30
Insekvange Insekvange rs rs .geslag van .geslag van Jahweh soos motte Jahweh soos motte na die kersvlam…. na die kersvlam….

Insekvangers

  • Upload
    marcie

  • View
    64

  • Download
    6

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Insekvangers. ….geslag van Jahweh soos motte na die kersvlam…. Mat 10:16 Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Insekvangers

InsekvangersInsekvangers

…….geslag van Jahweh .geslag van Jahweh soos motte na die soos motte na die

kersvlam….kersvlam….

Page 2: Insekvangers

Mat 10:16 Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg

soos die duiwe. Mat 10:17 Maar pas op vir die mense; want hulle sal

jul oorlewer aan regbanke, en in hulle sinagoges sal hulle julle gésel.

Mat 24:26 As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn--moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die

binnekamer--moet dit nie glo nie

Page 3: Insekvangers

Geen vervolging – geloofsvryheid?

The Declaration of the Rights of Man and of the Citizen guarantees freedom of religion, as long as religious activities do not infringe on public order in ways detrimental to society.

VVO Menseregte:"Everyone has the right to freedom of thought, conscience and religion; this right includes freedom to change his religion or belief, and freedom, either alone or in community with others and in public or private, to manifest his religion or belief in teaching, practice, worship, and observance."

Page 4: Insekvangers

Van vervolging tot infiltrasie – 0 tot 1520 nC

Jahs

hua

gekr

uisi

g

Val

van

Jer

usal

em

Kon

stan

tyn

verk

laar

Chr

iste

nska

p as

sta

atsg

eloo

f en

ver

klaa

r ho

mse

lf a

s “

vert

eenw

oord

iger

van

god

Eer

ste

gelo

ofsb

elyd

enis

- N

icea

.

Pou

s pr

obee

r S

krif

ver

vals

– a

llee

nbe

heer

& to

egan

g to

t Skr

if v

erkr

y

Val

dens

e vl

ug e

n ne

em

oors

pron

klik

e S

krif

te s

aam

besk

erm

dit

van

ver

vals

ing

313 NC0 70 NC

Jode vervolg eerste gemeentes

Romeine vervolg eerste gemeentes

325 NC

Infiltrasie en modifikasie van oorspronklike Evangelie

+/- 1200 NC

Hervorming – “die Skrif alleen”

Wyc

liff

Hus

Lut

her

Zw

ingl

y

1380 - 1520 NC

Fisiese vervolging van kinders van Jahweh – wat die waarheid soek

Rom

e br

and

– C

hris

tene

gek

rim

inal

isee

r

15 miljoen20 tot 80 miljoen uitgemoor 30 miljoen

Page 5: Insekvangers

As ons hul nie kan vernietig nie… – 1520 tot 2008 nC

Vre

de v

an W

estp

hali

a

1648 nC

Vre

de -

Edi

k va

n N

ante

s

1598 nC

Vat

ikaa

n V

rede

Dig

nita

tis

Hum

anae

1965 nC

VV

O V

rede

- U

neve

rsie

ele

men

sere

gte

dekl

eras

ie

1948 nC

Fisiese vervolging van kinders van Jahweh – wat die waarheid soek Geloofsvryheid vir almal

U is

nou

hie

r

2008 nC

uitgemoor ???????????????????????? - Geestelike vervolging - ?????????????????????????

Page 6: Insekvangers

Selfde ou resep….Daar is maar nog steeds dieselfde vyf stappe wat gebruik word om die ware aanbidders te vervolg, naamlik:

• Identifikasie (wie, waar, wat)

• Isolasie (van samelewing, van mekaar – eenkant)

• Marginalisasie (hulle is maar ‘n klein groepie – onbelangrik, verminderde invloed, geen toegang tot hulpmiddels en hulpbronne)

• Kriminalisering (maak wette wat hul moet oortree, dwing hul om “onwettig” op te tree)

• Eliminering (gebruik die “wettige” roete om hul te elimineer)

Page 7: Insekvangers

Identifiseer

Mat 26:47 En terwyl Hy nog spreek, daar kom Judas, een van die twaalf, en saam met hom 'n groot menigte met swaarde en stokke, gestuur deur die owerpriesters en ouderlinge van die volk. Mat 26:48 En sy verraaier het vir hulle 'n teken gegee en gesê: Die een wat ek sal soen, dit is Hy, gryp Hom!

