8
Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Area:  Zwavelpoort Prys: R5,55 miljoen Grootte: Erf: 2 900 m²; Huis: 560 m² Web-ID: 91344196934 Kontak: Lynn Stander van Aïda Eiendomme by 081 8000 191 KORTLIKS Beeld LINETTE RETIEF V an die eerste oomblik af is dit duidelik dat hierdie prag- woning geen gewone eien- dom is nie. Wat heel eerste opval, is die besonderse atmosfeer van rustig- heid en vrede. Ook nie te versmaai nie is die feit dat dié veilige plattelandse leefstyl binne vyf kilometer vanaf twee van Pretoria se beste private skole ge- leë is. Die dubbelvolume-ingangsportaal weerspieël eweneens majestueuse elegansie en vloei oor na vier ruim geïntegreerde leefkamers met ’n ge- sellige vuurherd. Die deure van drie van die leef- vertrekke skuif oop op ’n lieflike swembad en onthaalplek wat deel is van die pragtige, enorme land- skaptuin. Drie luukse en suite-slaapkamers is die toonbeeld van gemak en ruimte, en al drie is verbind met ’n sitkamer met kaggel en minikom- buis asook ’n speelplek. Om alles te kroon pronk elke slaapkamer met ’n asemrowende uitsig oor die Zwavelvallei. Danksy ’n ruim werkoppervlak en ’n praktiese uitleg, is die elegan- te kombuis ’n sjef se droom, kom- pleet met spens, afsonderlike op- waskamer en ’n ontbythoekie wat op die agtertuin uitloop. Die opwaskamer het genoeg plek vir alle elektriese toebehore As jy van die huis af wil werk, is daar boonop ’n sonnige private stu- deerkamer/kantoor met pragtige kiaatboekrakke. Nog pluspunte is die klankstelsel regdeur die huis, die wasgoedton- nel, goed ingerigte huishulpverblyf, drie motorhuise, ’n gastebadkamer, verhitte handdoekrelings, onder- vloerse verhitting en lugreëling. Vir meer inligting, kontak Lynn Stander van Aïda-eiendomme by 081 8000 191. Dié wenwoning straal elegansie uit. Plattelandse weelde in Pretoria Een van die gesellige geïntegreerde leefkamers. Die ontwerperskombuis met eethoekie. Nog ’n stylvolle kuierplek. BINNE: . Wat kan voornemende kopers van hul eerste skoudag verwag? . Hoe kan huurders hulle teen die jongste bedrogspul beskerm? . Wat maak van Centurion so ’n skit- terstad? Een van die drie motorhuise.

Huisgids 26 september 2015

  • Upload
    beeld

  • View
    230

  • Download
    4

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 26 September 2015

Citation preview

Page 1: Huisgids 26 september 2015

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Area:   Zwavelpoort

Prys: R5,55 miljoen

Grootte: Erf: 2 900 m²; Huis: 560 m² 

Web­ID: 91344196934

Kontak: Lynn Stander  van Aïda Eiendomme by 081 8000 191

KORTLIKS

Beeld

LINETTE  RETIEF

Van die eerste oomblik af isdit duidelik dat hierdie prag-woning geen gewone eien-

dom is nie. Wat heel eerste opval, is die

besonderse atmosfeer van rustig-heid en vrede.

Ook nie te versmaai nie is die feitdat dié veilige plattelandse leefstyl binne vyf kilometer vanaf twee van Pretoria se beste private skole ge-leë is.

Die dubbelvolume-ingangsportaalweerspieël eweneens majestueuse elegansie en vloei oor na vier ruim geïntegreerde leefkamers met ’n ge-sellige vuurherd.

Die deure van drie van die leef-vertrekke skuif oop op ’n lieflike swembad en onthaalplek wat deel is van die pragtige, enorme land-skaptuin.

Drie luukse en suite-slaapkamersis die toonbeeld van gemak en ruimte, en al drie is verbind met ’n sitkamer met kaggel en minikom-buis asook ’n speelplek.

Om alles te kroon pronk elke slaapkamer met ’n asemrowende uitsig oor die Zwavelvallei.

Danksy ’n ruim werkoppervlak en ’n praktiese uitleg, is die elegan-te kombuis ’n sjef se droom, kom-pleet met spens, afsonderlike op-waskamer en ’n ontbythoekie wat op die agtertuin uitloop.

Die opwaskamer het genoeg plek vir alle elektriese toebehore

As jy van die huis af wil werk, isdaar boonop ’n sonnige private stu-deerkamer/kantoor met pragtige kiaatboekrakke.

Nog pluspunte is die klankstelselregdeur die huis, die wasgoedton-nel, goed ingerigte huishulpverblyf, drie motorhuise, ’n gastebadkamer, verhitte handdoekrelings, onder-vloerse verhitting en lugreëling.

Vir meer inligting, kontak Lynn Stander van Aïda-eiendomme by 081 8000 191.

Dié wenwoning straal elegansie uit.

Plattelandse weelde in Pretoria 

Een van die gesellige geïntegreerde  leefkamers. Die ontwerperskombuis met eethoekie. Nog  ’n stylvolle kuierplek.

BINNE:. Wat  kan  voornemende  kopers  van hul  eerste  skoudag  verwag?

. Hoe  kan  huurders  hulle  teen  die jongste  bedrogspul  beskerm?

. Wat  maak  van  Centurion  so  ’n  skit­terstad?

Een van die drie motorhuise.

Page 2: Huisgids 26 september 2015

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 26 September 2015

VERKOPE

IRENE ODENDAAL (verkope):[email protected] (w) 082 620 7763

INA DANEEL (verhurings):[email protected] (w) 083 344 2545

NOORD VAN MAGALIESBERG

VERHURINGS

HUISE EN WOONSTELLE GESOEKNOORD VAN MAGALIESBERG,

KAMEELDRIFT-OOS EN OMGEWING

VERKOOP

KAMEELDRIFT-OOSVerskeie volledig gemeubileerde eenhede met

wasgoed- en skoonmaak-dienste ingesluit. Vanaf

R5100 pm. Beskikbaar vanaf 1/10/2015.

R7 900: Ruim 3-slaapk-huis met 2 badk. Eie tuinmet motorafdakke, water en elektrisiteit ingesluit.

Okkupasie 1/10/2015.

BENODIG AGENTE VOLTYDS VIR DIE NOORDE VAN PRETORIA!STUUR CV NA: [email protected]

MONTANAPARKR1 420 000: Ruim 4-slaapkamer-duet met

2 badkamers, gastetoilet, groot leefvertrekke,studeerkamer, 2 motorhuise met 2 afdakke.

Opknapper se droom.

MONTANA TUINER499 000, ohb: 1-slaapkamer-solder, 1 badkamer,

oopplankombuis/-leefarea op1ste vlak in kompleks. Dringende verkoop.

Naby N1-, N4- en Sefako Makgatho-toegangsroetes.

