Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Tel 082 494 8847
E-pos [email protected]
Goudrand GGA/GGN 2019 Datum: 17-19 Mei 2019
Inpaklys
Merk asseblief alle persoonlike items duidelik
Saam
bringly
s -
Alg
em
ee
n
Gr R
SIEN OOK APARTE SAAMBRINGLYS ONDER ELKE SPESIALISASIE
Kinders en volwassenes trek korrekte aktiewe Voortrekkerdrag aan met regte kleur donkerblou warm drag.
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld NB* Oorslaap spesialisasies
Slaaplokale is beskikbaar, bring slaapsak, kussing en matrassie.
Aktiewe Voortrekkerdrag vir Vrydag en Saterdag se uitstappies
Formele Voortrekkerdrag vir Sondag se Kerkdiens – alle oorslaap spesialisasies
Sweetpak om in te slaap
Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Sien onder inpaklys)
Geen stort geriewe is beskikbaar nie. Bring ʼn wassakkie.
Bring toegeruste bordesak met genoeg papierborde vir 5 etes.
Sterre en Ruimtewaarneming: NB: “The National Reasearch Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie, gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder inpaklys)
GR 1 Tuinier
GR 2 Kuiertyd
GR 3 Fietsry
GR 4 Ruimtewaarneming
GR 4 Omgewingskennis
GR 5 Handvaardighede
GR 5 Onthaal
GR 6 Sterrekunde
GR 6 Paraatheid
GR 7 Godsdiens
Verkenners - Manne en Vroue
Volwassenes – Dag
Volwassenes – Naweek
Gr
R
Kursus eindig om 11:00. Kinders moet asb. stiptelik om 11:00 afgehaal word.
Tu
inie
r G
r 1 Klein hand tuinvurk of klein hand tuingraaf
Klein gieter
Een paar Sykouse
Potlood
Gom – Pritt sal werk
Klein leë jogurt bakkie
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Ku
iert
yd
Gr
2
A4 gekleurde Karton om ʼn uitnodiging te mak.
Glitter
Kokies
Gom
Stickers/ versierings vir uitnodigings
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Fie
tsry
Gr
3
Valhelm – Streng verpligtend, geen valhelm, geen fietsry
Werkende fiets (Sonder 'n werkende fiets kan kursus nie voltooi word nie)
Fiets pomp (1 pomp vir elke 2 kinders. Band pomp is deel van vereistes)
Sonroom
Hoed
Toe skoene soos tekkies - geen plakkies, "pumps" en sandale
Ou lappie (Om fiets mee te was)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Ru
imte
wa
arn
em
ing
Gr
4
Baie energie!
Warm klere vir die aand.
WARM BAADJIE (dit is koud by die sterrewag se uitkyk punt)
Leë 2 Liter koeldrank bottel. (Coke)
Offisiere, maak asb. seker dat jou span die storie van Goue Lokkies en die drie bere ken
GEEN rooi of groen laserswysers of teleskope nie. Ons kan nie verantwoordelikheid neem vir duur toerusting nie en dit sal nie gebruik word nie
Geen Selfone!
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
NB: “The National Reasearch Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Om
ge
win
gsk
en
nis
Gr
4
Artikel / Inligting /Foto's oor die ontstaan van Johannesburg
Interessante feite oor Johannesburg
Hoofstraat van Johannesburg
Naam van Burgermeester van Johannesburg
Eetgoed / lekkers vir die bus
Notaboek en pen
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
H
an
dv
aa
rdig
he
id G
r 5
Pennesakkie met pen, potlood
Gom - "Craft glue” of Houtlym, nie Pritt nie
Lee 2 Liter koeldrank bottel
3 leë blikkie bv. “baked beans” blikkies skoon gewas
Groot skêr wat bv. plastiek en blik kan sny
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
O
nth
aa
l G
r 5 Potloodsakkie met skêr
Gom
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Ste
rre
ku
nd
e G
r 6
Kombers vir sterrepartytjie (Sterrepartytjie is soos piekniek in die aand)
Warm klere, mussie, handskoene, ons gaan laat buite wees
Eetgoed vir sterrepartytjie (partytjiekos!)
Flits met rooi sellofaan toegemaak, maak sellofaan vas met rekkie oor voorkant of geplak met kleeflint oor voorkant van flits. Alternatiewelik kan ʼn rooi ballon oor die voorkant van die flits getrek word
Pennesakkie met penne, ens. soos vir skool
Skêr – belangrik!
Gom
Ou CD
Verkyker gemerk met jou naam (Op eie risiko)
Selfoon (as jy een het) gemerk met jou naam (op eie risiko)
Laai vooraf op jou slimfoon: Google sky app of Sky Chart asook Heavens Above
Ziploc sakkie met jou naam en selfoon nommer opgeskryf. Groot genoeg vir jou selfoon om in te pas
Teleskope (op eie risiko)
Alle persoonlike toerusting moet goed gemerk wees waar dit sigbaar is
GEEN Groen lasers – dit sal gekonfiskeer word tot na die kursus
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Pa
raa
the
id G
r 6
Stukkie watte,
3 x pleisters,
1 x verband
Pakkie vuurhoutjies
Lang wit kers
2x papierborde
Flits
Waterbottel vir deur die dag se gebruik
Los klein rugsak – gebruik vir nood voorraad scenario bespreking
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Go
ds
die
ns
Gr
7 Bybel
Selfoon met data
A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen.
Pennesakkie
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Ma
nn
e e
n V
rou
e u
it d
ie B
yb
el
– V
erk
en
ners
Bybel
Pennesakkie en notaboek
‘n Werkstuk doen oor een persoon in 1. (seuns) of een persoon in 2. (meisies) 1. Noag, Abraham, Josef, Dawid of Daniël 2. 3.2 Ester, Ragab, Rut of Maria die moeder van Jesus
Die werkstukke moet elkeen vier rekenaargetikte A4 bladsye wees en uit die volgende bestaan: (Lettertipe Arial 11 met 1.5 lynspasieëring) Inleiding: Algehele opsomming en indrukke oor die persoon. Liggaam: ’n Kort geskiedenis van die persoon se lewe.
1. Beskryf kortliks die persoon se verhouding met die Here. 2. Wat het hom/haar gedryf om te doen wat hy/sy gedoen het. 3. Wat is die persoon se bydrae tot die Koninkryk van God/sy volk/sy land. 4. Slot: Verduidelik met watter kenmerke in die persoon se lewe, of eienskappe van die
persoon, jy kan identifiseer. (Indien jy nie die werkstuk inhandig na afloop van die spesialisasie nie, sal jy nie jou kenteken verwerf nie)
Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)
NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)
NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)
Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)
Snoepie geld
Ruimtewaarneming, Omgewingskennis, Handvaardigheid, Onthaal, Sterrekunde, Paraatheid, Godsdiens Vul asseblief die vorm in, bring saam en handig in tydens registrasie.
NAAM
KONTAK Nr.
MEDIESEFONDS NAAM
MEDIESEFONDS NOMMER
KOMMANDO
ALLERGIEЁ