6
2 November 2014 Jaargang 3 #36 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Koop die tyd uit Rev Fanie Coetzee Theme: Blessed are the meek Scripture reading: Psalm 37:1-11 Key verse: Matthew 5:5 11:30 International Service 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Ek bou aan my lewe, omdat my lewe op Jesus gebou is Sing: Ps 18-1: 1 Sing: Sb 1-2: 1-3 Sing: Lied 525:1-3 Sing: Lied 428: 1-4 Sing: Ps 71-1: 1, 71-2: 6 Skriflesing: 1 Korintiërs 3: 10-15 Teks: 1 Korintiërs 3:10b-11 HK V&A 59, 61-64, 91 Sing: Lied 292:1 Sing: Sb 7-2: 1, 2 Amen: Sb 13-2 Sing: Ps. 118-1:1(almal) 2a (onder), 2b (almal), 14a (galery), 14b (almal) Geloofsbelydenis Sing: Sb.12-2:1 (lees 2,3) sing 4,5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Efesiërs 4:20-32 Sing: Ps.119-2:16 Skriflesing: Efesiërs 5:1-21 Teks: Efesiërs 5:16 Sing: Ps.90-2:1,4 Sing: Sb.1-6:1,3 Amen: Sb.13-3

Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

2 November 2014Jaargang 3 #36

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Koop die tyd uit

Rev Fanie CoetzeeTheme: Blessed are the meek

Scripture reading: Psalm 37:1-11 Key verse: Matthew 5:5

11:30 International Service

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Ek bou aan my lewe, omdat my lewe op Jesus gebou is

Sing: Ps 18-1: 1Sing: Sb 1-2: 1-3

Sing: Lied 525:1-3Sing: Lied 428: 1-4

Sing: Ps 71-1: 1, 71-2: 6Skriflesing: 1 Korintiërs 3: 10-15 Teks: 1 Korintiërs 3:10b-11

HK V&A 59, 61-64, 91Sing: Lied 292:1Sing: Sb 7-2: 1, 2Amen: Sb 13-2

Sing: Ps. 118-1:1(almal) 2a (onder), 2b (almal), 14a (galery), 14b (almal)Geloofsbelydenis Sing: Sb.12-2:1 (lees 2,3) sing 4,5 (Kinderbegeleiding)

Wetlesing: Efesiërs 4:20-32Sing: Ps.119-2:16

Skriflesing: Efesiërs 5:1-21 Teks: Efesiërs 5:16Sing: Ps.90-2:1,4Sing: Sb.1-6:1,3Amen: Sb.13-3

Page 2: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

2

Verjaarsdae

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: George Lotter & Daniël Maritz

Diaken: Johan Reynecke

Meelewing

Liefdegawes2 NovemberOggend: ViëtnamAand: Meelewingsfonds9 NovemberOggend: EmeritaatsfondsAand: Meelewingsfonds16 NovemberOggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Katkisasie Gesinsdag 22 NovemberAlle ouers en kinders in ons gemeente word opgeroep vir ʼn gesinsdag op Saterdag 22 November. Ons gaan die kinders bederf en heerlik saamkuier. Hou die spasie dop!!!

Katkisasie Nuus

Elmari Fouché (082-532-3118) gaan Dins-dag vir ‘n operasie in Klerksdorp. Ons bid dat alles goed sal afloop.Baie geluk aan JC Potgieter (079-525-2507) en Esmari Linde wat onlangs verloof geraak het! Mag God julle seën op die pad vorentoe!Rassie Smit (072-314-4999) ondergaan die week ʼn operasie om ʼn dreigende aneu-risme te beheer. Ons bid vir die Here se nabyheid vir hom en tannie Lia.Rikus Fick (083-600-1149) het ʼn skouer-operasie ondergaan. Ons bid vir herstel.

Die Algemene Sinode neem ‘n aanvang op Dinsdag, 06 Januarie 2015 om 09:00 en die beskikbare tyd is tot 15 Januarie 2015.

1

Vandag, 2 NovemberNico van der Merwe 082-511-0765Magda van der Walt 084-548-4522Erasmus Venter 072-154-9410

Maandag, 3 NovemberImke de Kock 079-496-1169Jan de Kock 082-888-2003Elmari Fouché 082-532-3118Jannes Gouws 076-303-0470Koos Schoeman 082-433-8222Albert van der Merwe 018-297-3669Adelheid van Vuuren 082-083-2454

Dinsdag, 4 NovemberAns Geertsema 073-192-8976JC Potgieter 079-525-2507Sielie Laubscher 083-252-9266

Woensdag, 5 NovemberViljoen Pretorius 087-802-8238

Donderdag, 6 NovemberChereé Nieuwoudt 078-228-8648Mariona Swanepoel 073-323-3478Lezandra Warnick 073-838-4988

Vrydag, 7 NovemberWillem Dupper 071-419-4692Cecil Rutherford 082-867-6456

Saterdag, 8 NovemberGert de Beer 073-603-5035Marthiens Heymans 072-934-9135

16

2119

Sinode 2015

Page 3: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

3

Diaken: Johan Reynecke

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Nic & Sielie Laubscher

083-252-92663

StudiesentrumDie Studiesentrum is oop! Skryf asb jou

naam op die skietlyste in die por-taal as jy toesig kan kom hou.