X1QKMJV9-BS260915

Stuur gerus jou cv aan:[email protected]

X1QKMY95-B1260915

LINETTE  RETIEF

Baie mense wat vir dieeerste keer ’n huis ver-koop, wonder wat hulle

op die eerste skoudag kan ver-wag. Adrian Goslett, streeks-bestuurder en uitvoerende hoof van RE/MAX van Suider-Afrika, gee riglyne vir voorne-mende verkopers.

Moenie  by  die  huis  wees  nieDie eerste ding wat verkopers moet doen, is om reëlings te tref om op die skoudag elders te wees. “Voornemende ko-pers sal baie makliker ’n huis verken as die eienaar nie daar is nie. Dit is die beste om die saak aan die agent oor te laat, sodat die kopers hul tyd kan neem om dit as hul tuiste te visualiseer,” sê Goslett.

Verwag  die  bure  daarHulle wil eiendomme vergelyk om te sien wat hulle prysge-wys kan verwag.

Bly  kontakbaarHoewel huiseienaars nie op ’n skoudag daar behoort te wees nie, moet hulle te alle tye tele-fonies beskikbaar wees inge-val die agent of ’n voornemen-de koper vrae het.

Parkeer  jou  motor  eldersMaak seker dat daar soveel as

moontlik gratis parkeerruimte is. Voertuie moet verkieslik by vriende of bure geparkeer word om plek te maak vir voornemende kopers en die ei-endomsagent.

Terugvoering  van  die  agentDie eiendomsagent sal kom-mentaar kry van die voorne-mende kopers wat na die huis gekyk het en sal in staat wees om dié terugvoering aan die verkoper te gee.

Hierdie inligting kan nuttigwees as ’n aanduiding van die vlak van belangstelling in die eiendom – en of dit nodig sal wees om aanpassings ten op-sigte van die prys of die huis self te doen.

Wees  geduldigTerwyl die tekort aan geskikte eiendomme die mark in die verkoper se guns druk, neem sommige huise langer om te verkoop.

“ ’n Agent se doelstelling isom ’n huis teen die beste moontlike prys binne die kort-ste moontlike tydperk te ver-koop, maar dit is dalk nie oor-nag nie. Dit kan een of twee dae neem voordat die aantal besoekers op ’n skoudag lei tot oproepe van kopers wat werk-lik ernstig is om ’n aanbod te doen,” sê Goslett.

Vir meer inligting besoek www.remax.co.za

Hoe gemaak as mense kom kyk na huis?

Foto:  ISTOCK

Maak seker dat jy iets anders te doen het op jou skoudag.

Page 3: Huisgids 26 september 2015

Saterdag 26 September 2015 Huisgids/Property Guide 3

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

FaErIE GLEN r3 550 000Grace and sophistication!This home offers 3 beds, 2 baths, living areas throughto attractive courtyard with unique water feature,manicured garden & splash pool! Only 4 units!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2067

DIE hoEwEs r990 000Calling Investors! Secure estateCorner unit with 3 beds, 2 baths (mes). Kitchen, familyroom, patio and private garden. 2 Garages, 24-hrsecurity, and walking distance to the Gautrain station!

MICHELLE KruGEr 079 590 1391 WEB: ADHS-2627

MooIKLooF r4 800 000Your dream home.Offering you a modern kitchen, 3 receps with sliders tothe covered patio, garden & entertainment area. A totalof 4 en suite-beds. Floor heating & many extras!

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2102

FaErIE GLEN r4 780 000This home offers endless possibilities!

Multiple living areas over breathtaking views of Pretoria!6 En-suite beds. This mansion in a boomed area alsoboasts a solid oak bar and entertainment area to die for!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2182

hIGhvELD r1 290 000New release! Townhouse in prime area!This townhouse offers 3 beds, 2 baths (mes) and o/pkitchen. Large living area. Private garden and automateddouble garage with some space for storage.

MICHELLEKruGEr0795901391 WEB:ADHS-2772

FLorauNa r3 500 000Wow what a view!Up the mountain is this lovely family home with aholiday ambiance that offers 7 beds and 3 baths, 3 livingareas, covered patio with a views to Bona Court Dam.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2145

cELtIsDaL r1 230 000A touch of Class!Change your life by buying this 3 bedrooms with onen-suite leading into the balcony. 2 Baths and a doublegarage. Close to amenities. oN show 2pM - 5pM.

VICTor 083 236 0218 WEB: ADHS-2474

apartMENtsEASTWooD r11 000 ELSABE083 845 3432

2 Bed, 1 bath, ground floor, fully furnished apartment.

MorELETA PArK r8 100 ISABEL 082 377 0571

1 Bed, 1 bath apartment.

WATErKLoof rIDGE r12 650 ISABEL 082 377 0571

1 Bed, 1 bath ±43.5sqm apartment in secure complex.

housEsWATErKLoof rIDGE r22 000 ISABEL 082 377 0571

4 Beds, 3 Baths, double garage, pool, garden and SQ.

WAPADrAND r35 000 ELSABE083 845 3432

5 Bed, 3 bath, lots of living areas, garden, pool.

LooKING For rENtaL stocK For

prE-QuaLIFIED tENaNts! caLL us toDaY

For EXcELLENt rENtaL rEsuLts!

aMazING RENTaLS

Caron Leslie, makelaar en ei-enaar van RE/MAX Proper-ty Associates wat die Wes-

telike kusvoorstede van Kaapstad dien, waarsku voornemende huurders om versigtig te wees voordat hulle ’n huurdeposito be-taal, aangesien daar ’n toename is in bedrieglike advertensies oor huureiendomme.

“Baie voornemende huurders word die slagoffers van hierdie bedrieërs weens die chroniese tekort aan beskikbare huise wat tot wanhoop lei.”

Verhuringsbedrieërs adverteerop webwerwe en hul sogenaamde sakeonderneming word slegs via selfone bedryf.

“Die sogenaamde verhuurder

vra ’n kontantdeposito en ver-dwyn dan in die niet, wat die huurder haweloos en ’n paar dui-send rand armer laat. Ek het al ’n klompie vals aanlyn-adverten-sies gerapporteer en dit is onmid-dellik verwyder. Ek is egter oor-tuig daarvan dat daar nog baie vals advertensies verskyn

“Juis daarom wil ek voorne-mende huurders ten sterkste aan-raai om al hul huuropsies met groot omsigtigheid te benader.”

Huurders kan hulle teen hier-die tipe swendelary beskerm

deur nooit ’n deposito te betaal sonder om die geldigheid of wet-tigheid van die huureiendom en die verhuurder na te gaan nie.

“Een manier om dit te doen is dat die voornemende huurder die verhuurder persoonlik ontmoet en self na die eiendom gaan kyk, in plaas daarvan om net op grond van advertensies ’n besluit te neem”.

Huurders wat vakansie- of kort-termynverblyf benodig, moet hul besprekings liefs deur betroubare besprekingsagentskappe of eien-

domsagentskappe doen. Adrian Goslett, streeksbestuur-

der en uitvoerende hoof van RE/MAX van Suider-Afrika, beaam dat die beste beskerming vir huurders is om deur ’n betrouba-re geregistreerde eiendomsagent-skap te werk.

