7
Issue 45 September - December 2016 SADairyBulls.com • Teelterminologie • Vervoer van vee ISSN 2227-085X

Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

Issu

e 45

Sept

embe

r - D

ecem

ber 2

016

SADairyBulls.com • Teelterminologie • Vervoer van vee

ISSN 2227-085X

Page 2: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre
Page 3: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

Deur dr Pierre van RooyenIs jou glas halfvol of halfleeg?

Ek het onlangs die voorreg gehad om na ’n jong man wat blind gebore is, te luister terwyl hy sy lewensverhaal

vertel. Hy is ’n baie suksesvolle avonturier, motiveringspreker en gesinsman. Hy hou die wêreldrekord as die blinde persoon wat ’n motor die vinnigste nog bestuur het. Hy het ook die Cape Epic voltooi en saam met twee bemanningslede, die een ook blind en die ander een doof, met ’n seiljag na Rio de Janeiro gevaar.

Hoe kry hy dit reg? Hy ly aan ’n baie seldsame afwyking wat sy blindheid veroorsaak het en het as student navorsing gedoen oor die voorkoms van die afwyking. Sy bevinding was dat hierdie afwyking by slegs een uit 80 000 mense voorkom. Hy het toe voor ’n keuse te staan gekom: Hy kon óf vir die wêreld en almal om hom kwaad wees en homself bejammer, óf hy kon iets daaromtrent doen.

’n Positiewe denkwyseSkielik het dit hom getref dat hy eintlik uniek is en derhalwe oor ’n unieke

geleentheid beskik om dit, asook sy unieke talente, aan ander te wys. Daardie gewaarwording het sy lewe omgekeer en daar was van toe af geen keer aan hom nie. Sy glas was van toe af altyd halfvol en nooit halfleeg nie.

Dit is tans die gewaarwording wat ek ervaar in my omgang met boere regoor die land. Dit ten spyte van die ergste droogte in byna 100 jaar en geweldige kostedruk en te midde van die wete dat, alhoewel ons nou volgens voorspellings ’n baie goeie jaar tegemoet gaan, daar steeds moeilike tye gaan wees aangesien reserwes uitgeput is en vee baie verminder is. Ongeag hierdie wete, is die meeste boere se glase steeds halfvol en nie halfleeg nie.

Unieke situasieOm kop bo water te hou in die volgende jaar of twee gaan hope geloof, goeie beplanning en doeltreffende bestuur verg. Dit sal vereis dat elke boer maksimaal van alle hulpmiddels moontlik gebruik moet maak.

Stoettelers bevind hulself inderwaarheid ook in genoemde toestande in ’n unieke situasie en elkeen sal dit vir homself moet uitmaak wat hy met hierdie geleentheid gaan maak. Gaan jy vasbyt met die uitgangspunt dat die glas vir jou halfvol is of gaan dit vir jou halfleeg wees?

Recently I had the privilege of listening how a young man who was born blind, recounted

the story of his life. He is a successful adventurer, motivational speaker and family man. He holds the world vehicle speed record for blind persons. He also completed the Cape Epic and has sailed with two crew members, one also blind and the other deaf, on a yacht to Rio de Janeiro.

How does he manage all of this? He suffers from a very rare disorder which caused his blindness and decided to research the occurrence of this disorder when he was still a student. He found that only one out of 80 000 people suffers from it. He was left with a choice: He could either be angry with the world and everybody around

him and pity himself, or he could do something about it.

A positive mindsetSuddenly he realised that he is in fact a unique person, and therefore has an opportunity to show his uniqueness, as well as his other talents, to the world. This realisation turned his life around and since then he has been unstoppable. His glass is always half-full and never half-empty.

I have the same experience during my dealings with farmers across the country. This amid the worst drought in nearly 100 years, as well as tremendous cost pressures. Despite predictions that we can look forward to a very good year, we are well aware of the fact that there are still some tough times ahead due to

depleted reserves and the reduction of livestock. But despite this knowledge, most farmers’ glasses are still half-full and not half-empty.

Unique situationGood planning, efficient management and a lot of faith are needed to survive the next few years. Farmers will need to use all the resources at their disposal to its maximum potential.

In fact, stud breeders also find themselves in a unique situation given the above-said circumstances, and each one has to decide for himself what he will do with this opportunity. Are you going to hang in there believing that your glass is half-full, or will it be half-empty?