Page 8: Insekvangers

Identifiseer

Voor Na

Page 9: Insekvangers

IsoleerMar 12:12 En hulle het probeer om Hom in die hande te kry, maar was bang vir die skare, want hulle het begryp dat Hy die gelykenis met die oog op hulle uitgespreek het. Daarop het hulle Hom verlaat en weggegaan.

Luk 19:47 En elke dag was Hy besig om in die tempel te leer; en die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die vernaamstes van die volk het probeer om Hom om te bring; Luk 19:48 en hulle het niks gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het Hom aangehang en na Hom geluister.

Mat 26:55 In daardie uur het Jahshua vir die skare gesê: Het julle soos teen 'n rower uitgekom met swaarde en stokke om My gevange te neem? Dag vir dag het Ek by julle gesit en leer in die tempel, en julle het My nie gegryp nie.

Page 10: Insekvangers

Isoleer

Voor Na

Page 11: Insekvangers

MarginaliseerMat 26:73 Maar 'n bietjie later kom die wat daar staan, en sê vir Petrus: Waarlik, jy is ook een van hulle, want ook jou spraak maak jou bekend. Mat 26:74 Toe begin hy homself te verwens en te sweer: Ek ken die man nie.

Han 24:5 Want ons het gevind dat hierdie man 'n pes is en 'n verwekker van oproer onder al die Jode in die wêreld en 'n voorman van die sekte van die Nasaréners, Han 24:6 wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel;

Han 24:14 Maar dit erken ek voor u dat ek volgens die Weg wat hulle sekte noem, so die God van my vaders dien, terwyl ek alles glo wat in die wet en in die profete geskrywe is, Han 24:15 en 'n hoop op God het, 'n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar 'n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges.

Han 28:22 Maar ons verlang om van u te hoor wat u dink; want wat hierdie sekte betref, is

dit ons bekend dat oral daarteen gespreek word

Page 12: Insekvangers

Marginaliseer (voorbeelde uit Roomse vervolging)

Tacitus Anale“a vast multitude, were convicted, not so much of the crime of incendiarism

as of hatred of the human race. And in their deaths they were made the subjects of sport; for they were wrapped in the hides of wild beasts and torn to pieces by dogs, or nailed to crosses, or set on fire, and when day declined,

were burned to serve for nocturnal lights."

WikipediaIn order to understand the Roman distrust of Christianity, one must understand the Roman view of religion. For the Romans, religion was first and foremost a social

activity that promoted unity and loyalty to the state - a religious attitude the Romans called pietas, or piety. Cicero wrote that if piety in the Roman sense were

to disappear, social unity and justice would perish along with it.

Page 13: Insekvangers

Marginaliseer

Voor Na

Page 14: Insekvangers

KriminaliseerMat 26:59 En die owerpriesters en die ouderlinge en die hele Raad het valse getuienis teen Jahshua gesoek om Hom dood te maak, en niks gevind nie. Mat 26:60 En alhoewel daar baie valse getuies gekom het, het hulle niks gevind nie. Mat 26:61 Maar oplaas kom daar twee valse getuies en sê: Hierdie man het gesê: Ek kan die tempel van God afbreek en dit in drie dae opbou.

Han 6:12 En hulle het die volk en die ouderlinge en die skrifgeleerdes in beweging gebring en op hom afgekom en hom gegryp en voor die Raad gebring. Han 6:13 En hulle het valse getuies laat optree om te sê: Dié man hou nie op om lasterlike dinge te praat teen hierdie heilige plek en die wet nie.

Joh 18:29 En Pilatus het na hulle uitgekom en gesê: Watter beskuldiging bring julle teen hierdie man in? Joh 18:30 Hulle antwoord en sê vir hom: As Hy geen kwaaddoener was nie, sou ons Hom nie aan u oorgelewer het nie.

Page 15: Insekvangers

Kriminaliseer

Voor Na

Page 16: Insekvangers

ElimineerMat 27:1 En toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jahshua om Hom dood te maak.

Mat 27:22 Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jahshua wat genoem word Christus? Hulle sê almal vir hom: Laat Hom gekruisig word! Mat 27:23 En die goewerneur sê: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Maar hulle skreeu nog harder en sê: Laat Hom gekruisig word!