“As ’n huurder vermoed die verhuurder is nie bo verdenking nie, moet hy eerder oorversigtig wees.”

Vir meer inligting kontak RE/MAX Property Associates by 021 521 3100.

Huurbedrieërs stel deposito­strikke  Bespreek liefs           deur ’n             betroubare  agentskap.  

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

HIGHVELD R 1 2 0 000 OHB0Gawe wegspring vir eerste kopers!!!!

Oopplanleefarea, 3 slk, 2 badk,dubbelmotorhuis en dubble motorafdak!!Skakel nou om teleurstelling te voorkom.

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'ngesinsgenotkombuis geskik vir 'n meestersjef!! 4 slaapkamers,3 badkamers (2 en suite). Braaipa o met uitsig oor

geves gde tuin. 38 m²‐kantoor,BONUS:apart van die hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke

met skadune e en swembad. Goeie sekuriteit.

GESOGTE VOLTITELKOMPLEKS:DRINGENDE VERKOPING, PRYS ONDERHANDELBAAR.

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 storte, 3 leefareas,dubbelmotorhuis, swembad en troeteldiervriendelik.

3 slaapkamers, 2 badkamers, 2 storte, 1

gastetoilet. Prag ge oopplankombuis en 3

leefareas. Aparte opwasarea, dubbellinnekas

en ingeboude kaste. 1 Motorhuis,

2 motorafdakke, tuin en swembad.

R1 0 00058R1 0 00058

EENMALIGE GELEENTHEID@ BEKOSTIGBARE PRYS!

Duethuis in 'n pypsteelerf met 3 slaapkamers,dubbel‐ motorhuis en dubbelafdak!

'n Gesellige kuierstoep by die swembad.Skakel asb vir 'n afspraak

R 1 3 0 000 OHB0OKK 1 OKTOBER 2015

R 1 3 0 000 OHB0OKK 1 OKTOBER 2015

Baie mooi gesinshuis, 4 slaapkamers, studeerkamer,dubbelmotorhuis, huishulpverblyf, groot pakkamer en lekker

kuierkombuis.

R1 9 0 0000R1 9 0 0000

R 0 0002 05R 0 0002 05

R 0001 480R 0001 480

VERKOOP

VERKOOP

VERKOOP DEUR RIA

VERKOOP DEUR RIA

R 0003 700R 0003 700

Prag ge kothuisstyl B & B!! 7 en‐suit slaapkamers,

prag ge tuin en swembad area. SKAKEL NOU VIR

EKSKLUSIEWE BESIGTIGING!

AANBOD HANGEND

X1QL4EUH-B1260915

Page 4: Huisgids 26 september 2015

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 26 September 2015

Page 5: Huisgids 26 september 2015

Saterdag 26 September 2015 Huisgids/Property Guide 5

NUWE

VRYSTELLING

EIE

ND

OM

ME

GE

SO

EK

:T

EH

UU

R/T

EK

OO

P.G

RA

TIS

AS

SE

SS

ER

ING

S.

SK

AK

EL

SO

GO

UM

OO

NT

LIK

:012

362

4628

/083

654

3773.

VIR

DIE

PE

RFE

KS

ION

IS,

R2

,98

5m

KU

IER

LIE

FHE

BB

ER

EN

GE

SIN

WA

T5

MIN

UT

EV

AN

AL

DIE

SK

OL

EW

ILW

EE

S!

Stilstraat,

uiters

privaat

enso

nn

ige,

keurig

op

geg

radeerd

eg

esinsw

on

ing

.3

ekstraruim

,sem

i-oo

pp

lanaan

eenvlo

eiend

eleefareas

met

gro

ot

skuifd

eure

wat

leina

'nko

elon

derd

akon

thaalsto

epm

etu

itsigo

pp

ragtig

etro

piese

tuin

ensw

emb

adarea.

Gem

od

erniseerd

e,g

raniet

afgew

erkteko

mb

uis

prakties

sentraalg

eplaas

eng

eselligd

eelvanalm

alsed

oen

enlate.

4ru

imslaap

kamers

met

baie

ing

ebo

ud

ekaste,

3g

emo

dern

iseerde

bad

kamers.

Stu

deerkam

er,in

gerig

teh

uisw

erk-/reken

aarho

ekvir

die

wo

elwaters.

BO

NU

S:

RE

US

ES

TU

DIO

!2

mo

torh

uise,

uitsteken

de

sekuriteit.

KO

MK

YK

!

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

NU

UT

GE

BO

UD

E,L

UU

KS

EW

OO

NS

TE

LL

EIN

R9

98

000

KIR

KN

ES

S-S

TR

AA

T–

GE

ME

UB

ILE

ER

DE

SK

OU

EE

NH

EID

DIR

EK

OO

RK

AN

TL

OFT

US

HO

OFIN

GA

NG

!5

min

loo

pafstan

dn

aTu

ks,o

pB

RT-b

usro

ete,n

aby

Gau

trein.U

itstek end

eb

eleggin

g!

Mo

dern

een

luu

kseo

ntw

erp–

oo

pp

lanleefareas,

go

edto

egeru

steB

osch

kom

bu

is(Y

SK

AS

/VR

IES

KA

S,M

IKR

OG

OL

FEN

WA

SM

AS

JIEN

ING

ES

LU

IT),

slaapkam

erm

etbaie

kaste!B

esteg

ehalte

afwerkin

gs,

Wi-Fien

satelliet-TV

-verbin

din

gs,

kosteb

esparin

g!

Een

on

derd

akparkeerp

lek.U

itstek end

eseku

riteit,2

4/7

-beh

eerde

toeg

ang

,krin

gtelevisiekam

e ras.G

eenh

ereregte,

10

%d

epo

sito

om

jou

eenheid

teverseker.

We

bw

erf:

ww

w.4

41

kirkne

ss.co.za

IDEA

AL

VIR

VER

HU

RIN

G,K

LIP

GO

OI

NA

R1,9

85m

AFFIE

SO

FU

NIV

ER

SIT

EIT.

Karaktervo

llew

onin

gm

etprag

tige

ged

rukte

staalplafo

nne,

houtvlo

ere,kag

gelen

loodglasven

sters.S

itkamer,

eetkamer

met

reuse

oreg

inpin

eoopsku

ifdeu

revir

daard

iesp

esialekerslig

aandetes,

plaas

sonsto

ep,stu

deerkam

er,3

ekstragro

ot

dubbelkam

ers.D

akwonin

gm

eteie

fasiliteiteP

LU

Sreu

setu

inw

oonstelvir

tot

3stu

den

tem

eteie

kom

buis

enbad

kgeriew

e.G

oeie

sekuriteit,

maklik

han

teerbare

tuin

.B

am

bie

083

654

3773.

BE

STA

AN

DE

KO

MM

UN

EO

NG

EV

EE

RR

1,9

98

m

1,2

KM

VA

NT

UK

S.