Is your glass half-full or half-empty?By Dr Pierre van Rooyen

VOORWOORD

PREFACE

3Issue 45 ▪ September 2016

SB

Page 4: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

4444

SA Stamboek fokus op die lewering van verskeie produkte en dienste aan die landboubedryf. Ons fokus is om ‘n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal.

Dr Pierre van RooyenHoofbestuurder: SA Stamboek

[email protected]

Tel: 051 410 0900

Dr Bernice MostertPretoria

[email protected] 380 6401

Herman LabuschagneBestuurder: Datadienste

[email protected]

082 495 9764

Dr Japie van der WesthuizenBestuurder:

Produksie-aantekeningPretoria

[email protected] 331 9923

SA Stamboek lewer die volgende dienste aan die bedryf:• Diereregistrasie en produksie-aantekening.• Genetiese analises (BLUP) en genomiese dienste.• Tegniese, wetenskaplike en vakkundige adviesdienste

aan telersgenootskappe en hul lede deur ons kundige tegniese adviseurs en analiste.

• Kontrolering van in- en uitvoere van genetiese materiaal.• Bestuur die prosesse verbonde aan ouerskapverifikasie.• Behulpsaam met die saamstel van skou- en

veilingskatalogusse. • Inspeksies en verifiëring van prestasie- en diere-

aantekeningdata.

• Programmeringsdienste.• Data-onttrekking en -verwerking.• SA Stamboek-publikasies.• Voortdurende navorsing waarop ons advies baseer.• Opleiding oor doeltreffende prestasiemeting en produksie-

aantekening, asook die analise van data om boerderypraktyke optimaal te verbeter en te bevorder.

• Bestuur en instandhouding van Logix diere-aantekening databasis waarop telers se data aangeteken word en waarop verskeie verslae gegenereer word om boerderybestuursbesluite te fasiliteer en te rig (www.logix.org.za).

Petro LloydBestuurder: Finansies

[email protected] 410 0900

Nico de JagerIT-bestuurderBloemfontein

[email protected] 410 0900

Yvette SteynPretoria

[email protected] 203 5839

Dr Bobbie van der WesthuizenPretoria

[email protected] 802 6606

Dr Helena TheronPretoria

[email protected] 376 2483

44

Page 5: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

5Issue 45 ▪ September 2016 55

Dolf CloeteNoordwes en Noord-Kaap

(Vryburg)[email protected]

082 660 3266

Gerdus de KlerkVrystaat (Bloemfontein)

en [email protected]

072 691 3600

Andries RiekertGauteng, Limpopo,

Mpumalanga en Noordoos Vrystaat en [email protected]

082 465 0671

Isolde ViljoenOos-Kaap en [email protected]

079 407 2708

Thalia BrameldMelk

Gauteng en [email protected]

071 493 1111

Siebert VermeulenVleisbeeste en kleinvee

Vrystaat-Wes, Natal-Middellande en Suid-Natal

[email protected] 548 4608

Rampie de WetMelk

[email protected]

083 631 6040

Chanelle SteenekampWes- en Suid-Kaap

[email protected] 836 4108

Suretha FrancisPretoria

[email protected] 584 0814

Schalk GreylingPretoria

[email protected] 807 1544

Elsa van den BergBloemfontein

Epos: [email protected]: 051 410 0900

Skou- en veilingskatalogusseOuerskapsverifikasieGenomiese dienste

Issue 45 ▪ September 2016 5

Page 6: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre
Page 7: Issue 45 · 2018. 4. 22. · Issue 45 September 2016 3 SB. 4 ... maak tot die verbetering van die produksiedoeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en internasionaal. Dr Pierre

WHAT'S UP?

INHOUD CONTENTS

SA Stud Breeder, Plaas Publishing and its staff and contributors, do not necessarily subscribe to the views expressed in this publication.

Copyright: No portion of this magazine may be reproduced in any form without the written consent of the publishers.

7Issue 45 ▪ September 2016

Publisher: Plaas PublishingTel: 012 664 0597 / 0614 / 4793Fax: 012 664 2750

Association118 Henry Street, Westdene, BloemfonteinPO Box 270, Bloemfontein 9300Tel: 051 410 0900Fax: 051 447 3964

Agter die kap van die byl 8

Livestock and stud industry in SA 10

Calling the tune: SADairyBulls.com 12

Kry teelterminologie onder die knie 16

Mentorskap sorg vir ’n wensituasie 19

Veilige vervoer vir jou vee 22