Han 14:19 Maar daar het Jode van Antiochíë en Ikónium aangekom, en hulle het, nadat hulle die skare omgepraat het, Paulus gestenig en hom buitekant die stad gesleep, met die gedagte dat hy dood was.

Page 17: Insekvangers

Elimineer

Voor Na

Page 18: Insekvangers

Die eerste stap van die vyand is altyd….

Alvorens hul vir leeus gevoer, gekruisig, verbrand, of watter vorm van wrede einde – is hul almal eertens geidentifiseer as aanbidders van die enige Vader, en Sy Seun Jahshua.

Vandag nog, bly dit die grootste uitdaging vir die vyand – hoe spoor jy die een uit ‘n stad, en twee uit ‘n geslag op wat Vader sonder kompromie dien, sonder om die skare onrustig te maak – want daar is dan sogenaamde vryheid van geloof en oortuiging?

Jer 3:14 Keer terug, o afkerige kinders, spreek die Jahweh, want Ek is heer oor julle; en Ek sal julle neem, een uit 'n stad en twee uit 'n geslag en sal julle in Sion bring.

Page 19: Insekvangers

Die masjien werk goed…vir motte – hoekom?

Page 20: Insekvangers

Mot navigasie met maan-vêr ligbron -

70 °70 °

Page 21: Insekvangers

Mot navigasie- naby ligbron -

70 °70 °70 °70 °

70 °70 °

Page 22: Insekvangers

Die toutjie effek

Page 23: Insekvangers

Lig en motte

Page 24: Insekvangers

Insekte kyk na iets onsigbaar…

Page 25: Insekvangers

Hoe vind die kinders van Jahweh hul weg?

Joh 8:12 En Jahshua het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.

Joh 1:9 Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.

Joh 14:6 Jahshua antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Hul navigeer net soos motte, volgens die lig tot hul beskikking….

net soos motte, het hul reseptors wat sensitief is vir die Lig, en daarop reageer.

Page 26: Insekvangers

Die “Lig” spektrum bestaan uit:

Rema WoordLogos Woord Heilige Gees Wet op die Hart

• T

ale

en u

itle

g•

Pro

fesi

e•

Dro

me

• D

eur

men

se•

Deu

r om

stan

digh

ede

• G

ereg

tigh

eid

• G

ewet

e•

Lie

fde

• G

etro

uhei

d•

Eer

likh

eid

• Id

enti

teid

s be

wus

sein

• B

oods

kapp

e•

Ope

nbar

ing

• B

ybel

stu

die

• W

et•

Dog

ma

Sigbare Onsigbare

Page 27: Insekvangers

Lok hulle, identifiseer hulle….die geestelike mottevangers

Nasionalisme &Politiek

Naaste Liefde &Liberalisme

Wet van Moses &Logos

Geregtigheid &wanhoop

Kerk &Dogma

Geloofsvryheid – ‘n valse verborgenheid,

valse sin van veiligheid.

Page 28: Insekvangers

Vermy die mottevangers – “for dummys”

• Die ware ligbron bevat die volle spektrum, in ballans – as een aspek oordrewe, en die res swak, of afwesig is, kan dit kunsmatige lig wees – mottevanger!• ‘n Baie skerp ligbron, is nie noodwendig skerper as die ware lig (hemelse) nie, maar eerder nader (aards) – mottevanger!• Wanneer daar baie ander motte rond vladder, het almal by die lig uitgekom – dit is nie moontlik as dit die ware ligbron is nie, want ons sal eers arriveer wanneer ons ontslaap – mottevanger!• As die duister verdwyn (ek omring is net deur lig – geen meer stryd), is iets fout – die ware ligbron sit daar voor, en ek vlieg deur die nag na hom – mottevanger!

Page 29: Insekvangers

Maar ek moet doen wat reg is!

Nette en strikke

Page 30: Insekvangers

Afsluiting

Navigeer volgens die volle lig, niks minder, niks meer – sonder draaie.

Ambisie kry jou vinnigste by die skerpste lig – welkom in die mottevanger.

Alles wat na “vryheid” lyk, is nie veilig nie – volg die raad: versigtig soos ‘n slang, opreg soos

‘n duif.

As die vrees vir die mottevangers en die net jou laat ophou navigeer, sal jy die koningkryk van

Vader nooit sien nie.