Perfekte

ligg

ing

–b

inn

e1

0

min

stapafstan

dn

aTu

ksen

on

geveer

40

0m

na

nu

we

Lo

ftus

BR

T-stasie.1

1kam

ers,m

et4

in

bu

itewo

on

stel.N

etjieseb

adkam

ers,veilig

e

terreinparkeerp

lek,m

aklikh

anteerb

areen

go

ed

instan

dg

eho

ud

etu

in.

CLY

DESD

ALE

/SU

NN

YSID

EK

ir441

SU

NN

YSID

EO

OS

Sun033

CO

LBYN

Col0

18

SU

NN

YSID

EO

OS

Sun038

R2

,38

5m

EK

SIE

PE

RFE

KS

IE,

KA

RA

KT

ER

VO

LL

EG

ES

INS

WO

NIN

GN

AB

YT

UK

S,

BO

OM

RY

KE

,S

TIL

ST

RA

AT

!P

ragtig

eh

ou

tvloere,

loo

dg

lasvensters

enkag

gel.

Gesellig

eku

ierson

stoep

,3

gro

ot

leefareasm

etstu

deerkam

er .G

esellige

kuierp

laaskom

bu

ism

eto

orsp

ron

klikeo

rego

nd

enkaste,

gran

ietafwerkin

gs,

gen

oeg

kastevir

pakp

lek,sp

ens.

3so

nn

ige

slaapkam

ersm

etin

geb

ou

de

kaste,2

volled

ige

bad

kamers,

plu

sg

astetoilet.

Gro

ot

on

derd

akon

thaalarea

met

ing

ebo

ud

eb

raaiplek,

land

skaptu

in.B

on

us:

Tuin

wo

on

stelmet

leefarea,b

adkam

er ,klein

kom

bu

isieen

"loft"-slk.

Gevestig

de

tuin

,d

ub

belto

esluitm

oto

rhu

is,ekstra

parkeerp

lekvir

±3

mo

tors.

Go

eieseku

riteit.L

au

rian

n0

82

85

87

25

6.

Be

no

dig

dr

ing

en

de

ien

do

mm

e!

Sk

ak

el

on

s1

ste

!!G

ra

tise

ien

do

ms

as

se

ss

er

ing

s!

KO

MM

ER

SIE

EL

3

LU

UK

SE

KA

NTO

OR

SU

ITE

(235

m²)

ING

ES

OG

TE

R2,9

85

m

PA

RK

LA

ND

SK

AN

TO

OR

PA

RK

INB

RO

NK

HO

RS

TS

TR

AA

T.*O

nm

iddellike

okku

pasie,

5m

inute

stapafstan

dna

Bro

oklyn

Mall,

voorste

eenheid

,so

nnig

,m

ooiu

itsigm

etheerlike

kuierb

alkonne

*P

erfekin

stand

geh

ou

met

prag

tige

déco

r–

treknet

in!

*G

root

ontvan

gs-

enw

agarea

met

aparte

ekstrabeveilig

de

"serverro

om

"*A

parte

direkteu

rsvleuelm

eteie

sekretaressekanto

or,

privaat

balko

n*G

oed

,sen

traalgep

laasde

raadsaal/o

pleid

ingslo

kaal*K

anto

orsp

asievir

8–

12

werkn

emers

*P

rivaatbad

kamer

enko

mbuisg

eriewe

*U

itstekende

sekuriteit

Bam

bie

083

654

3773.

KO

MM

ER

SIE

EL

1

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KO

ff217

BR

OO

KLY

NB

ro1

74

GE

VE

ST

IGD

EB

ES

TAA

ND

EG

AS

TE

HU

IS–

OO

KID

EA

AL

VIR

R5

,8m

GR

OO

TM

ED

IES

E"S

TE

P-D

OW

N"-

FAS

ILIT

EIT

ME

TP

UIK

,S

EN

TR

AL

EL

IGG

ING

TU

SS

EN

DIP

LO

MA

TIE

KE

INS

TE

LL

ING

S,

WIN

KE

LS

EN

HO

SP

ITAL

E!

*S

tilstraat,rustig

eam

bien

ce,g

roo

tb

om

e.*

Sitkam

erm

etu

itsigo

or

tuin

,sw

emb

ad,

on

thaallap

a*

9ekstraru

imd

ub

belen

suite-

slaapkam

ers,D

Stv,

koffie-/teestasies,

yskassies,lu

gverso

rgin

g*

2ad

disio

nele

ensu

ite-kamers

viren

kelperso

ne

*O

ntb

ytkamer

*M

eub

els,to

ebeh

ore

enan

der

toeru

sting

isin

geslu

it–

inven

taris.*

Gem

idd

elde

inko

mste

per

maan

do

ng

eveerR

85

00

0,

gevestig

de

kland

isie*

Go

eieseku

riteiten

terreinp

arkeerplek

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3

BR

OO

KLY

NO

ff22

0

+B

TW

VR

YS

TAA

ND

EK

AN

TO

OR

GE

BO

UM

ET

UIT

MU

NT

EN

DE

R9

,37

5m

BL

OO

TS

TE

LL

ING

INLY

NN

WO

OD

WE

G,

KL

IPG

OO

IV

AN

TU

KS

!*

Baie

go

eiestraatad

res,o

mrin

gm

etp

uik

op

enb

arevervo

erstelsels,o

pB

RT-

enG

autrein

-bu

sroetes.

*V

eelsydig

enkan

of

in2

on

afhan

klike,selfso

rgkan

too

rsuites

of

selfsin

4kw

adran

teverd

eel wo

rdo

mm

eeras

eensakeo

nd

ernem

ing

tevestig

*Tw

eeverd

iepin

gs,

elkeverd

iepin

gm

eteie

privaat

of

gesam

entlike

ing

ang

,en

eieb

adkam

eren

kom

bu

isgeriew

e.*

Elke

vloer

met

3–

6d

irekteurskan

tore,

raadsaal/o

pleid

ing

sgeriew

een

oo

pp

lanareas

wat

tot

40

werkn

emers

kanh

uisves.

*V

eilige

terreinp

arkeerplek

vir1

0m

oto

rs,p

lus

bu

iteparkeerp

lek*

Uitsteken

de

sekuriteit

*G

eleenth

eido

maan

gren

send

eeien

do

mo

ok

teko

op

ente

kon

solid

eer.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

KO

MM

ER

SIE

EL

2B

RO

OK

LYN

Dev1

24

+B

TW

ON

TW

IKK

ELIN

GS

GR

ON

DV

IRTO

T40

R5,8

mW

OO

NEEN

HED

EN

AB

YM

EN

LO

PA

RK

SK

OLE.

*U

itstekende

liggin

gop

BR

T-en

Gau

trein-ro

etes,of

stapw

inkels

ensko

ol

toe!

Twee

goed

blo

otg

estelde,

aangren

sende

eiendom

me

wat

geko

nso

lideer

enso

neer

kanw

ord

virhoëd

igth

eidontw

ikkeling.

