Upload
buiquynh
View
221
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Inhoudsopgawe:
Sending gebedsversoeke 2
Manne ontbyt 3 / 4
Allerlei 5
Tafel indelings 7
Karnaval sameroepers 8
Country Karnaval 6
Allerlei 9 / 10
Verjaarsdae 11
Kansa Ontbyt 12
27 APRIL 2014 UITGAWE 14/2014
Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662
Sondag Vryheidsdag
27 April 2014 Erediens Geen aanddiens
09:15
Maandag 28 April 2014 Vakansiedag
Dinsdag 29 April 2014 Skool Vakansiedag
Woensdag 30 April 2014 Skool Vakansiedag
Donderdag Werkersdag
1 Mei 2014
Vrydag 2 Mei 2014 Skool Vakansiedag
Saterdag 3 Mei 2014 Mannebiduur 07:00
Wat gebeur DV die volgende week….……
Iederark
BLADSY 2 UITGAWE 14/2014
SENDING GEBEDSVERSOEKE
BOTSWANA SENDING
Jerry en Magda
Bid asb:
• Dat ons met nuwe ywer en
passie die werk van die Here
sal doen, dat meer mense tot
die kerk bygevoeg sal word.
• Dat daar ‘n honger na ‘n
dieper verhouding onder die
gemeente sal begin posvat.
• Ons vra dat u sal volhard om
vir ons werk en gesin te bly
bid.
MALAWI SENDING
Pieter Bid asb vir:
• Pieter se bure wat vir Radio
Feba werk. Chris Johan het
eers malaria gekry en nou
weer sy vrou Jeanette. Bid
dat ons Heer hul sal aanraak
en volkome genees.
• Pieter wat baie moeg is, en
net nie daaroor kom nie.
• Die Yao volk wat baie traag is
om hul volle gewig in te gooi
by projekte soos kompos
maak ens.
• Bid asb vir die seën van die
Here by elke boodskap wat
uitgaan na die wat die Here
ken en nog nie ken nie.
• Dankie vir die onderwyser
Golden en sy vrou wat
geestelike boodskappe vir die
kinders bring en hulle in die
middag help met hul
skoolwerk.
VERITAS SENDING
Dawie en Naomi de Wet
Loret, Jean-Blaise se vrou, is
terug in Suid-Afrika. Die span
dokters in Pointe Noire het nie
kans gesien om vyf gewasse in ‘n
operasie te verwyder nie en het
‘n histerektomie
voorgestel. Aangesien die
gewasse nie kwaadaardig is nie,
het Loret besluit sy kan daarmee
saam lewe en het teen die
operasie besluit – wat ek meen
die regte besluit onder die
omstandighede was. Baie dankie
vir almal wat bygedra het vir haar
reis – dit was tog vir haar baie
goed om vir die eerste keer in
byna tien jaar weer by haar
mense uit te kom.
Bid asb daarom
• Vir Loret vir die pad vorentoe;
• Vir die Sertifikaatuitdeling wat
ons Saterdag in Woodstock
het vir die negentien pastore
wat Module 4 as deelnemers
voltooi het; • Vir die 11 van hulle wat reeds
aangedui het dat hulle
voortgaan met die Sertifikaat
IV opleiding – veral vir die
uitdaging wat dit meebring
HOSPITAAL SENDING
PETRO ZAAYMAN
Vandag is Tienie en Elize by die
hospitaal om die Woord daar te
bring. Bid asb vir hulle.
Bid asb dringend vir:
• ‘n Man wat ‘n aneurisme op
die brein het en kritiek is;
• ‘n Jong man met Gillian Barre-
sindroom;
• ‘n Man met erge beserings na
’n ongeluk. Almal is in ICU
MARELET SENDING
Baie dankie vir:
• Wonderlike personeel, hoof
en huismaats wat my laat
belangrik voel het met my
verjaarsdag.
Bid asb:
• Hierdie week vir die president
van die land. Dat hy en sy fa-
milie die Here Jesus sal leer
ken.
WORLD OUTREACH INTERNATIONAL
MC EN LEZELLE
MC se uitreik na Lesotho vind
plaas die naweek van 26 – 29
April. Dit is ook wanneer die me-
diese mense saamgaan. Hulle
kyk na verskillende terreine op
mediese gebied, ook op die
perde. So word die Evangelie
onder die mense daar versprei.
Kinder-evangelisasie vind ook
plaas.
Bid aub:
• Vir ‘n veilige reis, en dat dit
wat hulle be-oog vir die
uitreik verwesenlik sal word.
• Dat hul die Here se nabyheid
elke oomblik sal ervaar en
beleef.
