partytjie te geniet en boonop die wintervaalte en koue te verdryf. Die tema van vanjaar se winterbal, Retro 70’s Diskodans, was ’n voltreffer, en daar was lanklaas soveel vrolike “hippies” in Stellenbosch bymekaar.

Verdryf winter