*B

estaande

eiendom

me

kanook

geb

ruik

word

virverh

urin

gm

etuitsteken

de

"RO

I"to

tdat

regte

goed

gekeu

ris

–eien

aarook

bereid

om

6m

aande

tew

agvir

oord

ragom

regte

enplan

ne

tefin

aliseer–

bep

erkbouko

ste.

Bam

bie

083

654

3773.

KO

MM

ER

SIE

EL

4

GASTEHUIS

GASTEHUIS

RESID

EN

SIE

EL

DEELMANDAAT

BR

OO

KLY

NB

ro208

AR

CA

DIA

Arc

089

NU

UT

OP

GEK

NA

PM

ET

STY

LR

2,3

35

m.

,G

OE

IEL

IGG

ING

!M

od

ernm

etklassieke

karakter.P

ragtig

met

op

vallende

straataansig

,tu

inm

etp

ragtig

efo

ntein

e,m

aklikh

anteerb

aarm

etp

rivaatterrasse

aand

ieag

terkant.

Gro

nd

vloer:

Sitkam

er,3

slaapkam

ers,2

bad

kamers

gem

od

erniseer,

mo

oi

trapn

ad

ieb

oo

nste

vlakm

etsitkam

er,eetkam

er,ko

mbu

isen

hoo

fen

suite

–p

erfekvir

kun

s-en

mu

siekliefheb

ber!

Bu

ite-ateljeevir

kunsg

aleryo

fkan

tore

PLU

S'n

tuin

wo

on

stelletjie.M

oto

rhu

isvir

tot

4m

oto

rs,u

itstekend

eseku

riteit.B

am

bie

083

65

43

773

.

R5,1

85

m.

Hierd

ieprag

tige

perfekte

gesin

swonin

gin

stilstra at

met

24/7

- bem

ande

sekurit eit

endi e

prag

tige

uitsig

.H

ierdie

gesin

swonin

ghet

pra g

tige

landskap

tuin

ein

perfekte

t oestan

d,

4gro

ot

leef-en

onth

aala reasw

a tlein

av o

udeu

r ena

die

swem

ba d

enonderd

a kstoep

a ream

etin

geb

oude

braai g

eriewe .

Die

hui s

het

'nhoofslaap

ka mer

me t

ensu

it eplu

snog

3gro

ot

ensu

ite-

slaapkam

ers.P

ragtig

eko

mbuis

met

solied

ekersie h

outvlo

e reen

gran

i etafwerk in

gs

indie

prag

tige

kom

buis

me t

spen

s.3

moto

rhuise

met

outo

ma tiese

deu

reen

die

beste

sekuritei t.

Ruanda

082

301

9332.

WATER

KLO

OF

HEIG

HTS

Wat2

74

STA

TIG

ED

UB

BE

LVE

RD

IEP

ING

,S

TY

LVO

LO

PG

EG

RA

DE

ER

,R

4,2

85

m

UIT

ST

EK

EN

DIN

STA

ND

GE

HO

U,

ME

TD

RO

OM

TU

IN.S

tilenp

rivaat,

nab

yB

roo

klyn-w

inkelsen

trum

.S

tatige

du

bb

elverdiep

ing

met

reuse

aaneen

vloeien

de

leefareas,p

ragtig

eh

ou

tvloere!

Reu

sesitk

met

kagg

el,

eetkamer

go

edg

eplaas

by

reuse

on

thaalko

mb

uis

met

ekstra

gran

ietwerko

pp

ervlakkeen

werkeilan

d,

aparte

op

wasarea.

Gesin

skamer,

6ekstraru

imslaap

kamers

met

4g

emo

dern

iseerde

bad

kamers!

(PL

US

:3

bu

itekamers

met

eieg

eriewe).

Sw

emb

adm

eto

nth

aaldek,

allermo

oiste,

go

edu

itgeleg

de

enlae-in

stand

ho

ud

ing

stuin

,b

espro

eiing

stelsel!

GR

OEN

KLO

OF

Gro

145

TE

HU

UR

WATER

KLO

OF

Wat1

45

R1

67

50

pm

.D

UE

TL

EW

EIN

HO

OFS

TR

AA

T!

Lo

op

afstand

vanA

nto

nvan

Wo

uw

laerskoo

l!W

egg

esteekin

pyp

steelvir

ekstraseku

riteit.2

ruim

enso

nn

ige

oo

pp

lanleefareas

met

uitsig

oo

rd

ieh

ou

tdek

ensw

emb

ad,sem

i-o

op

plan

kom

bu

ism

etg

ranietb

laaie,ap

arteo

pw

asareaen

waskam

er.3

slaapkam

ers(b

eide

ensu

ite)p

lus

gasteto

ilet.B

inn

ensh

uise

gasb

raaier.S

wem

bad

,klein

tuin

aand

ieag

terkant

vand

ieeien

do

m.

Du

bb

eltoeslu

itmo

torh

uis.

Alarm

stelsel.G

oeie

sekuriteit.

La

uria

nn

08

28

58

72

56

.

NU

WE

VR

YS

TE

LL

ING

,E

KS

IE-P

ER

FEK

SIE

–A

LL

ES

R2

08

50

pm

NU

UT

OO

PG

EK

NA

P!

So

os

'nsp

lintern

uw

ew

on

ing

,o

mrin

gd

eur

hele

nu

we

tuin

met

prag

tige

grasp

erke,ro

osb

om

e,laven

tel,o

lyfbo

me…

So

nn

ige,

no

ord

fron

t-oo

pp

lanleefarea

met

ho

utvlo

ereen

gesellig

ekag

gelarea

met

gro

ot

skuifd

eure

na

on

thaalarea

met

uitsig

oo

rtu

inen

swem

bad

.N

uw

een

ultralu

ukse

kom

bu

is.3

slaapkam

ersm

et3

nu

we

bad

kamers

saamm

etto

esluitb

areveilig

heid

son

e.B

uitekan

too

rm

eth

uish

ulp

verblyf.

Mo

torh

uis

vir4

voertu

ie,g

oeie

sekuriteit.

La

uria

nn

08

28

58

72

56

.

TE

HU

UR

TE

HU

UR

BR

OO

KLY

NB

ro2

10

DEELMANDAAT

DEELMANDAAT

ALLEENM

AND

AAT

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

GR

OEN

KLO

OF

Gro

147

BR

OO

KLY

NB

ro1

88

WA

AR

DIG

ED

UB

BL

EV

ER

DIE

PIN

G30

0M

VA

NT

UK

SIN

R4

,85

m

ST

ILO

MG

EW

ING

,D

RO

OM

TU

IN!

Die

RE

GT

Ead

resw

esvan

Du

ncan

straat,w

aaralm

alwilw

ees!S

tylvolen

versigtig

geresto

ureer

met

soveelp

ragtig

eu

nieke

eienskap

pe

glim

men

de

ho

utvlo

ere,ho

ëp

lafonn

e,g

esellige

kagg

elareas,ru

im

leefareas,P

laaskom

bu

ism

etalles

wat

die

ywerig

eko

kb

egeer!