BLADSY 3 UITGAWE 14/2014
BLADSY 4 UITGAWE 14/2014
BLADSY 5 UITGAWE 14/2014
GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n
houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As
jy wil hê ons moet saam met jou bid oor
’n saak of dat ons by jou huis saam met
jou moet kom bid, gooi jou versoek in die
houer en dit sal opgevolg word.
MALAWI KORTTERMYN UITREIK
Ons is besig om die jaarlikse uitreik na Malawi te beplan. Dit sal plaasvind vanaf 9 -20 Julie
2014.
Ons is opsoek na mense wat belangstel om deel te neem aan hierdie wonderlike geleentheid.
Indien jy ‘n hart vir sending het is hier die geleentheid om ‘n ervaring van ‘n leefyd mee te
maak. Mense wat die toer in die verlede onderneem het, getuig van ‘n diep geestelike ver-
ryking wat hul uitkyk op die lewe wesentlik verander het.
Indien jy belangstel om deel te word van hierdie ervaring kontak:
James by 084 208 3708 of [email protected].
HOSPITAAL OPNAMES
Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem
word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief
by opname duidelik meld dat hulle lidmate van
die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die
leraars makliker om hulle tydens die weeklikse
hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te
spoor.
“WINTERLIEFDE”Die winter lê voor en ons is opsoek na komberseen warm klere wat ons kan uitdeel aan behoeftigegesinne.
Daar is baie mense wat nie een van hierdie kanbekostig nie.
Kom ons maak ons harte oop en maak van hierdieprojek ‘n groot sukses.
U kan warm klere en komberse bring na die Sendingkantoor, elke dag tot en met 13:00 vooreinde Mei.
Enige navrae, kontak ons gerus:
(018) 294 6900
BLADSY 6 UITGAWE 14/2014
BLADSY 7 UITGAWE 14/2014
WYK/
SEL NR
INDELING VAN TAFELS
1 Vleis
2 Vleis
3 Vleis
4 Kerrie en Rys
5 Koek
6 Kerrie en Rys
7 Poeding
8 Poeding
9 Boerewors & Sosaties
10 “Toasted” broodjies
11 Handwerk/Naaldwerk
12 Kerrie & Rys
14 Koek
15 Pannekoek
19 Handwerk/Naaldwerk
20 Tee Tuin
21 Boerewors & Sosaties
26 Kerrie & Rys
27 Pannekoek
28 Pannekoek
29 Handwerk/naaldwerk
32 Handwerk/naaldwerk
33 “Toasted” broodjies
36 Koek
37 Lekkergoed
38 “Toasted” broodjies
39 Pannekoek
40 Boerewors & Sosaties
41 Poeding
43 Pannekoek
44 Boerewors & Sosaties
45 Tee Tuin
WYK/
SEL NR
INDELING VAN TAFELS
61 Poeding
62 Allerlei
63 Teetuin
64 Teetuin
65 Lekkergoed
66 Koek
67 Kerrie & Rys
68 Lekkergoed
70 Handwerk/naaldwerk
71 Pannekoek
72 Jeug
73 Kerrie & Rys
75 Koek
77 Pannekoek
79 Poeding
80 Pannekoek
81 Lekkergoed
84 Allerlei
BLADSY 8 UITGAWE 14/2014
KARNAVAL SAMEROEPERS 2014
Voorsitter Johan Grobler 082 451 2817 [email protected]
Aankondiger Ruan Harris 073 737 5284
Allerlei Lettie v Rensburg 083 959 0020 [email protected]
Klank/Musiek Herman Lombard 082 773 5284 [email protected] Poeding Karen Foord 072 132 0600 [email protected]
Kerrie & Rys
Boereworsrolle, Mari van Bosch [email protected] Sosaties, Sosatierolls
BRAAIERS Fanie Ferreira 082 496 9625 [email protected]
Toasted Broodjies Mariette Lombard 082 774 3270 [email protected]
Plaasstal Alta Pothas 083 295 1192 [email protected]
Koek Lettie v Rensburg 083 959 0020 [email protected]
Handwerk Wilna Cilliers 082 524 3948
Teetuin Alta Pothas 083 295 1192 [email protected]
Lekkergoed Arinda Reyneke 079 495 1836 [email protected]
Juanita Groenewald 082 330 8113 [email protected]
Pannekoek Lynette Ferreira 083 4586 257 [email protected]
Speletjies Janene de Beer 076 020 2662 [email protected]
Vleis Eugene Harmse 082 558 2600
Grobbie Grobler 082 966 3704 [email protected]
Terrein Willem Louw 082 340 7549 [email protected]
Bemarking Arinda Reyneke 079 495 1836 [email protected]
Finansies Johan Grobler 082 451 2817 [email protected]
Elektrisiteit DS WILLEM SAL REëL
BLADSY 9 UITGAWE 14/2014
Malawi sending uitreik
Om projekte in Malawi te vestig en te onderhou, benodig ons die volgende hardeware:
Enige staal
2500 liter watertenk
30% skadunet
Bloudraad
Binddraad
25mm swart waterpyp
Groentesaad
Indien daar enige oortollige material beskikbaar is, oorweeg asb ‘n skenking.