Vanaand is die laaste geleentheid vir gesa-mentlike jeugbediening by Gereformeerde Kerk Potchef stroom-Oos. Die laerskooljeug kom om 17:45 bymekaar, terwyl die aand-diens om 18:00 begin. Ds. Karel Steyn gaan die erediens lei.Die laerskool kinders se tema vir hierdie jaar is: Die Kerk Werk Wêreld Wyd. Ons kuier hierdie keer in Italië. Die tema vir ons laaste byeenkoms is: God gaan altyd saam en ons kyk verder na Paulus se wedervaringe terwyl hy die Goeie Boodskap verkondig. Ons gaan leer dat Paulus en Silas moed het om die evangelie te verkondig omdat hulle weet dat God altyd by hulle is.Hoërskool jongmense, ons gaan hierdie keer saam met die volwassenes die ere-diens bywoon as deel van ons afsluiting. Dit begin om 18:00. Almal is welkom om na die erediens saam ’n koppie koffie of tee in

die Skuur te geniet.

Laaste Gesamentlike Jeugbediening vir 2014

BelydenisafleggingAs die Here wil kry ʼn aantal van ons jong lidmate volgende Sondag die geleent-heid om in die openbaar belydenis van hulle geloof in ons gemeente te doen. Mag dit werklik ʼn hoogtepunt in julle geloofslewe wees.

Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou.

Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

Koor vir Kerssangaand

Besoek Mooirivier Kersmark vanaf 22 – 29 No-vember vir jou EEN-STOP Kers inkopie plek.Hier kry jy unieke geskenke vir almal. Van kinderspeelgoed, handgemaakte houtpro-dukte, messe, juwele, pragtige dekor, boeke, klere, olyfprodukte, biltong, gebak en ander peuselgeskenke. Plek: GK Oos, Paryslaan, Bailliepark Tyd: 9:00 – 20:00 (Gesluit Sondag, 23 Nov) Saterdag 29 November sluit mark 16:00Vir meer inligting:018 290 7690 / www.mooirivierkersmark.co.za

Mooirivier Kersmark

Kom versterk jou geestelike wortels saam met ons op die G5 Studentekamp!

Datum: 6 - 9 Januarie 2015Kostes: R400

(sluit verblyf, kos, vervoer en t-hemp in)Meer inligting op Facebook of

[email protected] / 071-264-0990

Page 4: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

4

TOEKENNING VAN FONDSE VANUIT DIE KUIERKOMBUIS

Mag die woorde van 2 Korintiers 9:10-12 ook hierin waar wees: “God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid ’n ryk oes laat oplewer. Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees. Deur ons bemiddeling het julle vrygewigheid tot gevolg dat God gedank word, want die bediening van hierdie hulpbetoon voorsien nie alleen in die behoeftes van die gelowiges in Judea nie, maar bring ook oorvloe-dige dankbaarheid teenoor God mee.”Hier volg inligting oor die res van die toekennings wat gemaak is:

Ons gemeente is werklik bevoorreg. Die Here begenadig ons sodat ons die hele inkom-ste van die Kuierkombuis-projek hierdie jaar weer na buite kan saai.Ons het ʼn aantal organisasies en bedieninge geïdentifiseer wat hier op die Bult en in die wyer Potchefstroom gebied werksaam is. Met hierdie gawe van die Here, wil ons graag:

Dankie sê en erkenning gee aan mense en organisasies wat hier in ons gemeenskap werksaam is;Ons wil sê dat ons as kerk van die Here op hierdie stukkie aarde waar ons woon betrokke wil wees by wat hier gebeur;Ons glo dat, in die hand van die Here die finansiële bydrae, hoe gering ook al, wel ʼn verskil kan maak.

Voedselverskaffing aan behoeftiges studenteOns besef nie altyd dat daar soveel be-hoeftige studente aan die PUK studeer nie. Behalwe wat elke koshuis in die ver-band doen is die dekaan vir Studentesake betrokke in die organisering van ’n voed-selprojek. Via ’n Maatskaplike werker word daar elke maand kosmandjies vir ongeveer 130 studente gegee. Die koste hieraan beloop ongeveer R 500 000 per jaar.

NG WelsynDié organisasie is betrokke by hulpverle-ning aan arm kinders uit die gemeenskap. Vanuit die Kinderfonds word minder bevoorregte kinders voorsien van basiese behoeftes wat dit vir hulle moontlik maak om sonder verleentheid by skole in te skakel. Hulle is ook betrokke by die ver-sorging van weeskinders.

Ons Hulde ouetehuis (SAVF) – versor-ging van voormalige Witrand inwoners. Die ouetehuis, wat hier op die Bult geleë is, is ’n projek van die SAVF en hulle is voortdurend afhanklik van skenkings vir die versorging van inwoners. ’n Paar jaar gelede is ’n aantal inwoners van Witrand na hulle oorgeplaas en hulle probeer die mense met deernis versorg.