4

slaapkam

erso

pb

oo

nste

vlakm

et3

luu

kseb

adkam

ers–

net

die

allerbeste

afwerkin

gs

geb

ruik!

Lan

dskap

tuin

,sp

eelgrasp

erke,

swem

bad

,2

mo

torh

uise,

2afd

akke.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

KIN

DER

SO

PA

FFIES

OF

TU

KS

–P

ER

FEK

TE

R2,7

5m

GES

INS

WO

NIN

G,N

AB

YA

LLES

.Eien

dom

was

etlikejare

aanto

on

aangew

ende

ambass ad

eve rh

uu

ren

asso

dan

igopgeg

r adeer

me t

puik

sekurite itsm

aatreël s!N

a by

Anto

nv an

Wo

uw

Laersko

olin

sti l,boom

rykestraat.

Su

idin

ga n

gm

e tnoo

rdaan

si g,ekstraru

imleefar eas,

4gro

ot

slaapk am

ersm

etbaie

ing

eboud

ekaste,

2b

adkam

ers.G

oe d

toeg

e ruste

kom

buis

met

s pen

ssen

traal nab

yalle s.

Kin

der vrien

de like

speeltu

inm

etgro

ot

grasp

er ke,sw

e mbad

.T u

instu

dio

virs tu

den

tm

eteie

kom

bu

isen

bad

kamerg

eriewe.

Bam

bie

083

65

43773

.

RESID

EN

SIE

EL

BA

ILEYS

MU

CK

LEN

EU

KB

ai0

12

24

/7S

EK

UR

ITE

IT,S

TR

AA

TIN

GA

NG

INM

AR

AIS

ST

RA

AT

–R

4,5

m

KO

MB

UIS

EN

BA

DK

AM

ER

SP

AS

ST

YLV

OL

OP

GE

GR

AD

EE

R–

KO

MK

YK

!'n

Ru

imen

grasieu

sew

on

ing

met

rustig

ep

laasatmo

sfeer–

reuse

wo

on

areasm

etp

ragtig

steh

ou

tvloere,

du

bb

elvolu

me

plafo

nn

e,eetkam

er,T

V-kam

er,reu

sesitkam

erm

etkag

gelen

skuifd

eure

wat

leina

go

edg

evestigd

etu

inm

etg

roo

tb

om

e–

gro

ot

erfvan

±2

30

0m

²!4

slaapkam

ersm

et2

bad

kamers

saamin

toeslu

itbare

veiligh

eidso

ne.

Ku

ierkom

bu

ism

etp

ragtig

eu

itsigen

aparte

op

wasarea,

2m

oto

rhu

ise,2

hu

ishu

lpkam

ers,g

oeie

sekuriteit.

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

RESID

EN

SIE

EL

BR

OO

KLY

NB

ro194

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KM

uc066

VO

LB

UR

GE

RE

RF

(25

52

m²),

VE

EL

DO

EIL

IGE

R6

,98

mH

ER

EW

ON

ING

OF

GA

ST

EH

UIS

ME

TP

RA

GT

IGE

TU

IN,

SW

EM

BA

DP

LU

SK

AN

TO

RE

EN

BA

IEV

EIL

IGE

TE

RR

EIN

PA

RK

EE

RR

UIM

TE

.H

oo

fhu

isin

uitm

un

tend

eto

estand

met

prag

tigste

ho

utvo

ere,kag

gels,

ged

rukte

plafo

nn

e.8

slaapkam

ers,8

luu

kseb

adkam

ers,lu

gverso

rgin

gsto

estelled

eurg

aans.

Ap

artelu

ukse

wo

on

stelmet

3slaap

kamers,

2b

adkam

ersen

allean

der

geriew

e.U

itstekend

eseku

riteit.P

ragtig

e,g

oed

uitg

elegd

etu

inm

etg

roo

tb

om

e,sw

emb

ad.

Oo

pp

lankan

too

rgeb

ou

±8

0m

²m

etp

rivaatterrein

parkeerp

lek.G

oeie

adres

instil straat!

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

NA

BY

AL

LE

S–

WIN

KE

LS

,S

KO

LE

,R

2,2

48

m

HO

OFR

OE

TE

S,

GA

UT

RE

IN.L

EK

KE

RB

LYE

N/O

FK

AN

TO

RE

!M

aklikein

stand

ho

ud

ing

,g

esellige

wo

nin

gm

etso

nn

ige,

du

bb

elvolu

meleefareas

enkag

gel –

lei na

on

derd

akon

thaalsto

epen

braaip

lek.K

om

bu

ism

etap

arteo

pw

asareaen

strykkamer.

Bo

on

steverd

iepin

g:

Stu

deerh

oekie,

3n

oo

rdfro

ntslaap

kamers

met

prag

tige

uitsig

,2

bad

kamers

–h

oo

fen

suite

met

balko

nen

baie

kaste!D

ub

belm

oto

rhu

is,g

oeie

sekuriteit,

kleiner

erf–

maklike

instan

dh

ou

din

g!

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

MO

NU

MEN

TPA

RK

Mon0

12

R1,3

5m

.R

ES

IDEN

SIE

EL

OF

VIR

KA

NTO

OR

GEB

RU

IK!

Uitsteken

de

liggin

g!

Kan

toorreg

teafg

ehan

del!

Maklike

toeg

ang

tot

allehoofro

etes.H

ierdie

eiendom

bied

4slaap

kamers,

3bad

kamers,

oopplan

leefareasen

2m

oto

rhuise.

Ruanda

082

301

9332.

HEER

LIK

SO

NN

IG,

KU

IER

EIE

ND

OM

SEN

TR

AA

LB

YR

3,2

85M

ALLES

I NS

TIL

OM

GEW

ING

.D

ieeie n

dom

into

taliteitis

in'n

perfek

onder h

oude

toestan

den

jykan

net

jou

tasneersit

e nin

trek!D

iem

aklikhan

teerbare

tuin

isgoed

uitg

elem

e theerlike

onth

aalstoep

.D

aaris

ekstraru

im,aan

e envlo

eiende,

noord

efro

nt

lee fareasm

etneu

traa lgeteeld

evlo

eredeu

rdie

hele

woonhuis.

Die

kom

bu

isis

besl is

geskik

virdie

on

thaalliefh

ebber

met

gro

ot

gran

ietw

erksoppervlakte s

enap

ar teopw

as kamer .

Daar

is3

sonnig

eslaa p

kamers

en3

bad

kamers,

plu

sbuite

studen

teden

.2

Moto

rhuis e,

uitstek en

de

sekuriteit.

Bam

bie

083

654

3773.

R2

,28

5m

VE

EL

SY

DIG

,IN

PR

ET

OR

IUS

ST

RA

AT

–G

EB

RU

IKA

SW

OO

NH

UIS

OF

SO

NE

ER

VIR

KA

NT

OR

EO

FK

OM

MU

NE

!.B

inn

e8

min

ute

stapafstan

dn

aT u

ks,g

oe ie

ligg

ing

nab

yG

a utrein

-stasie–

uite rs

go

edg

e prys!