Kontak James by 084-2083708 of jameswolmarans@yahoo,com
Redakteur: Naomi Scheepers—[email protected]
Vir bydraes en voorstelle is u welkom om my te kontak.
Wysigings op die verjaarsdaglys moet direk by die kerkkantoor
reggestel word asseblief.
MALAWI SENDING—BEDERF MAMMA-NAWEEK
Ons wil graag die naweek van 9 tot 11 Mei ‘n baie spesiale BEDERF MAMMA-NAWEEK aanbied. Dit be-
gin Vrydag 9 Mei met ‘n baie spesiale wegneemete. Dit word Saterdagoggend opgevolg met ‘n ontbyt-
waar ons saam met Piet Smit dank aan ons mammas gaan bring. Sondag tydens die diens sal iets spe-
siaal aan die Mammas oorhandig word.
Ons soek 25 manne in ons gemeente wat saam met 4 vriende hulle gades trakteer op ‘n heerlike ont-
byt teen ‘n koste van R90 per persoon. Piet Smit sal ons almal trakteer met musiek om vir mammas
dankie te sê vir hulle liefdevolle versorging.
Die gasheer wat verantwoordelik is vir die uitnodiging van sy vriende betaal nie vir hom en sy gade nie.
Vir verdere besonderhede kontak: Johan 0846601029
WELKOM IN ONS GEMEENTE
Wikus en Marissa Pienaar vanaf Koster en
Meyerton.
Johannes Lodewikus Pienaar en Esther Helena
Pienaar vanaf Pretoria-Faerie Glen.
BEDERF-MAMMA-AAND
Op Vrydag 2 Mei kan Mamma weer bederf word
met heerlike vetkoek en maalvleis (Kerrie of
“savoury”) vir slegs R15 per vetkoek.
Kontak vir Johan by 0846601029.
BLADSY 10 UITGAWE 14/2014
BLADSY 11 UITGAWE 14/2014
VERJAARSDAE APRIL 1 Apr Mianke Swiegers
2 Apr Kobie de Wit
Anet Koekemoer
Luani Pretorius
3 Apr Albert Froneman
Piet Barnard
Crista Naude
Dries Fourie
Frik Botha
Helen Marais
Charles Reinecke
Laurette Strauss (Jnr)
4 Apr Chris Stemmet
Koos Naudé
Elouise Hattingh
Elrese van der Walt
Lukas Scheepers
5 Apr André Uys
Rika Rudolph
Thys Grobbelaar
6 Apr Yolandri van Wyk
Pieter Buitendag
7 Apr Sonya Bekker
8 Apr Jacques Agenbag
9 Apr Antonie Pat
Alida Immelman
10 Apr Juandré Visser
11 Apr Petro Erasmus
Rita Conradie
Johan Heynemann
12 Apr Son-Marie van Wyk
Bets Benade
Frans-Johan
Leo van Wyk
Yvonne Hattingh
MachielPotgieter
Attie Nel
13 Apr Surina Kershoff
Elsa Erasmus
Charmaine Coetzee
14 Apr Jaco Bezuidenhout
15 Apr Delichia Steenkamp
Hardus Scheepers
Martin du Toit
Hannes Geldenhuys
Johani Dahms
16 Apr Francois Wiid
Alta Nel
17 Apr Rohan van der Walt
Samantha Dippenaar
18 Apr Pieter Potgieter
Ruben van der Riet
Liané van der Riet
Fay van Heerden
Hanno Geldenhuys
19 Apr Kaylin Coleman
Abrie Greyvenstein
20 Apr Henri Pelser
Carlijn Oussoren
Judy Combrinck
21 Apr Anri Steenkamp
Betsie Froneman
Zandré Brink
Zander Brink
Bennie Willemse
22 Apr Maans Lombard
Pikkie van Eldik
Sannie Ahlers
Dian Brink
Lize Berry
Gerald van Wyk
23 Apr Louwna Nel
Mickey van Winkel
24 Apr Tom le Roux
Marelet Loots
25 Apr Quinton van Niekerk
Gerrie Joubert
Ilone vd Westhuizen
26 Apr Cobus Pretorius
Ester Blomerus
Wessel Etsebeth
27 Apr Helena Stemmet
Eddie Mouton
28 Apr MJ Heynemann
29 Apr Elanie Joubert
Christie Bester
Juanita Groenewald
30 Apr Anna van der Merwe
Wihan Wolmarans
Megan Nagel