Roos projekAs een van ses kinders wat uit een gesin in pleegsorg geplaas is, het hierdie kind, wat verstandelik gestremd is (ongeveer 9 jaar) tans geen heenkome nie. Deur kon-tak via ES le Grange skool het Retha en Faan van Wyk weer met haar kontak ge-maak. Hulle is tans besig om vir haar per-manente verblyf te organiseer by Triest (sorgsentrum in Klerksdorp) en moontlik vir permanente verblyf in Amelia. Finan-siële hulp in die versorging van die mens se lewe is dringend nodig.

Page 5: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

5

Teeskinkbeurte2 November

Wyk 1 (Petro vd Vyver) &KG 1 (Anna Fick)

9 NovemberWyk 4 (Albertje Fouché) &

KG 2 (Adelle Lotter)

16 NovemberKG 4 (Fransa Vorster) &Wyk 38 (Celia Kruger)

Baie dankie!

TOEKENNING VAN FONDSE VANUIT DIE KUIERKOMBUIS

Die TSV (Teologiese Studente Verenig-ing) is besig met ‘n insamelingsprojek vir behoeftige bejaardes in ons omge-wing. Die TSV wil geskenkpakkies op-maak met waslappies, tandeborsels, tandepasta, seep en Chomp-sjokolades vir die bejaardes vir Kersfees.Lewer asseblief enige skenkings af by die kerkkantoor (voor 20 November), of kontak Erasmus Venter (072 154 9410) vir meer inligting.

Geskenkpakkies vir Bejaardes

Die Kalender vir 2015 is besig om gefi-naliseer te word. As daar enige funksies of vergaderings is wat daarop aangedui moet word kan daar met Fransa by die kerkkan-toor in verbinding getree word.

Hulpfonds vir Teologiese studenteDie kerke neem gesamentlike verant-woording om toe te sien dat daar predikante vir GKSA opgelei word. Vanuit ʼn fonds word studente se studie en verblyfgelde betaal maar daar is nie voldoende fondse vir hulle leefkoste nie. Vanuit die Admin Buro word verdere moeite gedoen om te help met die daag-likse versorging en mediese uitgawes van studente wat hulp nodig het.

Dienssentrum vir bejaardes Die grootste dienssentrum vir bejaardes in die land doen kostelike werk onder ouer mense en ook lidmate van die ge-meente in Potchefstroom en hier op die Bult.

Living WatersLiving Waters Suid Afrika is ‘n berading-sentrum, wie se bediening fokus op die gebrokenheid wat mense in verhou-dings ervaar. Die verskeie Living Waters kursusse leer gelowige om binne hulle plaaslike gemeentes die genesing van ons Here Jesus te beleef. Living Waters kursusse word reeds vir 2jaar vanuit die G5 bediening op die Bult aangebied met ‘n spesifieke fokus op gelowiges wat worstel met die gebrokenheid wat sek-suele sonde veroorsaak.Hulle wil graag in 2015 die bediening uitbrei na vrouens toe ook deur kur-susse aan te bied, wat ook ander aspekte van verhoudingsgebrokenheid soos selfbeeldprobleme en eetversteurings aanspreek. Fondse vanuit die Kuierkom-buis sal spesifiek vir hierdie uitbreiding aangewend word. Die G5 Living Waters bediening is ‘n op-die-Bult bediening, waarby die lidmate van Gereformeerde Kerk Die Bult, maar ook ander lede van die gemeenskap baat vind.

...FONDSE VANUIT DIE KUIERKOMBUIS

In die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Die Bult

Saterdag 8 November 2014 19:00Molen Kórus

o.l.v. Kobus Venter en Lorette du ToitEngelse Sanggroep

o.l.v Marilda de OliveiraSolis: Henro Verhoef

Klavier: Elma de KockOrrelis: Annatjie Verhoef

DANKFEES

Page 6: Jaargang 3 #36 2 November 2014 09:30 Oggenddiens...2014/11/02  · Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou. Ons kort nog dringend Soprane – kom sing asseblief saam!

6

www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

@gkpotchBult #potchG5 #gkbult

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

www.youtube.com /user/gkpotchbult

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

• ADVERTENSIES •

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

Ek, Leon Keet, versamel poskaarte (wêreld-wyd, gebruik of ongebruik). Te koop, skenk of ruil. Tel: 018-294-7061.

Woonstel te huur. Ruim eenslaapkamer-woonstel beskikbaar. Sentraal naby Girl’s High. Lekker veilige en stil buurt. Beskikbaar 1 Desember. Verkieslik senior student of jong werkende. Baie billike huur. Kom kyk graag. Kontak Manna Stander by 072 574 5356 of [email protected]

Runako Katsidzira is tans besig met haar doktergraad by die universiteit. Sy kom van Zimbabwe en is dringend op soek na ʼn bly-plek vir haar en haar suster wat van volgende jaar af ook hier kom studeer. Verkieslik binne loopafstand van die universiteit omdat hulle nie privaatvervoer het nie. As jy moontlik kan help kontak Runako by 076-855-1495.