Lae

inst an

dh

oud

ing

,u

itersn

etjies–

kann

etin

trek.H

eerlikeso

nn

ige,

no

ord

fr on

tleefa reasw

atlein

ao

nth

aala ream

etm

oo

i uitsig

op

pra g

tige,

makli k

han

te erbare

tui n

ensw

emb

ad.

4sla ap

kamers ,

2b

a dkam

ers,st u

deer kam

er.G

oed

toeg

eruste

k om

bu

is,d

ub

belm

oto

rhu

is,u

itstekend

eseku

rite it.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

NUW

EVR

YSTELLING

NUWE

VRYSTELLING

ALLEENM

AND

AAT

ALLEENM

AND

AAT

ALLEENM

AND

AAT

ALLEENM

AND

AAT

BR

OO

KLY

NB

ro2

07

HATFIE

LDH

at0

26

OP

SK

OU

SAT

11:0

0–

14:3

0!!

OP

SK

OU

SAT

11:0

0–

14:3

0!!

NUWE

VRYSTELLING

ALLEENM

AND

AAT

ALLEENM

AND

AAT

KO

MM

ER

SIE

EL

5W

ATER

KLO

OF

Wat2

73

UIT

SIG

!P

ER

FEK

TE

,G

ES

OG

TE

LA

WL

EY

ST

RA

AT-

R3

50

00

pm

.

AD

RE

S!

Keu

rigg

emo

dern

iseerde,

stylvolle

enu

itmu

nten

de

waard

evir

geld

!D

ien

uw

elan

dskap

tuin

isen

ige

kind

sed

roo

msp

eeltuin

!U

itsigo

or

die

hele

Preto

riaen

Bro

oklyn

Mall!

Ru

imaan

eenvlo

eiend

eleefareas

met

gesellig

ekag

gelareas

leina

reuse

balko

nn

evir

heerlike

skemerkelkies!

Die

3slaap

kamers

met

stud

eerkamer

en2

bad

kamers

isg

erieflikb

ymekaar

in'n

toeslu

itson

eg

eplaas.

Die

go

edto

egeru

ste,ekstraru

imko

mb

uis

het

'nap

artew

as-en

strykkamer.

Wyn

kelder

met

reuse

2-vertrekstu

dio

/-wo

on

stel.D

irekteto

egan

gu

it2

mo

torh

uise,

allerbeste

sekuriteit

met

15

HD

-kring

televisiekameras,

alarmstelsel,

ens.

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

OP

SK

OU

VR

Y2-5

;SAT

11-2

.30

OO

RK

AN

TLO

FTU

S

RESID

EN

SIE

EL

PR

INSIP

AA

LSE

KEU

SE

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

X1QKVEGD-B1260915

Page 6: Huisgids 26 september 2015

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 26 September 2015

NEW DEVELOPMENTS

Waterkloof R5 200 000 – Classic charm.Tucked away in the heart of Waterkloof this home offers eleganceand style… a home dis nguished by refinement. Double-volumespace throughout the living areas and beau ful kitchen with lots ofair and light. It has a state-of-the-art security system and is truly forthe discerning buyer. 4 bedr, 3 bathr, 3 living areas, study, staffquarters, 2 garages. House ±465 m². Erf 1 176 m². View byappointment only.

Itala Tanzino 083 260 6994

MAROELANA .R3 300 000 and R23 000 per month for leasing

LOCATION! LOCATION! LOCATION! Ready to move in. This new development is perfectly

located close to the new THE CLUB shopping centre, and walking distance to Pro-Arte school.

A few minutes from the N1 highway to JHB, 5 minutes to the Menlyn Shopping Centre and 10

minutes to the University of Pretoria. It offers only 4 units, 3-4 bedr, 2-3 bathr, separate

bachelor apartment and double garage with built-in braai and splash pool! Come and have a

look or find out about our other new developments.

Thea Botha 073 192 1086

- NEW DEVLOPMENT OPPORTUNITY! R6 995 000 -

20 Beau fully designed units in prime loca on, zoning almost

complete. One and 2 Bedroom 2bathroom units with ample parking

and roof top terraces! Call us for more informa on about this

opportunity.

Wynand Jonker 083 923 6152

WATERKLOOF RIDGE R4 950 000Timeless, las ng quality… good taste! On top of the world. Sophis cated,

clean lines with natural tones, organic textures and fine elegant finishes

exemplify the spirit of this modern home. Masterfully designed with special

emphasis on space, expansive accommoda on, ideal living and

entertaining, without the upkeep of a large garden. A classy lock-up and go,

in a guarded estate. 4 bedr, 2,5 bathr, 4 living areas, pool, 3 garages, staff

accommoda on, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R8 750 000 or R60

000 pm rental. On top of the world. An illustrious design

set against a backdrop of sky, this combina on of extraordinaryarchitecture is a masterpiece of design and ultra-modern flair.The home boasts expansive propor ons, an ul mate lifestyle andspecial emphasis on light and the amazing views. 4 bedr en suite,cinema room, snooker room, family room, dining, 2 lounges,pool, 3 garages, staff accommoda on, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF R6 500 000 OLDE-WORLDE MAGIC Tradi onal family

home offering gracious living from room to room. Well-constructed,generous accommoda on, a full Waterkloof Erf and two large well-presented flats offering copious accommoda on and private entrances.

A gracious grand dame. REF: RL96 www.nimblerealestate.co.za 3 bedr,

2 bathr, study, 4 recep on areas, 2 garages, 3 carports, 2 flats, staff quarters.3-phase-electricity. Full erf 2 552 m².

IOLA HEIM 082 297 9182

Waterkloof R8 950 000 – ARCHITECTURAL MASTERPIECE Designed by

Nico Vermeulen Architects, this home is any family's paradise. Two one-bedroom

apartments for guests form part of the house. It offers spacious entertainment

areas with a covered pa o, infinity pool, jacuzzi and a large garden. Wrap-around

koi pond at the entrance and stunning views from the roof deck. 5 bedr, 4 bathr,

5 living-areas, study, bar, wine cellar, view, borehole, staff quarters,

4 garages. House ± 1 200 m². Erf 2 552 m². Itala Tanzino 083 260

WATERKLOOF RIDGE R4 995 000 or R35 000 pm rental. Elegant,

spacious and mul -func onal family home with lots to offer. Ample parking

with a separate apartment and four studio units that can be rented

out…work from home or just enjoy the space and ambience of this well-

situated property. 5 bedr, 3 bathr, 4 recep on rooms, pool, 4 garages, staff

accommoda on. House ± 900 m². Erf 3 350 m². Thea Botha 073 192 1086

Web Ref: RL 38 www.nimblerealestate.co.za 6994

MENLO PARK R3 200 000

Modern and secure lock-up and

go, with 24 hr guards. This unit

o ffe rs a l ow- m a i nte n a n c e

lifestyle with open-plan living

areas. 3 bedr, 2 bathr, double

garage, pa o with view.

RENTAL R18 000 per month

CONTACT ANNAMARIA

082 847 9579

Baileys Muckleneuk –R3 995 000 Calling all professionals! Tranquilbushveld feel. This home is situated in a closed-off area, walkingdistance to the university and prominent schools in the area. Large andspacious recep on areas, with oversized bedrooms and beau fulkiaat/teak wooden flooring, recently renovated. Perfect for a maturefamily or working from home in a secure and quiet environment.

4 bedr, 3 bathr, 2 living-areas, study, double garage, double staffquarters. House ± 340 m². Erf ± 1 500 m². ON SHOW SUN 14:00 - 17:00,

19 Marais Street, Baileys Muckleneuk. IRMA 071 612 4652

RENTALSSterrewag – R8 500 – 2 bedr,

1 bathr unit.

Menlo Park – R15 500 - 2 bedr, 2 bathr,

fully furnished, security complex.

Security Complex – R20 000 – bedr,

2 bathr, double garage.

Annamaria 082-847-9579

Maroelana – R22 000 – 4 bedr, 2 bathr,

double garage, security complex.

Waterkloof –R28 000 – 4 bedr, 2 bathr,

study, staff quarters, large erf.

Waterkloof –R25 000 – 3 bedr, 3 bathr,

pool, double garage, large

entertainment areas.

THEA Botha 073 192 1086

ON SHOWSUN 14:00 - 17:00

X1QL5X0W-BS260915

Page 7: Huisgids 26 september 2015

Saterdag 26 September 2015 Huisgids/Property Guide 7

Equestria Rd, Pretoria East • 25º 45’ 50” S • 28º 19’ 38” E

Michelle du Plessis084 788 1020 [email protected]

Broadacres Drive East • 25º 59.39 S • 28º 0.58 E

Jimmy Marais 083 626 6901Linda Marais 083 307 0320

Page 8: Huisgids 26 september 2015

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 26 September 2015

LINETTE  RETIEF

Centurion is ’n ontluikendemoderne stad met ’n wyeverskeidenheid eiendomme

wat sakpas is vir verskillende be-grotings en baie soorte kopers, van diegene wat soek na ’n stede-like leefstyl na aan ’n Gautrein-stasie, kantoorparke en vervoer-roetes tot diegene op soek na droomhuise in ’n luukse leefstyl-landgoed.

“Sedert Centurion in 2000 by die Tshwane-metro geïnkorpo-reer is, groei dit eksponensieel,” sê Johann Lubbe, die Rawson Ei-endomsgroep se franchise-houer in Centurion. “En terwyl hoëdigt-heidsontwikkelings voortdurend jonger inwoners uit laerinkom-stegroepe trek, bly Centurion steeds een van die mees welva-rende gemeenskappe in die land.”

Financial Mail se 2015 Top Su-burbs Survey wat vroeër vanjaar in samewerking met die eien- domsdatamaatskappy Lightstone gedoen is, wys al Tshwane se top-presterende voorstede is in Cen-

turion. “Eiendomme is in drie pryskategorieë beoordeel en die Blue Valley Golf Estate, naby die N1-snelweg, het die eerste plek behaal in die weeldekategorie, met ’n 146%-toename in huispry-se oor die afgelope drie jaar. Pry-se in die landgoed wissel van net onder R3 miljoen tot sowat R13 miljoen,” sê Lubbe.

Die Zwartkop-gholflandgoed hetvoorgeloop in die middelprys-ka-tegorie, met pryse wat wissel van sowat R2,2 miljoen vir drieslaap-kamereenhede tot van net onder R3 miljoen tot ongeveer R7 mil-joen vir gesinshuise.

“Die kersie op die koek was eg-ter Glen Lauriston, wat aange-wys is Tshwane se bes presteren-de intreevlak-voorstad met 389%-groei in pryse oor die afge-lope vyf jaar. Pryse vir twee-slaapkamerdeeltiteleiendomme indié gebied begin by R850 000 en vir vierslaapkamergesinshuise by ongeveer R2,6 miljoen.”

Die volgehoue vraag na eien-dom in Centurion is grootliks te danke aan die stad se sentrale ligging ten opsigte van Johannes-burg, Midrand, Krugersdorp,

Sandton en Pretoria. “Dit het Centurion die ooglopende keuse gemaak vir die ontwikkeling van korporatiewe parke, winkelsen-trums en nywerheidsgebiede, en trek elke jaar duisende nuwe in-woners. Op die oomblik is ont-wikkelingsaktiwiteit by uitstek merkbaar in Die Hoewes naby die Gautrein-stasie, wat ’n groei-ende vraag na koop-om-te-ver-huur-woonstelle en meenthuise ervaar.

“Deeltitelpryse in Die Hoewe wissel van R600 000 tot R800 000 en huidige huurpryse vir ’n twee-slaapkamer-eenbadkamer-een-heid wissel tussen R6 000 en

R6 200 per maand vir ’n eerste-verdieping-eenheid, tot R6 500 vir ’n grondverdieping-eenheid.”

Terwyl die Centurion Mall en the Mall@Reds tans grootskaalse opgradering ondergaan, sê Lub-be, is dit slegs die “begin” vir Centurion. “ ’n Multimiljardrand- vernuwingsprogram word vir Centurion se middestad beplan oor die volgende paar dekades. Dit sluit in die opknapping van ’n hele aantal hoofroetes, ’n ver-binde snelbusdiens en die skep van oop-ruimte-deurgange.

“Die herontwikkelingsgebied beslaan ’n oppervlakte van sowat 1 000 ha en die planne behels on-

der meer ’n internasionale konfe-rensiesentrum, die African Gate-way Project, Centurion Cymbio City en ’n ontwikkelingsbrug wat die noordelike en suidelike oe-wers van die Hennopsrivier by die Centurion-meer verbind.

“Eiendomsagente gaan van krag tot krag ten spyte van ’n voorraadtekort in die gewilde pryskategorieë. Die vraag na deeltiteleiendom is die grootste in die kategorie van R600 000 tot R900 000 en ons het baie navrae oor vrystaande huise van tot R1,6 miljoen.”

Sowat 27% van die eiendommein Centurion is deeltitel-woon-stelle en -meenthuise, sowat 33% is huise in sekuriteitslandgoede-re en sowat 40% is vrystaande voorstedelike huise.

“Daar is ook ’n vraag na eien-domme in die luukser landgoede-re na die weste, en ons sien ver-der ’n tendens met die ontwikke-ling van sowel voltitel- as deeltitelhuise op dieselfde land-goed, met alle inwoners wat toe-gang het tot die buitemuurse ge-riewe. In baie gevalle skep die ontwikkelaars ook ’n kantoor-park en ’n kleinhandelsentrum binne die grense van die land-goed,” sê Lubbe.

Vir meer inligting besoek www.rawson.co.za.

Centurion ál gewilder as blyplek

Foto:  ISTOCK

’n Multimiljardrand­ vernuwingsprogram word vir Centurion se middestad beplan.